- 302
- 105 920
Stefan Buys
เข้าร่วมเมื่อ 1 เม.ย. 2020
W12 Trig adleidings van saamgestelde hoeke vanuit ander saamgestelde hoeke
W12 Trig adleidings van saamgestelde hoeke vanuit ander saamgestelde hoeke
มุมมอง: 146
วีดีโอ
W10 Ander vierhoeke, reghoek, ruit, vierkant, trapesium, vlieer
มุมมอง 8243 ปีที่แล้ว
W10 Ander vierhoeke, reghoek, ruit, vierkant, trapesium, vlieer
W12 Funksies en relasie en beperkings op funksies sodat die inverse ook n funksie is
มุมมอง 1743 ปีที่แล้ว
W12 Funksies en relasie en beperkings op funksies sodat die inverse ook n funksie is
W12 Refleksies en interpretasie van grafieke
มุมมอง 1643 ปีที่แล้ว
W12 Refleksies en interpretasie van grafieke
Amezing
War kry oom die 8k by 9:28
@@stephkruger7995 skryf die hakie 2 keer uit en maal dit uit
👍
dankie meneer, ek skryf more n kontrole toets oor waarskynlikheid en euklidies, dit help baie!
Dankie vir die video!
Alhoewel hierdie video 3 jaar gelede gepost was, help dit my baie om te leer en voor te berei ir my Junie eksamen!
Dit is Baie helpvol meneer @Stefan Buys. Baie Dankie! ❤
Mnr het my nounet gered van druip
Damm daai sooo was zesty👀 All jokes aside waardeer jou vrek baie chom thx
Ek hou so baie van jou video's dankie baie.
Watse graad is die
11
Dankie was baie helpfol
Wens ek kon klas kry by mnr dit het my gehelp ❤❤❤❤❤❤
Shap
Aweh
Sooo😩😩 Dankie baie
One
.
Gaaf😌😌☕
Dankie 💪
O jinne, maar ek het nou hierdie vreeslik geniet. Baie dankie!!
Dankie!
“Okay fair enough”
Briljant baie dankie!!!
Help baie
Help so baie!
5:18 Jy moes geantwoord: "Because 7 eight 9!" Dit sou better gepas het! 😂🤣
Hi daar.. Baie dankie vir jou videos! As gevolg van covid moes ek vir die eerste keer Graad 11 kids help.. En nou het ek hulle as p graad 12s. As dit nie vir jou videos was nie was ek verlore.. Net n vinnige vraag asb.. ek dink ek het iewers die bepaling van die vergelyking se eerste video gemis..
👌
"Lyk dit bekend?" Die entosiasme in daardie stelling is amazing!! Dankie vir die hulp Stefan
Het baie gehelp, dankie oom
Uitstekende verduideliking... Baie dankie!
MatriekKIND, kyk NOU om die waarskynlikheid vir jou onderskeiding te verhoog!
hi Stefan, wat is die naam van die projector ( visualizer) wat jy gebruik vir jou lesse?
Hallo Jody. Ek gebruik die Aver vision F17-8MP.
Sorry, more se klank en beeld sal beter wees!