- 33
- 21 510
Presteer in Wiskunde
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 30 มี.ค. 2020
Graad 12-Euklidiese Meetkunde- Area van driehoeke
Ons kyk na die verhouding van verskillende vorms soos driehoeke en vriehoeke se area (oppervlakte)
มุมมอง: 516
วีดีโอ
Graad 11 en 12- Euklidiese Meetkunde gemengde oefeninge
มุมมอง 4414 ปีที่แล้ว
Ons pas al die graad 11 euklidiese meetkunde stellings gelyktydig toe.
Graad 11 en 12- Euklidiese Meetkunde- raaklyne
มุมมอง 4354 ปีที่แล้ว
Ons kyk die die bewyse van die raaklyn- stelling. Fokus op maniere om te bewys dat 'n lyn 'n raaklyn is.
Graad 11 en 12- Euklidiese Meetkunde: Koordevierhoeke
มุมมอง 7914 ปีที่แล้ว
Ons kyk na die koordevierhoek-stellings, die bewyse daarvan en ook hoe om te bewys dat 'n vierhoek 'n koordevierhoek is.
Graad 10- Trigonometrie-Hoeke op kartesiese vlak
มุมมอง 8344 ปีที่แล้ว
Ons gaan kyk hoe teken ons hoeke op die kartesiese vlak te teken. Die trigonometriese verhoudings word uitgebrei na 360 grade toe.
Graad 11 en 12-Euklidiese meetkunde: Onderspande hoeke
มุมมอง 1344 ปีที่แล้ว
Ons kyk na hoeke in dieselfde segement en ook die afleidings wat gemaak kan word as gevolg van die stelling.
Graad 11 en 12-Euklidiese meetkunde-Middelpuntshoeke
มุมมอง 2424 ปีที่แล้ว
Stelling Middelpuntshoek is twee maal ontrekshoek en hoek in halwe sirkel
Graad 11 en 12- Euklidiese meetkunde: middelpunt-koordstelling
มุมมอง 4734 ปีที่แล้ว
Ek behandel die middelpunt-koordstellings se bewyse asook die toepassing van die stellings. Die video help om graad 11's euklidiese meetkunde te verstaan en kan dan graad 12's help met hersiening.
Graad 10-Trigonometriese funksies
มุมมอง 9614 ปีที่แล้ว
Fokus op Graad 10 trigonometriese funksies se teken Graad 10 trigonometriese funksie vergelykings
Graad 11- Tegniese Wetenskappe- Superponering van golwe
มุมมอง 1324 ปีที่แล้ว
Ons kyk na konstruktiewe en destruktiewe interferensie van golwe
Graad 10-Tegniese Wetenskappe: Balke
มุมมอง 2484 ปีที่แล้ว
Ons fokus op *Soorte Balke *Balke in Ewewig *Ruimte diagram *Toepassing van Newton se eerste wet *Toepassing van die wet van momente
Graad 10 Wiskunde- Eksponensiële vergelyking
มุมมอง 1394 ปีที่แล้ว
Bepaal die vergelyking van 'n Ekponensiële grafiek se vergelyking
Graad 11 Wiskunde- Afleidings gebaseer op grafieke
มุมมอง 1504 ปีที่แล้ว
Afleidings vanaf parabool en reguitlyn
Graad 11 Wiskunde- Meer translasies van Parabole
มุมมอง 2534 ปีที่แล้ว
Integreer aard van wortels by die translasies van parabole
Graad 10 Wiskunde- Vergelykings van Hiperboliese funksie
มุมมอง 1964 ปีที่แล้ว
Kyk na die simmetrie asse van 'n Hipperbool en ook hoe om die vergelyking van die hiperbool te bepaal vanaf 'n grafiek.
Graad 10 Wiskunde- Vergelyking van Kwadratiese funksie
มุมมอง 3004 ปีที่แล้ว
Graad 10 Wiskunde- Vergelyking van Kwadratiese funksie
graad 11- Wiskunde: Bepaal 'n grafiek/funksie se vergelyking.
มุมมอง 5894 ปีที่แล้ว
graad 11- Wiskunde: Bepaal 'n grafiek/funksie se vergelyking.
Graad 10- Wiskunde: Die lineêre funksie
มุมมอง 5034 ปีที่แล้ว
Graad 10- Wiskunde: Die lineêre funksie
Graad 11- Teken van eksponensiële funksie
มุมมอง 3234 ปีที่แล้ว
Graad 11- Teken van eksponensiële funksie
Graad 10- Funksies- Eksponensiële funksie
มุมมอง 5544 ปีที่แล้ว
Graad 10- Funksies- Eksponensiële funksie
Graad 11- Tegniese Wetenskappe- Pulse en Golwe
มุมมอง 4104 ปีที่แล้ว
Graad 11- Tegniese Wetenskappe- Pulse en Golwe
Graad 11- Teken van Kwadratiese funksie
มุมมอง 1894 ปีที่แล้ว
Graad 11- Teken van Kwadratiese funksie
Graad 10- Hiperboliese funksie Inleiding
มุมมอง 1594 ปีที่แล้ว
Graad 10- Hiperboliese funksie Inleiding
Tegniese Wetenskappe graad 10- Moment van 'n krag
มุมมอง 1.3K4 ปีที่แล้ว
Tegniese Wetenskappe graad 10- Moment van 'n krag
Graad 12: OPLOS VAN TRIGONOMETRIESE VERGELYKINGS
มุมมอง 2714 ปีที่แล้ว
Graad 12: OPLOS VAN TRIGONOMETRIESE VERGELYKINGS
Hoeveel tel die bewys van stellings. Word daar nie te veel tyd daarop gespandeer nie?
nee man
Nou gaan ek pass❤
As daar foute is clear dit en maak dit reg dit confuse n mens te veel
Baie dankie ek sal aandag daaraan gee
Wiskunde Funksies Kwadratiese funksies payhip.com/b/Vj9fd *Kliek op die PREVIEW knoppie om 'n gratis voorbeeld af te laai*
Wiskunde Funksies Kwadratiese funksies payhip.com/b/Vj9fd *Kliek op die PREVIEW knoppie om 'n gratis voorbeeld af te laai*
Wiskunde Gr.12 Finansiële Wiskunde payhip.com/b/jHro8 *Kliek op die PREVIEW knoppie om 'n gratis voorbeeld af te laai*
ek haat wiskunde so baie
Ek dink dit is 'n algemene gevoel. Dit is wat ek probeer verander deur dit makliker aan te verduidelik.. Hoop dit help
Hoekom is -5 __ 13 en nie anders om nie.
Ons deel met die 13.
@@presteerinwiskunde5584 Dankie
de muziek is te hard
Baie dankie. Ek sal aandag daaraan gee vir nuwe video's
By 20 : 20 wanneer jy bewys het B2 = x het ek net gese E1 = 180 - (90 - x) - x
Dit is 'n alternatiewe manier.... Dit is wat Wiskunde so lekker maak, dit het nie net altyd een regte antwoord nie. 😀
@@presteerinwiskunde5584 ja maar dankie tog WISK is nou kla net nog fiesies jou video het baie gehelp
Waar gee juffrou klas? Dankie vir die les 🤗
Dit is 'n groot plesier.......
In watter drop/stad woon u? Sal graag wil "kontak maak"...
Daai intro, my arme ore
Ek sal soek na iets meer subtiel. Baie danie
daai intro music was epic wat is die lied se naam
Hi dit is 'n lied wat op TH-cam se gratis musiek beskikbaar is.
Baie baie dankie. Dit is die beste wiskunde klas ooit
Groot plesier. Baie dankie vir die terugvoer, moenie vergeet om te subscribe vir nog meer video's nie.
Beste wense met hierdie kanaal. Dit gaan van baie waarde vir leerders wees. Baie sterkte!
Baie dankie vir die positiwiteit en die aanmoediging
Indien julle wil hê ek moet 'n spesifieke onderwerp behandel, plaas 'n "comment".
Plaas vrae in die comment afdeling en ek help jou met verduidelikings
Plaas vrae in die comment afdeling en ek help jou met verduidelikings
Plaas vrae in die comment afdeling en ek help jou met verduidelikings
Plaas vrae in die comment afdeling en ek help jou met verduidelikings
Plaas vrae in die comment afdeling en ek help jou met verduideliks
i.imgur.com/Dqb3uOa.png