- 135
- 101 057
Ns. Skrywershuis
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 10 พ.ค. 2022
Ns. Skrywershuis - UITGEWER - Die argitek van jou publikasie.
WEBWERF: www.nskrywershuis.co.za
Aanlyn winkel, Radio uitsendings, Bemarking, Gewaarborgde publikasies
WEBWERF: www.nskrywershuis.co.za
Aanlyn winkel, Radio uitsendings, Bemarking, Gewaarborgde publikasies
DIE BOEKEMAN | Bernadette Small | JY HET JOU KIND DOODGERY
Jare lank het ‘n jong ma vas geglo dat sy haar driejarige seuntjie. Aj, doodgery het. Haar oogappel. Haar hart se punt. Haar klein dinosourus. (Dit was sy gunsteling speelding.) Die kind wat onafskeidbaar deel van haar bestaan was.
“Ma ry kind dood!” So het die media en veral sosiale media, die grootste tragedie in Bernadette Small en haar gesin se lewens, selfs op plakkate teen lamppale, uitgebasuin. En elke keer was dit soos ‘n dolk deur haar hart.
Sy is deur die publiek aangekla en skuldig bevind. Verguis en veroordeel.
Die Polisie het ‘n saak van strafbare manslag ondersoek.
Die boodskap was; sy is ‘n slegte ma, ‘n moordenaar, wreed, gemeen, gevoelloos en ‘n misdadiger.
Dit het haar emosies lamgelê en haar van haar menswees gestroop.
Dit het nie gehelp dat sy herhaaldelik gesê het dat sy klein AJ regtig nie gesien het nie en dat sy verskriklik jammer was nie.
Om oor jou enigste seun te rou en boonop met skuldgevoelens te worstel, het dié gebroke ma byna verwoes.
Die Boekeman, Nico Schamrel, gesels met Bernadette oor haar boek - Dinosourus, 'n docket en die dood - wat so pas verskyn het, asook haar pad na herstel, haar verslawing en wat werklik gebeur het.
www.nskrywershuis.co.za
#dieboekeman #nskrywershuis #allesafrikaans #afrikaanseboeke
“Ma ry kind dood!” So het die media en veral sosiale media, die grootste tragedie in Bernadette Small en haar gesin se lewens, selfs op plakkate teen lamppale, uitgebasuin. En elke keer was dit soos ‘n dolk deur haar hart.
Sy is deur die publiek aangekla en skuldig bevind. Verguis en veroordeel.
Die Polisie het ‘n saak van strafbare manslag ondersoek.
Die boodskap was; sy is ‘n slegte ma, ‘n moordenaar, wreed, gemeen, gevoelloos en ‘n misdadiger.
Dit het haar emosies lamgelê en haar van haar menswees gestroop.
Dit het nie gehelp dat sy herhaaldelik gesê het dat sy klein AJ regtig nie gesien het nie en dat sy verskriklik jammer was nie.
Om oor jou enigste seun te rou en boonop met skuldgevoelens te worstel, het dié gebroke ma byna verwoes.
Die Boekeman, Nico Schamrel, gesels met Bernadette oor haar boek - Dinosourus, 'n docket en die dood - wat so pas verskyn het, asook haar pad na herstel, haar verslawing en wat werklik gebeur het.
www.nskrywershuis.co.za
#dieboekeman #nskrywershuis #allesafrikaans #afrikaanseboeke
มุมมอง: 9
วีดีโอ
DIE ONTWERPER SE DOGTER | geskryf deur Retha van Schalkwyk.
มุมมอง 504 ชั่วโมงที่ผ่านมา
SINOPSIS Eendracht se twee opstalle lê aan die voet van die berg tussen Worcester en Wolseley. ‘n Meisie met die naam Oda, daag op en versteur die ritme van die ganse Steenkamp-familie sodat selfs die plaaswerkers aanvoel hoe spoke van die kerkhof se kant af begin loop. Professor Pienaar, ‘n aangetroude familielid en navorser, raak betrokke by hierdie ontwrigtende omstandighede. Pinkie, die hui...
SIRKELGANG VAN SKULD | Elizabeth Prinsloo | GENRE - Roman
มุมมอง 363 หลายเดือนก่อน
SINOPSIS: Laatnag word Lisa wakker. In die verte hoor sy ‘n geklik-klak van voetstappe. Dit kom nader - eers sag en toe al hoe harder. Sy lê opgekrul onder ʼn oopgeskeurde kartonboks in ʼn stegie tussen twee winkels. Reg oorkant haar word die geklik-klak skielik stil. Twee groot rotte skarrel oor haar bene, maar sy durf nie roer nie... Op agtjarige ouderdom dwaal Lisa ontredderd in die strate van...
NASKRIF EINDE SEPTEMBER 2024 UITGAWE
มุมมอง 153 หลายเดือนก่อน
NASKRIF is jou gratis digitale glans tydskrif, gefokus op gierige lesers, talentvolle skrywers en digters, ons kunstenaars, teater, musiek en Afrikaanse boeke. VIND JOU NUUTSTE UITGAWE HIER: nskrywershuis.co.za/3d-flip-book/naskrif-nuutste-uitgawe/
Ns Skrywershuis UITGEWER | Die argitek van jou publikasie
มุมมอง 143 หลายเดือนก่อน
Ns. Skrywershuis bied gratis bemarking, gratis blootstelling en 100% tantieme. BESOEK ONS AANLYN WINKEL: nskrywershuis.co.za/jou-boekwinkel-jou-uitgewer/ E-POSADRES: info@nshuis.co.za
AS STILTE PRAAT | Ns. Skrywershuis
มุมมอง 264 หลายเดือนก่อน
SINOPSIS: Die gerekende 20ste eeu teoloog en Jesuïet, Karl Rahner, het wyslik opgemerk: Die Christen van die toekoms sal ʼn mistikus wees of glad nie bestaan nie. Daar is tans wêreldwyd ʼn herontdekking van die Christendom se kontemplatiewe en mistieke tradisie. As Stilte Praat, is die outobiografiese vertelling van ʼn gesprek - geestelike begeleiding - met ʼn Katolieke non. Dit dek ʼn belangrike en...
KIES KOOP BETAAL KOERIER | Ns. Skrywershuis - aanlyn winkel
มุมมอง 114 หลายเดือนก่อน
SO MAKLIK SOOS DIT Kies, koop, betaal en dit word per koerier afgelewer - veilig en betroubaar! nskrywershuis.co.za/jou-boekwinkel-jou-uitgewer/
WAKANDA MY LIEFSTE | RONEL LE ROUX | UITGEWER Ns. Skrywershuis
มุมมอง 174 หลายเดือนก่อน
GENRE: Roman TITEL: Wakanda, my liefste SKRYWER: Ronél le Roux UITGEWER: Ns. Skrywershuis FORMAAT: Sagteband / ePub / Mobi SINOPSIS: Trauma dryf Anneri om haar dogtertjie, Mia wat oor ’n wysheid ver bo haar ouderdom beskik, by ’n sentrum in te skryf waar perde in ’n terapeutiese omgewing gebruik word. Sy kan ook baat daarby, maar sy steek viervoet vas, veral as die inmengerige Jayden iets daarm...
Eenswaan | Karien de Wet Jacobs | Uitgewer: Ns. Skrywershuis
มุมมอง 174 หลายเดือนก่อน
Karin en haar verloofde, Deon, is op pad na ’n troue op ’n wildsplaas, duskant haar geboortedorp, Oudsrus. Gedurende die naweek, word onderdrukte gevoelens weer aangewakker deur ’n man uit haar verlede. Sy twyfel oor haar verlowing en voor sy ’n besluit kon neem, gebeur die onafwendbare. Sy moet kies tussen getrouheid of haar eie geluk. ’n Vakansie na Rooiboshoek mag dalk net die antwoord bied....
Die waarheid lê in niemandsland | Erika Dykes
มุมมอง 316 หลายเดือนก่อน
DIE WAARHEID LÊ IN NIEMANDSLAND Toe die vyftienjarige Malie tydens die Anglo-Boereoorlog ‘n vloek oor ‘n Britse offisier uitspreek, het sy nie besef wat die gevolge daarvan kan wees nie. Terwyl die oorlog voortwoed, stel die Britse offisiere Lords Roberts en Kitchener, die verskroeideaardebeleid en konsentrasiekampe in. Malie en haar familie beleef dié verskrikking persoonlik. Boonop teister di...
Cordis Trust | Afrikaanse Woordkunsakademie 2024 | Orde van die Goue Pen
มุมมอง 366 หลายเดือนก่อน
Die Orde van die Goue Pen word toegeken aan Nico Schamrel vir sy buitengewone bydrae tot die handhawing en bevordering van die Afrikaanse woordkuns deur daadwerklik sigbaar geleenthede tot deelname en publikasie te skep, deur deernisprojekte bewustheid te skep en 'n verskil te maak en lees by die jeug en volwassenes aan te moedig. Nico is ook die stigter van die uitgewer, Ns. Skrywershuis wat t...
Cordier/Berg ghasel skryfprojek | wengedigte
มุมมอง 268 หลายเดือนก่อน
Dr. Dietloff van der Berg het Rumi in Afrikaans vertaal en deur Naledi uitgegee onder: Rumi Liefdesverse en aanhalings. Dit het gelei tot die Cordier/Berg inisiatief om onder skrywers/digters weer 'n bewusmaking te skep van die ghasel - 'n Arabiese digvorm. Baie geluk aan ons wenners en dankie aan elke deelnemer en julle besondere bydraes. FACEBOOK: groups/259052043839858
EK MIS MY KIND | Stanley Cierenberg | Ns. Skrywershuis Uitgewer
มุมมอง 13710 หลายเดือนก่อน
EK MIS MY KIND: Vir Stanley Cierenberg is dit ’n besondere eer om sy broer, Elroy, se biografie te verwoord. Elroy is 52 jaar oud, van skooltyd af die voorbeeldige een; onderhoofseun en kaptein van die Cravenweek-rugbyspan. Hy het die rang van kaptein in die SAPS beklee en daarna sy eie sekuriteitsbesigheid begin. Elroy is lief vir die aarde, boerdery, diere en vir sy familie. Sy dogters is sy ...
TRUE SELF, TRUE CONNECTIONS | Personal growth and authentic relationships | Publisher
มุมมอง 2211 หลายเดือนก่อน
TRUE SELF, TRUE CONNECTIONS: Their previous groundbreaking work on Emotional Intelligence was acclaimed by experts like Prof. Peter Salovey, Dean at Yale University, as ‘The most helpful and well-conceived book of its kind in the EQ field’. As therapists and learning and development facilitators, these authors have positively influenced countless lives. Drawing from years of profound growth and...
NASKRIF | My besoek aan 'n staatskliniek & Knysna Provinsiale Hospitaal
มุมมอง 163ปีที่แล้ว
Johan Allers gesels met Nico Schamrel oor die ontstaan van NASKRIF, 'n gratis digitale tydskrif, wat maandeliks beskikbaar is op die webwerf van Ns. Skrywershuis (Uitgewer).' Na aanleiding van 'n program oor 'Siek Hospitale', gesels Johan ook met Nico oor sy besonderse onderving by 'n staatskliniek in Wittedrift (Plettenbergbaai), asook sy ondervinding as pasiënt by die Knysna Provinsiale Hospi...
DIE BOEKEMAN | Byron Kuntz | na 25 jaar se gesoek kom blydskap.
มุมมอง 62ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | Byron Kuntz | na 25 jaar se gesoek kom blydskap.
DIE BOEKEMAN | Erik Holm | Binnelanders akteur en kunstenaar
มุมมอง 406ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | Erik Holm | Binnelanders akteur en kunstenaar
DIE BOEKEMAN | Desmond Denton | Filmregisseur in die VSA
มุมมอง 77ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | Desmond Denton | Filmregisseur in die VSA
DIE BOEKEMAN | Niel van Aswegen | DIE LAASTE PSALM
มุมมอง 285ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | Niel van Aswegen | DIE LAASTE PSALM
DIE BOEKEMAN | Coert Grobbelaar | SA se gesogte tenoor | ONDERHOUD 2
มุมมอง 156ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | Coert Grobbelaar | SA se gesogte tenoor | ONDERHOUD 2
DIE BOEKEMAN | Coert Grobbelaar | Suid-Afrika se gesogte Tenoor
มุมมอง 148ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | Coert Grobbelaar | Suid-Afrika se gesogte Tenoor
DIE BOEKEMAN | Danville Willemse | digter
มุมมอง 89ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | Danville Willemse | digter
DIE BOEKEMAN | Johan Botha - lewensafrigter | Wat is misplaaste manlikheid?
มุมมอง 88ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | Johan Botha - lewensafrigter | Wat is misplaaste manlikheid?
DIE BOEKEMAN | Stanley Cierenberg - digter | oor perkAMENt
มุมมอง 92ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | Stanley Cierenberg - digter | oor perkAMENt
DIE BOEKEMAN | komponis Jacques Rautenbach - Aitsa Nominasie
มุมมอง 53ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | komponis Jacques Rautenbach - Aitsa Nominasie
ANNELINE KRIEL EN STEVE HOFMEYR | My Gebed vir 'n Boer (Drie) | Deernisprojek
มุมมอง 1Kปีที่แล้ว
ANNELINE KRIEL EN STEVE HOFMEYR | My Gebed vir 'n Boer (Drie) | Deernisprojek
DIE BOEKEMAN | Anneline Kriel - Bacon | My gebed vir 'n Boer (Drie)
มุมมอง 212ปีที่แล้ว
DIE BOEKEMAN | Anneline Kriel - Bacon | My gebed vir 'n Boer (Drie)
CORDIS TRUST PUBLIKASIES | Storiereis | WAARHEEN IS JY OP PAD SEUN - Fanie Marais
มุมมอง 37ปีที่แล้ว
CORDIS TRUST PUBLIKASIES | Storiereis | WAARHEEN IS JY OP PAD SEUN - Fanie Marais
Dit is pragtig gedoen, Nico!
I accidentally came across this video!! Beautiful wood work from two people who obviously love what they do !
'n Lekker-lees storie, baie geluk Elizabeth!
And to add...I LOVE your wood workings .. exquisite 😍 I was JUST saying to my hubby this morning as we were driving to the vet about how incredible trees 🌳 are, how many pieces of BEAUTIFUL furniturings come from them...God is AMAZING 👏 🙏
Wow, an inspirational message 👏 🙌 thank you for sharing your story and wishing you strength from above to keep believing in what you can achieve in the future 🙏 You sister is an angel 😇 and your wife, beautiful 😍 May God keep Blessing you and your family! A wonderful interview Nico ❤
Baie geluk, Ronel! Trots op jou❤
Geen Wonder Suid Afrika is so gemors met AL julle blankes wat net soos Africans witchcraft be oefen! Kyk na hierdie skakel oor Markus Jooste wat die man genader het en besef waarom God SA se eienaarskap van blankes weg geneem het en steeds Sal doen.. th-cam.com/video/r3CSrVIFz5w/w-d-xo.htmlsi=Y5g98fmC2kTSaIzB
Baie, baie geluk, Nico! Jy verdien dit absoluut. Dankie Cordis Trust!
Dis hartgrypend!
Ag jy is siek man!! keur trerug na Christus en dan sal jy waarlik besef dat jy in die New Age kulte beweeg en dat demone met jou praat.
Baie mooi geskryf en voorgelees Marika!!
Ek het regtig baie van hierdie onderhoud gehou. Ook 'n ruk lank in Namibie gewoon. By die museum gewerk. Ken daardie mense. Kosbaar...
very amazing video, this will be passed on for generations
Mense sal moet leer om meer ontvanklik te wees vir die bo natuurlike.
Veels geluk Carin Erasmus! 'n Digter van formaat. - Adele Reynders
Was vir......us..... natural or........l..... ab.. bill. Hek...
Research Asteroid....on Y T..
Vir almal op die Aarde.....'🙏🙏🙏
Tyd om te Bid. .....Bid.... Bid 🙏🙏🙏
Amazing...wow
Fantastiese insig en buite die gekondisioneerde
Ek het 80 % ook so lewe gelei...maar was onderdruk deur my stiefma.
Daar is hoop want Jesus is hoop.
Lief vir jou Gerald jy het n goeie hart ek bid hard vir jou vir die waarheid
Oor ons land dis duidelik dis nie n siening nie....ons almal weet dit....God wys ons al die tekens in die Bybel
I dont judge you, Gerald, but I will pray for you that God will open your spiritual ears and eyes so that you can discover your purpose and Identity....Love you unconditionally ❤❤
In di vroeer 80ste jare het hy Fortuin vertel im Stilfontein en niks wat hy gese het ... het gebeur Ons was 4 op di betrokke dag
Die Bybel is duidelik die dooies pla nie die lewendes nie as jy doodgaan gaan jy dadelik Hemel of hel toe....dis familiar spirits om mense te laat glo wat Gerald glo, weg te hou van die Hemel af...die almal wat Here Here se gaan Hemel toe nie....Jy gebruik kaarte dalk maar verseker n crystal ball want iemand wat ek Ken was by jou, n Goddelike profeet gebruik nie balls en goed nie...
Ek was by hom in Stilfontein en als het gebeur sois hy gese het. Hy is n fantastiese sagte mens.
Ek sal nie oordeel nie. Blessings oom Siener. Ek gaan jou BOEK koop.
We have our prophet..van rensburg..you sir are a charlatan and speak from Hes prophecies and for..money😢
God is groot en Magtig
Net nog ʼn Siener, geen "gawe" nie, blote "thumbsuck"
Gerald jy ken my is dàr hoop vir n liefde in my lewe
0:11 0Die sogenaamde boervolk profete wat siener aanhang en wat so graag jode wil wees en onder die wet van Moses vir Israel wil wees PASOP die Here Jesus Christus is die middelaar tussen die mens en God gaan lees wat sê die woord rondom ons Here Jesus Christus. Siener van Rensburg se twak wat mense so aangryp..... onkundig oor wat God in Sy Woord sê rondom sulke mense...kyk maar net na die getalle wat na hierdie snert luister en kyk na getalle wat na predikers wat God se Woord verkondig dan sien jy waar lê Suid Afrikaners se lojaliteit...hulle glo en luister eerder na siener se snert en prys hom daarvoor maar luister nie na predikers van die Woord nie maar dan wil hulle ewe skierlik na God hardloop vir hulp as siener se twak nie realiseer nie ...eerste na siener en dan moet God help ???? Mag julle oe geopen word....
Praat net satan stront.
Gerald ek sit met n redlike problem kortliks ek en n group met die naam lrene genot was agt Jaar SAAM toe is sy oorledenou sy is Vera's partykere hoor ek n stamp geluid in die boxsie waar haar as in is wat staan my te doen most ek dit strooi last my weet
DAAR is altyd HOOP MET GOD IN BEHEER.SONDER DIE HERE IS ALLES TEVERGEEFS.OP WIE MAAK JY STAAT.❤
Wil net vir hierdie Gerald sê PW Botha se vrou Elize is n hele ruk voor P W oorlede...
As far as I know and learn out of the teachings from the Bible no man will see into the future now how is it possible that there is people that can see into the future and God appears to them ,is the Bible contradicting it self
The Bible never itself. Please remember that CONTEXT IS KEY! We can't pick and choose scripture, fit it together and then make a gospel out of it. Read chapter after chapter and ask yourself: what, why, when, where, who and . List your answers and by the end of your study, you will be amazed with what you have just learned. Keep at it. Kind regards
Clearly stated in bible last days Holy Spirit will be poured out on all flesh.
julle is skynheilig die Woord noem jul waarseers wee julle wat so in en op mense vertrou die Bybel stel dit duidelik om NIE OP MENSE STAAT TE MAAK NIE
Ek het van iemand, familie, verstaan ,mense wat " spook " is mense wat Nie tot Rus Kan Kom .Wat skielik oorlede is weens traumatiese gebeurtenisse gebeurtenis en n skielike dood, BV n ongeluk
😂😂😂😂😂😂. Hou op om aan kak te globsoos hide, duieels, spoke...
😂 Ek het spoke gesien . Toe Ek eenkeer oornag het en Na Wolmaranstad Voor Glaudina Se afdraai het n oom aan die linkerkant van die pad gestaan voor n boompie ( half gedroog) ongeveer 60 m van waar ek gery het met geruite baadjie en/ of geruite pet. Eenkleur langbroek ( flanel) Kan Nie mooi onthou die kleur. Toe Ek by die plek waar Ek him gesien was hy weg . Dit is iets jy Glo dit as jy dit Sien .Ek het spookstories geluister, maar het dit Nie regtig geglo en Kon my dit Nie voorstel Nie . Toe Ek die Eerste Keer gesien het het Ek besef watmy pa soms Vertel het
Zecheriah 10:3 The Shepards are liars!!!!!
O hel die mense wat so na snert kan luister en nogal glo ook. Dis hoekom die wereld dink Julle is dom afrikaners!!!!!!
????
Nee glad nie! Geen hoop hier nie!
Het jy n boek geskryf oor jou Profetiese voorspellings
Asb nie. Dit Sal papier mors wees
Gaan lees julle bybels man. N man wat by n man slaap is n walglike sonde. Die dooies weet niks van ons nie. En waar sêery, & mediums is demonies. Hou op hiermee. Hou op!
HY het nooit die Naam van Jesus gebruik. Praat met verlore geeste…en dat dit die geeste is wie eerste vir Jesus gaan ontmoet? Ek weet nie so mooi nie. Sterkte Oom ❤️
Vals Yahusha is die Mashiak... ons is gewaarskie teen false proftete .
Wat????
A common fact with men who become homosexuals is the lack of a fathers presence or the lack of a good father/son relationship while growing up. This need for approval,love and acceptance from a male figure remains a deep need throughout their adulthood.
Don·t agree. That has very little to do with it and it is definately not "a common fact" as you mentioned. Many homosexuals grew up with good father figures, many more heterosexual men grew up without father figures. These heterosexual men might experience certain psychological issues for sure. Homosexualism is not a psychological issue but an orientation that is perhaps rather genetical than anything else.