Gemeente van Lig & Lewe
Gemeente van Lig & Lewe
  • 597
  • 39 620
Selfbejammering
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 28 Julie 2024. Skrifgedeelte Jona 4.
มุมมอง: 29

วีดีโอ

In jou storms is daar Hoop
มุมมอง 37วันที่ผ่านมา
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 21 Julie 2024. Skrifgedeelte Romeine 5:3-4
God is groter as jou uitdagings
มุมมอง 4321 วันที่ผ่านมา
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 7 Julie 2024. Skrifgedeelte Mk 10:27
Waar is God as ek Hom nodig het?
มุมมอง 75หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 30 Junie 2024. Skrifgedeelte: Psalm 37
Teen die spoed van lig
มุมมอง 31หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 23 Junie 2024. Skrifgedeelte Jak. 1:19
Verander
มุมมอง 51หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 9 Junie 2024. Skrifgedeelte Matt 10:40
Sien
มุมมอง 642 หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 26 Mei 2024. Skrifgedeelte: Psalm 8:3-4
Dit is maklik om van God te vergeet
มุมมอง 642 หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap vir 19 Mei 2024. Skrifgedeelte Jer 9:23-24
Ek verstaan nie my lewe nie
มุมมอง 2732 หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 5 Mei 2024. Skrifgedeelte: Eks. 13:17
Wees stil
มุมมอง 353 หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 28 April 2024. Skrifgedeelte: Psa 46:10
Leef in hoofletters!
มุมมอง 653 หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 14 April 2024. Skrifgedeelte: Efe 5:1-2
Waneer die opstanding jou opstandig maak.
มุมมอง 563 หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 7 April 2024. Skrifgedeelte Hand. 5:29
Hy is nie hier nie.
มุมมอง 344 หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van Sondag 31 Maart 2024. Skrifgedeelte: Luk 214:6-7
Herken/erken jy die Koning?
มุมมอง 434 หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se Goeie Vrydag boodskap van 29 Maart 2024. Skrifgedeelte Joh. 19:19-22
Dankie Here!
มุมมอง 384 หลายเดือนก่อน
Pastoor Leon van Rensburg se boodskap van 24 Maart 2024. Skrifgedeelte Kol. 3:17
Maar...
มุมมอง 664 หลายเดือนก่อน
Maar...
Wat soek jy regtig?
มุมมอง 484 หลายเดือนก่อน
Wat soek jy regtig?
Is jy 'n slaaf van vrees?
มุมมอง 1425 หลายเดือนก่อน
Is jy 'n slaaf van vrees?
Hou vas!
มุมมอง 1225 หลายเดือนก่อน
Hou vas!
Watter pad vorentoe?
มุมมอง 625 หลายเดือนก่อน
Watter pad vorentoe?
Opregte dankbaar
มุมมอง 996 หลายเดือนก่อน
Opregte dankbaar
Hou aan beweeg
มุมมอง 1406 หลายเดือนก่อน
Hou aan beweeg
Dit gaan OK wees
มุมมอง 1496 หลายเดือนก่อน
Dit gaan OK wees
Oog gevestig
มุมมอง 1276 หลายเดือนก่อน
Oog gevestig
God in 2024
มุมมอง 3677 หลายเดือนก่อน
God in 2024
"Reason for the Season"
มุมมอง 567 หลายเดือนก่อน
"Reason for the Season"
Dankbaar
มุมมอง 667 หลายเดือนก่อน
Dankbaar
Afstand!
มุมมอง 747 หลายเดือนก่อน
Afstand!
Leeg na die jaar
มุมมอง 998 หลายเดือนก่อน
Leeg na die jaar
God is in beheer
มุมมอง 4048 หลายเดือนก่อน
God is in beheer

ความคิดเห็น

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m 3 หลายเดือนก่อน

    Good is GOOD ALL THE time amen keep up Goodness of God

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m 3 หลายเดือนก่อน

    Baie hartseer ❤

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m 3 หลายเดือนก่อน

    ❤Hou van die maniere hoe u die storie vertel

  • @friedadutoit549
    @friedadutoit549 8 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @user-jw2gr9fw3y
    @user-jw2gr9fw3y 8 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir u pragtige preke. Dit is so besonders. Dankie nogmaals.

  • @user-jw2gr9fw3y
    @user-jw2gr9fw3y 8 หลายเดือนก่อน

    Goeie naand Pastoor Leon, ek het een vraag wat baie verwarring in die drie susterskerke veroorsaak. Gaan die Wegraping werklik gebeur, want dit kom net een keer in die Woord van God voor, daarom twyfel die dominees konstant.

  • @user-jw2gr9fw3y
    @user-jw2gr9fw3y 9 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir die voedsel vir die siel, wat ons Sondae van u ontvang.🙏🙏🏻

  • @johanvanrensburg2179
    @johanvanrensburg2179 10 หลายเดือนก่อน

    Amen!

  • @faniescanlen3611
    @faniescanlen3611 11 หลายเดือนก่อน

    Twee mense op die kanaal van Lig en Lewe, het ons verlaat; agv die dood: Jimmy Abbott (boodskap - Die verlede bepaal nie die toekomst nie….) en Willem Grobbelaar (boodskap -Die Vrug van die Gees.) Maar Hy wie se naam bo alle name is, Jesus, is steeds by en in ons!

  • @user-sc1qc4vl3l
    @user-sc1qc4vl3l ปีที่แล้ว

    5:24

  • @amandasteynsteyn6832
    @amandasteynsteyn6832 ปีที่แล้ว

    Ek het al soveel struggles gehad,veral die laaste 2 Jr en dit het gevoel of daar geen lig aan die einde v d tonnel is nie maar ek het ook besef GOD het my nie vergeet nie.

  • @pietfischer6123
    @pietfischer6123 ปีที่แล้ว

    Dankie Leon

  • @pietfischer6123
    @pietfischer6123 ปีที่แล้ว

    Mooi boodskap ,dankie Leon

  • @pietfischer6123
    @pietfischer6123 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die mooi boodskap,Leon

  • @pietfischer6123
    @pietfischer6123 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die mooi boodskap,Leon

  • @danettelouw1805
    @danettelouw1805 2 ปีที่แล้ว

    Dankie vir geseende boodskap

  • @danettelouw1805
    @danettelouw1805 2 ปีที่แล้ว

    Dankie vir geseende boodskap. Pieter en Danette

  • @pierrelabuschagne7220
    @pierrelabuschagne7220 2 ปีที่แล้ว

    Hey Jimmy jou videos is fantasties

  • @gerhardmarais7015
    @gerhardmarais7015 3 ปีที่แล้ว

    Jimmy se boodskappe is baie kragtig en sy eenvoud maak alles nog beter.

  • @christopherwiles6408
    @christopherwiles6408 3 ปีที่แล้ว

    Dankie vir hierdie boodskap

  • @esmeswanepoel6269
    @esmeswanepoel6269 3 ปีที่แล้ว

    Ģ

  • @ralphmoehrke3103
    @ralphmoehrke3103 3 ปีที่แล้ว

    Thank you Jimmy.

  • @fransrabie6609
    @fransrabie6609 3 ปีที่แล้ว

    Want du biste een alte guets mans sone ende gherechtiths die gode ontsiet ende aelmisse doet. Ende men moet benedictie segghen op dijn wijf ende op uwe vader ende moeder ende uwe sade moete sijn ghebenedijt van gode israhel. Ende alle antwoert amen.

  • @rinaduplessis2081
    @rinaduplessis2081 3 ปีที่แล้ว

    Jimmy rus in vrede dis net GOD JESUS CHRISTUS se liefde wat daardie vrede in jou siel bring ... jou tafel is gedek

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride7440 3 ปีที่แล้ว

    Jy was passievol oor Jesus en n ware sielewenner vir Hom!!! Dankie Jimmy!! n Voorbeeld vir elke Christen en volgeling van Jesus.

  • @zettalindeque5372
    @zettalindeque5372 4 ปีที่แล้ว

    Ja God sal keer dat ons moeilikheid ons onderkry want Psalm 23:4 verklaar dit vir ons.Hy hou ons nie weg van dit nie maar gaan saam ons daardeur sodat niks ons sal onderkry as ons daardeur gaan nie.AMEN

  • @zettalindeque5372
    @zettalindeque5372 4 ปีที่แล้ว

    dis nie waar jy kwaad word nie dis WAAROOR jy kwaad word

  • @zettalindeque5372
    @zettalindeque5372 4 ปีที่แล้ว

    OM BY TE SIT MET DIE TEACHING.OMDAT JESUS AS MENS OP AARDE WAS HET SATAN HOM FLEESLIK VERSOEK.DIESELFDE MET DIE MENS.ONS WORD FLEESLIK VERSOEK WAT LEI TOT SONDE EN SONDE LEI WEER TOT DIE DOOD...........MAAR AS ONS IN DIE GEES WANDEL KAN ONS DIE VERSOEKINGS WEERSTAAN.DIT IS HOE ONS DAN VERSOEKINGS KAN OORWIN.IS OM IN DIE GEES TE WANDEL.

  • @rickysmith3057
    @rickysmith3057 5 ปีที่แล้ว

    great Jimmy God is Mighty

  • @davidkuter6144
    @davidkuter6144 6 ปีที่แล้ว

    Pragtig

  • @zettalindeque5372
    @zettalindeque5372 7 ปีที่แล้ว

    Fanie sê as jy jou verset teen die Heilige Gees om Jesus aan te neem is dit n onvergeeflike sonde.????? Ons moet versigtig wees wat ons sê daar want die Woord sê as jy LASTER teen die Heilige Gees is dit die onvergeeflike sonde.

  • @kittycat1811
    @kittycat1811 9 ปีที่แล้ว

    Ek weet die was lank terug, maar ek sit in Thailand. Ek het begin huil, ek is nie reg. Ek moet reg kom, ek weet waar om te begin met die moeilike pad. Dis net soms moeilik sonder mens se "afgode". Dankie pastoor

  • @AGSLigenLewe
    @AGSLigenLewe 10 ปีที่แล้ว

  • @petrofourie7018
    @petrofourie7018 11 ปีที่แล้ว

    baie goed en waar