VSproductions
VSproductions
  • 14
  • 175 504
4 Steps
4 Steps
มุมมอง: 25

วีดีโอ

ChristGen INTRO
มุมมอง 794 ปีที่แล้ว
ChristGen INTRO
ChristGen Arc South Africa
มุมมอง 2364 ปีที่แล้ว
ChristGen Arc South Africa
Donker Wolke
มุมมอง 2875 ปีที่แล้ว
Donker Wolke
Asure
มุมมอง 185 ปีที่แล้ว
Asure
Long long way - Werner Beukes
มุมมอง 1685 ปีที่แล้ว
Long long way - Werner Beukes
Soldiers 4 Christ
มุมมอง 516 ปีที่แล้ว
Soldiers 4 Christ
Dynamic Thinking
มุมมอง 4716 ปีที่แล้ว
Dynamic Thinking
Soldiers for Christ Courses
มุมมอง 966 ปีที่แล้ว
www.soldiers4christ.co.za
Fredi Nest - Vat nou hierdie mens
มุมมอง 53K9 ปีที่แล้ว
Oorspronklike lied sonder watermerk.
Wicus le roux - Haal weer asem Add ONLY
มุมมอง 2.4K9 ปีที่แล้ว
Haal weer asem (ADD ONLY)
Dit mag nooit gebeur nie (Oorspronklike Video)
มุมมอง 4.9K10 ปีที่แล้ว
Tiaan Vorster se eerste oorspronklike video (Dit mag nooit gebeur nie), word binne kort gevolg deur 'n volledig album.
Fredi Nest - Vat nou hierdie mens (Official Music Video)
มุมมอง 110K10 ปีที่แล้ว
Fredi Nest se nuutste musiek video van sy nuwe album af (The Desperado). Die nuwe album bevat ook treffers soos (Sak en pak/Memory train).
Fredi Nest vertel Vat nou hierdie mens Agter die skerms MP4
มุมมอง 3.9K10 ปีที่แล้ว
'n Splinternuwe CD nou beskikbaar (The Desperado). Met treffers soos - Vat nou hierdie mens/Sak en pak/The Desperado/ en vele meer!

ความคิดเห็น

  • @diolineburdekin4526
    @diolineburdekin4526 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtig

  • @diolineburdekin4526
    @diolineburdekin4526 2 หลายเดือนก่อน

    PRAGTIG❤

  • @DeanSlippers
    @DeanSlippers 5 หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤😘😘😘😘🌹🌹🌹🌹🌹

  • @jacquesmeyer9467
    @jacquesmeyer9467 5 หลายเดือนก่อน

    Freddie, vir altyd sal jou musiek goed wees.

  • @schalkcarstens3324
    @schalkcarstens3324 5 หลายเดือนก่อน

    Haal die video af, genade die advertensie bederf die leidjie. Ou Fredi, jou musiek word nog gereeld in ons huis gespeel!! Mis jou!!!

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 5 หลายเดือนก่อน

    Freddie, jy is nie meer op die aarde. Het jou baie geniet. Dankie vir die musiek wat jy nagelaat het.

  • @faniedut
    @faniedut 8 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi

  • @ЛюбовьКиреева-Онуфриева
    @ЛюбовьКиреева-Онуфриева 10 หลายเดือนก่อน

    Красивая песня👏👏👏💃💃💃💐💐💐💐💐🌺🌺🌺🌺🌺🦋🦋🦋💖

  • @HE-hv8vp
    @HE-hv8vp ปีที่แล้ว

    Anyone have the lyrics to this one? I want to translate into english som I can understand it.

  • @HE-hv8vp
    @HE-hv8vp ปีที่แล้ว

    Can I have the text please? I want to translate it. Can't understand southafrican language. :(

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 ปีที่แล้ว

    Great great song😊😊

  • @StefanMare-n8o
    @StefanMare-n8o ปีที่แล้ว

    Lief di woorde en leriek❤

  • @johannesarpin3514
    @johannesarpin3514 2 ปีที่แล้ว

    Kwaaies!

  • @ВладимирГурьев-ь1и
    @ВладимирГурьев-ь1и 2 ปีที่แล้ว

    The musician was great!

  • @ginadebeer454
    @ginadebeer454 2 ปีที่แล้ว

    Dit is baie mooi

  • @corrievisagie9488
    @corrievisagie9488 5 ปีที่แล้ว

    niks mooier nie!!

  • @michelwilliams1863
    @michelwilliams1863 5 ปีที่แล้ว

    Ek raak so kwaad vir die select musiek,wat videos blok wat nie eens hulle sin is nie,ek soek die lid van Fredi,daars 'n vuur hier binne my,kry dit nerens nie.

  • @hesterpringle3352
    @hesterpringle3352 7 ปีที่แล้ว

    Pragtige liedjie. Freddie was die beste

  • @stuiemonkeyman
    @stuiemonkeyman 7 ปีที่แล้ว

    mal tune ou! Befok. Thanks Fredi :)

  • @almarsteyn3913
    @almarsteyn3913 8 ปีที่แล้ว

    Johann Smit. Stuur hom asb!

  • @johannsmit830
    @johannsmit830 8 ปีที่แล้ว

    Indien iemand belangstel in die korter weergawe (edit) sonder die vlakhaas se stem....laat weet dan stuur ek hom vir julle!!

    • @fragranceheaven8937
      @fragranceheaven8937 8 ปีที่แล้ว

      Hi Johann. Ek soek baie graag die edit weergawe. Sal jy dit groot asb vir my email na poplappie@gmail.com Baie dankie.

    • @almarsteyn3913
      @almarsteyn3913 8 ปีที่แล้ว

      Ag asb Johann. almarsteyn@gmail.com

    • @benniekorff9960
      @benniekorff9960 7 ปีที่แล้ว

      asb bkorff58@gmail.com

    • @andrew433tube
      @andrew433tube 7 ปีที่แล้ว

      HI Johann asseblief as jy nog hiedie musiek video het Fredi Nest - vat nou hierdie mens ek sal dit waardeur

    • @johannsmit830
      @johannsmit830 7 ปีที่แล้ว

      Video is nog beskikbaar, stuur address

  • @sunel283
    @sunel283 9 ปีที่แล้ว

    Gaan hierdie song vrygestel kan word? Dis mos net voordat Freddi oorlede is public gemaak. Met daai irreterende stem at kort kort herhinder ... Haal dit asb af. Die persoon spoil die hele song

  • @jakkielouw5331
    @jakkielouw5331 9 ปีที่แล้ว

    Cool song Tiaan

  • @beatriceboucher254
    @beatriceboucher254 9 ปีที่แล้ว

    Wonderlik mooi

  • @esmereldakilian3989
    @esmereldakilian3989 9 ปีที่แล้ว

    Die spore wat Fredi Nest in mense we lewens gelaat her, kannie anders as om ewige herinnerinnge te los

  • @madeleinjoubert8835
    @madeleinjoubert8835 9 ปีที่แล้ว

    Lieflik..Groot fan..Fredi salaltyd my Falconetti bly..Fredi my Hero..

  • @marthiecrouse5872
    @marthiecrouse5872 9 ปีที่แล้ว

    Baie mooi

  • @KZNQUEEN
    @KZNQUEEN 9 ปีที่แล้ว

    WIE IS DIE MENS, JY IS SO SEXY!!!!

  • @cecildekoker3730
    @cecildekoker3730 9 ปีที่แล้ว

    TIAAN DIS REGTIG 'N MOOI SONG CECIL

  • @johannesnicklaas9275
    @johannesnicklaas9275 9 ปีที่แล้ว

    nice song n jammer vir die gepraatery wat n anoying is in die agter grond kan nie lekker luister na die song nie. So moet ongelukkig dislike

    • @ewaltbouwer3793
      @ewaltbouwer3793 6 ปีที่แล้ว

      dit is net n domo song koop n luister nr die song

  • @moniquesteyn2808
    @moniquesteyn2808 10 ปีที่แล้ว

    Wish there was no voice that spoils the song :(

  • @christorabie9869
    @christorabie9869 10 ปีที่แล้ว

    Hoogs irriterende stem wat elke paar minute opkom het gewen, ek skip eerder die video. En ek is 'n groooooooooot Fredie Nest aanhanger! Hy mag maar, nie wil of kan nie, hy mag maar!

    • @martinvanderwesthuizen9830
      @martinvanderwesthuizen9830 10 ปีที่แล้ว

      as jy nie hiervan hou nie moet nie luister nie. hou jou slegte kommentaar vir jouself asb en dankie

    • @christorabie9869
      @christorabie9869 10 ปีที่แล้ว

      Martin van der westhuizen Nee, die sang is uitstekend en Fredi 'n great kunstenaar maar die stem wat elke paar minute sê "This ... music production is for demonstration purposes only" is werklik irriterend.

    • @martinvanderwesthuizen9830
      @martinvanderwesthuizen9830 10 ปีที่แล้ว

      Christo Terblanche skies, ek vra omverskoning. het die comment verkeerd verstaan. jamer Christo.

    • @christorabie9869
      @christorabie9869 10 ปีที่แล้ว

      Martin van der westhuizen No probs!

  • @christorabie9869
    @christorabie9869 10 ปีที่แล้ว

    Great song! Lirieke is puik maar die irriterende stem moet julle asseblief uithaal!

  • @wikusnagel1609
    @wikusnagel1609 10 ปีที่แล้ว

    die song is baie mooi

  • @ernajansevanrensburg5869
    @ernajansevanrensburg5869 10 ปีที่แล้ว

    Tiaan dis n pragtige liedtjie

  • @elbefoster1031
    @elbefoster1031 10 ปีที่แล้ว

    Baie mooi liedjie

  • @toypolojon1809
    @toypolojon1809 10 ปีที่แล้ว

    nice song en video net jammer van daai voice wat die song op neuk

  • @nickbasson1056
    @nickbasson1056 10 ปีที่แล้ว

    the voice is irritating and spoil the video.

  • @chantellebosch2338
    @chantellebosch2338 10 ปีที่แล้ว

    Stunning Stunning mal oor die song goeie werk oom Fredi. MY MA IS MAL DAAROOR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!