NGKerk Clanwilliam
NGKerk Clanwilliam
  • 334
  • 60 683
Diens 24 Oktober 2021
Diens 24 Oktober 2021
มุมมอง: 250

วีดีโอ

Sondag 25 Julie 2021
มุมมอง 1323 ปีที่แล้ว
Sondag 25 Julie 2021
Diens 18 Julie 2021
มุมมอง 1433 ปีที่แล้ว
Diens 18 Julie 2021
Diens 11 Julie 2021
มุมมอง 1343 ปีที่แล้ว
Diens 11 Julie 2021
Diens 4 Julie 2021
มุมมอง 2073 ปีที่แล้ว
Diens 4 Julie 2021
Diens 14 Maart 2021
มุมมอง 353 ปีที่แล้ว
Diens 14 Maart 2021
Diens 7 Maart 2021
มุมมอง 1143 ปีที่แล้ว
Diens 7 Maart 2021
Troosdiens Gert Kotze
มุมมอง 1513 ปีที่แล้ว
Troosdiens Gert Kotze
Diens 14 Feb 2021
มุมมอง 1083 ปีที่แล้ว
Diens 14 Feb 2021
Troosdiens Willem Carstens
มุมมอง 4684 ปีที่แล้ว
Troosdiens Willem Carstens
Sondag 31 Januarie 2021
มุมมอง 1444 ปีที่แล้ว
Sondag 31 Januarie 2021
Sondag 24 Januarie 2021
มุมมอง 1264 ปีที่แล้ว
Sondag 24 Januarie 2021
Sondag 17 Januarie 2021
มุมมอง 1404 ปีที่แล้ว
Sondag 17 Januarie 2021
Diens 10 Januarie 2021
มุมมอง 1204 ปีที่แล้ว
Diens 10 Januarie 2021
Diens 3 Januarie 2021
มุมมอง 1084 ปีที่แล้ว
Diens 3 Januarie 2021
Diens 18 Oktober - Om te nuut te hoor en sien
มุมมอง 904 ปีที่แล้ว
Diens 18 Oktober - Om te nuut te hoor en sien
Sondag 12 Julie 2020
มุมมอง 1154 ปีที่แล้ว
Sondag 12 Julie 2020
05 Julie 2020 - Jesus maak die storm stil
มุมมอง 624 ปีที่แล้ว
05 Julie 2020 - Jesus maak die storm stil
Sondag 7 Junie 2020 - Genesis 1
มุมมอง 1074 ปีที่แล้ว
Sondag 7 Junie 2020 - Genesis 1
Pinkster 31 Mei 2020
มุมมอง 484 ปีที่แล้ว
Pinkster 31 Mei 2020
Pinkster 7 Laodisia
มุมมอง 1634 ปีที่แล้ว
Pinkster 7 Laodisia
Pinkster 6 - Filadelfia
มุมมอง 1414 ปีที่แล้ว
Pinkster 6 - Filadelfia
Pinkster 5 Sardis
มุมมอง 1894 ปีที่แล้ว
Pinkster 5 Sardis
Pinkster 4 Tiatire
มุมมอง 2014 ปีที่แล้ว
Pinkster 4 Tiatire
Maandag - Pergamum
มุมมอง 2834 ปีที่แล้ว
Maandag - Pergamum
Sondag Aand - Smirna
มุมมอง 2944 ปีที่แล้ว
Sondag Aand - Smirna
Sondag oggend diens 24 Mei 2020
มุมมอง 4904 ปีที่แล้ว
Sondag oggend diens 24 Mei 2020
Hemelvaart 21 Mei 2020
มุมมอง 1404 ปีที่แล้ว
Hemelvaart 21 Mei 2020

ความคิดเห็น

  • @almarmyburgh8403
    @almarmyburgh8403 5 วันที่ผ่านมา

    Dankie Dominee. Ons moet bly lééf in die Hoop en diensbaar wees.

  • @ElsabeDewet
    @ElsabeDewet 5 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie vir die inspirerende preek. 🙏🏻

  • @HesterPotgieterWiesa2610
    @HesterPotgieterWiesa2610 5 วันที่ผ่านมา

    Wonderlike inspirerende Erediens

  • @almarmyburgh8403
    @almarmyburgh8403 12 วันที่ผ่านมา

    Dankie Dominee vir dié mooi boodskap, dat Jesus vir ons almal gekom en liefhet - maak nie saak hoeveel sonde ons gedoen het of doen nie. Dankie dat u ons sonder weg te neem so ver as oeste van weste is. Dankie Jesus vir u Genade.🙏

  • @EmmaMouton-o4b
    @EmmaMouton-o4b 19 วันที่ผ่านมา

    Wees geseend 🙏🙏

  • @EmmaMouton-o4b
    @EmmaMouton-o4b 19 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie. Weeks geseend…🙏🙏

  • @pepperbox777
    @pepperbox777 24 วันที่ผ่านมา

    Rus sag ou Jan. Ek en jy en Jannie daar by Dwarskersbos in die branders. Vir altyd.

  • @EmmaMouton-o4b
    @EmmaMouton-o4b 26 วันที่ผ่านมา

    Amen

  • @almarmyburgh8403
    @almarmyburgh8403 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir hierdie ware boodskap, ons sal dit altyd en altyd nodig hê in ons elke-dag se lewe wat ons móét uitleef asof elke dag kersfees is, Jesus, altyd.

  • @almarmyburgh8403
    @almarmyburgh8403 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir dié lewende boodskap, Dominee. Ek luister vanaf De Doorns en voel so naby aan die God wie ons bevoorreg is om te aanbid. Ons verlosser.

  • @EmmaMouton-o4b
    @EmmaMouton-o4b 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir pragtige diens en pragtige voorsang

  • @EmmaMouton-o4b
    @EmmaMouton-o4b 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ek is ingeskakel uit Parow in kaapstad.

  • @EmmaMouton-o4b
    @EmmaMouton-o4b 4 หลายเดือนก่อน

    Ek ingeskakel van Kaapstad. Bake dankie…

  • @almarmyburgh8403
    @almarmyburgh8403 7 หลายเดือนก่อน

    Dankie Jesus vir die boodskap- elke dag se genade-geskenk.

  • @gerhardsteenkamp1571
    @gerhardsteenkamp1571 7 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir Diens, ongelukkig kon ons nie self daar wees nie. Ons sou verkies het dat die beeld op die mense is en nie op die sang geskryf nie. Sou my mense wou sien wat kindjie ingebring het. 😢

  • @za9393
    @za9393 8 หลายเดือนก่อน

    waaaaaa is die mense !!!!!!!!!!! sodra daar droogte kom , siekte , moord , ens dan skielik is die Here wel daar !! lyk my die afrikaners het weer goed slapgat geraak , te veel lekerrrrr lifestyles en kuier !!!!!

  • @CbxjjjDjddj-kv6ec
    @CbxjjjDjddj-kv6ec 8 หลายเดือนก่อน

    i

  • @almarmyburgh8403
    @almarmyburgh8403 9 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir dié boodskap, bly glo, vertrou op God.

  • @almarmyburgh8403
    @almarmyburgh8403 9 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir u goeie uitbeelding van Ps 23. Ek was 6 maande lidmaat in Lambertsbaai, met u aftrede en nuwe dame-leraar. Ek het u dienste baie geniet. Dankie dat ek vandag kon inskakel, heel toevallig.

  • @annabellecampbell7563
    @annabellecampbell7563 9 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Ds Adriaan, Psalm23 het nuwe betekenis vir my, so treffend! Dankie, dankie🙏

  • @JohanOuwenkamp
    @JohanOuwenkamp 10 หลายเดือนก่อน

    Dankie Dominee dat ek die diens in my afwesigheid kon by woon! u Boodskap bly maar altyd maar net mooi! Groete!🙏🏻