Christiana Kommunikasie
Christiana Kommunikasie
  • 8
  • 54 402

วีดีโอ

19 03 2024 Fibre Break PresidentSt-Low Quality
มุมมอง 443 หลายเดือนก่อน
19 03 2024 Fibre Break PresidentSt-Low Quality
Vloed Skade - Christiana on the Vaal Boating and Camping - Feb 2023
มุมมอง 9Kปีที่แล้ว
Die vloedskade wat aangerig is by Christiana on the Vaal Boating and Camping met die Feb/Maart 2023 vloed van 3800cumec. The flood damage caused at Christiana on the Vaal Boating and Camping with the Feb/March 2023 flood of 3800cumec. No copyright - may be used by any media institution, please give credit accordingly.
Vaalrivier Vloed - 24-02-2023 Bloemhof en Christiana
มุมมอง 19Kปีที่แล้ว
00:00 Intro 00:10 Bloemhof 01:04 Bloemhof Dam 01:14 Bloemhof skade 01:46 Bloemhof uit die lug 02:25 Christiana 03:10 Christiana skade 04:05 Ontspannings Oord 05:06 Christiana uit die lug Vaalrivier in vloed met 3800cumec water wat vrygelaat word vanuit die Bloemhof Dam. Beeldmateriaal van Bloemhof en Christiana. Baie dankie aan die persone wat beeldmateriaal voorsien het. Ons gemeenskappe se op...
Christiana Vaalrivier Vloed 20-02-2023 Vaalriver Flood
มุมมอง 5Kปีที่แล้ว
Hierdie is 2300m³/s water wat verby vloei, en skade aanrig aan eiendomme aangrensend tot die rivier. This is 2300m³/s of water flowing past and causing damage to adjacent properties. This footage may be used by any News Organisation - just give photo/video credit, as applicable.
Vaalrivier Vloed 19-02-2023 Bloemhof Dam
มุมมอง 15Kปีที่แล้ว
Het n besoek gaan aflê by Bloemhof Dam om te sien hoe lyk 3200cumec water wat uitgelaat word. Verseker n asemrowende gesig! Daar is toestemming bekom om by die dam te wees. This footage may be used by any News Organisation - just give photo/video credit, as applicable.
Christiana Vaalrivier Vloed 19-11-2022 Vaal River Flood
มุมมอง 5Kปีที่แล้ว
Christiana (Noord Wes) - Vaalrivier Vloed. Geneem op 19 November 2022. Water sigbaar is die vorige dag se uitlaat van 2600 cumec. Bloemhof dam het intussen verminder na 2400 cumec. Vaal River Flood. Captured 19 November 2022. Visible water is from the previous day with an outflow of 2600cumec. Bloemhof Dam outflow decreased to 2400 cumec today. As jy van die video hou, gee dit n LIKE If you LIK...
Christiana Vaalrivier Vloed 17-11-2022 Vaal River Flood
มุมมอง 1Kปีที่แล้ว
Christiana (Noord Wes) - Vaalrivier Vloed. Geneem op 17 November 2022. Bloemhof dam uitlaat: 2600cumec. Vaal River Flood. Captured 17 November 2022. Bloemhof Dam outflow: 2600cumec As jy van die video hou, gee dit n LIKE If you LIKE the video, please give it a LIKE :-)

ความคิดเห็น

  • @faniecremer4899
    @faniecremer4899 ปีที่แล้ว

    En dit deur die onbeholpenheid van amptenary wat onbevoeg is om hulle werk te doen. Sewe vloede: Is daar enige vloedlyne in ag geneem met die bou van dié plek?

  • @johnvaneeden1455
    @johnvaneeden1455 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die video , ons kry nie die omvang van skade in ons nuus hier in die Kaap nie.

  • @dienar3717
    @dienar3717 ปีที่แล้ว

    Dankie

  • @Mwadi1999
    @Mwadi1999 ปีที่แล้ว

    Questi allagamenti hanno l'aspetto positivo di far soidarizzare le popolazioni.

  • @riavanderwalt4757
    @riavanderwalt4757 ปีที่แล้ว

    😭 Music👌

  • @jankanreinecke
    @jankanreinecke ปีที่แล้ว

    Baie dankie dat u dit met ons deel, waardeer dit!

  • @johnmajor9564
    @johnmajor9564 ปีที่แล้ว

    As die natuur praat die mens moet stil wees. Baie pragtige video. Dankie!

  • @miamdu5888
    @miamdu5888 ปีที่แล้ว

    Plaas weer n video op 24 Feb....

  • @michaellawson6533
    @michaellawson6533 ปีที่แล้ว

    Plenty of sky juice and a lot more to come with the cylone on its way.

    • @5801160052086
      @5801160052086 ปีที่แล้ว

      Sadly no dams have been built in the last 30 years to catch and store this abundant supply of water

  • @marcostrydom5907
    @marcostrydom5907 ปีที่แล้ว

    Sterkte