- 23
- 28 058
Vat Vier
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 5 ส.ค. 2020
Kort lesse vir Graad 1- 3 leerders gebaseer op CAPS.
Verstaan jou tafels
Meeste jong kinders het nie 'n goeie begrip van maaltafels nie.
Hulle is vinnig om die antwoord te gee, maar sukkel om in woorde die som te verduidelik.
Hulle is vinnig om die antwoord te gee, maar sukkel om in woorde die som te verduidelik.
มุมมอง: 307
วีดีโอ
Dubbelklanke: klankleer (Graad 3) [Les 3]
มุมมอง 6543 ปีที่แล้ว
Dubbelklanke: klankleer (Graad 3) [Les 3]
Waarde van getalle (Graad 3) [Les 2]
มุมมอง 6433 ปีที่แล้ว
Getalwaarde word verder bespreek en geoefen.
Kort klanke: klankleer (Graad 3) [Les 2]
มุมมอง 7453 ปีที่แล้ว
Daar word op die kort klanke gefokus in die video. Klinkers word vining hersien. Meervoude word bekendgestel, asook hoe om woorde met kort klanke te verander vanaf enkelvoud na meervoud.
Klankleer (Graad 3) [Les 1]
มุมมอง 2.1K3 ปีที่แล้ว
Die alfabet is die basiese boublok vir spelling. In hierdie video oefen leerders die lettername van die alfabet saam met die klanke wat geleer word in Graad 1 en 2. Leerders word blootgestel aan die koesep van klinkers en medeklinkers.
Waarde van getalle (Graad 3) [Les 1]
มุมมอง 3.2K3 ปีที่แล้ว
Leerders hersien getalwaarde wat in Graad 2 behandel word.
Halveer (Graad 3) [Les 1]
มุมมอง 3.3K4 ปีที่แล้ว
In hierdie les word die konsep van halvering bespreek. Een metode word toegepas om ewe getalle te halveer.
Byvoeglike naamwoorde (Graad 3) [Les 1]
มุมมอง 1.3K4 ปีที่แล้ว
Byvoeglike naamwoorde word beter verstaan sodra die basiese begrip van selfstandige naamwoorde gevestig is.
Tyd: analoog (Graad 3) [Les 2]
มุมมอง 7634 ปีที่แล้ว
Analoog tyd word hersien: daar word spesifiek gefokus op die minute OOR die uur.
Tyd: analoog (Graad 3) [Les 1]
มุมมอง 1.1K4 ปีที่แล้ว
In hierdie les word tyd in ure en halfure hersien.
Selfstandige naamwoorde (Graad 2 en 3) [Les 1]
มุมมอง 4.1K4 ปีที่แล้ว
Selfstandige naamwoorde (Graad 2 en 3) [Les 1]