- 27
- 984 221
Clint Aplon
เข้าร่วมเมื่อ 17 ต.ค. 2019
Artist
Clint Aplon ft Lil Willy - Hou My Warm (Volle Films by Giga)
Performed by Clint Aplon & Lil Willy.
Filmed by Giga.
Co-directed by Clint Aplon & Giga.
Filmed by Giga.
Co-directed by Clint Aplon & Giga.
มุมมอง: 18 481
วีดีโอ
Clint Aplon - Kwaad [prod by R.A.D Rhythms directed by Volle films / Giga]
มุมมอง 7K4 หลายเดือนก่อน
Clint Aplon - Kwaad [prod by R.A.D Rhythms directed by Volle films / Giga]
Clint Aplon (ft R.A.D Rhythms & Early B) - Foute.
มุมมอง 241K8 หลายเดือนก่อน
Clint Aplon (ft R.A.D Rhythms & Early B) - Foute.
Clint Aplon x R.A.D RHYTHMS - Spray Fafa (a volle film by Giga)
มุมมอง 4K2 ปีที่แล้ว
Clint Aplon x R.A.D RHYTHMS - Spray Fafa (a volle film by Giga)
Clint Aplon - Jaa Nee (dir. Volle Films by Giga)
มุมมอง 23K2 ปีที่แล้ว
Clint Aplon - Jaa Nee (dir. Volle Films by Giga)
Clint Aplon - Gedwee (feat. Aidam-John & Lil' Willy) [dir. by Giga]
มุมมอง 378K3 ปีที่แล้ว
Clint Aplon - Gedwee (feat. Aidam-John & Lil' Willy) [dir. by Giga]
Clint Aplon ft Giga - Home Town (prob by Lynex Beats)
มุมมอง 17K3 ปีที่แล้ว
Clint Aplon ft Giga - Home Town (prob by Lynex Beats)
Clint Aplon - Battle Raps His Girlfriend
มุมมอง 7K3 ปีที่แล้ว
Clint Aplon - Battle Raps His Girlfriend
Clint Aplon - Nwata (ft Zee@eaze & Giga) n Irv.xcv film
มุมมอง 107K3 ปีที่แล้ว
Clint Aplon - Nwata (ft Zee@eaze & Giga) n Irv.xcv film
Clint Aplon - Ride With Me (ft Kauthar & C-Tone) dir by Irv.xcv
มุมมอง 22K4 ปีที่แล้ว
Clint Aplon - Ride With Me (ft Kauthar & C-Tone) dir by Irv.xcv
Clint Aplon ft Zee@ease - Verlief in Afrikaans (dir by Irv.xcv)
มุมมอง 70K5 ปีที่แล้ว
Clint Aplon ft Zee@ease - Verlief in Afrikaans (dir by Irv.xcv)
Gxng sit hule dak 2💪🥵🔫
Lil willy jy het dit yster.... Moet laat niemand jou niks vertel nie Letterlik die Afrikaanse weezy. Jy het dit wenner
Warm
Salute ya ng CW
Asb Clint
Kan ek n feat kry?
songs a moerse vibe 😂🔥🔥🔥🔥🙌🏽
Kwaii!
❤❤❤❤awe boeta Clint jy praat waarheid 😊
forever my go-to tune when i feel drained or lost in my thoughts!♥
Die song is kookwater! Julle is gevaarlik ouens!! 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Thanks!
Hou my Warm (House Mix) th-cam.com/video/GEK_X78CTuY/w-d-xo.htmlsi=NGRfDF57l49zqZ6m
Lil Willy surprised me with the voice change , just awesome 💯🔥🔥 , Clint jou lirieke vat my deuri multiverse bru👌💯🔥🔥
Visuals is ini skag🔥🔥🔥🔥📽
Reppin 6850🔥🔥🗣🔊
told you it's gone be 10K in just a weeks time brother!❤🔥❤🔥❤🔥
Lil Willy yoh likes die vocals
Vlamme 🔥🔥😭🥵
Pfff i nog nooit so oor n verse glag nie nea fok
Love it youngbloodz...Clint I was vested in your verse pity it's so short.No disrespect to Lil Willy..Over all great track gents🔥🔥🔥
Waaa'em??
Goated🤝
Kalid excellet 💯
6850♥️
Fire visuals Giga🔥🔥🔥💯
Ek moet die beste ek wees🔥🔥
South African lil wayne as ek reg is 🎉❤❤ subcribe guys
Die is beslis die Warmste Afrikaans number van 2024. Kom pad toe ek sal met almal stry. Gigga is ook net weer Gigga met sy volle films. Gigga touch my ek need 'n volle film
Woe Woe is lief daarvoor om Warm numbers te drop 🎉🎉🎉
Is al wat ons kan doen in Worcester my masekind, is warme goed drop! 🔥🔥
Worcester Bo 🎉
❤❤❤
❤lekker. Vannie woewoe
Beste duo🔥🔥🐐🐐
like 👍💯 music 🎶 Hi yes God Good love amen 🙏
Auuuujj 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Nai dis baie Warm!!!🔥🔥🔥 Love dit julle ❤
Leke Clinty❤
Woe Woe se manne maak altyd magic🔥🔥
Die ouens operate op I nuwe vlak van hitte en Dai nou wee❤️🔥
🔥
🔥🔥🔥🔥🔥
Lil wayne
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Een vani beste 🏆🥇
iemand bel die ambulance ek kan nie soe n klomp hitte hanteer nie , sjoe oral waar ekkyk is vlamme🥵🔥 .
LIL WILLY wane laas auj klas man 👌👌💯💪💪
DIE EEN!!! 🥹🥹🔥🔥🔥 (Intro: Lil' Willy) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm (mmm) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm (wat, wat, wat) (Verse 1: Clint) Lets go lets go lets go lets go Hou my nie kwaai nie, Sukses Ek eni Willy, WSS Sy het a bok, Slat ek 'n ses Boeta ek bet, Daai boka is weg Phone in die hand is 'n business call Kry my daar bo, by Die Mall Stack die Madibas mountain tall Trek an die Sneakers, nog 'n gig in die jol Bal ini Hoop boeta ek ball Eks ani roll, die manne bly stall Hy Dink Hy’s the shit, hy is ma a drol Hy dink hy ka spit, maar niks groei uit sy grond Hou my nie kwai nie broe ek weet eks warm Ek kan onthou my balie was arm Toe maak Hy 'n plan jy ken mos a Kallid Nou's Hy 'n baas koel en Kalm But ek is sy son bru Ek's an die brand Man’s not Hot die Drip moet an Sy wil nou hê Aplon moet ha van is Ring in ha vinger wys dat sy the one is Vra vir my pa ek maak hom trots My fondasie gebou op 'n rots Ek lê plat, aim vir die top Ek is oppad Wie gaan my stop Ken nie van lieg in die raps nie Die rappers is beter in acting Is ek versus my self in die multiverse So die version van ek moet die best wees Boeta ek weet ek is warm wees kalm Kyk hoe tel ek die blessings Wie worry oor wie Number 1 is MyBru ek moet die beste Ek wees (Chorus: Lil'Willy) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm yuh Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm (wat, wat, yuh, yuh) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm(ay) Dit kos my bloed, sweet, trane Maar ekt dit gemaak ek hou my warm (ja) My rug was altyd teen die muur Maar ekt dit gemaak ek hou my warm (hou my warm) (Verse2: Lil' Willy) Ek's 'n hotnot en dit pas by my Want daars nie 'n dag waar ek nie warm is nie Ek het die grootste vlam binne my Wat nie een van julle ooit kan blus nie Baie om te sê op my bors Wees dankbaar dat my bors nie warm is nie En soos 'n Kullid meisie se mxit naam Nigga, eks is 2Hot2handle Daai was in die Desember Ekt myself belowe Dat die manne voor my Hulle's almal pover Kry vir julle werk by kersvader Want ek sit vir julle almal ore aan Ek hoor julle sê ek raak so verwaand Ek wonder wanne was ek nie verwaand In plaas daarvan moet jy jou asem spaar Dit gaan nog erger raak Laaitie! (Chorus: Lil' Willy) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm (wat, wat, wat, wat, wat, wah) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm (ja ek hou my warm, ja ek hou my warm) Dit kos my bloed, sweet, trane Maar ekt dit gemaak ek hou my warm (ekt dit gemaak) My rug was altyd teen die muur Maar ekt dit gemaak ek hou my warm Yeaaah (Outro: Lil'Willy & [Clint Aplon]) So ek hou my warm warm (aplon ons verdien dit alles) Ek is baie jammer jammer yuh Lewe is skielik anders(niks is nou meer dieselle) Kom mos nou uit God se haaaand [Is ek versus my self in die multiverse So die version van ek moet die best wees]
Mooi Werk Boet Miss Net Vir Aidam❤
🔥🔥
Xgranjuw..music bruh. Big up
KLAS!