- 440
- 30 098
NG Kerk Grabouw
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 17 ก.พ. 2021
Welkom by NGK Grabouw! Ons glo dat ons geroep is om getuies van God se liefde in die wêreld te wees. Mag ons saam in hierdie gemeenskap tuiskom en God se liefde na die wêreld uitleef! 💒🕊️
Die NGK Grabouw het ontstaan as ‘n buitewyk van die NGK Somerset-Wes Gemeente. In 1850 is die eerste diaken (LH Delport) aangewys en vier jaar daarna in 1854 is die eerste ouderling (H Beukes) aangewys. In 1865 begin onderwysers kerkdienste en Sondagskool hou. In 1885 is daar 100 lidmate en 44 kinders wat eredienste bywoon. Op 29 Maart 1895 word die eerste kerkgebou ingewy.
Op 15 Augustus 1934 word die NG Gemeente van Grabouw gestig. Die huidige kerkgebou is op 8 Mei 1954 ingewy. Die gemeente bestaan tans uit 521 belydende lidmate en 120 dooplidmate. Tien predikante het die gemeente die afgelope 85 jaar bedien. Die eerste leraar van die gemeente was ds. GC van Schalkwyk en die huidige leraar is ds. FC Lambrechts.

Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 11 - 17 NOV 2024
’n Veilige rusplek vir jou hart.
Vir meer weeklikse meditasies klik die "subscribe" knoppie, of besoek milaniesielsgedagtes.com
Vir meer weeklikse meditasies klik die "subscribe" knoppie, of besoek milaniesielsgedagtes.com
มุมมอง: 4
วีดีโอ
Ook in die onwaarskynlike is God. - Ds. Derick Lambrechts (10.11.24)
มุมมอง 297 ชั่วโมงที่ผ่านมา
KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 04 - 10 NOV 2024
มุมมอง 621 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Wees stil en weet ... KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Tuis in God se huis - Ds. Dewald Hoffmann
มุมมอง 12วันที่ผ่านมา
KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Om te vertrou soos Josua (Belydenis-aflegging) - Ds. Derick Lambrechts
มุมมอง 28วันที่ผ่านมา
KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 28 OKT - 03 NOV 2024
มุมมอง 1114 วันที่ผ่านมา
Weet vandag: God síén jou. Vir meer weeklikse meditasies klik die "subscribe" knoppie, of besoek milaniesielsgedagtes.com KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 21-27 OKT 2024
มุมมอง 721 วันที่ผ่านมา
Is jy ook al lus om af te tree? Vir meer weeklikse meditasies klik die "subscribe" knoppie, of besoek milaniesielsgedagtes.com KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
God is naby - Ds. Derick Lambrechts
มุมมอง 3521 วันที่ผ่านมา
KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 14-20 OKT 2024
มุมมอง 528 วันที่ผ่านมา
Wees genadig teenoor jouself Vir meer weeklikse meditasies klik die "subscribe" knoppie, of besoek milaniesielsgedagtes.com KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Jesus is meer as net woorde - Ds. Derick Lambrechts
มุมมอง 24หลายเดือนก่อน
KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 07 - 13 OKT 2024
มุมมอง 12หลายเดือนก่อน
Niemand kan jóú skoene volstaan nie. KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Nie goed om alleen te wees. - Ds. Erik Brits
มุมมอง 17หลายเดือนก่อน
Genesis 2:18-25 KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 30 SEPT - 06 OKT 2024
มุมมอง 25หลายเดือนก่อน
By God is jou klagtes welkom Vir meer weeklikse meditasies klik die "subscribe" knoppie, of besoek milaniesielsgedagtes.com KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Jesus alleen! - Ds. Derick Lambrechts
มุมมอง 29หลายเดือนก่อน
KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of derickl@telkomsa.net Webtuiste: ngkerkgrabouw.co.za Facebook: NGKGrabouw Instagram: @ngkerkgrabouw
Is jy oorval met angs en stres? - Ds. Dewald Hoffmann
มุมมอง 17หลายเดือนก่อน
Voel jy oorweldig deur stres en bekommernis? Vandag luister ons na Jesus se woorde in Matteus 6 oor vertroue in God en Paulus se bemoediging in Filippense 4 oor hoe gebed en dankbaarheid ons na God se vrede kan lei. Kom ontdek saam hoe ons in God se sorg kan rus. KONTAKBESONDERHEDE: Kerkkantoor: 021 859 3568 | kantoor@ngkerkgrabouw.co.za WhatsApp: 068 850 5991 Ds. Derick: 083 401 32 66 of deric...
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 23-29 SEPT 2024
มุมมอง 14หลายเดือนก่อน
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 23-29 SEPT 2024
Is jy deel van God se storie? - History - HIS STORY! - Ds. August Basson
มุมมอง 18หลายเดือนก่อน
Is jy deel van God se storie? - History - HIS STORY! - Ds. August Basson
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 16-22 SEPT 2024
มุมมอง 21หลายเดือนก่อน
Sielsgedagtes met Milanie Vosloo | 16-22 SEPT 2024
Sielsgegedates met Milanie Vosloo | 09-15 SEPT 2024
มุมมอง 102 หลายเดือนก่อน
Sielsgegedates met Milanie Vosloo | 09-15 SEPT 2024
Om God te loof. - Ds. Derick Lambrechts
มุมมอง 342 หลายเดือนก่อน
Om God te loof. - Ds. Derick Lambrechts
Sielsgegedates met Milanie Vosloo | 02-08 SEPT 2024
มุมมอง 52 หลายเดือนก่อน
Sielsgegedates met Milanie Vosloo | 02-08 SEPT 2024
Midweek Meditasie met Milanie | Wo. 28 Augustus 2024
มุมมอง 132 หลายเดือนก่อน
Midweek Meditasie met Milanie | Wo. 28 Augustus 2024
Midweek Meditasie met Milanie | Wo. 21 Augustus 2024
มุมมอง 132 หลายเดือนก่อน
Midweek Meditasie met Milanie | Wo. 21 Augustus 2024
Spesiale 90ste Verjaarsdagdiens en Nagmaal
มุมมอง 422 หลายเดือนก่อน
Spesiale 90ste Verjaarsdagdiens en Nagmaal
Midweek Meditasie met Milanie | Wo. 14 Augustus 2024
มุมมอง 143 หลายเดือนก่อน
Midweek Meditasie met Milanie | Wo. 14 Augustus 2024
Vaste kos en Christelike volwassenheid - Ds. Dewald Hoffmann
มุมมอง 253 หลายเดือนก่อน
Vaste kos en Christelike volwassenheid - Ds. Dewald Hoffmann
Midweek Meditasie met Milanie | Wo. 07 Augustus 2024
มุมมอง 293 หลายเดือนก่อน
Midweek Meditasie met Milanie | Wo. 07 Augustus 2024