Al julle vidios het baie goeie verduidelikings, maar ek het net gewonder of julle dalk vidios kan maak met moeiliker somme wat meer kan help met eind eksamens?
Goeie dag Reike. Stuur in toekoms gerus enige moeiliker som met waar jy haar probeer het met duidelike watsap foto na 0724097505 dan doen ons dit DV vir jou en stuur memo terug. Ons doen net skoolwiskunde Graad 1 tot 12 en N1 tot N3
Migael, dit sal help as jy dit SELF ook neerskryf en OEFEN... Die Meneer sê selfs wat jou REËLS is. Dus... Suiwer jou taal & as jy kan beter doen... Laai dan vir ons 'n paar van jou video's met Wiskunde lesse op? 😃 Ons sien uit na jou probeerslag. Onthou om vir ons die LINK hier te "post"
Baie dankie vir die fantastiese verduideliking!
Dankie! Wonderlik vir iemand wat baie jare gelede wisk gedoen het en nou wil wiskunde optel!
Baie dankie, oom help my letterlik die aand voor 'n toets,
Dit is baie goed verduidelik baie dankie
Baie dankie
Al julle vidios het baie goeie verduidelikings, maar ek het net gewonder of julle dalk vidios kan maak met moeiliker somme wat meer kan help met eind eksamens?
Goeie dag Reike. Stuur in toekoms gerus enige moeiliker som met waar jy haar probeer het met duidelike watsap foto na 0724097505 dan doen ons dit DV vir jou en stuur memo terug. Ons doen net skoolwiskunde Graad 1 tot 12 en N1 tot N3
Awesome ek verstaan lewe en ek behoort nie dinsdag se vraestel te dryp nie
Wat is die vierkante is dit veranderlikes
geen beeld
Dit help fokol 😂
shut up jou asshole
Migael, dit sal help as jy dit SELF ook neerskryf en OEFEN...
Die Meneer sê selfs wat jou REËLS is.
Dus...
Suiwer jou taal & as jy kan beter doen...
Laai dan vir ons 'n paar van jou video's met Wiskunde lesse op?
😃
Ons sien uit na jou probeerslag.
Onthou om vir ons die LINK hier te "post"
Bietjie vinnig