- 215
- 435 625
Monique Boonzaaier
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 30 พ.ย. 2017
Hulpmiddel video’s vir Hoërskool leerders, hoofsaaklik in rekeningkunde en wiskunde
Wiskundige Geletterdheid Gr12 Vraestel 1 2024 Rekord Eksamen Vraag2
Wiskundige Geletterdheid Gr12 Vraestel 1 2024 Rekord Eksamen Vraag2
มุมมอง: 3 057
วีดีโอ
Gr 9 Rekeningkunde - Algemene Grootboek (KOJ ;KBJ ; DJ ;DAJ)
มุมมอง 1.3K7 หลายเดือนก่อน
Gr 9 Rekeningkunde - Algemene Grootboek (KOJ ;KBJ ; DJ ;DAJ)
Wiskundige Geletterdheid : Gelykbreekpunt
มุมมอง 1.3K10 หลายเดือนก่อน
Wiskundige Geletterdheid : Gelykbreekpunt
Hersiening : hoe om ‘n grafiek van ‘n table af te teken
มุมมอง 25610 หลายเดือนก่อน
Hersiening : hoe om ‘n grafiek van ‘n table af te teken
Wiskundige Geletterdheid GR12 - Inkomstebelasting en belastingdrempel
มุมมอง 11Kปีที่แล้ว
Wiskundige Geletterdheid GR12 - Inkomstebelasting en belastingdrempel
Wiskundige Geletterdheid GR 12 - Groeikaarte
มุมมอง 3.3Kปีที่แล้ว
Wiskundige Geletterdheid GR 12 - Groeikaarte
Voorraadstelsels- Koste van verkope berekening Gr 11 Rekeningkunde
มุมมอง 1.5K2 ปีที่แล้ว
Voorraadstelsels- Koste van verkope berekening Gr 11 Rekeningkunde
Gr 10 en 11 Rekeningkunde - Moeiliker Huur aansuiwerings - met verhogings ( 2 metodes)
มุมมอง 1.3K2 ปีที่แล้ว
Gr 10 en 11 Rekeningkunde - Moeiliker Huur aansuiwerings - met verhogings ( 2 metodes)
Gr 11 Rekeningkunde - Bate verkope in Finansiële state Nota 3
มุมมอง 3.2K2 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde - Bate verkope in Finansiële state Nota 3
Gr 11 Rekeningkunde - Voorsiening vir Oninbare skulde
มุมมอง 1.4K2 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde - Voorsiening vir Oninbare skulde
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van Finansiële state - Hefboom, Opbrengs op Ekwiteit ( Deel 4)
มุมมอง 7382 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van Finansiële state - Hefboom, Opbrengs op Ekwiteit ( Deel 4)
Gr 11 Rekeningkunde- Analise van Finansiële state (Voorraad, Debiteure en krediteure formules)Deel 3
มุมมอง 5072 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde- Analise van Finansiële state (Voorraad, Debiteure en krediteure formules)Deel 3
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van Finansiële state 2 ( Solvensie-, Bedryfs- en Vuurproefverhouding)
มุมมอง 5992 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van Finansiële state 2 ( Solvensie-, Bedryfs- en Vuurproefverhouding)
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van finansiële state ( Deel 1 - Winsgewendheid aanwysers)
มุมมอง 8552 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde - Analise van finansiële state ( Deel 1 - Winsgewendheid aanwysers)
Gr 11 Rekeningkunde : Vennootskappe Algemene Grootboek rekeninge
มุมมอง 2.6K2 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde : Vennootskappe Algemene Grootboek rekeninge
Gr 11 Rekeningkunde : Privaatrekeninge NOTA 8
มุมมอง 3.5K2 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde : Privaatrekeninge NOTA 8
Gr 11 Rekeningkunde Finansiële state VENNOOTSKAPPE : Oef 6.19 stap vir stap Deel 4
มุมมอง 1.1K2 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde Finansiële state VENNOOTSKAPPE : Oef 6.19 stap vir stap Deel 4
Gr11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE OEF 6.19 stap vir stap Deel 3
มุมมอง 1K2 ปีที่แล้ว
Gr11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE OEF 6.19 stap vir stap Deel 3
Gr 11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE Oef 6.19 stap vir stap DEEL 2
มุมมอง 6282 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE Oef 6.19 stap vir stap DEEL 2
Gr 11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE Oef 6.19 stap vir stap DEEL 1
มุมมอง 2K2 ปีที่แล้ว
Gr 11 Rekeningkunde : Finansiële state VENNOOTSKAPPE Oef 6.19 stap vir stap DEEL 1
Rekeningkunde Gr 9 - Algemene Grootboek (KOJ en KBJ saam) Oef 4.4 vervolg
มุมมอง 7852 ปีที่แล้ว
Rekeningkunde Gr 9 - Algemene Grootboek (KOJ en KBJ saam) Oef 4.4 vervolg
Rekeningkunde Gr 9 - Algemene Grootboek oefening ( KOJ en KBJ Gekombineerd)
มุมมอง 8012 ปีที่แล้ว
Rekeningkunde Gr 9 - Algemene Grootboek oefening ( KOJ en KBJ Gekombineerd)
Rekeningkunde Gr. 11 - Vaste Bates : Bateverkope (waardevermindering kosprys metode)
มุมมอง 6K2 ปีที่แล้ว
Rekeningkunde Gr. 11 - Vaste Bates : Bateverkope (waardevermindering kosprys metode)
Gekombineerde KOJ en KBJ oefening Gr9 Rekeningkunde (Oef 4.4)
มุมมอง 2.3K2 ปีที่แล้ว
Gekombineerde KOJ en KBJ oefening Gr9 Rekeningkunde (Oef 4.4)
Gr 12 Wiskundige Geletterdheid - Watertariewe in REVERSE
มุมมอง 14K3 ปีที่แล้ว
Gr 12 Wiskundige Geletterdheid - Watertariewe in REVERSE
Should UIF be deducted for tax calculation purposes
มุมมอง 6543 ปีที่แล้ว
Should UIF be deducted for tax calculation purposes
Rekeningkunde Gr 10: Bereken Rente ( Leningrekening )
มุมมอง 1.4K3 ปีที่แล้ว
Rekeningkunde Gr 10: Bereken Rente ( Leningrekening )
Danko baie, die het rerig gehulp🙂
Sommer net 'n ouer en die mamma wonder waarom julle nie net die bedrag x met 115% om by die bedrag wat BTW ingesluit te kry nie en dan net die bedrag waar BTW uitgesluit moet bereken word met 115% deel nie R200 x 115% = R230 BTW ingesluit R230 ÷ 115% = R200 (BTW bedrag = R30) Of mag hulle nie hierdie formules gebruik nie
ja hulle mag dit gebruik, eks n onderwyser in Pretoria en ek leer altyd my kinders dat daardie n maklike metode is. Dis honderd
Baie dankie dat jy sommer daai vragie beantwoord het, dit was mal by die skool so het nie kans gekry om die comments te kom kyk nie.
Ja soos die dame ook reply het, daar is verskeie maniere wat eintlik op presies dieselfde berekening neer kom, want wanneer jy deel met 115% is dit dieselfde as om te maal met 100/115. Baie van my leerders verkies net om altyd te maak, en dan net die breuk te verander. maar in die klas kamer identifiseer mens die verskeie leerders wat moontlik verskillende metodes beter verstaan, en so raak hulle vertroud met daardie spesifieke metode, maar soos ek sê daar is verskeie maniere wat op die selfde berekening neer kom, en daardie metode is 100% korrek ook.
Mm can I get your so that could explain me
I want more please ❤❤❤
Dankie juffrou
really helpful!
DuBuque Crest
Hallo Weet jy waar ek oefening kan kry om dit in te oefen?
Dankie- baie hulpvaardig!
dag voor vraestel 1😂😢😂😢
❤❤❤❤
Juffrou het dan nie die ou opgehoopte waardevermindering bygetel by die opgehoopte waardevermindering aan die einde van die jaar nie
Juffrou het my baie gehelp baie dankie juffrou😅
Die video is so blury soos my slaag moontlikheid
exactly I'm writing p2 Tommorow
Hierdie was nou 'n lewensredder vir my dogter in Graad 8 wat baie siek was toe hierdie verduidelik is in die klas. Baie baie Dankie.
Ek gaan druip
Hi daar ek wil graag duidelikheid probeer kry met 'n vraagsom. Aan wie kan ek dit stuur wat my kan help daarmee. Groete
Jy kan dit aan my stuur, ek help graag, skies ek sien nou eers jou boodskap. 084 510 8898.
Love your work can we please discuss tutor ship by sending me a email
i so hap!y! becaz yo mad thes tank so mach
woag tank so much!!! i no how to do now tank you tannie!!!!! i luv you tanie!
nuh uh
nuh uh
Baie dankie. Ek doen 'n bietjie hersienning nou in die vakansie en hierdie video help :)
tannie ek het vi 3 ure lank gesukkel baie dankie
Dankie juffrou👍
Juffrou hy kani download ni
❤❤❤❤🎉🎉 dankie juffrou waardeur jou kenis😊😂🎉
Is this Dutch or Afrikaans or what
Afrikaans
Juffrou se video's het my deur die jaar gedra☺️❤️
Ek is soo bly dit kon help
Die kwaliteit maak die nommers swaar om uit te maak juffie
Goeie dag skies ek weet dit 'n bietjie laat, maar julle sal darm dieselfde formules in Gr 12 ook gebruik, sien asb. die beskryfing van die video, ek het daar vir julle nou na die tyd die PDF dok van die verduideliking se link ingevoeg sodat jul die kan aflaai, en die formule opsommings mooier sien
Die vids help my baie
Ek kom ebw nou deur 😂🎉
Hierdie is rekeningkunde my bra😂
Juffrou vir ons help met vraestel 2 asb
Juf het vergeet om 8613 (sekondere korting) af te trek by Vr.4.1.3
O gits, jy is reg, skies met die haas wat ek die videokie gemaak het, het ek die 68jarige info mis gekyk. Sal dit defnitief gaan regstel. R71 158,25 sal dan die jaarlikse belasting wees wat dan maandeliks R5932,10 is. Sê altyd vir my leerders om nie in die eksamen die begin inligting mis te lees nie, dit gebeur so maklik. Mooi gekyk.
Baaie dankie vir die video, ek dink ek verstaan nou beter😁🙌
Kan niks sien nie
Goeie dag skies ek weet dit 'n bietjie laat, maar julle sal darm dieselfde formules in Gr 12 ook gebruik, sien asb. die beskryfing van die video, ek het daar vir julle nou na die tyd die PDF dok van die verduideliking se link ingevoeg sodat jul die kan aflaai, en die formule opsommings mooier sien
Baie dankie vir die video het my baie gehelp
Dit het my baie gehelp
Dankie
💀
Wens ek kry by jou klas
Dankie juffrou 🙌🏼
Baie dankie,nou verstaan ek😊❤
baie dankie❤sooooo baie gehelp
Awe jj
@@SEWY7 awwee
Kan niks sien niii hoho
Goeie dag skies ek weet dit 'n bietjie laat, maar julle sal darm dieselfde formules in Gr 12 ook gebruik, sien asb. die beskryfing van die video, ek het daar vir julle nou na die tyd die PDF dok van die verduideliking se link ingevoeg sodat jul die kan aflaai, en die formule opsommings mooier sien
Dankie my tannie het my meer gehulp as my actual juffrou.
Dankie my tannie het my meer gehulp as my actual juffrou.
Selfde😂😂😂
ek het my wiskunde toets gedruip dit help niks Ek verstaan minder as niks
Amazballs 🌟
Die eindsaldo in die Privaatrekening van Wiliams moet 124 000 wees en nie 160 000 nie