TD Kerk_Church
TD Kerk_Church
  • 360
  • 27 479

วีดีโอ

TD Kerk Kimberley | 22 September 2024 | Dit is Jesus | Shaun Smit
มุมมอง 2621 ชั่วโมงที่ผ่านมา
TD Kerk Kimberley | 22 September 2024 | Dit is Jesus | Shaun Smit
TD Kerk Kimberley | 15 September 2024 | Seksualiteit en Identiteit (Seks en Seksualiteit #3)
มุมมอง 17616 ชั่วโมงที่ผ่านมา
TD Kerk Kimberley | 15 September 2024 | Seksualiteit en Identiteit (Seks en Seksualiteit #3)
TD Church Kimberley | 15 September 2024 | Sexuality and Identity (Sex and Sexuality #3)
มุมมอง 5816 ชั่วโมงที่ผ่านมา
TD Church Kimberley | 15 September 2024 | Sexuality and Identity (Sex and Sexuality #3)
Daarom sal ek juig | Corné Viljoen | TD Kerk_Church (Lirieke Video)
มุมมอง 450วันที่ผ่านมา
Daarom sal ek juig | Corné Viljoen | TD Kerk_Church (Lirieke Video) Geskryf deur: Corné Viljoen Vervaardig deur: Gillaume Louw Opgeneem by: TD Kerk_Church Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI Song Id: 7244773 #afrikaans #aanbidding #lofprysing #TDkerk #TDchurch
TD Kerk/Church Kimberley | 08 September 2024 | Daarom Sal Ek Juig / Therefore I Will Rejoice
มุมมอง 13414 วันที่ผ่านมา
TD Kerk/Church Kimberley | 08 September 2024 | Daarom Sal Ek Juig / Therefore I Will Rejoice
Daarom sal ek juig | Corné Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname)
มุมมอง 3.5K14 วันที่ผ่านมา
Daarom sal ek juig | Corné Viljoen | TD Kerk_Church (Lewendige Opname) Geskryf deur: Corné Viljoen Vervaardig deur: Gillaume Louw Opgeneem by: TD Kerk_Church Video deur: Kri8 Mediahouse CCLI Song Id: 7244773 Lirieke: Vers1: Met hande groot genoeg om die heelal vas te hou Hou U my vas elke dag Met oë wat dieper kyk as die donker doderyk Waak U oor my elke dag Pre-Chorus 1: Met `n hart wat klop v...
TD Church Kimberley | 01 September 2024 | Sex:The Good, the Bad & the Ugly (Sex and Sexuality #2)
มุมมอง 7421 วันที่ผ่านมา
TD Church Kimberley | 01 September 2024 | Sex:The Good, the Bad & the Ugly (Sex and Sexuality #2)
TD Kerk Kimberley | 01 September 2024 | Seks: The Good, the Bad & the Ugly (Seks en Seksualiteit #2)
มุมมอง 17121 วันที่ผ่านมา
TD Kerk Kimberley | 01 September 2024 | Seks: The Good, the Bad & the Ugly (Seks en Seksualiteit #2)
TD Kerk Kimberley | 25 Augustus 2024 | God en Seks (Seks en Seksualiteit #1)
มุมมอง 29128 วันที่ผ่านมา
TD Kerk Kimberley | 25 Augustus 2024 | God en Seks (Seks en Seksualiteit #1)
TD Church Kimberley | 25 August 2024 | God and Sex (Sex and Sexuality #1)
มุมมอง 7728 วันที่ผ่านมา
TD Church Kimberley | 25 August 2024 | God and Sex (Sex and Sexuality #1)
TD Church Kimberley | 18 August 2024 | The Spiritual Gifts
มุมมอง 75หลายเดือนก่อน
TD Church Kimberley | 18 August 2024 | The Spiritual Gifts
TD Kerk Kimberley | 18 Augustus 2024 | Wek Jou Hart Op
มุมมอง 75หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 18 Augustus 2024 | Wek Jou Hart Op
Daarom sal ek juig | Song Story/Launch
มุมมอง 185หลายเดือนก่อน
Daarom sal ek juig | Song Story/Launch
TD Church Kimberley | 11 August 2024 | The Old and The New
มุมมอง 60หลายเดือนก่อน
TD Church Kimberley | 11 August 2024 | The Old and The New
TD Kerk Kimberley | 11 Augustus 2024 | Die Swaard
มุมมอง 146หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 11 Augustus 2024 | Die Swaard
TD Kerk Kimberley | 04 Augustus 2024 | Omdat jy Glo
มุมมอง 285หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 04 Augustus 2024 | Omdat jy Glo
TD Kerk Kimberley | 28 Julie 2024 | Leer Weer Reg Loop (Verlede in jou Hede #4)
มุมมอง 117หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 28 Julie 2024 | Leer Weer Reg Loop (Verlede in jou Hede #4)
TD Kerk Kimberley | 21 Julie 2024 | DIY (Verlede in jou Hede #3)
มุมมอง 1272 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 21 Julie 2024 | DIY (Verlede in jou Hede #3)
TD Kerk Kimberley | 14 Julie 2024 | Verwerk Dit (Verlede in jou Hede #2)
มุมมอง 1422 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 14 Julie 2024 | Verwerk Dit (Verlede in jou Hede #2)
TD Kerk Kimberley | 07 Julie 2024 | Vergewe Diep (Verlede in jou Hede #1)
มุมมอง 1872 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 07 Julie 2024 | Vergewe Diep (Verlede in jou Hede #1)
TD Kerk Kimberley | 30 Junie 2024 | "Makarios"
มุมมอง 1062 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 30 Junie 2024 | "Makarios"
TD Kerk Kimberley | 23 Junie 2024 | 'n Ander Benadering
มุมมอง 352 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 23 Junie 2024 | 'n Ander Benadering
TD Kerk Kimberley | 16 Junie 2024 | 3 Wette volgens Jesus
มุมมอง 513 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 16 Junie 2024 | 3 Wette volgens Jesus
TD Kerk Kimberley | 09 Junie 2024 | Braaivuur (Exploring Evangelism #8 + #9)
มุมมอง 503 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 09 Junie 2024 | Braaivuur (Exploring Evangelism #8 #9)
TD Kerk Kimberley | 02 Junie 2024 | Aanbidding: Die hart en vorme
มุมมอง 493 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 02 Junie 2024 | Aanbidding: Die hart en vorme
TD Kerk Kimberley | 26 Mei 2024 | Uitnodiging (Staproete) (Exploring Evangelism #7)
มุมมอง 583 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 26 Mei 2024 | Uitnodiging (Staproete) (Exploring Evangelism #7)
TD Kerk Kimberley | 19 Mei 2024 | Ontroerd tot Aksie (Exploring Evangelism #6)
มุมมอง 444 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 19 Mei 2024 | Ontroerd tot Aksie (Exploring Evangelism #6)
TD Kerk Kimberley | 12 Mei 2024 | Kragstasie (Exploring Evngelism #5)
มุมมอง 544 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 12 Mei 2024 | Kragstasie (Exploring Evngelism #5)
TD Kerk Kimberley | 5 Mei 2024 | Geheime Wapen (Exploring Evangelism #4)
มุมมอง 514 หลายเดือนก่อน
TD Kerk Kimberley | 5 Mei 2024 | Geheime Wapen (Exploring Evangelism #4)

ความคิดเห็น

  • @susanlabuschagne6878
    @susanlabuschagne6878 2 วันที่ผ่านมา

    Uitstekende boodskap vir alle mense. Soveel van hierdie mense se seksueele verwarring spruit uit seer kry in hulle kinderdae. Uitstekende boodskap vir alke mebse

  • @ARNOPearce
    @ARNOPearce 4 วันที่ผ่านมา

    Praise die Here julle Baie dankie.

  • @johanlategan740
    @johanlategan740 7 วันที่ผ่านมา

    In ń wêreld waarin ons ons deesdae bevind wens ek almal kan die boodskap kyk om ń baie goeie insig oor die LGBTQ+ onderwerp te kan verkry vanuit ń Christelike en Bybelse perspectief. Briljante boodskap.

  • @WernerGroenewald-v3o
    @WernerGroenewald-v3o 7 วันที่ผ่านมา

    Dankie julle awesome Julle is n groot blessing

  • @IOSALive
    @IOSALive 7 วันที่ผ่านมา

    TD Kerk_Church, amazing video bro

  • @altaadams5021
    @altaadams5021 8 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie Corne en musiek span, hierdie liedjie is voorwaar n groot seen❤️

  • @eliznaroos9566
    @eliznaroos9566 8 วันที่ผ่านมา

    Ons Dien een amazing God.❤

  • @corneviljoen6858
    @corneviljoen6858 8 วันที่ผ่านมา

    Met my laaste krag sal ek uitskree HOE GROOT IS U.!

  • @RenateLiebenberg-og2lm
    @RenateLiebenberg-og2lm 8 วันที่ผ่านมา

  • @ARNOPearce
    @ARNOPearce 8 วันที่ผ่านมา

    Ons Kan net die Here prys... ❤VIR julle

  • @JapieBritz-q4u
    @JapieBritz-q4u 8 วันที่ผ่านมา

    Ware aanbidding!!

  • @engelaklue1925
    @engelaklue1925 8 วันที่ผ่านมา

    Awesome.

  • @calebbarkhuizen4643
    @calebbarkhuizen4643 11 วันที่ผ่านมา

    God is goed! Amazing song julle. Hy roer my siel 🔥

  • @angusmilne4304
    @angusmilne4304 14 วันที่ผ่านมา

    Beautiful. Well done guys.

  • @frikkievandermerwe
    @frikkievandermerwe 14 วันที่ผ่านมา

    Ek love dit! Well done julle!🎉

  • @anetvanheerden9110
    @anetvanheerden9110 15 วันที่ผ่านมา

    Hallelujah! Amazing grace.

  • @TheChristGenerationBruceMilne
    @TheChristGenerationBruceMilne 15 วันที่ผ่านมา

    Wow wow wow 👌 👏 🔥🔥🔥🔥🔥🙌🙌🙌

  • @petriegouws8717
    @petriegouws8717 15 วันที่ผ่านมา

    Prys ons Koning Jesus en juig met vreugde,ons Redder en God het ons onsettend baie lief❤ Johannes 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

  • @roaanvanzyl6404
    @roaanvanzyl6404 15 วันที่ผ่านมา

    Dit was so n groot groot voorreg gewees en is nogsteeds om saam hierdie span ons Konning se naam groot temaak mag Jesus deur die musiek mense se lewens verander. ❤❤❤

  • @iandewit7778
    @iandewit7778 หลายเดือนก่อน

    Dankie Werner vir hierdie kragtige woord van geloof

  • @CalliePohl-q7d
    @CalliePohl-q7d 4 หลายเดือนก่อน

    Baie ,baie geseènd Dankie broeder . Ek was twee weke baie siek met een of ander griep gedink dis my laaste dae op aarde God is so baie goed. Ek is van Tzaneen.

  • @anetvanheerden9110
    @anetvanheerden9110 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die getroue beskikbaarheid van boodskappe - om vir verwysing, wéér terug te gaan en te luister wat die Woord vir ons sê.

    • @tdkerk_church
      @tdkerk_church 8 หลายเดือนก่อน

      Dankie Anet. Ons is bly dit help.

  • @sonjavorster1554
    @sonjavorster1554 9 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir n wonderlike kerk diens en worship vanoggend. Ons is in Kimberley van die Kaap af en het so welkom gevoel.

    • @corneviljoen6858
      @corneviljoen6858 9 หลายเดือนก่อน

      Baie bly julle het julle kuier by ons geniet. Julle moet asseblief weer kom kuier.

  • @anne-marigavin1740
    @anne-marigavin1740 10 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie broer Werner vir n awesome boodskap so mooi verduidelik. Seënwense in oorvloed bid ek jou toe. 🙇‍♀️🛐🙌👑❤️‍🔥🩸🕊💞

    • @tdkerk_church
      @tdkerk_church 10 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie.

  • @boonboonzaier4298
    @boonboonzaier4298 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie, Werner. Puik waarheid!!!!

    • @tdkerk_church
      @tdkerk_church 10 หลายเดือนก่อน

      Dankie Meneer Boon. Ons waardeer die terugvoer.

  • @SarahCloete-m2h
    @SarahCloete-m2h ปีที่แล้ว

    Wow Geseend.

  • @chantelvanderwesthuizen7809
    @chantelvanderwesthuizen7809 ปีที่แล้ว

    Ek bid steeds vir volkome genesing oor my seun se liggaam.

  • @anne-mariemaritz1594
    @anne-mariemaritz1594 ปีที่แล้ว

    Amen.....

  • @amandavantonder-9062
    @amandavantonder-9062 ปีที่แล้ว

    Awesome preek, dankie.. Mariette sal dankbaar wees.. sy was Sondag by die kinderkerk en het dus die diens gemis. Ek sal haar vanaand wys.

  • @anne-mariemaritz1594
    @anne-mariemaritz1594 ปีที่แล้ว

    Amen....

  • @johanlategan740
    @johanlategan740 2 ปีที่แล้ว

    Dit is ń baie goeie en praktiese boodskap. Jou definisie van lewe en oorvloed is skitterend Werner.

  • @johanlategan740
    @johanlategan740 2 ปีที่แล้ว

    Dit gee ñ baie goeie perspektief oor die Seën van God op Sy kinders.

  • @merelemmer6760
    @merelemmer6760 2 ปีที่แล้ว

    Ek dank die HERE VIR HIERDIE BOODSKAP DINK MOOI IS I OF EK NIE N JUDAS EK LOOF ONS HEMELSE VADER DAT BY OUR MY WAAK. AMEN AANBHOM AM DIE EER AMEN!!!!!

  • @laetitiastockenstrom6848
    @laetitiastockenstrom6848 3 ปีที่แล้ว

    Sjoe mens leer so baie dankie dat julle dit so mooi in een vir ons sit

  • @claudineklingenberg4341
    @claudineklingenberg4341 3 ปีที่แล้ว

    🥰

  • @anrichdejager197
    @anrichdejager197 3 ปีที่แล้ว

    Love die kerk se liedjies

  • @petriegouws8717
    @petriegouws8717 3 ปีที่แล้ว

    We sing, we praise, we do all we can to give glory to Your name Jesus, but still You are worhty of so much more. We will never stop praising the name of Jesus. We Love You Jesus. ❤️

  • @anetvanheerden9110
    @anetvanheerden9110 3 ปีที่แล้ว

    Video 8 Nov se klank is perfek. Daarna 'n probleem met gister en vorige video.

    • @tdkerk_church
      @tdkerk_church 3 ปีที่แล้ว

      hi Anet, ons is bewus van die probleem. Die video sal werk op `n rekenaar of dalk ook met oorfone. Ons het egter die probleem gekry en reggestel vir die volgende opnames. Baie dankie.

  • @adeleviljoen5651
    @adeleviljoen5651 3 ปีที่แล้ว

    Indien jy nie kan hoor nie, sit jou foon se oorfone in! Much beter!

  • @e-meldadaniels2773
    @e-meldadaniels2773 4 ปีที่แล้ว

    link for english service pl

    • @corneviljoen6858
      @corneviljoen6858 4 ปีที่แล้ว

      English service only available on Facebook E-Melda. SORRY.

  • @e-meldadaniels2773
    @e-meldadaniels2773 4 ปีที่แล้ว

    Thx Pst Great teaching, GOD BLESS👏

  • @freespins3654
    @freespins3654 4 ปีที่แล้ว

    0:13 AutoProfitSystem codz2019.blogspot.com/2019/11/blog-post.html

  • @lindaswart7494
    @lindaswart7494 4 ปีที่แล้ว

    Excellent❤

    • @tdkerk_church
      @tdkerk_church 4 ปีที่แล้ว

      Baie dankie Linda. Ek waardeer jou terugvoer.

  • @marzaannieuwenhuizen5652
    @marzaannieuwenhuizen5652 4 ปีที่แล้ว

    Uitstekend.

  • @marindalegrange5432
    @marindalegrange5432 4 ปีที่แล้ว

    Baie goeie inhoud! Ek beveel dit aan vir alle gelowiges om te kyk!

  • @anne-mariemaritz1594
    @anne-mariemaritz1594 4 ปีที่แล้ว

    Amen...

  • @paulvanzyl9906
    @paulvanzyl9906 4 ปีที่แล้ว

    Besef en weet ons werklik hoe groot Vader se liefde is?

    • @tdkerk_church
      @tdkerk_church 4 ปีที่แล้ว

      Dit is die waarheid Paul. Ek dink nie ons kan dit ten volle besef nie, maar ons het darrem 'n prentjie, naamlik Jesus.