LOT 8 JHL 21 069 Pp c

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 ก.พ. 2025
  • Medium raam tipe 2 Bul
    Beslis een van die top bulle op die veiling ! Hy praat vir homself ! 'Hy vang die oog in sy groep en karkaswaarde .n Hoë kwaliteit bul vir voerkraal presterende Bonsmara kudde.
    Hy word aanbeveel vir die teel van vervangingsverse en speenkalfproduksie.
    Boshoff Bonsmara Veiling
    📆 Woensdag 26 Junie 2024
    📍 Plaas Brakfontein
    🕚 11:00
    🚙 Op die R50 tussen Delmas en Leandra.
    📞 Barry 0823205952
    📞 Chris 0823880914
    🔨Afslaers : BKB Noord Spesiale en Stoetvee Veilings
    💻 Aanlyn: SwiftVee

ความคิดเห็น •