- 28
- 3 395
Petro Pieterse
เข้าร่วมเมื่อ 16 ธ.ค. 2015
Afrikaanse luisterstories vir kinders. Oulike nuwe stories vir seuns en dogters
Die tuindwergie
Die tuindwerg het in die visdam geval. Hy gaan verdrink as hy nie gehelp word nie. Sal sy maatjie betyds hulp kry?
@myafrikaans1385
@PeutersenKleuters
@lusthofkleuters6310
@springbokkiekleuterskool6864
@onseiekleuterskool9906
@myafrikaans1385
@PeutersenKleuters
@lusthofkleuters6310
@springbokkiekleuterskool6864
@onseiekleuterskool9906
มุมมอง: 887
วีดีโอ
Inkopies
มุมมอง 337หลายเดือนก่อน
Die twee seuns word winkels toe gestuur. Gaan hulle vinnig genoeg wees om roomys te koop voor sokker oefening? @laerskooldelmas4647 @PeutersenKleuters
Die blink plan
มุมมอง 343 หลายเดือนก่อน
Die vakansie is verby. Wat sal die nuwe dag by die skool inhou? Alexa en Emma kry 'n nuwe maatjie. Gaan dit goed uitdraai? @allesafrikaans9520 @myafrikaans1385 @2KleineKleutertjes @laerskoolmikro2483 @naskool
Trudie bak koek
มุมมอง 368 หลายเดือนก่อน
Mamma verjaar en Trudie wil iets bak. Kan sy alleen reg kom? Hoekom is Leon so nuuskierig? Kom vind uit. Canva gebruik vir prentjies. @PeutersenKleuters @raasbekkieskleuterskool9983 @AfrikaansIsGroot @LaerskoolUnikaJohannesburg @laerskooldelmas4647@kinderstories8380 @koalakinderstories9799 @afrikaansekind7312 @afrikaansestories7@localislekker9711 @woelboskleuterskool2166
Afrikaanse kinderboeke
มุมมอง 439 หลายเดือนก่อน
Geen vertaalde oorsese verhale. Oorspronklike stories oor hoenders op die plaas. Maklike stories om te volg. Help jou kind om spelling te verbeter, prikkel hul verbeelding en leer subtiele lewenslesse. Vrolike stories @AfrikaansIsGroot @PeutersenKleuters @raasbekkieskleuterskool9983 @laerskooldelmas4647 @LaerskoolPhalaborwa
Ore sit vas
มุมมอง 70011 หลายเดือนก่อน
Lerone moet gaan slaap. Hy ontmoet Evert en gaan op 'n avontuur. Was dit 'n droom of nie? Canva gebruik vir illustrasies £ #storiesvirkleuters
Likkewaan
มุมมอง 69ปีที่แล้ว
Die likkewaan daag op en onderhandel vir kos. Is die hoenders veilig of gaan hulle eiers gevreet word? @AfrikaanseKinderStories-qn3ds
Die boomhuis
มุมมอง 58ปีที่แล้ว
Die seuns word uit die huis gejaag. Hulle het groot planne. Sal alles glad verloop? Moet hulle vir Pappa wag om te help? Hulle probeer self. Kom luister hoe die plan uitwerk. @PeutersenKleuters @myafrikaans1385
Is daar 'n spook?
มุมมอง 27ปีที่แล้ว
Die kinders hoor daar is spoke by die ou murasie. Natuurlik moet hulle gaan kyk of dit so is. Wat dink julle? Is daar spoke of word hulle net bang gemaak?
Wie is bang?
มุมมอง 30ปีที่แล้ว
Arrie loop saam met sy boeties rond. Hulle sien iemand by die dam en vlug huis toe. Wie is eerste by die huis en wie beleef 'n onverwagte avontuur? Kom hoor gerus wat het hier skeef geloop!
ons gaan wildtuin toe - ons ry 'n grondpad en raai wat vind ons om die draai?
มุมมอง 35ปีที่แล้ว
ons gaan wildtuin toe - ons ry 'n grondpad en raai wat vind ons om die draai?
Tinka wil broei
มุมมอง 852 ปีที่แล้ว
Kort Afrikaanse storie vir kinders. Tinka wil broei maar die eende se eiers is nie 'n goeie idee nie. Sal iemand help? @afrikaanseskoolprojekte7840
Die poets
มุมมอง 472 ปีที่แล้ว
Afrikaanse stories vir kinders - Ethan ontdek 'n kopbeen. Wat gaan hy daarmee doen? Kom vind uit toe!
Kallie koggelmander
มุมมอง 752 ปีที่แล้ว
Afrikaanse stories vir kinders - Kallie bak in die son. Is hy alleen en hoe lank kan 'n koggelmander so oop en bloot sit sonder om gesien te word? @sprokieland-KinderStories @kinderplaytime @PeutersenKleuters @myafrikaans1385