Indicato Media
Indicato Media
  • 10
  • 58 487
Die geskiedenis en betekenis van die Voortrekkermonument -- Deel 2
Deel 2 van die reeks handel oorsigtelik oor die simboliek van die elemente wat aan die binnekant van die monument te vind is.
Die Voortrekkermonument is geleë in Pretoria, Suid-Afrika en is opgerig om die gebeurtenisse van die Groot Trek (1832 tot 1840) in Suid-Afrika uit te beeld. Aangesien die monument handel oor 'n baie belangrike tydperk is die geskiedenis van die ontwikkeling van die Afrikaner bly dit maar deel van meeste Afrikaners.
Meer inligting:
1) Webblad van die Voortrekkermonument: www.vtm.org.za
2) More information about the Voortrekker Monument: en.wikipedia.org/wiki/Voortrekker_Monument
3) Agtergrondinligting oor die Voortrekkermonument: af.wikipedia.org/wiki/Voortrekkermonument
4) Piet Retief: af.wikipedia.org/wiki/Piet_Retief
5) Andries Pretorius: af.wikipedia.org/wiki/Andries_Pretorius
6) Hendrik Potgieter: af.wikipedia.org/wiki/Hendrik_Potgieter
7) Gerard Moerdijk: af.wikipedia.org/wiki/Gerard_Moerdijk
8) Anton van Wouw: af.wikipedia.org/wiki/Anton_van_Wouw
Aanbieder: Charmain Harmse -- Laerskool Raslouw
Kamera en klank: Matthew Kriel
Vervaardiger: Pieter van der Dussen
Met dank aan die bestuur van die Voortrekkermonument
มุมมอง: 3 529

วีดีโอ

Die geskiedenis en betekenis van die Voortrekkermonument -- Deel 1
มุมมอง 4.2K11 ปีที่แล้ว
Deel 1 van die reeks handel oorsigtelik oor die simboliek van die elemente wat aan die buitekant van die monument te vind is. Die Voortrekkermonument is geleë in Pretoria, Suid-Afrika en is opgerig om die gebeurtenisse van die Groot Trek (1832 tot 1840) in Suid-Afrika uit te beeld. Aangesien die monument handel oor 'n baie belangrike tydperk is die geskiedenis van die ontwikkeling van die Afrik...
Aardrykskunde -- Redes vir Seisoene
มุมมอง 3.9K11 ปีที่แล้ว
Leer meer oor seisoene... Spesifieke datums deur die jaar kondig die verskillende seisoene vir ons aan: -Somersonstilstand (22/23 Desember) -Herfsewening (21/22 maart) -Wintersonstilstand (21/22 Junie) -Lente-ewening (22/23 September) Redes vir seisoene (reasons for seasons) -Bolvorm van die aarde -Omwenteling van die aarde om die son -Inklinasie / denkbeeldige skuinsas van die aardas -Parallel...
Hoogtes en kontoere op topografiese kaarte en die gebruik daarvan om dwarsprofiele voor te stel
มุมมอง 6K11 ปีที่แล้ว
Kontoere en ander hoogte-aanduidings op topografiese kaarte kan gebruik word om dwarsprofiele (deursnit-aansig) te teken en sodoende 'n idee te kry hoe die spesifieke landvorm of omgewing (wat deur die kaart voorgestel word) daarna uitsien. Die vertikale oordrywing van dwarsprofiele kry ook aandag.
Algemene wetenskap: Seep en hoe dit werk
มุมมอง 95111 ปีที่แล้ว
Mnr Pieter en mnr Andries speel met droë ys en seepborrels en daarna kyk mnr Pieter na die verklaring vir wat gesien is tydens die eksperiment. Meer inligting: 1. Wat is seep: en.wikipedia.org/wiki/Soap 2. Verseping van olies en vette: en.wikipedia.org/wiki/Saponification 3. Vetsure: en.wikipedia.org/wiki/Fatty_acid 4. Oplosmiddels: en.wikipedia.org/wiki/Solvent 5. Polariteit van verbindings: e...
Aardrykskunde -- kaartwerk: Skaal, afstand- en oppervlakberekening op kaarte
มุมมอง 15K11 ปีที่แล้ว
'n Skaal is sinoniem met 'n kaart en is een van die eienskappe van 'n goeie kaart. Verskillende tipe skale word op kaarte aangetref waarvan 'n verhouding- en lynskaal sekerlik die algemeenste is. Skaal kan gebruik word om onder andere afstand van plek tot plek asook oppervlakte van verskeie gebiede te bereken. Indien 'n kaart nie 'n skaal het nie, kan dit natuurlik bereken word op grond van 'n ...
Aardrykskunde -- kaartwerk: Die basiese beginsels van koördinate en gebruik van verwysingsnommers
มุมมอง 23K11 ปีที่แล้ว
Mnr Andries begin sy reeks oor basiese kaartwerk en verduidelik hoe die aarde vir praktiese doeleindes in denkbeeldige lengte- en breedtegrade verdeel is. Daar word verder verwys na die indeling van 'n graad in minute en sekondes namate die gebruik daarvan toenemend begin nodig raak by grootskaalkaarte. Die definisie van 'n koördinaat word verder verduidelik en hoe dit prakties gebruik kan word...
Onderwys in Suid-Afrika: Waarmee is indicato besig?
มุมมอง 27311 ปีที่แล้ว
Deur die loop van elke akademiese jaar vind heelwat gesprekke plaas oor wat fout is in Suid-Afrika se onderwys. indicato media neem deel aan hierdie gesprek, maar sit nie stil nie: Ons werk. Ons Uitvoerende Vervaardiger, Pieter van der Dussen, wys 'n paar dinge wat al gedoen is en loer so bietjie in die toekoms in. Materiaal wat in die video genoem is: Geskiedenis Graad 4: Die lewe van Prof. Dr...
Onderwys in Suid-Afrika: Wat beteken matriek?
มุมมอง 33911 ปีที่แล้ว
Deur die jare het Suid-Afrikaners gewoond geraak daaraan dat staatserkenning die deurslaggewende faktor in gestandariseerde onderwys moet wees. Waar kom die idee vandaan? Is staatserkenning werklik 'n vereiste vir akademiese uitnemendheid? Wat moet ons kinders vandag doen? Al hierdie vrae word deeglik bespreek in die eerste uitgawe van indicato se gereelde onderwysbespreking. www.indicato.co.za...
Geskiedenis Graad 4: Die lewe van Prof. Dr Chris Barnard
มุมมอง 1.3K12 ปีที่แล้ว
Prof. Dr Chris Barnard was 'n baanbrekermedikus wat onder andere die heel eerste hartoorplanting behartig het. Dit het hom een van Suid-Afrika se beroemdste mense gemaak en sy kleurryke lewe en werk word bekyk in hierdie les. Die video is bedoel om gebruik te word met Indicato se Geskiedenis-handboek vir Graad 4, maar kan gerus op sy eie ook in klasverband of by die huis gebruik word.

ความคิดเห็น

  • @MarthaMaasdorp
    @MarthaMaasdorp 6 หลายเดือนก่อน

    Thank you for your help you help me a lot😊😊😊😊😊😊😊😊😊❤❤❤❤❤❤

  • @MarthaMaasdorp
    @MarthaMaasdorp 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie meneer❤❤❤😊

  • @Beardedbuddys
    @Beardedbuddys ปีที่แล้ว

    Baie goeie les behalwe dat daar geen voorbeelde op 'n fisiese kaart of foto van 'n kaart is nie

  • @OfficialStrikeMike
    @OfficialStrikeMike 2 ปีที่แล้ว

    Dis dalk al 2022 maar die help my baie.Dankie

  • @lilmoney4375
    @lilmoney4375 3 ปีที่แล้ว

    Danki het baie gehelp

  • @miagerber4573
    @miagerber4573 3 ปีที่แล้ว

    Sit almal hier n aand voor die toets

  • @moniqueverkuyl5958
    @moniqueverkuyl5958 3 ปีที่แล้ว

    Yeet

  • @moniqueverkuyl5958
    @moniqueverkuyl5958 3 ปีที่แล้ว

    Yeet

  • @slykhajiitgg2486
    @slykhajiitgg2486 3 ปีที่แล้ว

    Fair play to ya

  • @mienkemusic4290
    @mienkemusic4290 3 ปีที่แล้ว

    dankie meneer

  • @generalblack2335
    @generalblack2335 4 ปีที่แล้ว

    Kort...maar kragtig.

  • @emiljacobs434
    @emiljacobs434 4 ปีที่แล้ว

    THANK U SIR.

  • @ThumaMinaTeaching
    @ThumaMinaTeaching 4 ปีที่แล้ว

    Wel gedaan! Ek dink dit kan die leerders baie help!

  • @machelrontgen6324
    @machelrontgen6324 4 ปีที่แล้ว

    waaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaat

  • @kobusvanzyl6923
    @kobusvanzyl6923 4 ปีที่แล้ว

    yeet

  • @pietdeklerk6137
    @pietdeklerk6137 4 ปีที่แล้ว

    DIS N VRYMESSELAARS SON god TEMPEL WORD WAKKER MENSE

    • @sakkievanzyl2983
      @sakkievanzyl2983 ปีที่แล้ว

      Stront storie

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 ปีที่แล้ว

      Moenie so dramaties wees nie.🙄

    • @craigsteyntheartistcraig3592
      @craigsteyntheartistcraig3592 8 หลายเดือนก่อน

      @@sakkievanzyl2983 But it is... anyone with the slightest undersatnding in architecture and ideology can see that. Anyone who studies history can see that... anyone that has seen giant dick monument within the church grounds of the NGK will know that. The greatest thing the government of that time did, was elevate Nelson Mandela to god-like status.

    • @nicouys8407
      @nicouys8407 4 หลายเดือนก่อน

      Stem saam met Piet de Klerk, die argitek Gerhard Moerdyk was 'n 33ste graad vrymesselaar.

  • @SoniaJbrt
    @SoniaJbrt 5 ปีที่แล้ว

    Dis 'n songod tempel! Dis deurdreng met broosheid en die boosheid van vrymesselaars! Die hele afgodstempel moet gesloop word!

  • @absenzzz_69
    @absenzzz_69 5 ปีที่แล้ว

    Joh thx bru(mnr!) more skryf ons en ek verstaan! ❤️

  • @janiliebenberg4407
    @janiliebenberg4407 5 ปีที่แล้ว

    Dis so kunstig! Baie dankie!

  • @krommekachelpijp1
    @krommekachelpijp1 5 ปีที่แล้ว

    Wat klinkt het kommentaar hol? Is het later ingesproken op computer?

  • @heinrichlouw1650
    @heinrichlouw1650 6 ปีที่แล้ว

    Dankie meneer al is ek gr.8 dit help my steeds voor môre se eksamen

  • @kba
    @kba 7 ปีที่แล้ว

    op aarde? wat op aarde?

  • @tiaanlorenzen7778
    @tiaanlorenzen7778 7 ปีที่แล้ว

    mooi waardeer die video

  • @annamariewhatley600
    @annamariewhatley600 7 ปีที่แล้ว

    waar

  • @zackstrohmenger3088
    @zackstrohmenger3088 7 ปีที่แล้ว

    baie dankie

  • @jaquesdekock6819
    @jaquesdekock6819 8 ปีที่แล้ว

    Dit help baie!!! Baie dankie

  • @gustafcerette8463
    @gustafcerette8463 10 ปีที่แล้ว

    baie dankie mnr ek skryf matrike geo en dit was baie leker om weer op gr 10 en 11 kenis op teskerp

  • @MrJackStripper
    @MrJackStripper 11 ปีที่แล้ว

    Baie goeie les met goeie voorbeelde. Die inligting is baie goed uiteen gesit, maar daar word nie eens 'n voorbeeld van 'n topografiese kaart gebruik met praktiese voorstellings oor hoe om die gegewe inligting en voorbeelde prakties op 'n topografiese kaart te gebruik nie. Wat ek daarmee bedoel is - Kry n voorbeeld van 'n topografiese kaart en gebruik die praktiese illustrasies daarop om die inligting beter tot die lig te bring. Verder baie goed