- 256
- 6 615
Frederik Heymans
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 25 ก.พ. 2013
Ek maak preekvideos oor aktuele en interessante onderwerpe.
Die hiernamaals
Ons staan baie kortliks stil by twee aspekte van die lewe na die dood: ons liggame, en ons belonings in die hemel.
มุมมอง: 29
วีดีโอ
Aardverwarming/Klimaatsverandering
มุมมอง 619 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Teen die agtergrond van ergerwordende natuurrampe is daar soveel waarskuwings oor die mens se beperkte verblyf op aarde. Hoe help die Bybel ons hieroor?
Die oog is die lamp van die liggaam
มุมมอง 614 วันที่ผ่านมา
Die Bybel het veel te sê oor ons kyk-wereld.
Begrafnis of verassing?
มุมมอง 3321 วันที่ผ่านมา
Wat word ons wys uit die Bybel se gegewe oor begrafnisse teenoor verassings?
Selfmoord en genadedood
มุมมอง 3028 วันที่ผ่านมา
Is selfmoord 'n onvergeeflike sonde? Is genadedood Christelik geregverdig?
Behoort Christene hulle predikante en pastore se preke te beoordeel?
มุมมอง 17หลายเดือนก่อน
Ons bespreek 1 Johannes 4:1, en Handelinge 17:10-11.
Moenie in dieselfde juk trek met ongelowiges nie....
มุมมอง 16หลายเดือนก่อน
Wat beteken dit alles? Wat gebeur as Christene hulle bevind in vaste verhoudings (soos die huwelik, besigheidsvennootskappe) met voorgee-Christene? Hoe herken jy in hierdie vaste verhoudings dat die een 'n Christen en die ander een nie 'n Christen is nie?
Keur die Bybel nooit 'n leuen goed nie?
มุมมอง 232 หลายเดือนก่อน
Is dit ooit nodig om te lieg? Selfs in buitengewone/kritieke omstandighede? En as 'n leuen iemand se lewe sou red? Verskoon die Bybel nie 'n leuen onder baie uitsonderlike omstandighede nie?
Die Groot Knal en evolusieleer
มุมมอง 112 หลายเดือนก่อน
Ons fokus op aspekte van die debat Wetenskap vs. die Bybel, t.w. die Groot Knal (Bing Bang) teorie oor die ontstaan van die heelal; en die evolusieleer.
Ooreenkomste en verskille: Sewendedagadventiste en hoofstroomkerke (N.G. Kerk)
มุมมอง 234 หลายเดือนก่อน
Ooreenkomste en verskille: Sewendedagadventiste en hoofstroomkerke (N.G. Kerk)
Is die Moslems se god Alla dieselfde as Christene se God die Vader?
มุมมอง 1764 หลายเดือนก่อน
Is die Moslems se god Alla dieselfde as Christene se God die Vader?
Verskille tussen Christendom en ander godsdienste
มุมมอง 324 หลายเดือนก่อน
Verskille tussen Christendom en ander godsdienste
Kon Jesus werklik versoek word (op aarde), en is die maak van Jesus-beeldjies/hangertjies sonde?
มุมมอง 144 หลายเดือนก่อน
Kon Jesus werklik versoek word (op aarde), en is die maak van Jesus-beeldjies/hangertjies sonde?
Facebook video-leuens en -dwaalleer oor ons Christelike geloof ontmasker.
มุมมอง 325 หลายเดือนก่อน
Facebook video-leuens en -dwaalleer oor ons Christelike geloof ontmasker.
Wat blokkeer of vervals die Here se stem?
มุมมอง 185 หลายเดือนก่อน
Wat blokkeer of vervals die Here se stem?
Ja Math 28:19 en Markus 16 is die enigste plekke waar Jesus die Griekse woord bapti o gebruik het, en dit is waar Jesus die doop wat met saligmakende geloof gepaard gaan ingestel het. Die woord baptizo kan nie met 1 Afrikaanse woord vertaal word nie maar met die volgende sinsnede: "..steek hulle herhaaldelik in (die water) in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees". In Romeine 6 verduidelik Paulus dat die doop 'n sinnebeeld van 'n begrafnis is: die dopeling vereenselwig hom/haar met die feit dat hy/sy saam met Christus vir die sonde gesterf het en soos Christus deur die krag van God se Gees uit die dood opgewek is netso is ek uit die sondedood lewend gemaak na die gees. In die laaste dag wil ek nie in die skoene staan van diegene wat beweer dat die doop van die predikant se vingerpunte is wat Hy bedoel het nie wanneer Hy sê: "Jy het my Here genoem, maar My woorde geïgnoreer" 😢
YHWE
Christene praat nie meer van "Yahwe" nie, ook nie YHWH (die oorspronlike tertagrammaton), of self "Adonai", die naam wat die toegewyde Jode gebruik vir "YHWH" nie, Ons praat van Jesus, want Hy is die Ou Testamentvoorspelling van God die Vader se finale en alomvattende verlossingsplan vir die ganse mensdom, van God die Vader, wat die Nuwe Testament vir ons openbaar. Deur Jesus se verlossingswerk is Hy ons Koning en Here, net soos die vader ons Here is. Groetnis en beste wense vir jou.
Die Katolieke het Islam geskep, dus is albei vals gelowe.
Die Onse Vader is die perfekte Gebed✝️
Absoluut. Leer ons baie. Mooi dag vir jou.
❤
❤
❤
❤
❤
Ek was aangeneem en voorgestel in die NG Kerk. Daar was baie vrae aan my Dominee gestel en hy het my pragtige antwoorde gegee. Ek vra toe een dag "Dominee waar lees ons in die bybel dat babas gedoop word?" Hy vertel my van die besnydenis verbond wat God met Abraham gemaak het en dat die kleindoop stelselmatig oor geneem het van die besydenis. Nadat ek toe al klomp kere vra, Dominee waar lees ons in die bybel van babas wat gedoop word. Hy bieg toe en bely dat nêrens in die bybel staan van babas wat gedoop word nie. Ek was stom geslaan. Hoekom doen ons iets wat nie bybels is nie. Ek verkies die Latynse kreet. "SOLA SCRIPTURA" Die bybel en die bybel alleen is waarop ek my geloof basseer. As dit in die bybel is, glo dit. Indien u onseker is oor enige iets stel ek voor dat ons Jesus se voorbeeld volg.
Baie mooi boodskap. Sterkte
Dankie - waardeer!
*promo sm* 🤤
Hi London. Dankie, nie geweet van SMM Panels nie. Will look into it.
🙏
♥️
🙏🙏🙏
🙏
Dankie.