Baie mooi!!! Waar parkeer jy jou kar as jy hierheen kom?? Baie mooi see en landskap!! Ek raak 'n bietjie benoud sodra die "drone" buite my siglyn beweeg😧..... lyk nie of dit jou pla nie...🤣
Dankie! Jou kar word geparkeer ver bo waar die pad verbyloop... Ja, jy moet alles afdra wat jy mag nodig hê om daar onder te bly... Het jy die Smitswinkel Bay video gekyk op die @backroadchronicles channel? Daar wys ons mooi hoe ons daar uitgekom het 😀 Ja wat, ek vlieg die drone sommer ver weg. Ek het dit al meer as 2 kilometer ver gevlieg wanneer ek dit lankal nie meer kan sien nie, geen probleem! 😉
@@wernersview Sal gaan kyk na die video... ons is nog besig om deur al julle vorige videos te werk... Kry ongelukkig maar net soveel tyd om videos te kan kyk, maar ons sal nog deur almal kom...😀
I’m transported right into these glorious vistas of yours - the lovely music adds to the magic.
Baie mooi!!! Waar parkeer jy jou kar as jy hierheen kom??
Baie mooi see en landskap!!
Ek raak 'n bietjie benoud sodra die "drone" buite my siglyn beweeg😧..... lyk nie of dit jou pla nie...🤣
Dankie! Jou kar word geparkeer ver bo waar die pad verbyloop... Ja, jy moet alles afdra wat jy mag nodig hê om daar onder te bly... Het jy die Smitswinkel Bay video gekyk op die @backroadchronicles channel? Daar wys ons mooi hoe ons daar uitgekom het 😀
Ja wat, ek vlieg die drone sommer ver weg. Ek het dit al meer as 2 kilometer ver gevlieg wanneer ek dit lankal nie meer kan sien nie, geen probleem! 😉
@@wernersview Sal gaan kyk na die video... ons is nog besig om deur al julle vorige videos te werk...
Kry ongelukkig maar net soveel tyd om videos te kan kyk, maar ons sal nog deur almal kom...😀