Melt Sieberhagen
Melt Sieberhagen
  • 1
  • 17 758
100% VOLROOM MELT
8 jaar, etlike kilogramme en baie hare gelede opgeneem by die Atterbury Teater.
Hele vertoning - Gratis!
Donations Very Welcome (Dankie!)
paypal.me/meltsieb
OR
FNB Savings Account
62296516499
Branch Code: 250655
Vervaardiger: Kosie Smit.
Regie: Pieter Lombaard.
มุมมอง: 17 758

วีดีโอ

ความคิดเห็น

  • @debbiecooper6835
    @debbiecooper6835 ปีที่แล้ว

    Dankie, groete uit UK 🇬🇧 ♥

  • @edwinmienie2111
    @edwinmienie2111 ปีที่แล้ว

    Dankie Melt ek het lekker in afrikaans gelag

  • @terrierethan1
    @terrierethan1 ปีที่แล้ว

    sy ma gee vir my klas in ventersdorp😅

  • @hallodanel1456
    @hallodanel1456 2 ปีที่แล้ว

    Baie oulik.

  • @christiantinman
    @christiantinman 2 ปีที่แล้ว

    Man ek het nou lekker gelag baie dankie.

  • @christiantinman
    @christiantinman 2 ปีที่แล้ว

    Geniet die! Kan nie glo jy hiet Pampoen tot Perlemoen gekyk nie terug in die dag ek was die editor vir die show gewees hahaha. Lank gelede ne!

  • @baldwin9180
    @baldwin9180 2 ปีที่แล้ว

    De Afrikaanse taal is baaye schoon! Het klinkt als Hollands met viagra. 👍🇱🇺❤️🇿🇦

  • @janinesunshine4998
    @janinesunshine4998 3 ปีที่แล้ว

    Dankie Melt!! Dit was so lekker om in Afrikaans te lag. Groete uit China 🇨🇳

  • @jacquesloots7812
    @jacquesloots7812 3 ปีที่แล้ว

    Jy is n koue bier, as jy opstaan die nex dag met babalaas

    • @meltsieberhagen8053
      @meltsieberhagen8053 2 ปีที่แล้ว

      Dankie! I get it! Net soos die koue bier op 'n hangover: "Klink na 'n goeie idee, gaan beslis tydelike verligting bring, maar nie noodwendig slim nie". Werk vir my! ;-)

  • @funsidewithravenfury2852
    @funsidewithravenfury2852 3 ปีที่แล้ว

    Ek glo my ma sou jou dalk geken het. Sy is ook van Ventersdorp. Eintlik is my hele familie van daar af. Snaaks genoeg en jy kan my glo of nie, Oom Gene (Ja, Terre' Balnché) was / is my oorlede ouma se broer. Ek het baie op die plaas oorkant van sy suster, tannie Dora gaan kuier daar in Ventersdorp. Nou moet ek maar seker die target van my rug afwas ne, nie iets wat mens eintlik op sosiale media moet se nie.

  • @juandupreez1985
    @juandupreez1985 3 ปีที่แล้ว

    Melta yster, hoe die f het jy net 68 followers? Gaan my te bowe my maat

    • @meltsieberhagen8053
      @meltsieberhagen8053 3 ปีที่แล้ว

      Ag, fanks, bra! Dit sal seker help as ek meer aktief is op YT. Maar hoe minder followers. hoe meer waardering vir elkeen van hulle. ;-)

    • @juandupreez1985
      @juandupreez1985 3 ปีที่แล้ว

      @@meltsieberhagen8053 lol, waar ne my vriend, waar. Ons waardeer jou net so Baie Melta

  • @GerhardVanHuyssteen
    @GerhardVanHuyssteen 3 ปีที่แล้ว

    Hahahahahaha! Uitstekend gedoen!

  • @timothyhill7
    @timothyhill7 4 ปีที่แล้ว

    Lekker! Dankie, al die pad uit Suid-Korea! 🇰🇷➡️🇿🇦🤩😂🤣

  • @zookuki
    @zookuki 4 ปีที่แล้ว

    Hahaha. Daai rooi pant 😆