- 13
- 19 960
OSB Gimnasium-Paarl
เข้าร่วมเมื่อ 11 พ.ย. 2021
Dr. Mc Farlane se Paarl Gimnasium.
Ons gesels met Dr. Mc Farlane se tweeling seuns Johan en Theo Mc Farlane.
มุมมอง: 5 267
วีดีโอ
Oud-Gimmies blog 1.
มุมมอง 355ปีที่แล้ว
Oud-Gimmies! Die OSB bring aan jou die eerste blog deur oudonderwyser Joerg Neethling: “Lost in translation” Luister gerus na Joerg se staaltjes en staan sterk vir die volgende blog!
Paul Roos vs Paarl Gim OSB 2023 deur Thys Lombard.
มุมมอง 84ปีที่แล้ว
Paul Roos vs Paarl Gim OSB 2023 deur Thys Lombard.
Oud-Gimmie interskole krieket 2023.
มุมมอง 291ปีที่แล้ว
Herleef 2023 se "old boys" krieket saam die Gim OSB!
Gimmie-Vroue op die voorgrond: Episode 1
มุมมอง 2.1K2 ปีที่แล้ว
Op die vooraand van Vrouedag het oud-Gimmie, advokaat Greta Engelbrecht 'n saal vol op en wakker gesigte toegespreek oor 'n baie inspirerende en insiggewende onderwerp. "In die middel van die Paarlstad , deur die natuur bekoor, staan onse skool waarvan jul nog die HELFT' nie het gehoor." Wie is die helft' vra julle? Hulle is die formidabele vroue van Gimnasium - die baanbrekers in hulle velde. ...
Gim-Stories - Episode#6
มุมมอง 1.8K2 ปีที่แล้ว
Gim-stories is 'n inisiatief wat gedryf word deur die OSB van Gimnasium Paarl, waar deur hartlike en nostalgiese verhale vertel word.
Episode #5
มุมมอง 9962 ปีที่แล้ว
Gim-stories is 'n inisiatief wat gedryf word deur die OSB van Gimnasium Paarl, waar deur hartlike en nostalgiese verhale vertel word.
Gim-Stories Episode #4
มุมมอง 1.3K2 ปีที่แล้ว
Gim-stories is 'n inisiatief wat gedryf word deur die OSB van Gimnasium Paarl, waar deur hartlike en nostalgiese verhale vertel word.
Gim-Stories Episode#03
มุมมอง 1.2K3 ปีที่แล้ว
Gim-stories is 'n inisiatief wat gedryf word deur die OSB van Gimnasium Paarl, waar deur hartlike en nostalgiese verhale vertel word. Musiek: Song: Ikson - Christmas (Vlog No Copyright Music) Music promoted by Vlog No Copyright Music. Video Link: th-cam.com/video/25YY3RKGZZE/w-d-xo.html
Gim-Stories Episode#02
มุมมอง 1.7K3 ปีที่แล้ว
Gim-stories is 'n inisiatief wat gedryf word deur die OSB van Gimnasium Paarl, waar daar hartlike en nostalgiese verhale vertel word.
Gim-Stories Episode#01
มุมมอง 4.2K3 ปีที่แล้ว
Gim-stories is 'n inisiatief wat gedryf word deur die OSB van Gimnasium Paarl, waar daar hartlike en nostalgiese verhale vertel word..In episode1 deel die legendariese Mnr.Pine Pienaar asook Dana Du Toit hul stories met ons.
Dankie Kees Koch, vir die brainwave om hierdie aand vir Frikkie en Pine te reël. Dit was ‘n wonderlike geleentheid om hierdie twee KEGENDS te vereer!!
En ek onthou vir Mnr!!
Nou vir Johan Nel se bydrae!
Very, very thank you!