SPAANSE ONTBYT - so maak Kosmeester Kortes hierdie tydlose treffer!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 พ.ย. 2024
  • Ek voer graag my gaste mee op 'n reis na Spanje tydens kamp-ekspedisies, deur vir hulle hierdie heerlik ontbyt voor te sit. Wat hierdie gereg so lekker maak is dat dit min bestandele neem, met meeste van die goed sommer in 'n mens se kombuiskas. Mens benodig slegs doe volgende paar goedjies:
    2 Uie opgekap
    500g Chorizo wors opgesny in skywe (of gerookte russians)
    1 blik 400 gram opgekapte tamaties
    3 blikke tamatie boontjies
    Braaimeestergeur met Rissie (of sout en swart peper volgens smaak)
    15 skeute Worcestersous
    1 hoë eetlepel GEROOKTE paprika
    Eiers (genoeg vir al jou gaste)
    Metode: volg die eenvoudige instruksies in die video.
    Groete vanaf die Weskus,
    Kosmeester Kortes
    #spanje #ontbyt #kosmeesterkortes

ความคิดเห็น • 8

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว +1

    LEKKER EET.....

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว

    PRAGTIGE WERK DAAI....MOET SE....❤❤❤

  • @ianadriaanse8705
    @ianadriaanse8705 ปีที่แล้ว

    Dankie kortes nice resep

  • @renatew3778
    @renatew3778 3 หลายเดือนก่อน

    Avocado olie neem sterk hitte.ek gooi graag extra Virgin olyf oor nadat my kos gaar is..goeie extra olyf olie kan jy soos yskoue muskadel uit Montagu drink. Vreeslik gesond. .Dit lyk heerlik. Ek geniet jou kosmeester Videos. Baie dankie. Groete uit Suidelike Kärnten Wörthersee Oosrenryk ❤

  • @danielduplessis9196
    @danielduplessis9196 ปีที่แล้ว

    Kosmeester kortes het altyd die beste resepte! Asb gee nog vir ons

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว

    HET JY JOU HANDE GEWAS...😮😮😮😮😮😂😂😂😂

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว

    NO GLOVES....BOEREVOLK 😊😊😊