WiskundeMetMargie
WiskundeMetMargie
  • 248
  • 67 068
Graad 12 Trigonometrie #9: Sin, Cos & Area Reël in 3D
Hi julle! In hierdie video gebruik ons die Cos, Sin en Area Reëls met 3D Diagramme. Ons kyk wanneer jy watter reël moet gebruik en hoe om dit toe te pas. In die video is daar 3 Voorbeelde.
Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
-------------------------------
00:00 Inleiding
00:21 Wanneer om die reëls te gebruik
01:40 Voorbeeld 1
10:01 Voorbeeld 2
19:50 Voorbeeld 3
27:54 Einde
-------------------------------
Sluit hier by die nuusbrief aan 📩: metmargie.ck.page/bb58b677ed
Vir nog Graad 12 Videos, kyk hier: th-cam.com/video/MqaekaZ0dUM/w-d-xo.html
Die vorige video 👉: th-cam.com/video/lkMZJI5xXRw/w-d-xo.html
As julle 'n studiebundel vir julle matriek eksamen nodig het, kyk gerus hier: www.stuvia.com/doc/1731504/matriek-wiskunde-studiebundel-saamgestel-deur-wiskundemetmargie
Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: wiskundemetmargie
Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂
มุมมอง: 63

วีดีโอ

Graad 12 Trigonometrie #8: Sin, Cos & Area Reël in 2D
มุมมอง 435 หลายเดือนก่อน
Hi julle! In hierdie video gebruik ons die Cos, Sin en Area Reëls met 2D Diagramme. Ons kyk wanneer jy watter reël moet gebruik en hoe om dit toe te pas. In die video is daar 3 Voorbeelde. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: 00:00 Inleiding 00:26 Wanneer om die reëls te gebruik 02:01 Voorbeeld 1 10:23 Voorbeeld 2 16:00 Voorbeeld 3 24:48 Einde Sluit hier by die nuusbrie...
Graad 12 Trigonometrie #7: Algemene Oplossing
มุมมอง 406 หลายเดือนก่อน
Helllooo 👋 In hierdie video werk ons deur die algmene oplossng. Ons kyk na CAST diagramme en praat ook oor die Metode vir hierdie tiepe somme. Daar is 4 Voorbeelde in die video. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: 00:00 Inleiding 00:42 Wat is die Algemene Oplossing? 03:34 CAST Diagram Verduidelik 06:30 Metode 09:24 Standaard Algemene Oplossing Formules 12:03 Voorbeeld ...
Graad 12 Trigonometrie #6: Dubbelhoek Identiteite Voorbeelde
มุมมอง 236 หลายเดือนก่อน
Hey daar 😃 In hierdie video gebruik ons die dubbelhoek identiteite om voorbeelde te doen. Daar is 4 Dubbelhoek Voorbeelde. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: 00:00 Inleiding 00:38 Identiteite 00:56 Voorbeeld 1 06:52 Voorbeeld 2 10:40 Voorbeeld 3 16:22 Voorbeeld 4 23:38 Einde Sluit hier by die nuusbrief aan 📩: metmargie.ck.page/bb58b677ed Vir nog Graad 12 Videos, kyk h...
Graad 12 Trigonometrie #5: Dubbelhoek Identiteite Afleidings
มุมมอง 296 หลายเดือนก่อน
Hey 😃 Ons kyk vandag na die proewe/ afleidings van dubbelhoek identitieite. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: 00:00 Inleiding 02:01 Sin2A Afleiding (Sin Dubbelhoek Identiteit) 04:36 Cos2A Afleiding (Cos Dubbelhoek Identiteite) 08:13 Einde Sluit hier by die nuusbrief aan 📩: metmargie.ck.page/bb58b677ed Vir nog Graad 12 Videos, kyk hier: th-cam.com/video/MqaekaZ0dUM/w-...
Graad 12 Trigonometrie #4: Saamgestelde Hoeke Voorbeelde
มุมมอง 286 หลายเดือนก่อน
Hey almal 😃 Hierdie video gaan oor saamgestelde hoek voorbeelde. Daar is 3 voorbeelde. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: 00:00 Inleiding 00:37 Voorbeeld 1 05:33 Voorbeeld 2 10:42 Voorbeeld 3 16:05 Einde Sluit hier by die nuusbrief aan 📩: metmargie.ck.page/bb58b677ed Vir nog Graad 12 Videos, kyk hier: th-cam.com/video/MqaekaZ0dUM/w-d-xo.html Die vorige video 👉: th-cam...
Graad 12 Trigonometrie #3: Saamgestelde Hoeke Identiteite Proef
มุมมอง 316 หลายเดือนก่อน
Hello daar 😃 Ons kyk na saamgestelde hoeke en hulle afleidings. Hierdie video sal jou help om 'n die hoeke so formules makliker te verstaan of om die teorie vrae in jou vraestel beter te beantwoord. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: 00:00 Inleiding 01:35 Hoe om die identiteite te lees 02:19 Cos(A - B) Afleiding 11:39 Cos (A B) Afleiding 14:02 Sin(A - B) Afleiding 15:...
Graad 12 Trigonometrie #2: Hersiening Voorbeelde
มุมมอง 417 หลายเดือนก่อน
Hey hey! 😃 In die video kyk ons na trigonometrie voorbeelde. Hierdie voorbeelde gaan meestal oor trigonometrie wat in graad 10 em 11 behandel word en kan as 'n opwarming gesien word. Daar is 4 trigonometrie voorbeelde in die video 📹 Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: 00:00 Inleiding 00:21 Eksamen Inligtingsblad 02:08 Wenke vir die afdeling 04:48 Voorbeeld 1 11:07 Voor...
Graad 12 Trigonometrie #1: Inleiding
มุมมอง 767 หลายเดือนก่อน
Hey almal👋 Ons kyk hier na al die konsepte wat jy vir trigonometrie nodig het - watter grafieke, identiteite en reëls jy bewus van moet wees. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: 00:00 Inleiding 00:57 Belangrike Grafieke 04:33 Verhoudings van Sin, Cos en Tan 05:51 Cartetiese Vlak 06:55 CAST Diagram 09:55 Reduksieformules en Ko-Funksies 13:13 Identiteite 14:28 Negatiewe ...
Studiewenke: Verbeter jou punte met 'n ou toets
มุมมอง 1218 หลายเดือนก่อน
Hi Julle 🙂 Ons was almal al daar... Jy kry 'n toets terug en jou punte is sleg. Slegter as wat jy voor gehoop het. Wat nou? Kan jy verbeter? Natuurlik kan jy! As jy wil leer hoe om te verbeter, dan is hierdie video perfek vir jou. 📄 Soek jy die infographic? Kyk hier: metmargie.ck.page/ca936b6869 Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: 00:00 Inleiding 00:41 Stap 1 - Gaan de...
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #11: Faktoriseer 'n Kubiese Vergelyking
มุมมอง 248 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #11: Faktoriseer 'n Kubiese Vergelyking
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #10: Veranderingstempo
มุมมอง 278 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #10: Veranderingstempo
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #9: Optimeringsprobleme
มุมมอง 378 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #9: Optimeringsprobleme
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #8: Skets Kubiese Grafieke (Voorbeelde)
มุมมอง 608 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #8: Skets Kubiese Grafieke (Voorbeelde)
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #7: Skets Kubiese Grafieke (Metode & Teorie)
มุมมอง 519 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #7: Skets Kubiese Grafieke (Metode & Teorie)
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #6: Differensiasie met Reëls ( 2de Afleiding = f''(x) )
มุมมอง 479 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #6: Differensiasie met Reëls ( 2de Afleiding = f''(x) )
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #5: Differensiasie met Reëls ( 1ste Afleiding = f'(x) )
มุมมอง 459 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #5: Differensiasie met Reëls ( 1ste Afleiding = f'(x) )
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #4: Differensiasie vanuit eerste beginsels
มุมมอง 439 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #4: Differensiasie vanuit eerste beginsels
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #3: Gradiënt by 'n punt
มุมมอง 3810 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #3: Gradiënt by 'n punt
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #2: Limiete
มุมมอง 4710 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #2: Limiete
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #1: Inleiding
มุมมอง 4710 หลายเดือนก่อน
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #1: Inleiding
Graad 11 Analitiese Meetkunde #7: Loodregte Lyne
มุมมอง 10311 หลายเดือนก่อน
Graad 11 Analitiese Meetkunde #7: Loodregte Lyne
Graad 11 Analitiese Meetkunde #6: Ewewydige (Parallele) Lyne
มุมมอง 9711 หลายเดือนก่อน
Graad 11 Analitiese Meetkunde #6: Ewewydige (Parallele) Lyne
Graad 11 Analitiese Meetkunde #5: Inklinasie van 'n Lyn
มุมมอง 10511 หลายเดือนก่อน
Graad 11 Analitiese Meetkunde #5: Inklinasie van 'n Lyn
Graad 11 Analitiese Meetkunde #4: Vergelyking van 'n Lyn
มุมมอง 6911 หลายเดือนก่อน
Graad 11 Analitiese Meetkunde #4: Vergelyking van 'n Lyn
Graad 11 Analitiese Meetkunde #3: Hersiening Voorbeelde
มุมมอง 72ปีที่แล้ว
Graad 11 Analitiese Meetkunde #3: Hersiening Voorbeelde
Graad 11 Analitiese Meetkunde #2: Die Standaard Formule
มุมมอง 64ปีที่แล้ว
Graad 11 Analitiese Meetkunde #2: Die Standaard Formule
Graad 11 Analitiese Meetkunde #1: Inleiding
มุมมอง 168ปีที่แล้ว
Graad 11 Analitiese Meetkunde #1: Inleiding
Studiewenke: Maak beter klasnotas
มุมมอง 29ปีที่แล้ว
Studiewenke: Maak beter klasnotas
Wiskunde Met Margie - 'n Update
มุมมอง 83ปีที่แล้ว
Wiskunde Met Margie - 'n Update

ความคิดเห็น

  • @marcg1686
    @marcg1686 20 วันที่ผ่านมา

    Wishing you a healthy and prosperous 2025.

  • @CHRISTATAYLOR-g7v
    @CHRISTATAYLOR-g7v 2 หลายเดือนก่อน

  • @adelemassyn6963
    @adelemassyn6963 2 หลายเดือนก่อน

    hello. Tannie se antwoord by voorbeeld B is verkeerd, want 2 maal 25 plus 22 is 72 en nie 77 nie, dus is die antwoord n heelgetal en nie n breuk nie.So die antwoord moet 48 wees en nie 51 1/3 nie

  • @jacqualineflower-davel24
    @jacqualineflower-davel24 2 หลายเดือนก่อน

    Teller is bo en noemer is onder!!!!!!!!

  • @YaraTablet
    @YaraTablet 2 หลายเดือนก่อน

    Baie gehelp dankie

  • @Captian_Vic
    @Captian_Vic 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie hierdie het my soo baie gehelp met my toets wat ek vandag geskryf het😊😢🎉

  • @Squashproject101
    @Squashproject101 2 หลายเดือนก่อน

    Hello ek wil net se dankie jy help my baie met wiskunde en jyverduidelik dut beter as my juffrou😂

  • @elbielourens9005
    @elbielourens9005 3 หลายเดือนก่อน

    Hoeveel tel stellings in eksamen. Dit neem baie tyd om te leer. Is dit moeite werd om soveel tyd te spandeer op dit.

  • @marcg1686
    @marcg1686 3 หลายเดือนก่อน

    Hi Margie, I hope you are ok. Kind regards.

  • @Nikaylagrade12A
    @Nikaylagrade12A 4 หลายเดือนก่อน

    Hello! My naam is Nikayla. Ek is in matriek in die Oos kaap en ek wil net se jou videos is fantasties! Dit is die enigiste manier hoe ek leer, is dwur na jou videos te kyk en rksamens saam jou te doen. So baie baie dankie vir jou hulp! Ek waardeer jou en jy help verskriklik♥️!❤ ❤❤

  • @StanleyLottering-id4iq
    @StanleyLottering-id4iq 5 หลายเดือนก่อน

    hey hierdie video het baie gehelp dankie😁

  • @Flip8888kkkkk
    @Flip8888kkkkk 5 หลายเดือนก่อน

    Kan juff asb module 7 hersieningsoefening meetkhnde doen asb

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 5 หลายเดือนก่อน

      Hi! Na watter handboek verwys jy vir module 7?

    • @Flip8888kkkkk
      @Flip8888kkkkk 5 หลายเดือนก่อน

      Die graad 10 handboek juff

    • @Flip8888kkkkk
      @Flip8888kkkkk 5 หลายเดือนก่อน

      More juff asb

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie 7 หลายเดือนก่อน

    Click hier om deel van die Met Margie nuusbrief groep te word! 📨 metmargie.ck.page/bb58b677ed

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie 7 หลายเดือนก่อน

    Watter tegniek gaan julle die meeste gebruik? My gunsteling is Pomodoro 😊

  • @angelambarnard3118
    @angelambarnard3118 7 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir jou videos Het my nogal baie gehelp en ek het subscribe want soms het ek net iemand anders (nie onderwysers) nodig om te verduidelik Baie dankie weereens en mooi dag🌷

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 7 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie vir jou comment! En baie bly dat die help 🙌 is daar 'n spesifieke reeks waarin jy sal belangstel?

    • @angelambarnard3118
      @angelambarnard3118 7 หลายเดือนก่อน

      Groot plesier Nee daars niks verder waarmee ek sukkel nie, dit was nou net die Euklidiese Meetkunde maar ek sal definitely jou videos voorstel vir vriende by die skool wat ekstra se hulp. 🪻

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 7 หลายเดือนก่อน

      @@angelambarnard3118 dankie! En as jy later besluit dat 'n ander reeks sal help, moenie huiwer om my te laat weet nie 😊

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie 8 หลายเดือนก่อน

    Hi Julle! Hoop hierdie video het gehelp. Watter ander videos het julle nodig?

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie 8 หลายเดือนก่อน

    Hier is die infographic as julle dit soek metmargie.ck.page/ca936b6869

  • @YaraTablet
    @YaraTablet 8 หลายเดือนก่อน

    Moet se het vanjaar begin dit down en dit werk Baie goed

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 8 หลายเดือนก่อน

      Baie bly om te hoor dat die tegniek vir jou werk! Het jy dalk 'n paar wenke wat ek dalk gemis het? 😃

  • @marcg1686
    @marcg1686 8 หลายเดือนก่อน

    Very nice editing and easy to watch. 👍

  • @YaraTablet
    @YaraTablet 8 หลายเดือนก่อน

    Dit help Baie dankieee😅

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 8 หลายเดือนก่อน

      Ek is baie bly! Enige ander videos wat jy graag wil sien?

  • @YolandevanGreunen
    @YolandevanGreunen 8 หลายเดือนก่อน

    Noemer is onder

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 8 หลายเดือนก่อน

      Ja, 100% reg. Dankie! Is daar enige ander videos wat jy graag op die kanaal wil sien?

  • @Miggie.B
    @Miggie.B 8 หลายเดือนก่อน

    Hierso n dag voor die klastoets, wens my good luck tannie😞🤚

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 8 หลายเดือนก่อน

      Hoe het dit gegaan?! Hoop jy sal goed doen 💪

    • @Miggie.B
      @Miggie.B 8 หลายเดือนก่อน

      @@WiskundeMetMargie ek het sulke vraag 2 oopgelos tannie, want hy het nou nie lekker geplak met my nie, maar die res was nogal vloeiend🤗 Die eksamen is oor 2 weke so nog baie tyd om met die res van die videos in te val! En defnitief nie n dag voor die tyd nie!!!

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 8 หลายเดือนก่อน

      @@Miggie.B definitief. Gelukkig kry jy jouself nou al reg vir die eksamen. Dis baie goed! Enige spesifieke videos wat jy graag op die kanaal wil sien wat jou beter kan help?

  • @malannel831
    @malannel831 8 หลายเดือนก่อน

    Ek is ook Africans

  • @Cee97710
    @Cee97710 8 หลายเดือนก่อน

    Hi! By voorbeeld 1,moet die -half nie positief word as dit na die ander kant van die = geskyf word nie?

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 8 หลายเดือนก่อน

      Hi, baie dankie vir die vraag! In die geval het ons beide die linkerkant (2y) en die regterkant (-x +8) deur 2 gedeel: 2y = -x +8 -- ----- 2 2 Dan aan die linkerkant word dit 2y = 1y --- 2 En aan die regterkant moet jy na die koffisiënte van elke term kyk. Voor die x was daar 'n -1 so -1/2 is voor die x. Die 8/2 = 4. So nou lyk jou som soos die y = -1/2 x + 4 Die x se term het vroeër verander (van positief na negatief) toe hy oor die "=" gespring het by tydstip 06:12 (dit is waar die teken verandering moes plaasvind soos jy genoem het) Ons het nie weer die teken verander by die deel waar ons alles met 2 deel nie, omdat die 2 'n positiewe getal was en omdat ons van die twee wou ontslae raak, so ons moes die teken en alles dieselfde hou om y op sy eie te kry. Ons verander ook nie die teken as ons deel nie, tensy ons met 'n negatiewe getal deel. Ek hoop die help en maak sin? Anders kan jy weer gerus vra.

  • @margueritestrydom5807
    @margueritestrydom5807 10 หลายเดือนก่อน

    Ongelukkig die waarheid 😅

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie 10 หลายเดือนก่อน

    Hey hey jammer dat ek so moeg in die video klink. Dit was duidelik 'n land dag Hoop hierdie video help julle nogsteeds. Laat my hier weet of julle iets anders nodig het

  • @lifeissports84
    @lifeissports84 10 หลายเดือนก่อน

    Dankie 🎉

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 10 หลายเดือนก่อน

      Plesier! Hoop die het gehelp 😊 is daar 'n paar ander videos wat jy nodig het wat jy nie op die kanaal sien nie?

    • @lifeissports84
      @lifeissports84 10 หลายเดือนก่อน

      @@WiskundeMetMargie Ja, ek soek nou al 'n lank tyd vir graad agt algebraïese uitdrukkings en vergelykings. Maar ek kry nie videos met hierdie eenheid nie. Dankie vir die vraag

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 10 หลายเดือนก่อน

      @@lifeissports84 dankie, ek sal kyk of ek die volgende reeks daaroor kan maak 😊

  • @alfredomartinez8202
    @alfredomartinez8202 10 หลายเดือนก่อน

    Awesome lesson,Dankie!

  • @wiancoetser1864
    @wiancoetser1864 11 หลายเดือนก่อน

    Goeie naand. Ek sukkel met 'n euklidiese meetkundige vraag in my matriek taak. Daar word vir my gevra om die numeriese waarde vir sy AF oor AD te bepaal. Die skets bevat 4 driehoeke omring deur 'n sirkel. Daar word geen sy lengtes in die hele skets gegee nie, al wat vir my gegee is, is 1, 90 graad hoek. Hoe kan ek die sy lengtes bepaal? Baie dankie.

    • @WiskundeMetMargie
      @WiskundeMetMargie 10 หลายเดือนก่อน

      Hi Wian, ek sou baie graag wou help, maar ek sal die skets moet sien en die vraag moet lees om die te kan beantwoord. Het hulle dalk in die vraagstuk lengtes genoem? Lees die vraga weer goed eur. Anders kan jy ook onbekendes (soos x, y, a) gebruik om die lengtes aan te dui en die lengtes in terme van die onbekendes uitdruk (onthou net om die skets met jou nuwe name in jou antwoordblad oor te teken sodat mense kan sien waaroor jy praat). In hierdie gevalle wil hulle gewoonlik sien dat jy weet hoe om die reëls toe te pas.

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie 11 หลายเดือนก่อน

    Is jy nou reg om nuwe goed te leer? Geniet die res van die reeks

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie 11 หลายเดือนก่อน

    Hi 😀 hopelik het die video vir julle gehelp om vinniger te werk. Watter metode is jou gunsteling❓

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie 11 หลายเดือนก่อน

    Hi almal 👋 ek hoop die video het gehelp!

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie 11 หลายเดือนก่อน

    Hey almal. Is daar iets wat ek gemis het wat julle nogsteeds nie verstaan nie? Laat my hier weet!

  • @WiskundeMetMargie
    @WiskundeMetMargie 11 หลายเดือนก่อน

    Hey julle! Is daar iets spesifiek wat julle mee sukkel? Laat my hier weet 👇⌨

  • @VeoneBritz-b6r
    @VeoneBritz-b6r ปีที่แล้ว

    Joh Baie dankie Tannie die het my Baie gehelp.