- 106
- 40 427
Skoleondersteuningsentrum SOS
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 20 ก.ย. 2018
Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se visie is om die toekoms van Christelike, Afrikaanse onderwys te (help) verseker deur gehalte onderrig wat reeds bestaan in stand te (help) hou, én waar nodig nuut te (help) bou.
Die SOS se doel is om elke skool in ons land waar onderrig in Afrikaans aangebied word, by te staan om in die toekoms steeds onderrig van wêreldgehalte te bly bied.
Die SOS se doel is om elke skool in ons land waar onderrig in Afrikaans aangebied word, by te staan om in die toekoms steeds onderrig van wêreldgehalte te bly bied.
วีดีโอ
Wolkskool klaskamer en hoofstukassesserings
มุมมอง 103ปีที่แล้ว
Sluit aan by Die Wolkskool se gratis aanlyn klaskamer, vir Graad 4 tot 7 leerders. Klaskamerkode: 4Zj5aZjo
SOS: Nasionale kongres 2023 - Hoogtepunte van Dag 1
มุมมอง 109ปีที่แล้ว
Hoogtepunte van die Leierskapskongres op 20 Junie 2023.
Ontsluit jou kind se potensiaal: assessering van denkvaardighede vir sukses
มุมมอง 366ปีที่แล้ว
Hierdie eksklusiewe webinaar met die tema "Ontsluit jou kind se potensiaal: assessering van denkvaardighede vir sukses", was aangebied deur Johan Koekemoer, hoof van Onderrig en Leer by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) op 22 Mei 2023. In hierdie webinaar sal jy die volgende waardevolle lesse leer: 1. Wat is denkvaardighede en waarom is dit noodsaaklik vir jou kind se toekoms? 2....
SOS Nasionale Leierskapkongres - 2022 getuigskrif
มุมมอง 50ปีที่แล้ว
Ons 2022 Kongres was ‘n reuse sukses, maar 2023 s’n beloof om nog beter te wees! Hoor wat hierdie kongresganger te sê gehad het oor Dag 1 (Leierskapkongres) van 2022.
SOS Nasionale Onderwyserkongres - 2022 getuigskrif
มุมมอง 39ปีที่แล้ว
Hoor wat een van ons kongresgangers te sê gehad het oor haar ervaring by die SOS se Nasionale Onderwyserskongres in 2022.
Bespreek jou plek by die SOS se Nasionale Onderwyser Kongres 2023
มุมมอง 67ปีที่แล้ว
Bespreek jou plek by die SOS se Nasionale Onderwyser Kongres 2023
Wat is die Kleuterskoolvereniging (KV)?
มุมมอง 330ปีที่แล้ว
Leer bietjie meer oor wat die KV raadsaal vir elke SOS-lidskool en Solidariteit Onderwysernetwerk (SON) lid bied.
Toekoms van onderrig en leer: Lesse uit Amerika
มุมมอง 113ปีที่แล้ว
Sluit aan by Johan Koekemoer en André Badenhorst in 'n boeiende webinaar terwyl hulle hul eerstehandse ervaring deel. Johan en André het onlangs skole in Amerika besoek om die nuutste tendense in die onderwys waar te neem. Die duo sal delf in die kompleksiteit van spanonderrig, oop leerruimtes en assesseringstegnieke wat effektief in Amerikaanse skole werk. Ontdek die geheime agter suksesvolle ...
Hoe werk Die Wolkskool se aanlyn klaskamers?
มุมมอง 769ปีที่แล้ว
Hoe werk Die Wolkskool se aanlyn klaskamers?
Hoe om jou eie raadsaal op Die Wolkskool te skep.
มุมมอง 133ปีที่แล้ว
Wolkskool-raadsale is slegs beskikbaar vir onderwysers. Geen leerders het toegang tot die raadsale nie.
Hoe kan ek by 'n SOS-Vakvereniging se raadsaal aansluit en dit gebruik?
มุมมอง 477ปีที่แล้ว
Hoe kan ek by 'n SOS-Vakvereniging se raadsaal aansluit en dit gebruik?
Ek het reeds geregistreer en betaal vir die SOS se Vakverenigings. Wat nou?
มุมมอง 947ปีที่แล้ว
Ek het reeds geregistreer en betaal vir die SOS se Vakverenigings. Wat nou?
Hoe om te registreer vir die SOS se Vakverenigings.
มุมมอง 425ปีที่แล้ว
Hoe om te registreer vir die SOS se Vakverenigings.
6 | Kringonderrig | Die Toekoms van Onderrig en Leer
มุมมอง 136ปีที่แล้ว
6 | Kringonderrig | Die Toekoms van Onderrig en Leer
SOS VSA besoek 3 - Falcon Hill en Stevenson Elementary
มุมมอง 49ปีที่แล้ว
SOS VSA besoek 3 - Falcon Hill en Stevenson Elementary
SOS VSA-besoek 2 - Westwood High en Kyrene de las Manitas
มุมมอง 68ปีที่แล้ว
SOS VSA-besoek 2 - Westwood High en Kyrene de las Manitas
SOS VSA-besoek 1 - Phoenix Botaniese Tuin
มุมมอง 73ปีที่แล้ว
SOS VSA-besoek 1 - Phoenix Botaniese Tuin
Podvoeding S02E02 - "Is huiswerk nog sinvol vir leerders" - In gesprek met Hildegard Brummer
มุมมอง 232 ปีที่แล้ว
Podvoeding S02E02 - "Is huiswerk nog sinvol vir leerders" - In gesprek met Hildegard Brummer
Podvoeding S02E01 - "Die toekoms van die grondslagfase" - In gesprek met Marietjie Havenga
มุมมอง 342 ปีที่แล้ว
Podvoeding S02E01 - "Die toekoms van die grondslagfase" - In gesprek met Marietjie Havenga
Podvoeding S01E12 - "Nuwe hoogtes met ou beginsels" - Die drie aanbieders reflekteer oor die seisoen
มุมมอง 192 ปีที่แล้ว
Podvoeding S01E12 - "Nuwe hoogtes met ou beginsels" - Die drie aanbieders reflekteer oor die seisoen
Podvoeding S01E11 - "Anderkant die KABV" - In gesprek met dr. Celia Booyse
มุมมอง 562 ปีที่แล้ว
Podvoeding S01E11 - "Anderkant die KABV" - In gesprek met dr. Celia Booyse
VAW-werkswinkel: Bereik meer leerders in 'n korter tyd
มุมมอง 742 ปีที่แล้ว
VAW-werkswinkel: Bereik meer leerders in 'n korter tyd
Sluit aan by die Skoleondersteuningsentrum
มุมมอง 1.4K2 ปีที่แล้ว
Sluit aan by die Skoleondersteuningsentrum
Podvoeding S01E10 - "Gelykheid teenoor uitnemendheid" - In gesprek met Werner Human
มุมมอง 282 ปีที่แล้ว
Podvoeding S01E10 - "Gelykheid teenoor uitnemendheid" - In gesprek met Werner Human
Podvoeding S01E09 - "Die volgende 200 jaar" - In gesprek met Prof. Irma Eloff
มุมมอง 382 ปีที่แล้ว
Podvoeding S01E09 - "Die volgende 200 jaar" - In gesprek met Prof. Irma Eloff
More. Mnr Hugo Vermeuelen hoop dit Gaan goed. U was skoolhoof by H/skool Hexvallei en daarna in Namibie. Ek is Al geruime tyd na u en u gade opsoek. Kontak my asb. U gade het v my seun gevra wat het van my geword. Kan sy asb my no by hom kry. Baie dankie Nickey
Die invloed van die praktyk na die teorie en andersom is wat uitnemende onderwys verseker. Uitstekende podsendings. Ek is julle top aanhanger en volger. Dankie vir die vars briesie wat julle in die Afrikaanse onderwys inwaai. Mag die saad 'n groot oes lewer.
Welgedaan. Ek het die potgooi geniet.
Ek het dit baie geniet
Verstaan ek reg as ek kyk na die LOGO waaronder jy gesels dat Anton van Wouw een van SOS se proefskole is?
Baie dankie Nell-Mari vir hierdie inligting - jou aanslag is prakties en professioneel. Dis altyd so belangrik om 'n goeie indruk te skep.
Ek het baie mooi na hierdie opleidingsessie geluister en dit uiters interessant gevind - ek glo dis die tipe denkwyses wat ons nodig het om kwaliteit onderwys te kan bied aan ons kinders. Tog het daar 'n klompie vrae ontstaan: Op watter manier word daar voorsiening gemaak vir kinders wie agtergebly het op sekere vlakke? Het ons ‘n plan om dit aan te spreek binne die raamwerk van die SOS se OLM? Hoe lyk ons evalueringstelsel? Sal sport en kultuur steeds deel wees van die opvoeder se pligstaat? Wat is die omvang van die hoeveelheid admin wat saamgaan met die SOS se OLM?
Die SOS het 'n baie sterk komponent vir leerderondersteuning - vir beide kante: kinders wat agterbly, maar ook kinders wat vinniger kan/wil. Ons het 'n plan om leerders te ondersteun en die verskil is dat hierdie ondersteuning deurlopende en selfs vooraf gebeur en nie eers aan die einde van 'n kwartaal of jaar nie. Die evalueringstelsel sal die "volkind" evalueer, maar daar is steeds 'n plek vir die tradisionele summatiewe evaluering soos ons dit tans ken - die verskil is, dis nie meer die enigste stelsel vir evaluering nie. Opvoeders wat by sport en kultuur betrokke wil wees kan, maar dit word nie verwag nie en die hoedanigheid is eerder as "beskermheer van sport" as "persoon wat moet afrig, bussie reël, vorms invul en dan ook onderrig". Opvoeders moet hulself by hul kernbesigheid bepaal, maar ook verseker dat sport en kultuur werklik 'n verlengstuk van die opvoeding in die klas is en nie 'n silo op sy eie nie. Admin moet sover moontlik aan tegnologie uit gekontrakteur word. Onnodige admin soos verslaggewing oor ATP-voltooiing en wat nog, moet wegval. As die admin nie die onderrig en leer versterk nie, moet tegnologie of iemand anders dit doen. Opvoeders sal verslag doen deur middel van refleksie saam met kollegas en sal mekaar aanspreeklik hou.
soek! God sal die belofte wat jy gemaak het van jou eis
soek! God sal die belofte wat jy gemaak het van jou eis
Altyd pragtig dankie,
soek! God sal die belofte wat jy gemaak het van jou eis
Dit is wonderlik om te sien dat daar nog so baie mense is wat Geloftedag vier!!! ALLE EER EN DANK AAN ONS HEMELSE VADER YAHWEH ELOHIM VAN ISRAEL EN YASHUA ONS MESSIAS! AMEIN
soek! God sal die belofte wat jy gemaak het van jou eis
Dankie en wees bevoorreg om daar te kon wees. Mag ons getalle vir hierdie gedag weer begin groei en groei
soek! God sal die belofte wat jy gemaak het van jou eis
Dankie dat jul die gelofte hou. Jammer die weer het n groot invloed met die opkoms
soek! God sal die belofte wat jy gemaak het van jou eis
baie goeie add
Uitstekend dankie.