Daaglikse Oordenking - 16 Julie 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 22 ส.ค. 2024
  • 1 Korintiërs 6:19-20 (NLV)
    Of verstaan julle nie dat julle liggame ’n tempel van die Heilige Gees is wat in julle woon en deur God aan julle gegee is nie? Julle behoort nie aan julleself nie, want julle is teen ’n duur prys gekoop. Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik.
    Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
    (standaard SMS tariewe geld)
    👇🏼Enige bydrae gebruik die skakel hieronder👇🏼
    👉🏼 bit.ly/payfast... 👈🏼

ความคิดเห็น • 39

  • @user-nz6lf2jj8j
    @user-nz6lf2jj8j หลายเดือนก่อน +2

    Ek is duur gekoop, en God se Gees woon in my❤ Dankie Andries vir jou getrouheid elke dag om die blye boodskap met ons te deel. Seën vir jou en jou bediening🙏

  • @hennietheart8540
    @hennietheart8540 หลายเดือนก่อน +1

    Amen. Dankie Andries vir die goeie nuus vanoggend. Seeninge.

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 หลายเดือนก่อน

    Môre Pastoor, dankie AMEN🙏🙏

  • @naominell7352
    @naominell7352 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ds Andries, ons besef ni hoe kosbaar ons werklik is , deur God se Bloed gekoop is . Amen !!! ❤

  • @LindaNel-ur7yx
    @LindaNel-ur7yx หลายเดือนก่อน

    More Pastoor Dankie Here dat Ek duur gekoop is en dat U Gees in my woon Geseende Dinsdag aan almal Amen

  • @Ria-sh3is
    @Ria-sh3is หลายเดือนก่อน

    Dankie Past. Dis so wonderlik. Ek is duur gekoop deur ons Skepper. En die Gees woon in my. Dankie Jesus vir daardie prys wat U betaal het vir my nietige mens. Amen

  • @veradaneel8248
    @veradaneel8248 หลายเดือนก่อน

    Sjoe Andries... baie baie dankie vir n pragtige boodskap.AMEN!!

  • @inamostert470
    @inamostert470 หลายเดือนก่อน

    Goeie môre Pastoor Andries... Dankie vir voortreflike boodskap, ons is duur gekoop deur Jesus bloed.... Geseënde dag ons luister more weer. AMEN 🙏🏻🙏🏻

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx หลายเดือนก่อน

    Amen 🙏🙏🙌🙌🙌 Hallelujah

  • @rinabezuidenhout6998
    @rinabezuidenhout6998 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor Andries vir die prag boodskap

  • @gideonvdschyff115
    @gideonvdschyff115 หลายเดือนก่อน

    Goeie môre , Dankie Vir God se Genade deur Jesus Christus Onse Here. Amen 🙌🏻 Shalom 🙌🏻

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 หลายเดือนก่อน

    Goeie môre. Dankie vir die mooi boodskap van Jesus Christus vanoggend. Amen. Baie Jesus liefde vir jou en geseende dag 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @hesternaude1500
    @hesternaude1500 หลายเดือนก่อน

    Goeie more. Baie dankie vir mooi bskap. Geseende dag ❤

  • @dollaburger963
    @dollaburger963 หลายเดือนก่อน

    More Andries
    Hoe wonderlik is dit om nog eens te hoor dat GOD ons gekoop het..
    Geseende dag vir jou en gesin en ook ons mede luisteraars
    AMEN

  • @AnnamarieBennette
    @AnnamarieBennette หลายเดือนก่อน

    Eks dier gekoop deur ons vader s bloed amen

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer3906 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die boodskap. Amen 🙏

  • @user-rx6cq5qf1p
    @user-rx6cq5qf1p หลายเดือนก่อน

    More❤dankie Here dat ons saam met U kan wees en U ons ales voorsien Amen Geseende dag vir jou en gesin en almal saam😊

  • @louisvandermerwe-df3wr
    @louisvandermerwe-df3wr หลายเดือนก่อน

    Amen en dankie Jesus

  • @tannicereynolds6178
    @tannicereynolds6178 หลายเดือนก่อน

    Dankie Past, awesome wood.
    Luister saam uit Oudtshoorn 🙏🙋‍♀️

  • @melindataljaard2753
    @melindataljaard2753 หลายเดือนก่อน

    Dankie Andries🙏🏻

  • @dotbotha5898
    @dotbotha5898 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Andries waardeer dit

  • @janferreira6891
    @janferreira6891 หลายเดือนก่อน

    More pastoor Andries Amen Dankie Jesus 🙌🏻🙌🏻

  • @aletcoetzee7072
    @aletcoetzee7072 หลายเดือนก่อน

    Amen!

  • @HanneliePaulik-in7kk
    @HanneliePaulik-in7kk หลายเดือนก่อน +1

    🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @ingridviviers4834
    @ingridviviers4834 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir boodskap. Geseende mooi dag. Ds. Popye vanoggend 5 uur oorlede in hospitaal. Mooiste engel is deur Liewe Jesus kom haal 🙏😪Mag Liewe Jesus met sy dierbares wees. Ds. Popye is nou baie gelukkig in die Hemel by Liewe Jesus. Mooi dag vir almal. Liewe Jesus is baie lief vir almal. Sy liefde en genade is so groot. Dankie Liewe Jesus dat U my lief het en met my is al die pad. 🙏🙋‍♀️💞

  • @cynthiameyer7320
    @cynthiameyer7320 หลายเดือนก่อน

    AMEN

  • @lorrainecharmaine6430
    @lorrainecharmaine6430 หลายเดือนก่อน

    ❤amen

  • @gertywolfaard2871
    @gertywolfaard2871 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o หลายเดือนก่อน +1

    Môre Pastoor Andries, dankie vir die gesalfde boodskap. Prys Die Here Amen! Geseende dag. 🙏

  • @marawilson5913
    @marawilson5913 หลายเดือนก่อน

    Amen ❤..

  • @jankotze1959
    @jankotze1959 หลายเดือนก่อน

    Baie baie dankie Andries

  • @johannsteyn3030
    @johannsteyn3030 หลายเดือนก่อน

    Amen dankie Pastoor. Ja my Vroutjie is nou oorlede. Dankie ek wens sy kon sien en die preek hoor. En weet sy is DUUR gekoop deur Jesus Bloed. Maar sy is by liewe Jesus.

  • @ilnarall4387
    @ilnarall4387 หลายเดือนก่อน

    🙏🏻

  • @LettieRousseau
    @LettieRousseau หลายเดือนก่อน

    Halleluja!!!!! 16/7

  • @MainlyMJ
    @MainlyMJ หลายเดือนก่อน

    Andries. Ek hou van jul daaglikse oordenkings. Ek hou van Lewensentrum. Maar die aanhoudende verwysing na 201 dit en dat en jul Sondagaand lesings wat gesluit is, is nie nodig om genoem te word nie. Almal kan nie deel wees daarvan nie, dus sou dit nie beter wees om net jou boodskap te gee nie. 😢.

  • @isabelvosloo4177
    @isabelvosloo4177 หลายเดือนก่อน

    More Andries Awesome boodskap. Sê my asb. Hoe waar en wanneer kan ons uitkyk v online 201 en 301 ens asseblief?

  • @gerrieclaark4954
    @gerrieclaark4954 หลายเดือนก่อน

    Ek so Bly dat Ek duur gekoop is deur Jesus

  • @tinagrobler185
    @tinagrobler185 หลายเดือนก่อน

    AMEN

  • @Renierps
    @Renierps หลายเดือนก่อน

    Amen