Riaan, ek love jou siel. Jy is alreeds n legend. My Ozzie kinders sing jou liedjies uit volle bors hier in Brisbane. Sal eendag vir jou n video stuur. Moet nooit ophou musiek maak nie!!
Thank you Riaan So very inspiring I agree... you have a beautiful soul I have watched some of your other videos... Love Like you say - a song isn't a song, until it has been written I add: ... until it has been written from the heart - then a song, becomes a Song... that's when one can Soar Thank you Shalom Blessings 🕊🌿💎🦅
Danelle en Micha wat met oom gepraat het se kind praat nou maar ek wil net dankie sê vir die SD wat oom vir my geteken het ek hou baie van oom se music en hoe oom electric kitaar speel en ek love ho hy lyk
3:58 "sonder ouens wat beter is as jy" wanneer laas het jy jouself gehoor? JY is die een wat beter is daar is net iets aan jou songs en jou woorde wat ek nie kan beskryf nie .... in suiwer Afrikaans ...Jy is F@ken goed
Ek dink my man crush het geskuif van Andre Stander na Riaan Benade. Dammit wat 'n lekke stukkie 8min was hierdie nou nie!
Dit was nou regtig lekker om die man agter die beautiful musiek en sy familie te leer ken. Sjoe. Lekker mense. Plat op die aarde. ❤
Love jou Riaan !!!!🌅 plat op die aarde !!!!
"Lucky Strike" gaan Gold STRIKE !
Daai ding moet uitkom 🎶♥️
🔥
Pragtige jong man en sy familie is awesome
Spontaan....wat n meesterstuk. Dankie vir die pragtige musiek Riaan.
Beautiful! Bly die mens Wie jy is! Jy is legend, Kan letterlik oor en oor na jou musiek luister!
Riaan benade ek hou baie va jou ek was by jou sow so ja ek het dit gelike l lief u 😘🥰😍🤩
Riaan, ek love jou siel. Jy is alreeds n legend. My Ozzie kinders sing jou liedjies uit volle bors hier in Brisbane. Sal eendag vir jou n video stuur. Moet nooit ophou musiek maak nie!!
Love it Riaan!!!! Jy lag net so lekker soos jou pa!!!
Riaan jy is awesome... plat op die aarde mens met awesome musiek. Dankie xxx
His so simple yet awesome...I ❤️ ' from now on song:)
Thank you Riaan
So very inspiring
I agree... you have a beautiful soul
I have watched some of your other videos... Love
Like you say - a song isn't a song, until it has been written
I add: ... until it has been written from the heart - then a song, becomes a Song... that's when one can Soar
Thank you
Shalom Blessings 🕊🌿💎🦅
Love die langpad songs. Well done hou so aan , of hoe kan ons se “just watch this space”
Wa kry ons daai song lucky strike
Jys baie authentic en dit het magic!! Moet dit nooit verloor!
Awesome Riaan! Jy gan nog diep spore trap in ons musiekbedryf, eks oortuig...
Jou legend!!
Mooi man! Lekker om tebs8wn iemand het die tipe verhouding met sy pa soos ek met my pa gehad het. Kap hom! En geniet hom!
Dit was nou sommer ñ lekkerrrrr kuier saam met jou op die plaas Riaan 🙌🙌🙌🙌🙌
Sien uit 🙌🙌🙌🙌
Baie humble. Dis great. Jou musiek is great. Ek luister graag vriend.
wat n flippen oulike man! sjoe!
Dude!!!
Danelle en Micha wat met oom gepraat het se kind praat nou maar ek wil net dankie sê vir die SD wat oom vir my geteken het ek hou baie van oom se music en hoe oom electric kitaar speel en ek love ho hy lyk
Super candid, baie nice 👌🏻👌🏻
Hehehehe Jesus english subtitles bitte even us who dont speak afrikaans watch rra ijaaakg!I am in love with your music i just love singing
🥳👩🎤🔥💯🇩🇪🇧🇼
Love you musiek😘😘😍
Love dit
🎵♥️🎶
lucky strike .... klink vir my na treffer yster gooi kole
Amazing asb maak n song van jou pa asb
💝
Is daai song al uit?
Great kan nie wag nie. Sien jou die 28ste by wildebees.😁
Ek het by jou Pa sanglesse gekry toe jul in Harrismith gebly het.
Vir meeste lewe elke vakansie op Harrismith spandeer. Goeie jare, goeie mense! Mooi musiek hoor!! Maar jys relatable, mens, op die aarde...
Wat?? Jy van Harrismith af? Nou waneer kom doen jy n show vir ons.
En jy is hot 🔥
Lekker boerseun, plat op die awarded.
Riaan moet net die die stad, die plaas uit jou haal, is mal oor jou stem en waar jy vandaan kom.
3:58 "sonder ouens wat beter is as jy" wanneer laas het jy jouself gehoor? JY is die een wat beter is daar is net iets aan jou songs en jou woorde wat ek nie kan beskryf nie .... in suiwer Afrikaans ...Jy is F@ken goed
Spontaan is so diep song maar as jy prt klink jy so laf. Wats dit? Is jy laf of is jy diep. Dis hartseer