- 434
- 91 195
Strand-Noord NG Gemeente
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 15 มี.ค. 2020
Copy of Kykstroom - Klassieke diens: 28 Januarie 2024
Copy of Kykstroom - Klassieke diens: 28 Januarie 2024
มุมมอง: 78
วีดีโอ
Pinkster 2022 - Vriende van Sondaars - Gesprek 5 (Opname)
มุมมอง 1642 ปีที่แล้ว
Pinkster 2022 - Vriende van Sondaars - Gesprek 5 (Opname)
Regverdige Herders - Sondag 18 Julie 2021
มุมมอง 2313 ปีที่แล้ว
Regverdige Herders - Sondag 18 Julie 2021
As jou wêreld in duie stort, steek jou hand op.
มุมมอง 3153 ปีที่แล้ว
As jou wêreld in duie stort, steek jou hand op.
Pinkstersondag 2021: Op weg na God se rus
มุมมอง 1703 ปีที่แล้ว
Pinkstersondag 2021: Op weg na God se rus
Pinkster 2021 - Jesus: Die koms van God se rus
มุมมอง 1523 ปีที่แล้ว
Pinkster 2021 - Jesus: Die koms van God se rus
Pinkster 2021 - Rus vir alles en almal.
มุมมอง 1553 ปีที่แล้ว
Pinkster 2021 - Rus vir alles en almal.
Pinkster 2021 - Rus: Die doel van God se verlossing en bevryding.
มุมมอง 1623 ปีที่แล้ว
Pinkster 2021 - Rus: Die doel van God se verlossing en bevryding.
Pinkster 2021 - Rus vir alles en almal wat vermoeid en belas is.
มุมมอง 1863 ปีที่แล้ว
Pinkster 2021 - Rus vir alles en almal wat vermoeid en belas is.
Pinkster 2021: Rus - Die hoogtepunt van die skepping.
มุมมอง 1943 ปีที่แล้ว
Pinkster 2021: Rus - Die hoogtepunt van die skepping.
9 Mei 2021 Tema: OutoNoom - Leon Marais
มุมมอง 1623 ปีที่แล้ว
9 Mei 2021 Tema: OutoNoom - Leon Marais
Goeie dag. Is daar iewers waar ons die kersaand diens kan sien?
More Leon. Kyk vanaf n koue nat Alton, Hampshire , Engeland. Dankie. Salome Erasmus
Pragtige boodskap dominee. So waar wat u se en iets om in my lewe deur te dra
Dankie baie leersaam gewees.
Drie jaar later kom ek hierop af. Uitstekende preek dankie Fourie.
Ons innige meegevoell Vriendin en geliefdes
Baie dankie Ds Fourie baie besonders.
Dis met hartseer en leedwese dat ons dink aan ons goeie vriend Gerhard wat oorgestap het. Ons innige meegevoel aan Erna, al die Kinders, kleinkinders en families. Mag hy in vrede rus.
🥲Lieflike voorreg om oom Jannie ,Tannie Vera en hul kinders te ontmoet..sulke opregte mense..Een woord beskryf hul..LIEDFE!!oom Jannie versekerd een Besonderse mens,en laat ongelooflike mooi spore na ..EMMANNEUL GOD MET JUL..Baie Liefde Henk Louise vd Linde Shalom🕊😇🤗🙏
Besondere diens wat julle Ma Vera en kinders hulde aan n ware Gentleman gegee het. Jannie se kenmerkende skewe glimlag sal altyd in my gedagtes bly. Mag hy in vrede rus. Sterkte. Neef Pierre, Carol, Jacques en Daniele.
So happy for you, my dear Zhara.😊 ❤❤❤❤❤ Greetings from 🇧🇷. God is good!!!!🙏🙏🙏🙏
Zara jy is so n inspirasie. Jou skapie projek met die hoof fokus of Jesus vir kindertjies is 'awesome'. Baie dankie dat ons deel hiervan kon wees. God seën jou en jou familie se weë vorentoe. 🙏 🙏 🔔 🙏 🙏 🙏
Zhara , ons jubel en juig saam met julle !
Amazing🤍🤍🤍✝️✝️✝️
So gelukkig het Zhara 'n volledige genesing gevind. Ons het baie gebede hier in Brasilië gedoen en God het genesing as 'n geskenk aan hierdie spesiale meisie gegee. God seën jou.
❤❤❤ Pragtige Zhara jy n baie sterk klein dogtertjie
Ons kan die diens nie opvang nie want dit is waarna ons uitsien. Nie die musiek nie. Die preek is belangrik by aftree oord. Dankie
Laat ons asb net die preek kry en skakel die singery uit. Kan dit nie so gereel word asb. Dankie
Baie dankie Fourie vir jou skitterende preek! Ons kon inskakel vanaf ons Karooplaas.
When you discovered that I had the ability to imitate how people walk, a memory that will forever stay with me is the time you found immense joy in challenging me to mimic your own unique gait. I can still hear the sound of your laughter as you playfully cornered me to demonstrate your walk. You always insisted on capturing it on video, and now, looking back, I can't help but wish that I had made the time to record that moment. My deepest condolences go out to the entire family during this difficult time. RIP Rassie Smit.
Leon fantastiese preek! Dankie.
Dit was baie mooi. Neteen vraag. Hoekom moet daar engels gesing word?? Het ons dan engelse lidmate in ons gemeente??? .Waar is one eie afrikaanse liedjies???
Dankie Ds. Fourie. Baie kos vir die siel gekry die week
Baie dankie vir die mooi diens vir Paultjie. Ek dink met groot liefde aan die Punte tydens hierdie moeilike tyd.
Ons sal jou mis Paul
Beste kerkdiens
Sulke mooi herinneringe... dankie dat julle dit met ons gedeel het. Die leemte wat Tannie Suna los is groot maar haar nalatenskap is ooglopend in haar gesin, haar kinders en haar gemeenskap... dit leef voort. Ons stuur vir julle soveel liefde, die Rootmans
En..."julle is My vriende AS julle doen wat Ek sê.."
Sjoe die meisietjie sing pragtig.
Dankie. Dit was goed.
Dankie, dit was goed!
So geroer deur die pragtige sang. Ek kyk hier uit Louis Trichardt Limpopo elke sondag. Lekker pitkos
Baie dankie dat julle dit doen!Ons waardeur dit regtig baie❤️
Ek bly in Louis Trichardt maar is ingeskryf om te kan inskakel op die aanlyn dienste. Ek vind baie baat daarby. Baie dankie
Mooi boodskap waarin ons ons tans bevind dat God ons soos met Jerimiah sal versorg deur ons van die nodige leiers te voorsien👐
Dankie vir. Baie. Mooi diens geseende 2021 vir die gemeente
Pragtig!!!!
Baie baie dankie, Leon. Ons sien uit na Pinkster. Sterkte
Baie profesioneel en pragtig. Maak ons baie baie trots en grooooot verlange na ons Eredienste! (Judy se klavier se middel C is ook mooi ingestem)
Dankie Ds Fourie vir hierdie pragtige en positiewe boodskap van hoop te midde van onsekerheid!
Dankie Mark!
Pragtige boodskap
Baie dankie Danie!
Baie dankie Ds Leon!
Baie dankie. Kos vir die siel. AMEN
Hier is die skakel na boekie waarna ek verwys: www.amazon.com/Into-Your-Hand-Confronting-Friday/dp/1498206476