- 389
- 121 117
HuisvanRestourasieKby
เข้าร่วมเมื่อ 18 มี.ค. 2020
Hoe is dit moontlik? | Pastoor Herman Steyn | 8 September 2024
Hoe is dit moontlik? | Pastoor Herman Steyn | 8 September 2024
มุมมอง: 534
วีดีโอ
Warriors | Die rol van die man in 'n kind se lewe | Johan Smith | 15 Augustus 2024
มุมมอง 2645 หลายเดือนก่อน
Warriors | Die rol van die man in 'n kind se lewe | Johan Smith | 15 Augustus 2024
Vadersdag Huldeblyk 2024 | AGS Huis van Restourasie Kimberley
มุมมอง 1437 หลายเดือนก่อน
Vadersdag Huldeblyk 2024 | AGS Huis van Restourasie Kimberley
Pastoor Herman Steyn | Gebed vir Suid-Afrika en Israel
มุมมอง 1277 หลายเดือนก่อน
Pastoor Herman Steyn | Gebed vir Suid-Afrika en Israel
Renew 23 Mei 2024 | Jolizna Steyn | AGS Huis van Restourasie
มุมมอง 2927 หลายเดือนก่อน
Renew 23 Mei 2024 | Jolizna Steyn | AGS Huis van Restourasie
Die salwing van God | Pastoor Werner Strydom | Dinsdag Aanddiens | 7 Mei 2024
มุมมอง 2328 หลายเดือนก่อน
Die salwing van God | Pastoor Werner Strydom | Dinsdag Aanddiens | 7 Mei 2024
Intieme verbondsverhouding met God maak die onmoontlike moontlik| Ps Lenie Heuer| 28 April 2024
มุมมอง 718 หลายเดือนก่อน
Intieme verbondsverhouding met God maak die onmoontlike moontlik| Ps Lenie Heuer| 28 April 2024
Hoekom is ons nie meer onder die wet lewe nie F4T
มุมมอง 5210 หลายเดือนก่อน
Hoekom is ons nie meer onder die wet lewe nie F4T
Oorlog in Israel | Pastoor Herman Steyn | AGS Huis van Restourasie
มุมมอง 43010 หลายเดือนก่อน
Oorlog in Israel | Pastoor Herman Steyn | AGS Huis van Restourasie
Wanneer die onmoontlike moontlik word | Pastoor Herman Steyn | 3 Maart 2024
มุมมอง 51810 หลายเดือนก่อน
Wanneer die onmoontlike moontlik word | Pastoor Herman Steyn | 3 Maart 2024
Wonderwerke wat ons mis kyk | Maché getuig | AGS Huis van Restourasie
มุมมอง 163ปีที่แล้ว
Wonderwerke wat ons mis kyk | Maché getuig | AGS Huis van Restourasie
Podcast met Lenie | Bekommernis en die Bybel | AGS Huis van Restourasie
มุมมอง 68ปีที่แล้ว
Podcast met Lenie | Bekommernis en die Bybel | AGS Huis van Restourasie
Renew | Rise & Rise Again | Jolizna Steyn
มุมมอง 308ปีที่แล้ว
Renew | Rise & Rise Again | Jolizna Steyn
Aanbiddings Oomblik - AGS Huis van Restourasie Kimberley
มุมมอง 259ปีที่แล้ว
Aanbiddings Oomblik - AGS Huis van Restourasie Kimberley
Podcast met Andre | Dissipelskap 2 | AGS Huis van Restourasie
มุมมอง 54ปีที่แล้ว
Podcast met Andre | Dissipelskap 2 | AGS Huis van Restourasie
Pastor Andre Strydom - Tell the Nations Ignite Konferensie 2023
มุมมอง 165ปีที่แล้ว
Pastor Andre Strydom - Tell the Nations Ignite Konferensie 2023
Podcast met Andre | Dissipelskap 1 | AGS Huis van Restourasie
มุมมอง 96ปีที่แล้ว
Podcast met Andre | Dissipelskap 1 | AGS Huis van Restourasie
Promise over Presence | Renew Women | Nicqie Robinson
มุมมอง 172ปีที่แล้ว
Promise over Presence | Renew Women | Nicqie Robinson
Vriendskap met God gaan nie oor reg en verkeerd nie. | Pastoor Herman Steyn | 27 Augustus 2023
มุมมอง 377ปีที่แล้ว
Vriendskap met God gaan nie oor reg en verkeerd nie. | Pastoor Herman Steyn | 27 Augustus 2023
Identiteit | It's your Life 3 | AGS Huis van Restourasie
มุมมอง 81ปีที่แล้ว
Identiteit | It's your Life 3 | AGS Huis van Restourasie
Podcast met Chris heuer | What is the Kingdom of God | AGS huis van Restourasie
มุมมอง 125ปีที่แล้ว
Podcast met Chris heuer | What is the Kingdom of God | AGS huis van Restourasie
Family Foundations International | Ancient Paths | Waaroor gaan dit?
มุมมอง 103ปีที่แล้ว
Family Foundations International | Ancient Paths | Waaroor gaan dit?
Podcast met De Wet | Wat beteken dit om 'n Christen te wees? | AGS Huis van Restourasie
มุมมอง 117ปีที่แล้ว
Podcast met De Wet | Wat beteken dit om 'n Christen te wees? | AGS Huis van Restourasie
Pinkster Diens 18:00 | Pastoor Ernie Amos | AGS Huis van Restourasie
มุมมอง 417ปีที่แล้ว
Pinkster Diens 18:00 | Pastoor Ernie Amos | AGS Huis van Restourasie
So much easier to forgive if you're humble but humility comes so very very very and slowly and with difficulty, at least for me! Sad but true!
So belangrik vir ons om dit te weet en te doen in ons verhouding met God.
So baie dankie vir hierdie boodskap!
Klank swak
Probeer om die klank volgende keer by jou harder te sit. Die klank is reg aan ons kant. Vrede en seën vir jou🔥⛪
As ek gaan dans, dans ek met die een wie ek soontoe geneem het, maar ek dans met wie my soontoe gebring het
U..bootskap.is.baie.goednn dankie.die.Here seen.ek is gebore in Tigane.
Powerfull , Amen en Amen
Dankie.ek.waardeer
KRUISIGING,BEGRWAWE,OPSTANDING BAIE DANKIE PASTOOR STEYN,DIE LERING BAIE BEMAGTIGING
Goeie dag Pastoor Herman Steyn,Die Woord en waarheid het ons nodig om vir satan te oorwin,van Pastoor Chrisjan Hendriks
Amen en Amen
Kosbaar en dankie vir hierdie lering Pastoor Herman! Kan nooit verlore of verspulde tyd inhaal nie maar die tyd elke dag uitkoop en dit reggebruik tot SY EER ALLEEN. Ek weet die HERE kan my meer laat doen met die 90% van my tyd wat oor is nadat ek die eerste 10% van my dag aan HOM gee! Ek doen so en ek weet dit werk so. Amen
Ek gee my hele huis oor 100%
Uitstekende woord, baie dankie Jayd. Ons het die HERE nodig.
Here Jesus ek kan nie sonder U Gees lewe nie. Ek koop genoeg olie van vandag af 🙏🏻🙏🏻 Amen en Amen op n powerfull reeks die afgelope 3 weke.
Baie dankie vir hierdie wonderlike boodakap. Hoe kan ek Lynette in die hande kry?❤
Baie dankie ek het Lynette in die hande gekry❤
Powerfull !!! Amen en Amen
Amen
Baie dankie, ook al baie te na gekom, baie verloor, op ouderdom 48 jaar het ek my vier kleinkinders by my ingevat, die welsyn het hulle by my geplaas tot hulle die jare van 18 jaar bereik, ek het hulle ouma alleen grootgemaak, geen huishulp, tuinhulp, ek moes my besighede toe maak, my musiek los, want al my aandag en myself was net by en vir hulle, my een skoo dogter wat hulle gehaat het soos die pes, het besluit om hulle te bevriend en het met die twee oudstes begin op so subtitle manier en hulle al vier teen my opgaak, vandag is twee al getroud en self moeders, die derde trou nou November die vierde een is êrens en ek word net sleg gemaak waar hulle kom, ek hoop al hierdie goed en sien hulle houdings teenoor my, maar ek bid nogsteeds vir hulle, ek vertou en weet dat God my hart sien en weet hoeveel keer ek probeer het om vrede te bewaar, maar die skoondogter het baie psigopatiese reaksies, sy hou daarvan om mense af te kraak en te verkleineer, dan voel sy goed, ek het al baie probeer om met haar vrede te maak, maar sy het dit gebruik om my te verneder, my seun mag nie na my toe kom nie, as ons saam by n̈ geleendheid is, dan loop sy oor van vriendeliheid voor my seun, maar agter my seun groet sy my nie eens nie, ek bid baie vir haar, sy het my so paar jaar gelede gevra bid ma vir my, en ek het vir haar gesê ja my kind d ek bid vir jou, toe sê sy vir my sy en my seun het by n̈ oom gaan kuier wat baie soos ek is, hy voel ook Geestelike goed aan en hy het vir haar gesê haar skoondogter bid vir haar, toe sy en my seun daar wegry toe sê sy vir my seun dit is nie die skoondogter wat vir haar bid nie, want sy weet haar skoondogter bid nooit, toe sê sy vir my seun dis jou ma wat vir my bid, dis my skoonma wat vir my bid, nie my skoondogter nie en sy het my dit net so vertel en ek het eerlik vir haar gesê ek bid rêrig uit my hart vir al my kinders, kleinkinders en agter kleinkinders en noem elkeen by die naam, selfs as hulke swinger is bid ek dat die babatjie volmaak en normaal gebore moet wees, dat die geboorte n̈ maklike geboorte moet wees, maar ek het dit aan God oorgelaat, ek sal nog aanhou bid, sal jy ook maar saam met my bid asb❤
Vader dra hierdie Ouma deur haar hartseer en beproewinge. Heilige Gees raak elke kind , skoonkind aan met U Goddelike Vuur. Maak hierdie vrou stil voor U aangesig dat sy U bonatuurlike Vrede ervaar. Amen
Ria ek bid vir jou 🙏
Baie dankie vir n pragtige boodskap
Baie baie dnki vi die Kosbare Woord.God bless❤
Ek het 17 en half Jaar vir iemand gewerk en ook geen geld gekry nie.Vir 2 Jaar het ek baie gehuil. Finansieel het dit moeilik gegaan .Ek kon nie weer gaan werk nie...omdat ek Al 66 Jaar oud was...my beste jare is daarmee heen.Ek het ook besluit om nie n klag te gaan le maar die saak vir die Hoof regter te gee...Jesus Hy weet beter. Ek het ook nou tot berusting gekom en wag op die Here dat Sy wil geskied.Annamarie
Waar in die Bybel het Jesus gese n tiende is syne?
th-cam.com/users/livekt0KDit4vhI?si=M-CWRYyAOOv4ybEJ
Dankie, baie dankie Lynette vir hierdie ongelooflike goeie boodskap!
Lynette baie dankie weereens vir so n kragtige boodskap
Baie baie goeie boodskap sjoe !!!!!
Baie dankie vi di mooi boodskap.😊
Die laaste woorde wat Jesus op die kruis gese het. Vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie. Vergifnes is die steutel na die ewige lewe
Dankie Dankie Here
Amen pastoor
Wat 'n Goddelike Waarheid! Pastoor,, dit is die hoogtepunt van my om weekliks na die Woord te luister wat jy preek. Yahweh seën jou!🙌🏻
Powerfull Powerfull !!!!! Ek en Enid is 19/11/23 deur Past Herman gedoop . Die opdrag om dit te doen is BAIE DUIDELIK in die Woord
Amen en Amen
Ek staan op !!!!! Amen en Amen
Amen en Amen !! Powerfull . Ek spreek lewe , ek spreek lig oor my gesin in Jesus Naam
Ek mis my HVR kerk baie!!❤
Dankie tannie Lenie!
Amen 🙏
🙏🙏🙏 amazing boodskap
Dankie dit was nodig
Baie dankie Steve vir 'n boodskap! Jy het my geseën.
Sooo lekker om jou te sien en te hoor Werner❤
Dit was n baie goeie verduideliking.
Hallelujah dankie Here dat d mans hle plek Sal inneem in sy huis,huwelik en vaderlike plig
Hierdie is solid manne! Ons kort meer sulke praatjies!
Fantasties!
Goeie naand, groette van uit New Zealand.
Klank is noi duidelik
Goeie dag van uit Pretoria
Goeie dag Esther. Ek is bly jy kon boodskap luister. Seën en vrede vir jou
Dankie vir die getroue preke. Liefde van Australie.
Baie dankie vir jou boodskap. Dit is vir ons 'n groot voorreg om die Woord te mag deel. Seën en vrede vir jou
Klank baie beter
Baie dankie vir die terugvoer Rheta