Baie dankie vir die pragtige diens, en dat ons dit selfs in Engeland kon ‘bywoon’, saam trane stort en saam met ons familie staan. Ps: sjoe die proteas is pragtig!
Goeie duidelike boodskap. Ek is in 1952 op Kareedouw gebore en gedoop. Is Tans predikant in n Presbiteriaanse kerk in Toronto Kanada (st.davidspresbyterian.org )
Pragtig. ❤❤
Insiggewend
Die boodskappe maak my hart bly.dankie do vir elke dag se boodskap
Wat ń voorreg om hierdie boodskappe elke dag te ontvang
Jay mashi 3
Dankie James. Mooi boodskap.
Pragtig
🤪 pքɾօʍօʂʍ
Baie dankie. Ons sal Tannie Sarie mis, maar ons is dankbaar sy kan nou by haar hemelse Vader rus.
Baie dankie vir die pragtige diens, en dat ons dit selfs in Engeland kon ‘bywoon’, saam trane stort en saam met ons familie staan. Ps: sjoe die proteas is pragtig!
I can't wait to pour my love out to you buddy I need u right now sir
Amen🛐
Dankie James vir hierdie week se boodskappe. Veral Maandag het vir my perspektief en berusting gegee.
Hii
Jou boodskappe is inspirerend!
So pragtig Amen dankie doninee
Wee eens baie dkies baie om oor na te di k en bid
Dki
Baie baie dki wat n voorreg om te luister grt S
Baie dkies
Jesus the Jew? You have a problem with Yeshua being Jewish?
Baie dki
Baie dkies dsJames
Dankie James vir al jou positiewe boodskappe
Commitment en hoop loop inderdaad saam
Dki
Dki
100% evangelie! So volg ons Jesus.
Baie dki ds James goed
As boorling en grootword op Kareedouw wonderlik om na jou te luister🙏
BAie dki
Baie dankie, baie spesiaal vanuit oudleerling en grootword dorp. Friedea.
Mĺ0
Lekker om te kan inskakel uit Dnipropetrovsk.
Dankie ds watter PRAGTIGE boodskap en,gemeente waarop ek vanoggend toevallig ingeskakel het 🙏🙏
Goeie duidelike boodskap. Ek is in 1952 op Kareedouw gebore en gedoop. Is Tans predikant in n Presbiteriaanse kerk in Toronto Kanada (st.davidspresbyterian.org )
Goed om van jou te hoor Jacques. Volg gerus ons eredienste op die kanaal. Jy sal heelwat van die kerk en Kareedouw sien. Seën op jou arbeid. James
@@ngkerkkareedouw4588 Hi James. Selfde vir jou. Jacques
No bells and whistles. Just lovely serene guitar. One can see you are a deeply spiritual person. More please.
Nie vol van myself nie, maar arm aan my eie belangrikheid. Jesus se manier van dink oor die lewe en die Koninkryk. Sy mindset.
Dankie Ds Kobus. Welkom aan boord
Sinvol! Dankie James
Baie sinvolle boodskap en gepas vir hierdie tyd. Dankie James en sterkte.
Dankie James, ook vir ekstra myl wat jy loop. Die oordenkings is sinvol. Mooi week