Jumbo Fishing
Jumbo Fishing
  • 12
  • 7 817
Jumbo Live V2.0
Jumbo was live op Facebook en het n heerlike vrae en antwoord sessie gehad met al die kykers.
มุมมอง: 355

วีดีโอ

Jaco van Wyk deel sy sukses van die 2020 SA kapioenskappe.
มุมมอง 4574 ปีที่แล้ว
Jaco deel sy sukses van die 202 SA kapioenskappe premier A afdeling te bloemhof dam. Hy het dit reg gekry om opvolg Victor te behaal en 'n totaal van 254 te vang. Dankie Jaco.
Vanuit Namibie vertel Willem Heunis ons meer oor lyn en spoele.
มุมมอง 3124 ปีที่แล้ว
Willem Heunis uit Namibie vertel ons meer oor lyn en hoe hy dit op n spoel sit. Baie dankie Willem
Christiaan Pretorius sal nie weer sonder Jumbo Fishing produkte dam toe kan gaan nie.
มุมมอง 4874 ปีที่แล้ว
Christiaan Pretorius vertel dat jy met Jumbo Fishing produkte nie kan verkeerd gaan nie. Hy hengel al 14 jaar kompeterend en is nou eers 23 jaar oud. Sy hengel was nooit konstant nie. Hy sal vir n ruk baie goed hengel en daarna weer sukkel vir lank. Toe ontdek hy Jumbo Fishing produkte en waar Jumbo self hom onder sy vlerk ingetrek het. Alles het verander. Hengel is konstant en hy het baie meer...
Harry Fourie maak deeg en vertel ons meer van hoekaas.
มุมมอง 6814 ปีที่แล้ว
Harry Fourie deel met ons sy manier van deeg maak en verduidelik ons bietjie meer oor hoekaas. Dankie Harry.
JUMBO was LIVE!!!
มุมมอง 4454 ปีที่แล้ว
Jumbo Willemse was live op Facebook die 20ste April 2020 en het bietjie gesels oor die "mental fitness" van hengel. Dit was ook 'n lekker tyd om vra te vra vir Jumbo. Dankie Jumbo. Kyk uit vir nog baie.
Johan Cronje deel met ons aas.
มุมมอง 1.2K4 ปีที่แล้ว
Johan deel met ons aas wat vir hom gewerk het om die muddies te vang. Dankie Johan.
Morne Prenn van Namibia praat oor "fish care".
มุมมอง 884 ปีที่แล้ว
"Fish care" is vir ons baie belangrik. Morne deel met ons oor die benadering daarvan en ook hoe dit verander het van toeka tot nou. Dankie Morne.
Rohan Prinsloo praat oor dip kombinasies
มุมมอง 1.6K4 ปีที่แล้ว
Rohan deel sy gunsteling dip kombinasies met ons en praat oor die verskillende maniere om dit toe te pas. Dankie Rohan.
Kurt Stöger deel met ons sy hengel kas
มุมมอง 1.5K4 ปีที่แล้ว
Kom ons kyk bietjie hoe lyk Kurt Stöger se kas uitleg. Dankie Kurt.
Tjoepa vertel self!!
มุมมอง 1714 ปีที่แล้ว
Dewaldt Tjoepa Veldman vertel self oor Jumbo produkte en wat goed gewerk het vir hom om sy hengel te verbeter. Dankie Tjoepa
Jumbo Fishing Gaan Kuier By Vosrite Fishing Adventures
มุมมอง 6024 ปีที่แล้ว
Jumbo maak 'n draai by Vosrite Fishing Adventures en vang 'n paar groot visse vir die eerste video van Jumbo Fishing.