Gereformeerde Kerk Benoni
Gereformeerde Kerk Benoni
  • 788
  • 126 946
Aanddiens Geredigeer 15 Sept 2024
Verstaan jy wat jy lees?
มุมมอง: 30

วีดีโอ

Pitstop 18 Sept 2024
มุมมอง 9216 ชั่วโมงที่ผ่านมา
"Outrage" is nie deel vn die vrug van die Gees nie!
15 Sept 2024 Verkorte Diens Heb 11
มุมมอง 4421 ชั่วโมงที่ผ่านมา
15 Sept 2024 Verkorte Diens Heb 11
Pitstop - Gesalf deur die Heilige Gees
มุมมอง 54วันที่ผ่านมา
Pitstop - Gesalf deur die Heilige Gees
Geredigeerde aanddiens 8 Sept 2024
มุมมอง 2714 วันที่ผ่านมา
Geredigeerde aanddiens 8 Sept 2024
Geredigeerde oggenddiens 8 Sept 2024
มุมมอง 3914 วันที่ผ่านมา
Geredigeerde oggenddiens 8 Sept 2024
Pitstop 4 Sept 2024
มุมมอง 9021 วันที่ผ่านมา
Pitstop 4 Sept 2024
1 Sep 2024 Oggend Diens Verkort Ps 127 Die fondamente waarop ons bou
มุมมอง 4021 วันที่ผ่านมา
1 Sep 2024 Oggend Diens Verkort Ps 127 Die fondamente waarop ons bou
1 Sep 2024 Verkorte Aanddiens Spr 30 - Onmisbaar soos die Geitjie
มุมมอง 2521 วันที่ผ่านมา
1 Sep 2024 Verkorte Aanddiens Spr 30 - Onmisbaar soos die Geitjie
Pitstop - Leerbaar
มุมมอง 8021 วันที่ผ่านมา
Pitstop - Leerbaar
25 Aug 2024 Rom 5 Verkorte Diens
มุมมอง 3828 วันที่ผ่านมา
25 Aug 2024 Rom 5 Verkorte Diens
Pitstop - Geskeurde Harte
มุมมอง 74หลายเดือนก่อน
Pitstop - Geskeurde Harte
Aanddiens 28 Jul 24
มุมมอง 18หลายเดือนก่อน
Aanddiens 28 Jul 24
18 Augustus 2024 Spreuke 30 Verkorte Diens
มุมมอง 66หลายเดือนก่อน
18 Augustus 2024 Spreuke 30 Verkorte Diens
Geredigeerde erediens 18 Korter weergawe Aug 2024
มุมมอง 65หลายเดือนก่อน
Geredigeerde erediens 18 Korter weergawe Aug 2024
geredigeerde Diens Oggend 18 Aug 2024 Langer weergawe
มุมมอง 55หลายเดือนก่อน
geredigeerde Diens Oggend 18 Aug 2024 Langer weergawe
Pitstop 14 Aug 2024
มุมมอง 102หลายเดือนก่อน
Pitstop 14 Aug 2024
Geredigeerde Oggenddiens 11 Aug 2024
มุมมอง 51หลายเดือนก่อน
Geredigeerde Oggenddiens 11 Aug 2024
Pitstop - Moenie die Pot mis sit nie, die Christen en die tweepot stelsel
มุมมอง 119หลายเดือนก่อน
Pitstop - Moenie die Pot mis sit nie, die Christen en die tweepot stelsel
Geredigeerde Aanddiens 4 Aug 2024
มุมมอง 31หลายเดือนก่อน
Geredigeerde Aanddiens 4 Aug 2024
Geredigeerde erediens 4 Aug 2024
มุมมอง 56หลายเดือนก่อน
Geredigeerde erediens 4 Aug 2024
Pitstop 31 Jul 24
มุมมอง 62หลายเดือนก่อน
Pitstop 31 Jul 24
Geredigeerde erediens Sondagoggend 28 Jul 2024
มุมมอง 65หลายเดือนก่อน
Geredigeerde erediens Sondagoggend 28 Jul 2024
Pitstop - 'Hulle weet nie wat ons weet nie'
มุมมอง 592 หลายเดือนก่อน
Pitstop - 'Hulle weet nie wat ons weet nie'
21 Julie 2024 Verkorte Aanddiens HK Sondag 1
มุมมอง 522 หลายเดือนก่อน
21 Julie 2024 Verkorte Aanddiens HK Sondag 1
Verkorte Diens - 21 Julie 2024 Joh 13 Liefde laat my gee soos ek ontvang
มุมมอง 452 หลายเดือนก่อน
Verkorte Diens - 21 Julie 2024 Joh 13 Liefde laat my gee soos ek ontvang
Pitstop 17 Jul 2024
มุมมอง 1182 หลายเดือนก่อน
Pitstop 17 Jul 2024
Aand 14 Jul 2024
มุมมอง 322 หลายเดือนก่อน
Aand 14 Jul 2024
1 Tim 3 Verkorte Diens
มุมมอง 592 หลายเดือนก่อน
1 Tim 3 Verkorte Diens
Pitsop - As ons so bely oor waar ons is, moet ons ook so bely oor wie ons is!
มุมมอง 662 หลายเดือนก่อน
Pitsop - As ons so bely oor waar ons is, moet ons ook so bely oor wie ons is!

ความคิดเห็น

  • @Laura-ny7ff
    @Laura-ny7ff 6 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie! Groot waardering vir u insiggewende bydrae.

  • @elmajansen1585
    @elmajansen1585 หลายเดือนก่อน

    Wat 'n wonderlike naweek....en Nagmaal...sang en boodskap!!! Soli DEO Gloria!!!

  • @internetgevalletje
    @internetgevalletje 2 หลายเดือนก่อน

    Is er ook een Nederlandse versie? Deens versta ik niet.

  • @Laura-ny7ff
    @Laura-ny7ff 2 หลายเดือนก่อน

    Baie leersaam. 🙏

  • @Laura-ny7ff
    @Laura-ny7ff 3 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir hierdie lieflike riglyne van die "hoe" om aan myself te sterf. Dis regtig mooi uiteen gesit. 🙏🙌

  • @Laura-ny7ff
    @Laura-ny7ff 3 หลายเดือนก่อน

    Absoluut fasinerend, u kennis is werklik ń bron van vreugde . Dankie Dr Braam. Seënwense. 🙏🙌

  • @Laura-ny7ff
    @Laura-ny7ff 3 หลายเดือนก่อน

    Awesome!

  • @Laura-ny7ff
    @Laura-ny7ff 5 หลายเดือนก่อน

    Lieflik, baie dankie 🙏

  • @DinieRoets
    @DinieRoets 5 หลายเดือนก่อน

    Jesus help ons om altyd warm te bly in deur ons geloof en liefde vir U.

  • @kosienel9761
    @kosienel9761 5 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @theem0139
    @theem0139 5 หลายเดือนก่อน

    Alle eer aan God!

  • @inalourens5374
    @inalourens5374 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Rynhardt......ek het nog baie om te leer ...

  • @Ricardo-kv5tk
    @Ricardo-kv5tk 7 หลายเดือนก่อน

    Probably hasn’t read Revelations 😂

  • @Laura-ny7ff
    @Laura-ny7ff 7 หลายเดือนก่อน

    Uitstekende aanbieding! Baie dankie Dr Braam vir u getroue leringe wat vir mý ingrypende veranderinge tot gevolg het in my wandel van " christen wees". Mag die Here u seën.

  • @elmajansen1585
    @elmajansen1585 7 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir 'n pragtig troos boodskap .....🙌🙏

  • @Laura-ny7ff
    @Laura-ny7ff 7 หลายเดือนก่อน

    " Terugslae is eerder daarop gerig om julle volmaak en sonder gebrek te maak. " met dank van 'Humpty Dumpty' wat deur God weer aanmekaar gesit is en my geloof in dade omgesit het.

  • @stellanieman575
    @stellanieman575 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie. Ek verstaan

  • @theem0139
    @theem0139 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir hierdie belangrike boodskap. God is standvastig

  • @inalourens5374
    @inalourens5374 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie ds Braam so insiggewend en leersaam Dankie ABBA VADER JESUS CHRISTUS en HEILIGE GEES vir ons beloftes wat waar word ....

  • @martievanderlinde4351
    @martievanderlinde4351 8 หลายเดือนก่อน

    DANKIE getroue hemelse Vader. U vir ewig in my hart en oog. ❤❤

  • @martievanderlinde4351
    @martievanderlinde4351 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie Here vir u goedheid en genade deur heel my lewe. Om u Liefde vir my en my vriende en familie elke dag te ervaar 53:43 . liefde 53:35 liefde

  • @ElizeduPlessis
    @ElizeduPlessis 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie Braam. Ek wil in 2024 meer danbaar leef en minder vra. Dankie Jesus vir vandag

  • @elmajansen1585
    @elmajansen1585 9 หลายเดือนก่อน

    Wonderlike preek....!!

  • @alettamullenders8807
    @alettamullenders8807 9 หลายเดือนก่อน

    Dankie Braam

  • @elmaleinedebeer7680
    @elmaleinedebeer7680 9 หลายเดือนก่อน

    Baie goeie preek!

  • @therinacoetsee1512
    @therinacoetsee1512 9 หลายเดือนก่อน

    🛐Halleluyah 🙌🙌🙌 en Amen❣️ Baie dankie, asook vir die vooruitsig van ‘n reeks🙏🏻

  • @laura8486
    @laura8486 9 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie, Dr Braam...ék het hierdie Pitstop gesien, afgedraai en geSTOP, want ek het dit nodig gehad. Die Here seën u.

  • @therinacoetsee1512
    @therinacoetsee1512 9 หลายเดือนก่อน

    Amen❣️🙌🙌🙌

  • @therinacoetsee1512
    @therinacoetsee1512 9 หลายเดือนก่อน

    Hallelujah en Amen❣️ 🙌🙌🙌

  • @barrygerber8548
    @barrygerber8548 9 หลายเดือนก่อน

    Ag Dr.Stefan wil jy nie Groot asb.n geleentheid maak om iets te se oor die ding eat besig is ok ons gelede NGKerk te skeur nie nl.selfdegeslag huwelikel nie.Die sogenaamde behoudendes se hulle is klaar met die Algemene Sinode en wil nou Sommer hul eie Sinode sting.Ek wonder Al of hulle nou klaar is met Jesus ook. Ek stem nie saam met selfdegeslag huwelike nie,maar as ek Die Evangelies lees Dan lyk dit nie vir my of Jesus hulle of Ander sogenaamde sondaars sou wou uitban nie,maar hulle eerder sou wou intrek om hulle te red.Hy het immers met diesulkes gemeng teen die beleid van Die destydse Kerkleiers en eerder vir hulle te se ,sondig nie meer nie. Help asb.

  • @therinacoetsee1512
    @therinacoetsee1512 10 หลายเดือนก่อน

    🛐✝️🙌🙌🙌

  • @therinacoetsee1512
    @therinacoetsee1512 10 หลายเดือนก่อน

    Halleluyah! 🛐🙌🙌🙌 Amen❣️

  • @therinacoetsee1512
    @therinacoetsee1512 10 หลายเดือนก่อน

    Amen en baie dankie! Net vanoggend na Charles Spurgeon se ‘The First Sermon in the Tabernacle’ geluister. Groete in Christus van ‘n calvinistiese, babtististiese, pentakostiese gereformeerde pensionaris wat dankie sê vir die versterking van wat waar is d.m.v. Internet inligting beskikbaar! Agape❣️

  • @elmajansen1585
    @elmajansen1585 10 หลายเดือนก่อน

    Kragtige preek.....!!

  • @jeanvanzyl4829
    @jeanvanzyl4829 10 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie. Hierdie woorde I'd OT wys reeds toe al die vrug vd HG. Gal.5:22...... Vriendelikheid maak Jesus sigbaar in ons lewe.

  • @jeanvanzyl4829
    @jeanvanzyl4829 10 หลายเดือนก่อน

  • @hendrikjansevanrensburg8337
    @hendrikjansevanrensburg8337 11 หลายเดือนก่อน

    U vetstaan nie, lees en luister asseblief mooi na die Worde van Christus. " dan sal hulle vas " 2. Tweedens om te vas is hou ń mens ( moslems ook en ander ) die in ons geval Worde van Christus, die leerstellings van Christus , vas maak ;dit een maak/ ń werklikheid maak in my lewe, hoekom? Hoe kom ek daar by uit? Kan net as ek Christus se Woorde het: hoe Christus sê in die vergelykings daarna : nuwe wyn , nuwe lap, Dus doen dit nie in godsdiens nie maar hoe en soos Christus dit sê. So het Christus ook vir ons geleer om die 10 gebooie te onderhou Nie in die letter nie, maar in die gees (Gees). Mag God ons Vader , ons gee die begeerte in ons hart om God se Wil te ken en doen met blydskap dat ons sal bid vir krag in Christus om werklik so te lewe.

    • @gerhardlesch3615
      @gerhardlesch3615 9 หลายเดือนก่อน

      Baie spel & tikfoute in die onsamehangende kommentaar. Lees asb u boodskap weer…

  • @martievanderlinde4351
    @martievanderlinde4351 11 หลายเดือนก่อน

  • @elmajansen1585
    @elmajansen1585 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie Braam....Soli Deo Gloria!!!!

  • @laura8486
    @laura8486 11 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir hierdie wonderlike lering. Seëngroete.

  • @laura8486
    @laura8486 ปีที่แล้ว

    Amen Hallelujah 🙏

  • @voidlikescats
    @voidlikescats ปีที่แล้ว

    hu

    • @jeanvanzyl4829
      @jeanvanzyl4829 ปีที่แล้ว

      Dankie. U gee duidelike riglyne. Iets oor OT/NT:-4:24 The New is in the Old contained The Old is by the New explained

  • @careerlifecoachskillsfacil4535
    @careerlifecoachskillsfacil4535 ปีที่แล้ว

    Wag so bietjie Stephan, wat dan van Joh 3:3 en Handelimge 19:3-5? Wat duidelik r8glybe is vir die ontvangs van die Heilige Gees kragtens die Nuwe Verbond en Heiligmaking. Nee Almal is Nie gesalf en Johannes het nie met hierdie geberaaie gesels nie.. Maar met Sy volgelinge in daardie tyd. Lees Joh 14:21-23, Joh 4:24.

  • @dinareynders4829
    @dinareynders4829 ปีที่แล้ว

    Ds Stefan hoe kry jy dit reg om kalm te bly met soveel ver oordeling waar van jy beskuldig word deur die media Ek bid vir jou Jesus het ons daar teen ge waarsku Sterkte😢

  • @laura8486
    @laura8486 ปีที่แล้ว

    "Rhema"...logos as toegepaste Woord op mý in mý lewe en in mý situasie!

  • @laura8486
    @laura8486 ปีที่แล้ว

    Absoluut " beautiful" !

  • @laura8486
    @laura8486 ปีที่แล้ว

    Ingrypende waarhede uit die Skrif op ń meesterlike wyse in "the full council" aangebied!

  • @laura8486
    @laura8486 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Dr Braam vir hierdie baie insiggewende perspektief rondom die rol wat ons as christene behoort te speel as lig en sout van die aarde. Seëngroete

  • @alettamullenders8807
    @alettamullenders8807 ปีที่แล้ว

    Weer gekyk en geleer. Groete Aletta

  • @laura8486
    @laura8486 ปีที่แล้ว

    Baie dankie hiervoor, mag die Here u ook ryklik seën. ❤