Coram Deo Lewensverryking
Coram Deo Lewensverryking
  • 272
  • 147 195
Magaliesburgse aandlied
Die Broers se weergawe van die Magaliesburgse Aandlied het mooi herinneringe opgeroep - herinneringe van hoe dit op die Stellenbosch BTK se staptoere die lied was waarmee ons elke dag afgesluit het. Maar ook herinneringe (en herlewenis) van die manier waarop hierdie lied my hart na die Here van my lewe trek.
มุมมอง: 187

วีดีโอ

GIDS VIR 'N BETER LEWE (6)
มุมมอง 286 หลายเดือนก่อน
Ons almal wil graag 'n beter lewe hê. Die probleem is net: Ons weet nie altyd hoe om van hier (waar ons nou is) tot daar (waar ons graag wil wees) te kom ie. Soms 'n kleiner aspekte van ons lewe. Soms in Groter aspekte. Ook in ons geloofslewe. In hierdie reeks gesels dr. Floris Knouwds oor die roete om van hier tot daar te kom. En hy doen dit as 'n praktiese gids om jou te help om die goeie lew...
GIDS VIR 'N BETER LEWE (5)
มุมมอง 246 หลายเดือนก่อน
Ons almal wil graag 'n beter lewe hê. Die probleem is net: Ons weet nie altyd hoe om van hier (waar ons nou is) tot daar (waar ons graag wil wees) te kom ie. Soms 'n kleiner aspekte van ons lewe. Soms in Groter aspekte. Ook in ons geloofslewe. In hierdie reeks gesels dr. Floris Knouwds oor die roete om van hier tot daar te kom. En hy doen dit as 'n praktiese gids om jou te help om die goeie lew...
GIDS VIR 'N BETER LEWE (4)
มุมมอง 297 หลายเดือนก่อน
Ons almal wil graag 'n beter lewe hê. Die probleem is net: Ons weet nie altyd hoe om van hier (waar ons nou is) tot daar (waar ons graag wil wees) te kom ie. Soms 'n kleiner aspekte van ons lewe. Soms in Groter aspekte. Ook in ons geloofslewe. In hierdie reeks gesels dr. Floris Knouwds oor die roete om van hier tot daar te kom. En hy doen dit as 'n praktiese gids om jou te help om die goeie lew...
LORD OF THE DANCE
มุมมอง 2647 หลายเดือนก่อน
Hierdie lied is een van Laurika Rauch se geestelike liedere - 'n lied wat op 'n ander manier jou herinner dat Jesus die weg, die waarheid en die lewe is. En dat Hy lewe gee wat jy op geen ander plek kan kry nie.
GIDS VIR 'N BETER LEWE (3)
มุมมอง 497 หลายเดือนก่อน
Ons almal wil graag 'n beter lewe hê. Die probleem is net: Ons weet nie altyd hoe om van hier (waar ons nou is) tot daar (waar ons graag wil wees) te kom ie. Soms 'n kleiner aspekte van ons lewe. Soms in Groter aspekte. Ook in ons geloofslewe. In hierdie reeks gesels dr. Floris Knouwds oor die roete om van hier tot daar te kom. En hy doen dit as 'n praktiese gids om jou te help om die goeie lew...
GIDS VIR 'N BETER LEWE (2)
มุมมอง 487 หลายเดือนก่อน
Ons almal wil graag 'n beter lewe hê. Die probleem is net: Ons weet nie altyd hoe om van hier (waar ons nou is) tot daar (waar ons graag wil wees) te kom ie. Soms 'n kleiner aspekte van ons lewe. Soms in Groter aspekte. Ook in ons geloofslewe. In hierdie reeks gesels dr. Floris Knouwds oor die roete om van hier tot daar te kom. En hy doen dit as 'n praktiese gids om jou te help om die goeie lew...
GIDS VIR 'N BETER LEWE (1)
มุมมอง 877 หลายเดือนก่อน
Ons almal wil graag 'n beter lewe hê. Die probleem is net: Ons weet nie altyd hoe om van hier (waar ons nou is) tot daar (waar ons graag wil wees) te kom ie. Soms 'n kleiner aspekte van ons lewe. Soms in Groter aspekte. Ook in ons geloofslewe. In hierdie reeks gesels dr. Floris Knouwds oor die roete om van hier tot daar te kom. En hy doen dit as 'n praktiese gids om jou te help om die goeie lew...
SODAT JY LEWE KAN Hê... EN DIT IN OORVLOED
มุมมอง 478 หลายเดือนก่อน
Dis maklik om so godsdienstige te raak dat jy die essensie mis waarvoor Jesus na hierdie wêreld gekom het. Jy kan so op wette ingestel raak dat dit net gaan oor wat jy moet doen of nie moet doen nie. En dan mis jy die lewe wat Christus kom moontlik maak het In hierdie video gesels dr. Floris Knouwds oor die keer wat Jesus die Fariseërs probeer help het om te verstaan dat Hy gekom het dat ek en ...
DIE NAGMAAL... UITNODIGING NA 'N ONTMOETING MET HOM
มุมมอง 708 หลายเดือนก่อน
Wanneer dr. Floris Knouwds in hierdie video oor die nagmaal gesels, help hy jou om verder te kyk as die gebeure aan die kruis. Hy help jou om te sien wat agter die skerms gebeur wanneer Jesus sy laaste asem uitblaas. En hoe hierdie agter-die-skerms-gebeure vir jou die moontlikheid skep en jou uitnooi om in God se teenwoordigheid in te stap... en 'n ontmoeting met Hom te hê. Enige tyd. Enige plek.
MY STORIE... DIE DAG TOE EK KLAAR MAAK MET MY VOLTYDSE BEDIENING
มุมมอง 878 หลายเดือนก่อน
Met sy afskeidspreek laat dr. Floris Knouwds sy gedagtes terugstap oor die ver paaie in sy lewe. En dan vertel Hy sy storie... sy sorie van God se rol en plek in sy lewe. Maar sy storie gaan nie regtig oor homself nie. Dit gaan eerder oor die manier waarop God (dikwels stilletjies) in sy lewe gewerk het. Dit gaan oor sy verwondering oor God en hoe dit sy lewe verander het.
VERTEL JOU STORIE... EN MAAK 'N VERSKIL IN JOU WêRELD
มุมมอง 658 หลายเดือนก่อน
Baie Christene sukkel om te getuig! Sonder dat di tnodig is! Om te getuig (so verduidelik dr Floris Knouwds in hierdie video) is om jou storie te vertel.... van jou pad met God en van sy plek in jou lewe. Soos jy enige ander storie vertel. Hy gee ook eenvoudige en duidelike riglyne oor hoe jy dit gemaklik en met groot egtheid kan doen. En so 'n verskil kan maak in jou leefwêreld.
Psalm 37: VIND WEER JOU VREUGDE IN DIE HERE
มุมมอง 1798 หลายเดือนก่อน
Wanneer jy rondom jou kyk, kan die lewe soms deurmekaar voel. Byna onlogies. Doodgewoon omdat dit kan lyk asof dit met slegte mense goed gaan en met goeie mense sleg. En dis hierdie probleem wat in die hart van die skrywer van Psalm 37 leef. Dalk ook in jou hart. In hierdie preek help dr. Floris Knouwds jou om saam met die skrywer van Psalm 37 die pad te vind na 'n plek waar jy weer jou vreugde...
HABAKUK: 'N PROFEET WAT SUKKEL OM GOD TE VERSTAAN
มุมมอง 1479 หลายเดือนก่อน
In die wêreld waarin ons leef, werk dinge nie altyd soos ons dink dat dit moet werk nie. En Habakuk was pynlik bewus hiervan. Daarom is Hy in 'n twisgesprek met God. En probeer Hy uitwerk hoe om God te verstaan. Deur die loop van hierdie gesprek gebeur daar dinge in sy eie binnewêreld wat Hom laat verskuif van vertwyfeling (selfs vrees) tot vertroue. In hierdie preek wys dr. Floris Knouwds die ...
WAT MAAK JY MET TYE WAT DIT MOEILIK IS OM IN GOD TE BLY GLO (2)
มุมมอง 1819 หลายเดือนก่อน
Slegte dinge gebeur. Ook met goeie mense! En wanneer dit met jou gebeur (of iemand naby aan jou) laat dit dikwels by jou vrae opkom oor God. Asof Hy die oorsaak daarvan is. Asof Hy dit moes verhoed omdat jy 'n Christen is. In hierdie preek wys dr. Floris Knouwds hoe jy in jou geloof kan vasval as jy nie gelowig bly dink in sulke tye nie. En hy wys ook die pad om te loop om te bly glo... selfs a...
WAT MAAK JY MET TYE WAT DIT MOEILIK IS OM IN GOD TE BLY GLO (1)
มุมมอง 859 หลายเดือนก่อน
WAT MAAK JY MET TYE WAT DIT MOEILIK IS OM IN GOD TE BLY GLO (1)
I LOVE THIS FAMILY OF GOD
มุมมอง 1.6K9 หลายเดือนก่อน
I LOVE THIS FAMILY OF GOD
JUIG EN JUBEL SAAM
มุมมอง 1209 หลายเดือนก่อน
JUIG EN JUBEL SAAM
My hande hef ek op na U... I lift my hands
มุมมอง 4169 หลายเดือนก่อน
My hande hef ek op na U... I lift my hands
HOW GREAT ARE YOU LORD
มุมมอง 589 หลายเดือนก่อน
HOW GREAT ARE YOU LORD
I came to worship You
มุมมอง 1819 หลายเดือนก่อน
I came to worship You
I love you Lord
มุมมอง 649 หลายเดือนก่อน
I love you Lord
Ek wil dans voor die Here
มุมมอง 4789 หลายเดือนก่อน
Ek wil dans voor die Here
AND HERE WE ARE
มุมมอง 1199 หลายเดือนก่อน
AND HERE WE ARE
EK BRING U MY LOF
มุมมอง 1179 หลายเดือนก่อน
EK BRING U MY LOF
You say
มุมมอง 3849 หลายเดือนก่อน
You say
WAT 'N VRIEND HET ONS IN JESUS... WE EXALT THEE
มุมมอง 2399 หลายเดือนก่อน
WAT 'N VRIEND HET ONS IN JESUS... WE EXALT THEE
U IS MY KRAG EN MY BESKERMING
มุมมอง 3539 หลายเดือนก่อน
U IS MY KRAG EN MY BESKERMING
HY HET WAARLIK OPGESTAAN!!!
มุมมอง 629 หลายเดือนก่อน
HY HET WAARLIK OPGESTAAN!!!
U is in beheer
มุมมอง 4749 หลายเดือนก่อน
U is in beheer