- 1 056
- 75 836
Doxa Deo Mosselbaai
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 16 มี.ค. 2020
วีดีโอ
25 Desember 2024 Aanlyn Diens
มุมมอง 13421 วันที่ผ่านมา
King Of Kings lyrics © So Essential Tunes, Shout! Music Publishing, Hillsong Music Publishing Australia, Hillsong Mp Songs Songwriters: Jason Ingram / Scott Ligertwood / Brooke Gabrielle Fraser
22 Desember Aanlyn Diens
มุมมอง 13421 วันที่ผ่านมา
Manger Throne lyrics © Be Essential Songs Songwriters: Tony Wood / Jonathan Smith / Phil Wickham
15 Desember Aanlyn Diens
มุมมอง 216หลายเดือนก่อน
Be Born in Me (Mary) lyrics © Capitol CMG Publishing, Universal Music Publishing Group Songwriters: Bernie Herms / Nichole Nordeman
1 Desember Aanlyn Diens
มุมมอง 136หลายเดือนก่อน
Goodness of God lyrics © Bethel Music Publishing, Capitol CMG Publishing, Sony/ATV Music Publishing LLC Wonder © 2017 Hillsong Music Publishing CCLI: 7084120
27 Oktober Preek Audio Gas Spreker Lluwelyn Wennaar
มุมมอง 422 หลายเดือนก่อน
27 Oktober Preek Audio Gas Spreker Lluwelyn Wennaar
Dankie Nagel. Januarie as ons gespaar is . Kom ons terug Mosselbaai toe. Sien uit om weer by julle kerk toe te kom. Groete Daleen en Gordon
Goeiedag ek genieg worship en lewendige preke sal graag Nagel se preke wil kyk op you tube. Ons kom daar diens toe vakansie tye. Ek is van Kameeldrift kampus. Ek kyk in week . Hou van live streaming. Dankbaar vir alles wat ons het. Gesondheid. Vertrou God vir my dogter se vrede maak met my. Vertrou Jordan se bekering en werk dat hy sy Ged matriek klaar maak. Finasieele deurbraak vir my. God vir ons regte area om huis te koop en sal regte bedrag wees verkoop en koop van ander huis..Bid vir my familie vrede. My seun Shawn en Bianca huwelik sal weer nuut maak. Hulle baklei ook oor finasies. Dankbaar vir my kleinkinders. Kinders. Dankie Vader vir jaar van beskerming , huis kos klere kar gesonheid. Maritza baie siek sy genees sal wees.
❤Amen dankie Here maak asb my storms stil en my rustig asb Jesus
Amen! Ons sien met verwagting uit na die reeks!
Amen.
Baie dankie Gerhard vir pragtige boodskap
Amen dankie vir mooi boodskap het dit baie verykend gevind
Amen 🙏 Al die pad van Montana, VSA
Baie dankie vir n pragtige boodskap
baie dankie, kan ek vra dat jy moontlik oorweeg om die anglisismes te vertaal in Afrikaans. Ek verstaan dat meeste bybel komentaar in engels is en dat ons ook dikwees die engelse bybel lees. Dit sal ook baie van jou tyd neem om dit te doen maar ek is dalk nie die enigste persoon wat sukkel om die preek te volg. Dankie nogtans vir die boodskap, ek weet dit beteken ook baie vir n vriendin van my wat die Here nou baie nodig het.
Amen dankie Jesus
Amen!!
Hi,Kan u asb die opsie gee dat ons die diens kan download asb? Groete, Carlo
Dankie...die woordjie Hoop het vanoggend nuwe betekenis vir my gegee..
Baie dankie Gerrit vir die trefende boodskap wat jy gebring het🙏🙏
Asb kan ons nie die opsie kry om die diens te download nie? Baie dankie
Amen! 🙏
Amen dankie pastor Gerhard...weereens ñ insiggewende boodskap van die Vrug van die Gees reeks..😇🙏🙌🙌
Baie dankie Hemlse Vader vir hierdie boodskap...U bly getrou om op die regte tyd ook my te herinner deur U woord dat U ons behoeftes en harte ken. Dankie vir voorreg dat ek nou dit ook kan deel met ander. Ek loof en prys U Naam.... Koning bo alle konings
Een van die beste preke! Dankie!! Rom 5:5 Sy liefde in ons geplaas deur die Heilige Gees. God plaas Self Sy Nuwe Gebod in ons harte. Nie ons werk nie maar God se werk. Al die eer aan God. Moet glo in Jesus Christus EN dàn kom Sy Gees en bring Sy gebod Sy liefde in ons in!
Amen! Dankie!
❤geniet en waardeer.
Baie dankie vir hierdie diens vanoggend🛐
Baie dankie dat ek en my gesin nogsteeds op vakansie in die noordkaap, die diens kan by woon. Geseende kersfees aan die hele doxa deo span en julle gesinne. Mag God se genade en liefde vir julle n voorspoedige nuwe jaar bring.
Fantasties hoe bevoorreg is ons dat ons Vader so getrou is
Amen🙏🙌⚓🕊❤
Amen🙏🙌⚓🕊❤
Wow! Dit is treffend. Dankie hiervoor. Shalom van n geroepene in Christus. 🙌
Amen🙏🙌⚓🕊❤
Amen🙏🙌⚓🕊❤
The small increase morphologically face because guatemalan enthrallingly tick unlike a thoughtless hyacinth. parsimonious, sulky butcher
Wow! Wow awesone Woord dankie Dankie Pappa God ...alle eer kom U toe
His mercies are new every morning
Bediening/Kerk/Diensbaarheid - Liefde = Niks/Leeg
ek absoluut like julle videos, hier uit die verte oor die see in Perth Australie. Julle laat my ook aan my eie diensbaarheid dink. Dankie vir julle getrouheid.
Nooit tevergeefs! Pragtige duet Gerhard en Ricoleth - dit het ons verlede jaar só geinspireer en soos altyd, Alfredo, goeie aanbieding!
Wow!🙏
Oeg, wat n mooi lied! So beautiful gesing! Dankie vir die agtergrond Alfredo... altyd so Interessant!
Kragtige woorde! Musiekspan welgedaan - ongelooflike vertolking! Baie lekker en insiggewende gesprek Alfredo en Gerhard!
Fresh Wind - dankie vir die interessante agtergrond aangaande Hillsong se lied en ook jou mooi boodskap, Alfredo! Vida Nova se musiekspan het dit so mooi gesing!
B-e-a-u-t-i-f-u-l! 🕊
Uitstekend. Ek is hier in Perth en love jou toewyding. Ek wag elke dag vir jou dagstukkies. Baie dankie.
En dag vir dag het hulle eendragtig volhard in die tempel en van huis tot huis brood gebreek en hulle voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart geniet, terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is. (Handelinge 2) Dit is die beskrywing van die eerste kerk. Met ons huidige situasie in ons land, kan ons nie nou die groot byeenkomste (tempel-deel) doen nie. Miskien is dit tyd om meer van die ander deel te ontdek, dit wat in huise kan gebeur. Daarom kom ons as Vida Nova vir die volgende paar weke op Sondae in huis-kerke bymekaar. Mag dit ‘n tyd wees wat ons “met blydskap en eenvoudigheid van hart” kerk-wees beleef. Mag dit ook ‘n tyd wees wat die Here mense voeg by sy gemeente, terwyl ons nou op nog meer plekke bymekaar kom. Wees deel van die ontdekking!