- 249
- 13 197
Live it Church
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 7 ธ.ค. 2016
Live it church is a Dutch reformed church in Witpoortjie, Roodepoort, South Africa. Keep up with what's happening by subscribing to our channel!
วีดีโอ
Familie Vergadering Deel 2
มุมมอง 9516 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Ons gesels verder oor die Samesmelting en wat dit beteken vir elkeen van ons
19/01/2025 Tegnologie en God
มุมมอง 37วันที่ผ่านมา
Ons praat bietjie oor die goeie en die negatiewe kant van Tegnologie en hoe dit eintlik in die gebruik van tegnologie kom.
Samesmelting: Hoe, Wat, Waar?
มุมมอง 21014 วันที่ผ่านมา
Ons gesels bietjie Familie sake: Ons hoor samesmelting maar hoe gaan dit gebeur? Wat behels dit? Kom ons gesels bietjie.
KT Donderdag: 1 Kor 10
มุมมอง 5314 วันที่ผ่านมา
Ons gesels verder oor 1 Korintiërs 10:31-11:1. Ons kyk na hoe ons moet optree en hoekom sal ons so wil optree
Sondag 12 Januarie 2025: BackPack Blessing
มุมมอง 2214 วันที่ผ่านมา
Ons bid vir ons jong mense wat skool toe gaan. Ons lees ook 1 Kor 10:31-11:1
Koffie Tyd Saam God: Dinsdag 1 Kor 10
มุมมอง 5614 วันที่ผ่านมา
Ons gesels lekker verder oor 1 Korintiërs 10:31 tot 11:1
Begrafnis van Johanna Frederika Geertruida Wiebosch
มุมมอง 122ปีที่แล้ว
Begrafnis van Johanna Frederika Geertruida Wiebosch
Dankie julle, mag elke gemeente-lid hierdie geleentheid met ope arms aanvaar, en ons almal sal weet en besef, dit gaan alles net oor Jesus en om Sy koningkryk uit te bou.
Dankie vir die boodskap. So jammer dat ons nou alles in 'n kits moet kry . Weg is die dae van 'n Week van Gebed wat ook as 'n Biduur saam gedoen was . Geen kits diens daai tyd nie . Ermstige gesprek met onse Heer as gemeente saam .
Dankie vir die boodskap. Indien moontlik kan die musiek in die agtergrond afgehaal word.
Dit was baie goed en ons kan net weer besef dat ons moet vrug dra dankie Stian
Dankie vir die boodskap!
In plaas van 2 leraars het ons nou net een. Het ons nou minder lidmate wat bydraes gee? Voordat Ds Yolandi weg is, is daar gevra vir groter bydraes. Toe het ek my bydrae vergroot. Dis reeds d maksimum wat ek kan gee...
Yes
Baie baie dankie, Ds Stian! Weereens was hierdie basiese dinge vir my NODIG om te hoor!
Dit maak baie sin. Baie dankie!!!
Baie dankie dat u my aanmoedig om MOED TE HOU, om VAS TE HOU aan GOD, die ALMAGTIGE. HY IS IN BEHEER!!!
Baie dankie dat u my daarop wys dat die Almagtige nog meer vir my omgee as my wonderlike aardse vader, ja, Hy wil die beste vir my he, maar ook vir my gee. Wat n wonderlike TROOS!
Hi Dominie, kan jy asb die hele preek oplaai. Dankie Gert
Stian hierdie wat jy vandag gesê het het my baie geer hoe om met mense te praat met genade en liefde baie dankie
Geen klank
Hi Magda ek het nou gaan kyk ek het klank. Kan dalk net 'n volume ding wees? As hy nog steeds sonder klank is laat weet dan laai ek hom weer op
Lees die hele preek in Hebrieers. Maak seker dat jy in die rus van God is en bly. Om n verhouding met God te hê, verg groei. Anders werk dit nie. Dink maar hoe werk die huweliks verhouding. As jy daaraan werk nie, vou dit!
Baie goeie nuus
Dankie Stian, geniet die tyd saam met jou familie
Liewe Ds Stian. BAIE dankie vir hierdie inspirerende preek! 🙏
JA - Om GOD te ken, is die beste vir my, en het alles oortref wat die lewe my tot dusver kon bied.