Hemelvaart - Oudl Pieter Louw, EG Kerk Goudveld

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 พ.ค. 2024
  • #GetuigVanGenade
    🔔 Mei 09, 24
    💒 𝕆𝔾𝔾𝔼ℕ𝔻𝔻𝕀𝔼ℕ𝕊
    📜 Tᴇᴍᴀ: Hemelvaart
    📯 Pʀᴇᴅɪᴋᴇʀ : Oudl. Pieter Louw, EG Kerk Goudveld
    “Jesus is die waarborg dat Hy ons na Hom toe sal neem en Hy is besig om vir ons plek gereed te maak.”
    “Die dag van Jesus Christus se Hemelvaart was ’n wonderlike dag.
    ’n Dag van genade.
    Om sy Hemelvaart te herdenk is wonderlik en steeds genade, want Christus se Hemelvaart laat my getuig, laat my verwonderd staan en laat my waarlik leef.”
    Hemelvaart bestaan uit drie belangrike punte:
    Eerstens is dat Christus in die hemel ons voorspraak by die Vader is.
    “Tweedens dat Christus ook na sy menslike natuur in die hemel is en dit is vir elke gelowige ’n waarborg dat Hy ons ook na hom toe sal neem.
    En derdens is dat hy die Heilige Gees as waarborg na ons toe stuur sodat ons seker kan wees dat Hy ons nie alleen agter gelos het of vergeet het nie.
    “Dit is ’n ryk betekenis waaraan ons kan vashou in moeilike en onsekere tye.”
    🚪𝗵/𝘃 𝗝𝗮𝗰𝗸𝗶𝗲 𝗞𝗿𝘂𝗴𝗲𝗿 & 𝗗𝗮𝘃𝗶𝗱 𝘀𝘁𝗿, 𝗡𝗮𝘂𝗱𝗲𝘃𝗶𝗹𝗹𝗲, 𝗪𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺
    ❤ Tᴇᴋᴇɴ ɪɴ:
    / @egkerkgoudveldgemeent...
    🗞𝙺𝙴𝚁𝙺𝙱𝙻𝙰𝙰𝙸𝙴 by Debbie
    🛒Onthou 🆂🅺🅴🅽🅺🅸🅽🅶🆂 van enige nie bederfbare produkte soos kos en toiletware.
    🛐𝑽𝑶𝑶𝑹𝑩𝑰𝑫𝑫𝑰𝑵𝑮
    𝗕𝗲𝗿𝗼𝗲𝗽 𝘃𝗲𝗿𝗴𝗮𝗱𝗲𝗿𝗶𝗻𝗴 𝟮𝟯 𝗝𝘂𝗻 '24
    𝗕𝗶𝗱 𝘃𝗶𝗿 𝗼𝗻𝘀 𝗚𝗲𝗺𝗲𝗲𝗻𝘁𝗲 / 𝗞𝗲𝗿𝗸𝗿𝗮𝗮𝗱
    𝗕𝗲𝗵𝗼𝗲𝗳𝘁𝗶𝗴𝗲 𝗚𝗲𝘀𝗶𝗻𝗻𝗲,
    𝗕𝗶𝗱 𝘃𝗶𝗿 𝗥𝗲𝗲̈𝗻
    𝗚𝗲𝗲𝘀𝘁𝗲𝗹𝗶𝗸𝗲 𝗼𝗽𝘄𝗲𝗸𝗸𝗶𝗻𝗴 𝗲𝗻 𝗼𝗻𝘁𝘄𝗮𝗸𝗶𝗻𝗴 𝘃𝗮𝗻 𝗸𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗛𝗲𝗿𝗲,
    𝗥𝗲𝗱𝗱𝗶𝗻𝗴 𝘃𝗮𝗻 𝗦𝗶𝗲𝗹𝗲,
    𝗕𝗼𝗲𝗿𝗲 𝗲𝗻 𝗣𝗹𝗮𝗮𝘀 𝘃𝗲𝗶𝗹𝗶𝗴𝗵𝗲𝗶𝗱.
    👛Fɪɴᴀɴsɪᴇs -
    • Lidmate,
    • Gemeentelik,
    • Behoeftige Gesinne en
    • Die kerk in die geheel
    👵 Oɴs Bᴇᴊᴀᴀʀᴅᴇs
    🏢 Wᴇʟsʏɴ ᴇɴ Mᴀᴀᴛsᴋᴀᴘʟɪᴋᴇ ᴅɪᴇɴsᴛᴇ
    👭 Kɪɴᴅᴇʀʜᴜɪsᴇ
    💒 Oɴs Kᴇʀᴋ
    🌍Oɴs Lᴀɴᴅ ᴍᴇᴛ ᴀʟ ᴅɪᴇ ᴏɴʀᴇɢ,
    ᴅɪᴇ ʜᴜɪᴅɪɢᴇ ᴛᴏᴇsᴛᴀɴᴅᴇ
    🚜 Bᴏᴇʀᴇ ᴇɴ
    Pʟᴀᴀs ᴠᴇɪʟɪɢʜᴇɪᴅ
    🤸‍♀️ Sᴋᴏʟᴇ ~
    • Oɴᴅᴇʀᴡʏsᴇʀs
    • Kɪɴᴅᴇʀs
    💣 Oᴏʀʟᴏɢ ᴛᴜssᴇɴ Oᴇᴋʀᴀɪ̈ɴᴇ ᴇɴ Rᴜsʟᴀɴᴅ
    🚪 🅺🅾🅽🆃🅰🅺 🅾🅽🆂:
    📧ds@egkerkgoud.co.za
    🚪h/v Jackie Kruger str& David str, Naudeville, Welkom
    🏧Kᴇʀᴋ Bᴀɴᴋ Bᴇsᴏɴᴅᴇʀʜᴇᴅᴇ
    𝗔𝗕𝗦𝗔 𝗪𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺
    Eᴠᴀɴɢᴇʟɪᴇs-Gᴇʀᴇғᴏʀᴍᴇᴇʀᴅᴇ Kᴇʀᴋ ᴠᴀɴ SA Gᴏᴜᴅᴠᴇʟᴅ
    Rekening No: 405 801 8035
    Tak Kode: 63 01 35
    🎬🅿🆁🅾🅳🆄🅺🆂🅸🅴
    Pʀᴇᴅɪᴋᴇʀ : Oudl. Pieter Louw
    Rᴇᴅᴀᴋᴛᴇᴜʀ: Lorraine du Plooy
    🎧Vɪʀ ᴇɴɪɢᴇ Rᴇᴅɪɢᴇʀɪɴɢ ɴᴀᴠʀᴀᴇ ᴋᴏɴᴛᴀᴋ:
    Lorraine du Plooy - duraineglassworks@gmail.com
    #GetuigVanGenade #waakenbid #EGKerkGoudveld #Afrikaans #Welkom #Biddendeoomblikke #Kerkgemeenskap #GetroueGebede #GeestelikeReis #StilRefleksies #GoddelikeLeiding #Kerkgesin #Gebedskrygers #SoekHoërKrag #GetroueReis #VerspreidDieEvangelie #GloInHom #SondagPreke #SondagPreke #GeestelikeKryger #GeloofOorVrees #GeestelikeKryger #GeloofoorVrees #BlessedByGrace

ความคิดเห็น •