- 17
- 18 886
CeCe Media Online - Hulpmiddels vir Grondslagfase
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 9 มิ.ย. 2020
Create online content and share it across social platforms. #Digital #Creator @Cece Media Online. With more than 21 years experience as Head of Foundation Phase in a private school in Durbanville, as teacher I have developed numerous teaching tools to read and write in Afrikaans. These PDF printable workbooks and MP4 videos consist of exercises for grade R, 1, 2 and 3 learners. Educators and Home-School parents will find these videos and books helpful and practical. Enjoy! Grow! & Learn.
LEER LEES - Boek 10 - Hoe leer ek kinders om te lees?
www.teacharesources.com/product/boek-10-mengelboek-van-stories/
Hierdie is die 10de boek, om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie mengelboek kan die kinders sommer net lekker lees. Die boek, is sommer net ’n lekker mengelmoes van ‘RANDOM’ stories. Die stories is gevul met pret en ook meer woordeskat verryking. Van die stories het ’n paar engelse beskrywende woorde. Hier en daar is ook - ons nuwe generasie se WhatsApp -Taal.
Hierdie is die 10de boek, om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie mengelboek kan die kinders sommer net lekker lees. Die boek, is sommer net ’n lekker mengelmoes van ‘RANDOM’ stories. Die stories is gevul met pret en ook meer woordeskat verryking. Van die stories het ’n paar engelse beskrywende woorde. Hier en daar is ook - ons nuwe generasie se WhatsApp -Taal.
มุมมอง: 382
วีดีโอ
LEER LEES - Boek 9 - Hoe leer ek kinders om te lees?
มุมมอง 3784 ปีที่แล้ว
www.teacharesources.com/product/boek-9-mengelmoes-van-random-stories/ Hierdie is die 9de boek (10 in die reeks), om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders net ‘n lekker mengelmoes van stories lees. Die idee van dié boek, is sommer net ’n lekker mengelmoes van ‘RANDOM’ stories. Die stories is gevul met pret en verdere woordeskat verryking. Van die ...
LEER LEES - Boek 8 - Hoe leer ek kinders om te lees?
มุมมอง 5734 ปีที่แล้ว
www.teacharesources.com/product/boek-8-veiligheid-mia-help-haar-maats/ Hierdie is die 8ste boek (10 in die reeks), om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders meer leer oor veiligheid. Die idee van die boek is om persoonlike veiligheid, prettig en ontspanne te hou. Hoe veiliger kinders voel, hoe meer selfvertroue het elke kind om iemand wat hulle wi...
LEER LEES - Boek 7 - Hoe leer ek kinders om te lees?
มุมมอง 4434 ปีที่แล้ว
www.teacharesources.com/product/boek-7-babsie-leer-meer-oor-diere/ Hierdie is die 7de boek (10 in die reeks), om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees, nuwe woordeskat & rekenaarvaardighede ontdek. Elke storie in hierdie boek gaan oor een of ander dier. Met elke storie gaan die kinders meer leer, oor hoe wonderlik God s...
LEER LEES - Boek 6 - Hoe leer ek kinders om te lees?
มุมมอง 4284 ปีที่แล้ว
www.teacharesources.com/product/skeppende-skryfwerk-powerpoint-video-aanvullende-saam-met-boek-5-leer-lees/ Hierdie is die 6de boek (10 in die reeks), om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees, nuwe woordeskat & skeppende skryfwerk ontdek. Die doel van die boek is om ’n liefde vir lees te kweek. Een van die kosbaarste ge...
AANVULLEND SAAM MET BOEK 5 - SKEPPENDE SKRYFWERK
มุมมอง 2814 ปีที่แล้ว
www.teacharesources.com/product/skeppende-skryfwerk-powerpoint-video-aanvullende-saam-met-boek-5-leer-lees/ Hierdie is die 5de Video, om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees & skeppende skryfwerk ontdek. Meer sigwoorde gaan ook geleer word. Die kinders gaan leer om ook in paragrawe te lees. Wollie & Kietsie gaan help o...
LEER LEES - Boek 5 - Hoe leer ek kinders om te lees?
มุมมอง 3414 ปีที่แล้ว
www.teacharesources.com/product/boek-5-avonture-saam-met-wollie-kietsie/ Hierdie is die 5de boek (10 in die reeks), om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees & skeppende skryfwerk ontdek. Meer sigwoorde gaan ook geleer word. Die kinders gaan leer om ook in paragrawe te lees. Wollie & Kietsie gaan help om die verveligheid...
LEER LEES - Boek 4 - Hoe leer ek kinders om te lees?
มุมมอง 3084 ปีที่แล้ว
www.teacharesources.com/product/boek-4-lees-saam-met-ben-mia-babsie-wollie/ Hierdie is die 4de boek (10 in die reeks), om jou te help by die huis (Home School) of in die klas. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees ontdek. Meer sigwoorde gaan geleer word. Kort sinne met die nuwe woorde gaan ook gelees en gebou word. Baie herhaling word gebruik, om seker te maak, dat die fon...
LEER LEES - Boek 3 - Hoe leer ek kinders om te lees?
มุมมอง 5024 ปีที่แล้ว
www.teacharesources.com/product/boek-3-leer-lees-saam-met-ben-en-babsie/ Hierdie is die 3de video, werkboek, skrifblad & spoedlees aktiwiteit (10 in die reeks), om jou by die huis of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees ontdek. Die kinders gaan aan nog meer glyklanke blootgestel word. Kort sinne gaan gelees word en meer sigwoorde word ook geleer.
LEER LEES - Boek 2 Hoe help ek kinders om te leer lees?
มุมมอง 1.3K4 ปีที่แล้ว
PDF WERKBOEK en PDF SPELLYS LINK: www.teacharesources.com/product/boek-2-hoe-leer-ek-my-kind-lees/ Hierdie is die 2de Video. Dit is om jou as ouer/tutor of onderwyser by die huis of in die klas te help. In hierdie video en werkboeke gaan die kinders nog meer avonture van lees ontdek. Kinders gaan aan meer glyklanke en sigwoorde blootgestel word. Kort sinne gaan ook gelees word. As kinders nog n...
LEER LEES - Boek 1 - Hoe help ek kinders om te leer lees met glyklanke?
มุมมอง 6K4 ปีที่แล้ว
www.teacharesources.com/product/boek-1-hoe-kan-ek-n-kind-help-om-te-leer-lees/ Hierdie Werkboek is om jou as ouer/tutor of onderwyser te by die huis of in die klas te help. In die video en boek gaan die kinders die lekkerste avonture van lees ontdek. Aan die einde van die video en werkboek 1, sal jou kind al 'n paar woorde kan lees & kort sinne skryf. Die program begin heel eerste met die herke...
LEKKER LEER - WOORDSOMME - (maal of vermenigvuldiging) - BODMAS - Juffrou Cecilia
มุมมอง 2744 ปีที่แล้ว
PDF Wiskunde werkvelle 'link': drive.google.com/drive/folders/1HBSy3UaDmCWYz01wiVXUbbDKNF7dpchg?usp=sharing Hierdie video is ideaal vir Graad 1 tot Graad 4. Dit is 'n lekker interaksie video wat vir kinders die basiese beginsels van wiskunde leer. Dit is a wonderlike video vir onderwysers, ouers, tutors, studente, tuisonderrig, selfs vir oupa en ouma om kleinkinders mee besig te hou ens. Dit ge...
LEKKER LEER - WISKUNDE WOORDSOMME (maal) - Juffrou Cecilia
มุมมอง 6174 ปีที่แล้ว
PDF Wiskunde werkvelle 'link': drive.google.com/drive/folders/1HBSy3UaDmCWYz01wiVXUbbDKNF7dpchg?usp=sharing Hierdie video is in Afrikaans. Juffrou Cecilia gee die les. Nou kan julle bietjie rus en laat die kinders na die video kyk en luister. Die video is ideaal vir Graad 2, Graad 3 & Graad 4 Wiskunde. Dit is 'n lekker interaksie video wat vir kinders die basiese beginsels leer van die verskill...
LEKKER LEER - WISKUNDE WOORDSOMME (minus) - Juffrou Cecilia
มุมมอง 9634 ปีที่แล้ว
PDF Wiskunde werkvelle 'link': drive.google.com/drive/folders/1HBSy3UaDmCWYz01wiVXUbbDKNF7dpchg?usp=sharing Hierdie video is in Afrikaans. Juffrou Cecilia gee die les. Nou kan julle bietjie rus en laat die kinders na die video kyk en luister. Hierdie video is ideaal vir Graad 1, Graad 2, Graad 3 en selfs Graad 4 Wiskunde. Die getalgebied is 0-200. Dit is minussomme. Dit is 'n lekker interaksie ...
LEKKER LEER - PLEKWAARDE EN GETALWAARDE - Juffrou Cecilia
มุมมอง 6K4 ปีที่แล้ว
PDF Wiskunde werkvelle 'link': drive.google.com/drive/folders/1HBSy3UaDmCWYz01wiVXUbbDKNF7dpchg?usp=sharing drive.google.com/file/d/12mHxZNSY-BVCBMIrEo5F2IxXaVwyhZsF/view?usp=sharing Hierdie video is in Afrikaans. Juffrou Cecilia gee die les. Nou kan julle bietjie rus en laat die kinders na die video kyk en luister. Hierdie video is ideaal vir Graad 1, Graad 2, Graad 3 selfs ook vir graad 4 Wis...
LEKKER LEER - WISKUNDE PLUS - MET STEMOPNAME - Juffrou Cecilia
มุมมอง 1024 ปีที่แล้ว
LEKKER LEER - WISKUNDE PLUS - MET STEMOPNAME - Juffrou Cecilia
LEKKER LEER - WISKUNDE WOORDSOMME - PLUS/OPTEL - Juffrou Cecilia
มุมมอง 3284 ปีที่แล้ว
LEKKER LEER - WISKUNDE WOORDSOMME - PLUS/OPTEL - Juffrou Cecilia