Black Hole Productions
Black Hole Productions
  • 35
  • 32 912
Hot Gates l Libertas Choir l Freedom Day 2020 l Suidoosterfees
Suidoosterfees 2020 sou vandag afgeskop het. Tydens die inperking het die fees ’n opname van Laurika Rauch en die Libertas-koor se uitvoering van “Hot Gates” gemaak - spesiaal ter afsluiting van Vryheidsdag. Die lied is in 2018 tydens die Suidoosterfees en Kunstekaap se Konsert van Hoop uitgevoer. Camillo Lombard was die musikale regisseur.
มุมมอง: 11 149

วีดีโอ

Episode 5.9 - Kerk en Media (3:31min)
มุมมอง 1615 ปีที่แล้ว
In episode 5.9 gesels ons met Le Roux Schoeman, redakteur van die Kerkbode, oor die verhouding tussen kerk en media. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Aanbieder: Marius van de Wall Musiek: AShamaluevMusic (soundcloud.com/ashamaluevmusic)
Episode 5.6 - Nog altyd divers (5:21min)
มุมมอง 2895 ปีที่แล้ว
In episode 5.6 gesels ons met Judith Kotze oor diversiteit in die NG Kerk. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Aanbieder: Marius van de Wall Musiek: AShamaluevMusic (soundcloud.com/ashamaluevmusic)
Episode 5.3 - Saam met ander (2:27min)
มุมมอง 1295 ปีที่แล้ว
In episode 5.3 gesels ons met Laurie Gaum oor die behoefte vir gemeenskap. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Aanbieder: Marius van de Wall Musiek: AShamaluevMusic (soundcloud.com/ashamaluevmusic)
Episode 5 - Homoseksualiteit in die NG Kerk: Deel 5 (16:44min)
มุมมอง 8405 ปีที่แล้ว
In episode 5 gesels ons met Ds. Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die Algemene Sinodale Moderamen van die NG Kerk, oor die aspekte wat op die gesprek oor homoseksualiteit in die kerk inspeel. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Aanbieder: Marius ...
Episode 4.9 - Verdeeld of mededeelsaam? (5:44min)
มุมมอง 1925 ปีที่แล้ว
In episode 4.9 gesels ons met Dr. Jacob Meiring oor die soeke na gemeenskaplikhede en Philipp Dietmann praat oor die belangrikheid van self-ondersoek. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Aanbieder: Marius van de Wall Musiek: AShamaluevMusic (soundcloud....
Episode 4.6 - Reis na binne (10:38min)
มุมมอง 3185 ปีที่แล้ว
In episode 4.6 gesels ons met Philipp Dietmann, proponent in die NG Kerk, oor die waarde van 'n reis na binne en ontmoetings met mede-reisigers. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Aanbieder: Marius van de Wall Musiek: AShamaluevMusic (soundcloud.com/as...
Episode 4.3 - Teologie vanuit die lyf (7:29min)
มุมมอง 3525 ปีที่แล้ว
In episode 4.3 gesels ons met Dr. Jacob Meiring oor die rol van 'lyflikheid' en 'storie' in die skep van betekenis. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Aanbieder: Marius van de Wall Musiek: AShamaluevMusic (soundcloud.com/ashamaluevmusic)
Arts Capital* - What we do
มุมมอง 165 ปีที่แล้ว
Arts Capital knows that artists are important for our economy and wellbeing. That is why we take care of our artists' wellbeing. Call us: 021 946 2519 Visit us: www.artscapital.co.za E-mail: info@artscapital.co.za Production: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Music: AShamaluevMusic (soundcloud.com/ashamaluevmusic)
Episode 4 - Homoseksualiteit in die NG Kerk: Deel 4 (12:34min)
มุมมอง 1.3K5 ปีที่แล้ว
In episode 4 gesels ons met Ds. Louis van der Riet (NGK) en Hanzline Davids (VGK) oor die rol van 'n predikant in die moderne samelewing. Beide vertel ook hoe hulle - en ander gay lidmate - die gesprek oor selfdegeslag-verhoudings ervaar en wat die pad vorentoe behels. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Bl...
Black Hole Productions
มุมมอง 2985 ปีที่แล้ว
This is a video about our approach in developing stories that can change our world. Visit www.blackholeproductions.co.za to see more stories. Music: AShamaluevMusic E-mail: info@blackholeproductions.co.za Phone: 074 894 4418
Episode 3.9 - Skuiwend (1:59min)
มุมมอง 1835 ปีที่แล้ว
In episode 3.9 gesels ons met Prof. Piet Naudé oor morele kodes en hoe ons etiese benaderinge daarby aanpas. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Aanbieder: Marius van de Wall Musiek: AShamaluevMusic (soundcloud.com/ashamaluevmusic)
Episode 3.6 - Regte mense (3:03min)
มุมมอง 2585 ปีที่แล้ว
In episode 3.6 verduidelik Prof. Yolanda Dreyer hoe predikante en lidmate rolmodelle in ons samelewing kan wees. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Aanbieder: Marius van de Wall Musiek: AShamaluevMusic (soundcloud.com/ashamaluevmusic)
Episode 3.3 - Met deernis (2:20min)
มุมมอง 5345 ปีที่แล้ว
In episode 3.3 gesels ons met Prof. Erwin Schwella oor sy riglynne vir etiese en effektiewe debatvoering. SOEKlig episodes - th-cam.com/play/PLMehiO9Vi7SC5xcxSr9lp7JDQHuKC4wKc.html Gesels saam by SOEKlig Vervaardiger: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Aanbieder: Marius van de Wall Musiek: AShamaluevMusic (soundcloud.com/ashamaluevmusic)
Episode 3 - Homoseksualiteit in die NG Kerk: Deel 3 (16:29)
มุมมอง 1.8K5 ปีที่แล้ว
Episode 3 - Homoseksualiteit in die NG Kerk: Deel 3 (16:29)
Episode 2.9 - Weerstand teen verandering (2:41min)
มุมมอง 3175 ปีที่แล้ว
Episode 2.9 - Weerstand teen verandering (2:41min)
Episode 2.6 - Geloof opsoek na verstaan (1:16 min)
มุมมอง 3845 ปีที่แล้ว
Episode 2.6 - Geloof opsoek na verstaan (1:16 min)
Episode 2.3 - Is konsensus nodig?
มุมมอง 3575 ปีที่แล้ว
Episode 2.3 - Is konsensus nodig?
Episode 2 - Homoseksualiteit in die NG Kerk: Deel 2 (13:53min)
มุมมอง 1.9K6 ปีที่แล้ว
Episode 2 - Homoseksualiteit in die NG Kerk: Deel 2 (13:53min)
Episode 1.9 - Ruimte om te dink (1:45 min)
มุมมอง 3836 ปีที่แล้ว
Episode 1.9 - Ruimte om te dink (1:45 min)
Episode 1.6 - Neem, lees, oorweeg
มุมมอง 3216 ปีที่แล้ว
Episode 1.6 - Neem, lees, oorweeg
Episode 1.3 - Wat is Hermeneutiek?
มุมมอง 8496 ปีที่แล้ว
Episode 1.3 - Wat is Hermeneutiek?
SOEKlig Episode 1 - Homoseksualiteit in die NG Kerk (13min)
มุมมอง 5K6 ปีที่แล้ว
SOEKlig Episode 1 - Homoseksualiteit in die NG Kerk (13min)
Vinpro Foundation 1080
มุมมอง 426 ปีที่แล้ว
Vinpro Foundation 1080
VinPro: Growing Together (1080)
มุมมอง 1866 ปีที่แล้ว
VinPro: Growing Together (1080)
We are Mashuka 1080
มุมมอง 9116 ปีที่แล้ว
We are Mashuka 1080
PDH Mission 1080
มุมมอง 2686 ปีที่แล้ว
PDH Mission 1080
Meerendal Art Gallery Summer Exibition Derric van Rensburg
มุมมอง 1817 ปีที่แล้ว
Meerendal Art Gallery Summer Exibition Derric van Rensburg
Hemelbesem - God Praat Afrikaans
มุมมอง 2.8K7 ปีที่แล้ว
Hemelbesem - God Praat Afrikaans
TygerArea Arts Program
มุมมอง 437 ปีที่แล้ว
TygerArea Arts Program

ความคิดเห็น

  • @kobusleroux1155
    @kobusleroux1155 10 หลายเดือนก่อน

    Moet julle nie laat mislei nie.

  • @cyrilswart9922
    @cyrilswart9922 10 หลายเดือนก่อน

    Die ou met die blou hemp , praat nonsense. Mooi woorde ( goeie mense Gaan ook hel toe ..Jy moet weder gebore in Christus wees ..Die NGK SPARKPLUGS moet regkom. As julle dalk wil weet water soort sparkplug Ek is !! ( Champion) !!

  • @HeinrichSachse-d9i
    @HeinrichSachse-d9i 11 หลายเดือนก่อน

    Stel jou voor jy sê vir die Ontvanger van Inkomste: Ja ek sien die bedrag daar by 'Verskuldig deur u' maar dit is nie hoe ek dit sien nie.

  • @marlenerorich1080
    @marlenerorich1080 11 หลายเดือนก่อน

    Om af te sluit met wat Paulus vir die gemeente in Korinthe sê en dit na te volg, maar om te misken waar hy hulle in 1 Kor 5 :9-13 waarsku teen seksuele immoraliteit is mos baie selektiewe gebruik van die Woord van God, of hoe?

  • @Bester-hj1ht
    @Bester-hj1ht 11 หลายเดือนก่อน

    Die NG Kerk moet doenners van die Woord van God word en nie net hoorders nie!!Skaam julle!!!

  • @HeinrichSachse-d9i
    @HeinrichSachse-d9i 11 หลายเดือนก่อน

    Sou die NG kerk my as bewese pedofiel aanvaar indien ek daarop aandring dat ek so gebore is. Dit is my geneigdheid, my oriëntasie. Die NG Kerk is te ver langs die glibberige wal af. Hierdie kerk moet omdraai of sterf of,, dalk, sterf en omdraai.

  • @mariecoetzee6309
    @mariecoetzee6309 ปีที่แล้ว

    JULLE PROBEER SONDE GOED PRAAT. LEES AS B GOD SE WOORD REG EK IS SO JAMMER VIR JULLE. EENDAG MET DIE GROOT OORDEELS DAG VAN GOD SAL JULLE DIE WAARHEID ONTDEK . MAAR DAN SAL DIT VIR JULLE TE LAAT WEES, SO JAMMER VIR JULLE 😮

  • @janlabuschagne4759
    @janlabuschagne4759 ปีที่แล้ว

    Kerke wat minder kennis gebruik om God se woord te verkondig , meer met God se Gees ,groei meer In getalle ,waar die NG kerk al minder raak.

  • @janlabuschagne4759
    @janlabuschagne4759 ปีที่แล้ว

    Uit die mond van die suigeling kom baie waarheid. As n mens na hierdie insetsels luister dan oor skadu kennis alles . Logika van lewe word tog gemis.

  • @janlabuschagne4759
    @janlabuschagne4759 ปีที่แล้ว

    Interresant , waarom word n mens n Christen genoem moet ek my eers self antwoord. My tweede vraag , kennis en wysheid. Hierdie insetsels vind ek net kennis . Wysheid word sterk tog deur die Heilige Gees gedra. Ja dan sien ek altyd 2 kante , hier sien ek ,lig en donker. Hoe meer ons leer hoe nader kom ons aan die vrug van goed en kwaad. Ek maak dit vir my self maklik, spandeur met God self tyd ,tot jy weer gebore word , dan sal jy die wysheid kry om tussen goed en kwaad te kan onderskei.

  • @pierretheron5708
    @pierretheron5708 ปีที่แล้ว

    Julle bluf julle self

  • @srtsecure7973
    @srtsecure7973 ปีที่แล้ว

    God se woord is die enigste waarheid. Geen verdraaide weergawe. Prediker 12 vers 14.Valse kerke sal deur God vernietig word. God is nie n bespotting nie.Predikante wat God se woord verdraai het ernstige gebed en vergifnis van God nodig.

  • @georgeburger5382
    @georgeburger5382 ปีที่แล้ว

    13:16

  • @georgeburger5382
    @georgeburger5382 ปีที่แล้ว

    2Kor 3 v 16 bekeer jou sodat die bedekking gelig kan word. The world needs more anointed people than educated people that strives on the funds of the churches. Jy het nie geleerdheid nodig om uit te lê wat eenvoudige vissermanne geskryf het nie. Geleerdheid soek altyd n kompromie met die wêreld om sy posisie en vergoeding te regverdig.

  • @karienkoch4359
    @karienkoch4359 ปีที่แล้ว

    Lees die Bybel!!!! Skrik wakker!!!!

  • @Mzansi74
    @Mzansi74 ปีที่แล้ว

    No debate is necessary.

  • @Mzansi74
    @Mzansi74 ปีที่แล้ว

    Sin is sin. Give each other space? Are you for real? We cannot make space for sin. That is what led to the destruction of congregations in for 21 centuries. We should all repent and seek Christ. We cannot and dare not compromise. All the answers in this regard are in Genesis 1 through 3.

  • @Mzansi74
    @Mzansi74 ปีที่แล้ว

    The world and sin entered the church and now we are all expected to toe the line. It is deep rooted. Read Genesis 1 through 3 and you will have ALL the answers. It is simple. Love means speaking the truth. The Gospel is about caring? No the Gospel is about the answer to sin and saving people from eternal damnation. We are making the Gospel about us. We are not the hero, Christ is.

  • @Mzansi74
    @Mzansi74 ปีที่แล้ว

    Why make such a complex issue out of something simple. The context and answer is in Genesis 1 to 3.

  • @lizettepotgieter4402
    @lizettepotgieter4402 3 ปีที่แล้ว

    Black hole, ja klink defnitief of jul oppad is na n black hole!!!! Dien jul Satan! Wat se die Bybel - nie jul nuwe mens vertaalde/verdraaide Bybels nie. Dit gaan NIE oor mense se gevoelens, sieninge en goeie mense nie, maar oor God se wet en woord!!!!!!!! Julle diskrimineer teen God en verdraai Sy woord om by die sondige mens aan te pas!!!!!!!

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 ปีที่แล้ว

    Dis verkeerd

  • @jacquesfrancois4275
    @jacquesfrancois4275 3 ปีที่แล้ว

    "Patriargie en gender" Skaam my vir die Stellenbosch tipes wie so ver by die Europeers en Amerikaners se holle op is dat hulle net so hulle woorde gebruik sonder om dit eens behoorlik te vertaal nie Kyk, as jy wil holnaai is dit jou saak, maar asseblief as jy die bybel gaan opkap en afvyl tot dat daar niks mee van hom oorbly nie net sodat jy kan se dit ondersteun die gay lewenstyl dan is dit maar beter om maar vir n tweede keer uit die kas te klim en jouself n liberale ateis te noem.

  • @christiangerhardt2408
    @christiangerhardt2408 3 ปีที่แล้ว

    Sola Scriptura. Die histories konteks is die eintlik konteks punt.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    Sistematiese teoloë sê nou ons kry diverse geslagtelikheid, LGBTQ is maar die mees bekende 5 soorte, daar is baie meer. Paleoantropoloë bepaal nou wat ons Glo. Die opmerking oor dinosourusse kon ek in 'n kroeg tussen dronke mense verwag, nie by 'n mens wat homself aanbid nie.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    Ek is so jammer God het nie eers vir Eva gemaak en toe vir Adam uit haar ribbebeen nie, of sê ons nou formeel die Bybel is 'n klomp nonsens?

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    Of dalk sê God self in Genesis wat die man en vrou is, en moet wees, jammer om die Bybel hier tussen hierdie uiters intelligente mense in te sleep.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    "Bybelwetenskaplike" is moontlik van wie Paulus praat in 1Kor1:19-20. Jammer om die Bybel te kwoteer tussen al die wyse manne en vroue hier.

    • @Mzansi74
      @Mzansi74 ปีที่แล้ว

      Amen, brother!

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    Geloof oorspan die diep sloot tussen Hemel en hel, jy kan dit nie doen met "verstaan" nie, vra maar vir Abraham wat op pad is om Isaak te gaan offer, geen probleem, God weet hoe Hy dit gaan handteer.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    "Die kerk is stadig" want die kerk sukkel om soos 'n verkleurmannetjie betyds die politieke tema van die dag te omhels.Prof. Piet Naudé praat vir die ware kerk. Dit hang af of jy dink 'n besluit was slim of dom, nie wat die Woord daaroor gesê het nie.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    Jonker sê dat die dominee se woorde bepaal word deur die reaksie van die rondom hom, so die Bybel het GEEN outoriteit nie. Ons mag nou insien dat homoseksualiteit goed is vir die kerk. "Swak teologie" sal nou nie meer bestaan nie.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    So die kerk bestaan om mense se menswaardigheid te beskerm. Ek hoop nie die fariseërs was te ontsteld toe Jesus sê hulle is wit gepleisterde grafte nie. Um, ek dink die saam kom van man en vrou was bietjie ooglopend in die Tuin van Eden, daar was nie nog mans vir Adam, of ander vroue vir Eva om mee intiem te wees nie. Ek hoop julle sal GOD eendag vra hoekom hy net die een man en vrou aanvanklik gespek het.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    So predikante mag darem nou openlik sondig, seker om die gemeente te inspireer en te bewys dat die dominee is 'n gewone mens.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    Jou morele kode skuif saam met die tema van die dag, dit is politiek.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    Ten minste sal homoseksuele nou mag kry in die NG Kerk, lyk my dit is waaroor dit gaan. Die kerk word nou die nuwe plek waar jy gaan om; "gay mense se stories te hoor" nie om te belei voor die lewende God nie.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    "Hoe moet ek my wonde bestuur"? Dit is nie net homoseksuele wat die probleem het nie, na die sondeval het almal die probleem.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    Nou weet ons ons beskou 'n man met 'n pak klere en duur skoene, as suksesvol, maar wat van Matt3:2 en Matt4:17? Nee, dit is nie waarmee kerke hulle besig hou nie, hulle is nou politieke organisasies.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    So nou weet ons humanisme is goed, al maak dit die mens God, so die liberale teoloog erken darem dit; hy is God.

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    Ek moet nou bietjie intellektueel onwikkel en Joh 14:6 hermeneuties so handteer dat die eksegese darem al die gelowe van die wêreld sou insluit, dan is ek darem 'n 21ste eeuse intellektueel, en Bultmann, Harnack, Müller en nog baie meer, sou breed glimlag en sê: "My work here is done. "

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

    Almal liberale "teoloë", baie tipies van die "gesprek", net die een kant word opgehaal, amper asof dit Goed is dat die Bybel geinterpriteer word deur die politiek van die dag, soos apartheid of LGBTQ+

  • @jacquesprince8181
    @jacquesprince8181 4 ปีที่แล้ว

    Baie misleidend en oneerlik van daardie profesore. Hulle misbruik die feit dat verskillende manuskripte bestaan om hulle eie ketterye te probeer regverdig.

  • @fabiannicholls4990
    @fabiannicholls4990 4 ปีที่แล้ว

    Jy behoort jou te skaam. waar is die ander kant van die 'debat'? Ons almal gaan eendag voor die regter stoel van God staan en jy sal beslis antwoord moet gee met jou agenda om God se volk te mislei deur sonde goed te praat

    • @blackholeproductions4944
      @blackholeproductions4944 4 ปีที่แล้ว

      Fabian Nicholls dit is die amptelike NG Kerk teologiese gesprek wat in hierdie episode bespreek word. Kyk gerus Episode 5 met Ds. Nelis Janse van Rensburg - die moderator van die algeneme sinode.

    • @Ant-ls2pr
      @Ant-ls2pr 3 ปีที่แล้ว

      @@blackholeproductions4944 Wys jou waar die NG "Kerk" al trek op die pad.

    • @Mzansi74
      @Mzansi74 ปีที่แล้ว

      Amen!

  • @corogospeldecuba943
    @corogospeldecuba943 4 ปีที่แล้ว

    Wonderful - God bless you all

  • @johanhickman2174
    @johanhickman2174 4 ปีที่แล้ว

    Absoluut Puik.

  • @marneboshoff5977
    @marneboshoff5977 4 ปีที่แล้ว

    Wat 'n meesterstuk! Onoortreflik! Baie dankie ... ek het al hoeveel keer geluister, so, so mooi! Michele Boshoff

  • @marietjiehuman592
    @marietjiehuman592 4 ปีที่แล้ว

    Dis sulke ongelooflike fantastiese musiek voortgebring. Baie geluk daarmee. Julle is in die Ndlovu Jeugkoor se klas met die volwasse stemme.

  • @daphnedejager4203
    @daphnedejager4203 4 ปีที่แล้ว

    Thank you, wonderful.😄👍

  • @vdwaltg
    @vdwaltg 4 ปีที่แล้ว

    Beautiful!

  • @ubicaritasref
    @ubicaritasref 4 ปีที่แล้ว

    Hoendervleislekkerkrymooi!

  • @estelleslabber2380
    @estelleslabber2380 4 ปีที่แล้ว

    Inspirerende sang ! Baie dankie.

  • @lauriepool2226
    @lauriepool2226 4 ปีที่แล้ว

    Once again a masterful performance. Go cus!!