Michael
Michael
  • 15
  • 77 195
Hengel by Cast and Catch, Roodeplaat Dam
Hengel by Cast and Catch, Roodeplaat Dam met FISH se nuwe Turbo Berry dip.
Music from www.bensound.com
มุมมอง: 7 599

วีดีโอ

n Mooi Vis na die Inperking Verligting
มุมมอง 1794 ปีที่แล้ว
Nonyana op die Vaal Rivier www.ufish.co.za/
Het jy al ooit oozers getoets?
มุมมอง 3224 ปีที่แล้ว
Ek toets oozers tydens die Corona Virus lockdown Music by Epidemic Sound
Spesie...vir papgooiers
มุมมอง 1.4K5 ปีที่แล้ว
Spesie...vir papgooiers
Hengel by Trout Hunters
มุมมอง 1.3K6 ปีที่แล้ว
Hengel by Trout Hunters
Hengel by Zonderwater Angling Club
มุมมอง 3.3K6 ปีที่แล้ว
Video krediet aan Conrad Stoel
Hengel by Meerhof Hartbeespoort Dam
มุมมอง 9K6 ปีที่แล้ว
Hengel by Meerhof Hartbeespoort Dam
Mitchell Catapult Pro 12ft
มุมมอง 1.4K6 ปีที่แล้ว
Werp met 7lb 0.20mm lyn en n M0 gewiggie.
Hengel by Roodeplaat Dam
มุมมอง 7K7 ปีที่แล้ว
Hengel by Roodeplaat Dam
Hengel by Blaauwpan Dam
มุมมอง 3.9K7 ปีที่แล้ว
Hengel by Blaauwpan Dam
Hengel by Struben Dam
มุมมอง 5K8 ปีที่แล้ว
Hengel by Struben Dam
Hoe om lyn op n katrol te sit
มุมมอง 3.8K8 ปีที่แล้ว
Hoe om lyn op n katrol te sit
Hoe om n leader lyn aan te sit
มุมมอง 1.5K8 ปีที่แล้ว
Hoe om n leader lyn aan te sit
Hoe om n Gly Rietvlei Strop te maak
มุมมอง 24K8 ปีที่แล้ว
Hoe om n Gly Rietvlei Strop te maak
Soet Wit Degie/ Sweet White Dough
มุมมอง 7K8 ปีที่แล้ว
Soet Wit Degie/ Sweet White Dough

ความคิดเห็น

  • @BreedinFourie
    @BreedinFourie 4 หลายเดือนก่อน

    Ja nee daai is n goeie dam ek het laas toe ek daar was 28 vis gevang vir die dag

  • @francoisdevries1
    @francoisdevries1 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die video. Ek het self gewonder hoe om die bietjie groteres te teiken sonder om volledig spesie hengel te doen.

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 2 ปีที่แล้ว

    Great family fishing venue,! 🎣_ 🐠🐠🐠🐠 _🎣

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 2 ปีที่แล้ว

    Mitchell, great fishing tackle! 🎣 Beautiful scenery there!

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 2 ปีที่แล้ว

    I wind my line around any diameter size spool, including my Alvey's and other old center pin reels, - Three times, then tie my fig8 or uniknot! I know that the line will not slip! 🎣

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton4882 2 ปีที่แล้ว

    Thanks for that trace knot video! 🎣

  • @raltonkistnasamy6599
    @raltonkistnasamy6599 2 ปีที่แล้ว

    well done michael

  • @frikkels1000
    @frikkels1000 2 ปีที่แล้ว

    Kan mens nog visvang hier ?

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 2 ปีที่แล้ว

      Nee dit is al vir n ruk toe. Hulle sou dit al weer oop gemaak het, maar ek wag nog vir dit om te gebeur.

  • @peetbotha9297
    @peetbotha9297 2 ปีที่แล้ว

    Hallo daar. Op watter stand was jy? Wat was jou target? Ek sien die wilger boom, maar weet nie waarheen jy gegooi het, of wat jou afstand ± was nie. Ek wil graag my seuns vat en sal jou insette waardeer!

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 2 ปีที่แล้ว

      Stand 7 is toe. My gunsteling oop stand is 6. Vang teen aan die eiland en net verby die eiland.

  • @gasoholics
    @gasoholics 3 ปีที่แล้ว

    No fish Not even one

  • @BreakingFactz
    @BreakingFactz 3 ปีที่แล้ว

    Kan jy dalk n video maak van n nog deegies asb.

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 3 ปีที่แล้ว

      Hi Charl. Soet wit deegies of n spesifieke geur?

    • @BreakingFactz
      @BreakingFactz 3 ปีที่แล้ว

      @@Michaelalleman enige geur.

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 3 ปีที่แล้ว

      Al wat jy doen is, moet nie suiker in die water meng nie, maar meng 1 teelepel konsentraat in.

    • @BreakingFactz
      @BreakingFactz 3 ปีที่แล้ว

      @@Michaelalleman ok ek sal n bietjie probeer baie dankie

  • @BreakingFactz
    @BreakingFactz 3 ปีที่แล้ว

    Hi Michael. Vir watse vis is die deeg bedoel.

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 3 ปีที่แล้ว

      Gewoonlik karp of moddervis, maar n geelvis, graskarp of baber sal hom ook vat as hulle lus is. Jy kan dit agter n float ook gebruik as n 'backing'

  • @Leon-lp9fl
    @Leon-lp9fl 3 ปีที่แล้ว

    Nice fishing Michael, het geskrik toe die musiek aan kom. Lol

  • @mrzgamingzgang7299
    @mrzgamingzgang7299 3 ปีที่แล้ว

    Hi is jy nog daar ek van more af tot Saterdag ek is ook 'n youtuber en wil graag 'n vid maak nou en sal like om fish te represent as ek mag

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 3 ปีที่แล้ว

      Hi nee was net vir die dag daar gewees. Sal bietjie uit kyk vir jou video.

  • @lujandrek8362
    @lujandrek8362 3 ปีที่แล้ว

    Gan vang bikkie by die nyel dam die afriege karp daar is 6kg

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 3 ปีที่แล้ว

      Ons beplan n sessie daar in die toekoms.

  • @adriaanlourens542
    @adriaanlourens542 3 ปีที่แล้ว

    Mooi vangs ek het so ruk terug daar geblank 🤔 weet nie wat verkeerd gegaan het nie maar wil graag more daar gaan vang weer watse area was jy gewees.

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 3 ปีที่แล้ว

      Ek was op stand 1 en het op 100-110m gehengel. Stand 2 het ook goed gevang

  • @arnehefer5749
    @arnehefer5749 3 ปีที่แล้ว

    hallo oom, dryf hierdie degie?

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 3 ปีที่แล้ว

      Hi nee hy dryf nie, maar sit hom agter n klein 'Zero'. Die Zero sal altwee laat lig.

  • @barendbeukes9630
    @barendbeukes9630 3 ปีที่แล้ว

    Goeie dag. Watter pond Lyn gebruik jy?

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 3 ปีที่แล้ว

      Goeie dag. In die video gebruik ek dik lyn wat gesien kan word, maar vir gewone papgooi gebruik en 7lb hooflyn, 20lb leader en vir my stroppe 20lb hooflyn en 10lb hoeklyne.

  • @davenmaistry6708
    @davenmaistry6708 4 ปีที่แล้ว

    Hi Michael. What's the purpose of the dough?

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 4 ปีที่แล้ว

      You can use it as a backing on your hook, so behind a float, or on it's own as a bait.

  • @dewaldlochner651
    @dewaldlochner651 4 ปีที่แล้ว

    Het jy jou oozers getoets???😉✊

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 4 ปีที่แล้ว

      Nee my Zeros 😉

    • @dewaldlochner651
      @dewaldlochner651 4 ปีที่แล้ว

      @@Michaelalleman jy bly n legende in my oë

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 4 ปีที่แล้ว

      Thanx Dewald jou yster

    • @rubenkies3105
      @rubenkies3105 4 ปีที่แล้ว

      @@dewaldlochner651 shame is dit jou legend

  • @dylanvv3211
    @dylanvv3211 4 ปีที่แล้ว

    Hi waar kan ek van fish se produkte kry?

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 4 ปีที่แล้ว

      Hi FISH verkoop deur winkels reg oor die land. Die winkels sal seker net na die lockdown nog bestel.

    • @dylanvv3211
      @dylanvv3211 4 ปีที่แล้ว

      Ok dankie sal na lockdown kyk👍

  • @pieterpretorius3713
    @pieterpretorius3713 4 ปีที่แล้ว

    Ek love jou liefde vir visvang, kyk klomp van jou videos , moeni oor swak komentaar worry nie. Da vat hy..

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 4 ปีที่แล้ว

      Baie dankie vir die terugvoer. Ek steur my nie aan slegte komentaar, behalwe as dit my sal aanspoor om te verbeter nie.

  • @jccombrinck9418
    @jccombrinck9418 4 ปีที่แล้ว

    Hkm maak jy die fastet se naam gat jy spesie of jy oewer punt klaar

  • @dylanvv3211
    @dylanvv3211 4 ปีที่แล้ว

    Haai jy moet n biejie by spioenkop dam kom vang

  • @dylanvv3211
    @dylanvv3211 4 ปีที่แล้ว

    Haai watse dorp bly jy

  • @keaganbotha9526
    @keaganbotha9526 5 ปีที่แล้ว

    Jys mal cool !!!!!!!!!

  • @japiebruce4045
    @japiebruce4045 5 ปีที่แล้ว

    Jy doen goed michael hou so aan!

  • @jacoliebenberg6962
    @jacoliebenberg6962 5 ปีที่แล้ว

    hallo

  • @marcoburelli6289
    @marcoburelli6289 5 ปีที่แล้ว

    Papgooi is die beste!!!!

  • @nikkiprinsloo7384
    @nikkiprinsloo7384 5 ปีที่แล้ว

    Baie nice dankie vir jou video.

  • @jccombrinck9400
    @jccombrinck9400 6 ปีที่แล้ว

    Daleen saam peanut loop mopo daar

  • @jccombrinck9400
    @jccombrinck9400 6 ปีที่แล้ว

    Is jy n borg hengelaar vir fish

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 6 ปีที่แล้ว

      Jc Combrinck Hi ek is n hengelaar van FISH ja. Ek sal volgende keer bietjie Daleen en Peanutt probeer. Dankie vir die raad.

  • @ricardofaria1440
    @ricardofaria1440 6 ปีที่แล้ว

    Love the improved production quality.

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 6 ปีที่แล้ว

      Ricardo Faria Thanks man! The guy that made the video did an awesome job!

  • @ricardofaria1440
    @ricardofaria1440 6 ปีที่แล้ว

    Nice! Ek beplan n trip na meerhof binnekort, en wou net by jou hoor op watse afstand het jy min of meer gevang?

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 6 ปีที่แล้ว

      Ricardo Faria Hi ek het daai vis op so 125-130m gekry, maar my buurman se vis het op so 60m gekom. Ek dink die beste gaan maar wees om te kyk waar die vis is, maar wees voorbereid om diep te kan gaan.

  • @anthonylombaard5939
    @anthonylombaard5939 6 ปีที่แล้ว

    show us when you weigh that fish... 3.4kg more like 1.4kg

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 6 ปีที่แล้ว

      Anthony Lombaard I'm not sure why you are critisizing my videos, however I always have atleast one other person that confirms my catches, should they be big enough to weigh. If you don't like my videos then please don't watch them. They weren't meant for you then.

    • @japiebruce4045
      @japiebruce4045 5 ปีที่แล้ว

      Yes anthony lombard...just piss off

    • @jccombrinck9418
      @jccombrinck9418 4 ปีที่แล้ว

      @@Michaelalleman jou skaal is seker in pond haha lmfao

  • @anthonylombaard5939
    @anthonylombaard5939 6 ปีที่แล้ว

    10.7kg???? your mad

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 6 ปีที่แล้ว

      Anthony Lombaard Jip. There were 8 people there when I weighed those fish. They made sure I zero'd the scale. That is why I asked my neighbour to confirm it in the video.

  • @sabirdhorat3491
    @sabirdhorat3491 7 ปีที่แล้ว

    LOOKS GOOD

  • @rivaldoroberts9966
    @rivaldoroberts9966 7 ปีที่แล้ว

    hi watter oewer was hiri?

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 7 ปีที่แล้ว

      +Rivaldo roberts Hi dit was by Roodeplaat Fishing Grounds, naby die groot riet bos.

  • @faizelvarnicker9020
    @faizelvarnicker9020 7 ปีที่แล้ว

    hi het gaan hengel was redelik vol gewees by di dam maar het nog steeds tussen hulle gevang ek het nader aan di ou bloekom boom gesit van 65m to 80m baie hak plek maar ek het oor di hak plek gehengel van 11uur af to kry ek hulle...het 6 gevang als op een kombinasie rooi sniper van super cast en spit fire van conoflex op di bol n sooet wit deeg met n peraby floatie hulle was n bietjie diep vandag

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 7 ปีที่แล้ว

      +faizel varnicker Hi 6 is goeie dag geluk. Ek gebruik ook spitfire of perdeby, gewoonlik met tjop tjop, maar sal met baie ander goed ook. Volgende keer het jy darem n goeie kombinasie om met te begin en dan vang jy sommer meer!

  • @faizelvarnicker9020
    @faizelvarnicker9020 7 ปีที่แล้ว

    ek gaan weer more gaan try

  • @faizelvarnicker9020
    @faizelvarnicker9020 7 ปีที่แล้ว

    hi wil net weet op watter afstand het j gehengel ek was ni lank terug da ni..dit was op di dag van dai storm ge noem dineo baie winderige dag het 11 geland tusen 1 en 4 kg op 110m

    • @Michaelalleman
      @Michaelalleman 7 ปีที่แล้ว

      +faizel varnicker Hi het n kort stok op so 60m gehad en probeer n kol gooi op 90-95. Wou nie verder nie aangesien daar n hak plek is waar ons gesit het (naby die groot riet bos). Laat weet maar hoe dit gegaan het. Met die water wat gestyg het behoort die klein vissies naby te byt ook.

    • @faizelvarnicker9020
      @faizelvarnicker9020 7 ปีที่แล้ว

      Alleman Hengelaar ok weet wa dai spot is soo sal more daar om gaan sal laat weet dankie vir di inligting🖒

  • @Michaelalleman
    @Michaelalleman 8 ปีที่แล้ว

    In die video se ek om jou lyn tot so 1/2mm vanaf die punt op te katrol. As jy bietjie meer afstand wil he met werp, katrol die lyn tot op die punt dat as jy van bo af kyk, jy die lyn net-net kan sien. Dan moet jy net n bietjie weerstand op jou lyn sit elke keer as jy terug katrol om nie n kraaines gekoek te kry nie.