Kwêla: Hannon Bothma

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024
  • Kw
    Hannon Bothma het geen bekendstelling nodig nie. As aanbieder van die televisie-reeks Glam Guru het hy al menige aspoestertjie in 'n feë-prinses omgetower. Sy skoonheidsprodukte het verder daartoe bygedra dat hy as een van Suid-Afrika se voorste skoonheidskenners beskou word. In sy boek, Maklik Mooi help Hannon vroue om vir elke geleentheid op hul beste te lyk - selfs met minder moeite. Pieter Koen staan dié week vir Coenie in en Hannon kom kuier by hom in die ateljee.
    Wees deel van kykNET se TH-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

ความคิดเห็น •