- 7
- 7 017
In Praktyk
เข้าร่วมเมื่อ 20 ส.ค. 2024
Leer ken die akteurs van die kykNET-sepie BINNELANDERS op 'n meer intieme vlak. In Praktyk is 'n visuele podsending waartydens akteurs met mekaar onderhoude voer en 'n verskeidenheid onderwerpe bespreek.
Reynardt Hugo & Gerald Steyn: DEEL 2
Televisie vs. teater? Is daar 'n paar "unresolved issues" wat na vore kom? Wanneer het jy jouself al as 'n akteur verbaas? Wat beskou jy as werklike hoogtepunte?
In DEEL 2 van die #Binnelanders-akteurs Reynardt Hugo en Gerald Steyn se #InPraktyk-episode, duur die openhartige gesprek tussen dié twee kollegas voort.
In DEEL 2 van die #Binnelanders-akteurs Reynardt Hugo en Gerald Steyn se #InPraktyk-episode, duur die openhartige gesprek tussen dié twee kollegas voort.
มุมมอง: 190
วีดีโอ
Reynardt Hugo & Gerald Steyn: DEEL 1
มุมมอง 48114 วันที่ผ่านมา
Moet 'n mens drama gaan studeer om as 'n volwaardige akteur beskou te word? Is jou "belegging" in 'n maatskappy belangrik? In hierdie episode van #InPraktyk deel die #Binnelanders-akteurs Reynardt Hugo en Gerald Steyn hulle eerlike opinies oor verskeie onderwerpe. Kyk gerus ook DEEL 2 van dié interessante gesprek.
Clint Brink
มุมมอง 286หลายเดือนก่อน
Toe Clint Brink sy laaste tonele op #Binnelanders se stel verfilm het, het ons met hom gesels en uitgevind hoekom hy besluit het dit is tyd dat dr. Steve Abrahams "vir nou" koebaai sê, en wat hy die meeste van sy karakter gaan mis. In hierdie episode van #InPraktyk praat Clint ook openhartig oor 2023, een van sy moeilikste, maar geseëndste jaar nóg.
Gerald Steyn & Julian Robinson
มุมมอง 3.2Kหลายเดือนก่อน
Meeste mense ken hom dalk as die legendariese Freek Robinson se seun, maar die jong Julian Robinson is 'n man in eie reg en wys deesdae sy staal as akteur. Sy mede-akteur in #Binnelanders, Gerald Steyn, vra hom 'n paar vrae oor sy werk as akteur, wat hy volgende jaar gaan studeer, én dan wys Julian vir ons 'n paar "danspassies". Geniet dié episode van #InPraktyk!
Odelle de Wet & Melinda Viljoen
มุมมอง 9972 หลายเดือนก่อน
Gewigsverlies en -toename, geestesgesondheid, swangerskap, ma-wees, vrou-wees... Gewilde #Binnelanders-aktrises Odelle de Wet en Melinda Viljoen gesels in hierdie episode van #InPraktyk oor 'n verskeidenheid belangrike kwessies en deel die uitkyk dat om werklik te voel, uiters belangrik is.
Kate Roothman & Luandri Reynders
มุมมอง 7612 หลายเดือนก่อน
Hoe voel jy daaroor om te soen - op skerm? Wat het jy by jou sepie-karakter geleer? In hierdie episode van In Praktyk gesels Kate Roothman en Luandri Reynders oor verskeie onderwerpe, en deel Luandri met Kate wat sy by haar Binnelanders-karakter, Karen Kriel, geleer het.
Je-ani Swiegelaar & Germandt Geldenhuys
มุมมอง 1.1K2 หลายเดือนก่อน
Je-ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys gesels in hierdie episode van In Praktyk oor die hartoorplanting-storielyn wat tussen 2023 en 2024 in BINNELANDERS afgespeel het en waarvan hulle karakters, Naomi en Louis Koster, deel was. "Wat sal jy doen as jy voor 'n keuse te staan kom om 'n hart onwettiglik te bekom?", en "Dink jy ware liefde oorwin alles?" is van die vrae wat hulle mekaar vra.