- 511
- 47 699
NG Kerk Nelspruit - Suid
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 26 ก.พ. 2018
Wie is NG Nelspruit Suid?
Ons is ‘n voorstedelike gemeente, bestaande uit sowat 1,850 lidmate. Omgee vir mekaar en vir ander mense is vir ons belangrik en ons strewe daarna om binne die gemeente en eredienste sodanige atmosfeer te skep.
Ons visie is “Om God te verheerlik, mekaar te dien en uit te reik na die wêreld”. Ons missie is “Om in die naam van Jesus Christus en gedring deur die Heilige Gees ‘n biddende en lewende gemeente te wees wat God verheerlik. Voorts om mekaar te dien, op te bou en toe te rus om dissipels te wees en om die Evangelie te verkondig in Nelspruit en die hele wêreld.”

Erediens van Sondag, 29 Desemeber 2024 - Jahwe-Jireh
Vanuit Abraham se ervaring leer ons dat God bly getrou en God sal bly voorsien, vandag, môre en in alle ewigheid.
มุมมอง: 158
วีดีโอ
Kersdag, 25 Desember 2024 - Jesus is die Lig
มุมมอง 86วันที่ผ่านมา
Ons vier Kersfees steeds vandag, want dit was die dag wat die lewende God aarde toe gekom het om ons te red! Geseënde Christusfees vir jou en jou geliefdes!
Sondag 22 Des 2024 - Liefde in Aksie
มุมมอง 64วันที่ผ่านมา
"Julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle iefhet, moet julle mekaar ook liefhê."
Sondeg 15 Des 2024 - Ware Vrede
มุมมอง 8914 วันที่ผ่านมา
Jesus Christus maak ware vrede vir almal moontlik.
Sondag 24 Nov 2024 - Waar is jy geanker?
มุมมอง 106หลายเดือนก่อน
Ons almal het ankers in die lewe nodig vir wanneer die Lewensstorms om ons woed. Daar is net een anker wat jou lewe in plek kan hou wanneer die storms tref en dit is die anker deur Jesus Christus in God die Vader.
Erediens van Sondag,17 November 2024 - Belydenis van Geloof
มุมมอง 175หลายเดือนก่อน
Geloofsfamilie, dit is tyd vir ons om uit te kom. Ons kan nie langer meer bekostig om klerekas Christene of Sondag Christene te wees nie. Ons moet uit die kerk uit kom en in die wêreld kerk gaan wees. Ons kinders vra dit van ons, om saam met hulle 'n voorbeeld te wees, saam met hulle ligdraers te wees. Ons het mekaar nodig vir dit.
Sondag 10 Nov 2024 - IN Christus
มุมมอง 81หลายเดือนก่อน
Wanneer ons tot bekering gekom het, is dit belangrik dat ons IN Christus sal leef/wandel. Dat ons in Hom gewortel en in Hom opgebou sal wees. Dit sal ons in geloof laat groei en ons oorvloedig in dankbaarheid maak.
Sondag 20 OKt 2024 - Onsigbare veld van..........
มุมมอง 1152 หลายเดือนก่อน
Sondag 20 OKt 2024 - Onsigbare veld van..........
Erediens: So. 13 Oktober (Loof die Here)
มุมมอง 1522 หลายเดือนก่อน
Erediens: So. 13 Oktober (Loof die Here)
Erediens van Sondag, 6 Oktober 2024 - Moenie vir Jesus kruisig nie
มุมมอง 1142 หลายเดือนก่อน
Erediens van Sondag, 6 Oktober 2024 - Moenie vir Jesus kruisig nie
Sondag 29 Sept 2024 - Wie gaan jy glo?
มุมมอง 1153 หลายเดือนก่อน
Sondag 29 Sept 2024 - Wie gaan jy glo?
Erediens van Sondag, 22 September 2024 - Sonder God se Vuur
มุมมอง 713 หลายเดือนก่อน
Erediens van Sondag, 22 September 2024 - Sonder God se Vuur
Sondag 8 September 2024 - Om in Liefde te Dien
มุมมอง 783 หลายเดือนก่อน
Sondag 8 September 2024 - Om in Liefde te Dien
Baie dankie Ds. vir die boodskap.
Die klank is deesdae baie beter. Dankie daarvoor! U boodskap was verrykend vir my Dr. Jean.
So bly ek kon die preek kry!