- 333
- 56 904
The Workshop Kimberley
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 5 ม.ค. 2020
Ons is ‘n Kerk vir alle mense wat die Koninkryk van God wil sien kom in die harte van alle mense in Kimberley, die omgewing en oor grense heen.
We’re a Church for all people wanting to see God’s Kingdom reach the hearts of all in Kimberley, surrounding areas and over borders.
We’re a Church for all people wanting to see God’s Kingdom reach the hearts of all in Kimberley, surrounding areas and over borders.
วีดีโอ
My identiteit - Past Riaan Janse van Vuuren
มุมมอง 45วันที่ผ่านมา
My identiteit - Past Riaan Janse van Vuuren
Do what you can do - Past Harry Hurndall
มุมมอง 90หลายเดือนก่อน
Do what you can do and let God do what He can do.
Vergewe sodat - Past Riaan Janse van Vuuren
มุมมอง 71หลายเดือนก่อน
Vergewe sodat - Past Riaan Janse van Vuuren
Vier woorde wat alles verander - Dr Ben Vorster
มุมมอง 195หลายเดือนก่อน
Vier woorde wat alles verander - Dr Ben Vorster
Stel jouself op vir sukses - Past Riaan Janse van Vuuren
มุมมอง 1062 หลายเดือนก่อน
Hoe meet jy sukses? Geestelike bounlokke van sukses: Ons is net tydelik hier God het nie sy plan met jou lewe vergeet nie. Wees vergenoegd met wat jy het. Vertrou volkome op die Here. Die leiding van die Heilige Gees
Weerstaan die duiwel - Dr Ben Vorster
มุมมอง 4892 หลายเดือนก่อน
Weerstaan die duiwel - Dr Ben Vorster
Does direction influence destination - Past Harry Hurndall
มุมมอง 562 หลายเดือนก่อน
Things that grab your attention are normally dangerous. When something has captured your attention - there is a sense that it has captured your life and influences your destination/future.
Waar staan ek - Past Stephen Tagg
มุมมอง 1103 หลายเดือนก่อน
Gaan ek deur die mosies of is dit steeds weens 'n passie vir die versameling van siele? Het ek nog my eggenoot lief omdat ek met hom/haar getroud is of omdat hy/sy 'n geskenk uit God se hand is? Wens ek my kinders groot of bele ek in die volgende generasie vir God? Is my werk slegs 'n salaris of is dit 'n bedieningsveld vir God? Gaan ek saam met die vloei van die lewe waar God se naam ydelik ge...
Daardie tyd. maar... - Past Riaan Janse van Vuuren
มุมมอง 833 หลายเดือนก่อน
Moenie mislei word nie Bly in die geveg Maak seker jy dra God se wapenrusting Bly ingeskakel by die huis van gelowiges Wees betrokke by God se opdrag - ons is nie geroep om stil te sit nie.
In die storms - Past Stephen Tagg
มุมมอง 1123 หลายเดือนก่อน
God is altyd groter as enige storm of enige behoefte of kennis wat ons het.
Verheerlik God - Past Riaan Janse van Vuuren
มุมมอง 1084 หลายเดือนก่อน
Verheerlik God - Past Riaan Janse van Vuuren
What is your default setting - Past Harry Hurndall
มุมมอง 1004 หลายเดือนก่อน
What is your default setting - Past Harry Hurndall
Omstandighede maak dat ons God baie keer nie meer hoor nie - Dr Ben Vorster
มุมมอง 3344 หลายเดือนก่อน
Omstandighede maak dat ons God baie keer nie meer hoor nie - Dr Ben Vorster
Die onvergelykbare God - Dr Ben Vorster
มุมมอง 3925 หลายเดือนก่อน
Die onvergelykbare God - Dr Ben Vorster
Right or wrong, where do you stand? - Past Harry Hurndall
มุมมอง 855 หลายเดือนก่อน
Right or wrong, where do you stand? - Past Harry Hurndall
Innerlike skoonheid - Past Stephen Tagg
มุมมอง 916 หลายเดือนก่อน
Innerlike skoonheid - Past Stephen Tagg
Verantwoordelikheid - Past Stephen Tagg
มุมมอง 966 หลายเดือนก่อน
Verantwoordelikheid - Past Stephen Tagg
Ready or not Jesus kom terug - Past Riaan Janse van Vuuren
มุมมอง 936 หลายเดือนก่อน
Ready or not Jesus kom terug - Past Riaan Janse van Vuuren
Are you serious - Past Harry Hurndall
มุมมอง 1087 หลายเดือนก่อน
Are you serious - Past Harry Hurndall
DANKIE ABBA VADER VIR U LIEFDE, SEËN EN VREDE OOR DOK BEN VOSTER AMEN ❤
Amen!
Pastoor Tagg, baie dankie vir 42:53 r hierdie pragtige ongelooflike insiggewende fenominale preek wat die hele Suid - Afrika nodig het, dat ons die Agapay Liefde sal hê, dat ons kan sê , ons staan vir U en dat ons almal goeie moed sal hê en standvastig sal wees en dat ons vir mekaar daar kan wees en kan sê, ek is swak in die vlees, maar nogtans maak ek staat op U, want U het hierdie werêld oorwin.
HALLELUJAH ek IS 'N KIND VAN GOD 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻dankie vir die kosbare Woord oor die Kruis van Jesus, Dr Izak Burger.🕊🕊🕊
Amen 🙏 hallelujah 🙌 🙏
Dankie HERE vir hierdie boodskap. Dankie Ben dat jy besluit het en gehoorsaam was aan die Gees om uit jou hart te praat soos Hy dit vir jou gegee het. Lief vir julle. Groete Andre en Malie Venter.
🙏🙏🙏🙏
Past Tagg jou passie is aansteeklik vir God
Baie dankie vir hierdie kosbare boodskap Pastoor. En ons gebed is ook vir vrede vir jou en baie sterkte. 🙌🏻🙌🏻🙏🏻💝
Jammer ek vra hier, maar ek het my ñeef Ben Vorster se nr verloor ❤
Goeie dag. Kan u dalk op ons kerk se fb blad vir ons n pvt boodskap stuur ? Dan stuur ons daar vir u Ps se nommer. Wil nie hier plaas nie.
Hiermee link na ons fb blad facebook.com/dieworkshopkimberley?mibextid=ZbWKwL
Amen en Amen
Amen
Amen
Naand Dr Ben, baie dankie vir die pragtige boodskap van "Is dit waar" ek waardeer dit. Groete daar. Trompie.
Baie dankie pastoor ek is 81jren geniet elke woord Dit is soos my behoudens hou moed ons bid vir u ek waardeer u altyd 'n woord van die Here mag Hy jou gesond hou en baie krag gee ek is afgetrede verpleegster ek gee vir u om
Baie dankie Jesus dat U ons nooit sal verlaat nie. AMEN.
Dankie Pastoor.
Baie danker Dr. Isak.
Dki Riaan wonderlike boodskap.
Amen.
The God who sees is the God who redeemes.
AMEN
Dankie vir u pragtige geloofwaardige boodskap. Alle eer aan HERE JESUS CHRISTUS ons GOD
Baie dankie Pastoor vir die kosbare boodskap vandag.
Baie dankie vir die mooi insiggewende boodskap Riaan
Baie waarhede, dankie.
I do not celebrate Christmas .... or the birth of Jesus. I celebrate His death on the cross, His resurrection (yes, if He was not born, we could not celebrate this but...) through His death, I was made alive, in faith in Him.
Dankie Here vir die kruis
Dankie my kind, ek het dit geluister. Ek is trots op jou.
Pragtig steven ek geniet jou praatjies GOD BLESS
ek luister hierdie op die 20ste Oktober 2023 en ek vat die boodskap vir my Hy gaan my op lig Dankie ...
Dankie Pappa Vader, Amen
Hannetjie Lombaard
Dd1 welkom terug pastoor Ben voster u werk vir die Here is nie klaar nie sterkte in die Here ons bid vir u en famielie
Dankie Ben. Dit is kosbaar en ek wens alle mense kan dit hoor en dit hulle eiendom maak. Ons almal gaan daar deur. Dankie dankie dankie. Groete André Venter
Past Ben die was die treffendste boodskap op die regte dag.
Dit is waar. Blessings. André Venter
Ek wil asb. baie graag ook die WhatsApp nommer hê. Baie dankie.
Kan iemand asb die nommer vir Dr.Isak Burger om op watsapp die boodskap te ontvang vir ons luisterraars op sit
Amen danki vir hierdie treffende woorde Prys die Here
Thank You Pastor Harry
Baie dankie Past. Koos. Dit maak 'n mens se oe oop. Bid asb saam met my vir AGS BETESDA GEMEENTE dat God ons sal deurdra in hierdie tye van nood. Ek eer God en bou ook ons Ebenaeser in ons kerk en weet ek dat God ons ook sal deurdra met ons krisisse van finansies. Amen.
Dankie oom Ben vir die wonderlike gebed
Andre Venter. Baie dankie Ben. Dit was ń blessing. Raakgevat. Jy ken my frustasie. Blessings vir julle
Dankie pastor baie mooi gebed
Baie dankie dok Ben hoe waar is dit vergifnis het my terug geplaas op die weg van God se wil en uwe moed om aan te gaan Jesus het tog die wonders gedoen ek het gedink ek sal nooit weer kan opstaan nie dit was my geestelike leiers wTsy my byna vernietig het mar dank God vir Sy Guns op my lewe ek is 79 jr en staan 'n nog sterk in die bediening ingrid gaan voort ons geniet u woord en openbaring die Here seën u en hou u gesond
Danki Dok Ben..hdi boodskap was vir my..🙏🙏🙏
Ben jy praat so opreg met jou boodskap. Ek is Alida van Windhoek Vink se Sister, Mag God jou Seën👏👏👏
Thanks for the beautiful message
Dankie Bennie
AMEN op die word,wat waarheid is jJOEY uit SWAJOP