Opgestaan uit die As! Ds Gustav Opperman Helpende Woord

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 7

  • @barend4803
    @barend4803 2 หลายเดือนก่อน

    Dank die Here vir genade.

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtig herstel. Baie mooi voltooi. Dankbaar vir die gemeente. Orrel klink soos n nuwe❤

  • @dirkbrits4261
    @dirkbrits4261 2 หลายเดือนก่อน

    Awesome wat ons Vader kan doen as ons dink alles is vernietig.

  • @emmiestoffberg4339
    @emmiestoffberg4339 2 หลายเดือนก่อน

    As die HERE nie vir ons (hulle) was nie.... Dan het ons (hul) vergaan. Dit wys weereens hie goed en barmhartig ons HERE is.

  • @jeankorff3286
    @jeankorff3286 2 หลายเดือนก่อน +1

    Ag dis lieflik!!!...en hoekom sal daar nie iets soveel beter herrys uit dit wat was. Hy is oraloor!!

  • @driesmyburgh9950
    @driesmyburgh9950 2 หลายเดือนก่อน

    So het God voorsien en so Sal Hy altyd voorsien!
    Ps 37 vers 5: Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom;Hy sal sorg.

  • @eduardkeller6304
    @eduardkeller6304 2 หลายเดือนก่อน +1

    Kosbaar! Ek is saam met julle bly. Baie geluk met die voltooiing van die herbou van die kerk.