Pastor Rooies,Dankie vir U bedienings waardige getuienis ek waardeer dit ten volle ,ek probeer die jongelinge van Jesus te vertel ,ooooh Pastor Rooies kanseleer elke jaloerse magte en valse antuigings oor my af in Jesus Naam
Prys Die Here ek vertrou Die Here sal my financial help om my gebeds kamertjie an te bou vir jarexal,ooh Jesus help my om gesond te dink te praat te lewe,Here help ons deur hierdie omstandighede,Hallelujah
Dankie Rooies...jy is vir my ñ groot inspirasie...snaaks hoe mense op ons as kinders van God trap met ñ hoogheid van satan. Ek wens ek kan dai man in die hande kry...ek belowe jou...hy gaan spyt wees. Ek HAAT mans wat lafhartig en sy vrou slaan en mishandel....kry jou eie portuur dan kyk ons hoe ver kom jy dan... ek dink die graf gaan jou voorland wees. Dien God man...dan doen jy iets waardevol vir God. Sterkte Mevrou..
Bid vlir ons,my kind oorlede v covid ,Kani verwerk ni,my jongste werk op n slegte plek,ek le nagte wakker oor worries,ek bid so hard vir grenade en seen oor ons😢
The Blessings and Curses of God YHWH are conditional. Deuteronomy 28:1-2 KJV 1 And it shall come to pass, " IF " thou shalt hearken diligently unto the voice of the LORD thy God, to observe and to do all His Commandments which I command thee this day, "THAT" the LORD thy God will set thee on high above all nations of the earth: 2 And all these blessings "SHALL" come on thee, and overtake thee, "IF" thou shalt hearken unto the voice of the LORD thy God. Deuteronomy 28:15 KJV But it shall come to pass, " IF " thou wilt not hearken unto the voice of the LORD thy God, to observe to do all His Commandments and His statutes which I command thee this day; "THAT " all these curses "SHALL" come upon thee, and overtake thee: SUID-AFRIKA is onder die Strafgerig van GOD YHWH, en ons kom dit nie agter nie...
Amen en Amen Prys God vir die awesome boodskap👏👏👏
Pastor Rooies,Dankie vir U bedienings waardige getuienis ek waardeer dit ten volle ,ek probeer die jongelinge van Jesus te vertel ,ooooh Pastor Rooies kanseleer elke jaloerse magte en valse antuigings oor my af in Jesus Naam
Dankie Here vir alles wat U gedoen het en nog gaan doen Amen 💖
Pastoor met u preke is ek verlos van rook verslawing dankie mag God jou reiklik seen met jou bediening dankie
Dankie Rooies;
Jy het n belangrike boodskap gebring. Mag dit vele ore bereik.
Amen
Pastoor Rooies ek dra elke persoon wat God se boodskap uitdra in gebed
Amen!
Finansies. Dankie Vader vir voorsiening!!!
Prys Die Here ek vertrou Die Here sal my financial help om my gebeds kamertjie an te bou vir jarexal,ooh Jesus help my om gesond te dink te praat te lewe,Here help ons deur hierdie omstandighede,Hallelujah
Amen,Liewe Jesus help my en see"n my in Jesus Naam Asb
Rooies bid asb.
Dat my kinders
Weer versoen
Met mekaar
Asb. Baie dankie
Vir die boodskap.
Privaat.
Wa. App.
Fansies in Jesus naam
Jy is vol van jou self Wat jy alles kan doen
Dankie Rooies...jy is vir my ñ groot inspirasie...snaaks hoe mense op ons as kinders van God trap met ñ hoogheid van satan. Ek wens ek kan dai man in die hande kry...ek belowe jou...hy gaan spyt wees. Ek HAAT mans wat lafhartig en sy vrou slaan en mishandel....kry jou eie portuur dan kyk ons hoe ver kom jy dan... ek dink die graf gaan jou voorland wees. Dien God man...dan doen jy iets waardevol vir God. Sterkte Mevrou..
Ere aan God
privaat
Privaat
Bid vlir ons,my kind oorlede v covid ,Kani verwerk ni,my jongste werk op n slegte plek,ek le nagte wakker oor worries,ek bid so hard vir grenade en seen oor ons😢
The Blessings and Curses of God YHWH are conditional.
Deuteronomy 28:1-2 KJV 1 And it shall come to pass, " IF " thou shalt hearken diligently unto the voice of the LORD thy God, to observe and to do all His Commandments which I command thee this day, "THAT" the LORD thy God will set thee on high above all nations of the earth:
2 And all these blessings "SHALL" come on thee, and overtake thee, "IF" thou shalt hearken unto the voice of the LORD thy God.
Deuteronomy 28:15 KJV But it shall come to pass, " IF " thou wilt not hearken unto the voice of the LORD thy God, to observe to do all His Commandments and His statutes which I command thee this day; "THAT " all these curses "SHALL" come upon thee, and overtake thee:
SUID-AFRIKA is onder die Strafgerig van GOD YHWH, en ons kom dit nie agter nie...
Amen,Liewe Jesus help my en see"n my in Jesus Naam Asb