- 57
- 18 813
ClassroomEducation
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 9 ส.ค. 2019
Meet Dr. Linda le Hanie, your online educator, motivational speaker, and passionate author dedicated to the world of education and mathematics. With over two decades of experience, Dr. Linda has shared her love for mathematics at both High and Primary School levels. As a current mathematics education lecturer for pre-service teachers at a South African university, she also mentors in-service teachers to excel in their craft.
Welcome to our TH-cam channel, @classroomeducationonline and our website ClassroomEducation.online, the hub designed to democratize mathematics education. Our goal is to help all learners better understand school mathematics. We hope you find our videos helpful and that it brings clarity and support on your maths journey.
Feel free to connect with us - your thoughts and questions matter! Whether you want to share your insights, ask a question, or just say hello, we value your input. Thank you for being a part of our community at @classroomeducationonline!
Welcome to our TH-cam channel, @classroomeducationonline and our website ClassroomEducation.online, the hub designed to democratize mathematics education. Our goal is to help all learners better understand school mathematics. We hope you find our videos helpful and that it brings clarity and support on your maths journey.
Feel free to connect with us - your thoughts and questions matter! Whether you want to share your insights, ask a question, or just say hello, we value your input. Thank you for being a part of our community at @classroomeducationonline!
Decimal numbers - The basics
What is the difference between decimal fractions and decimal numbers? A decimal fraction refers to a decimal number in base 10. In South Africa we use a comma as the decimal symbol. The place values on the right-hand side of the comma will be tenths (t), hundredths (h), thousandths (th) and so on. What is the bigger number between 3,2 and 3,02? How should we compare them? If a number has more digits on the right-hand side of the comma, does that mean the number is bigger? No, you still have to compare them in terms of place value. In the first number (3,2), is the 2 in the place value of the tenths. Thus, it is 2 tenths or 2/10. While in the second number (3,02) is the 2 in the place value of the hundredths. Thus, it is 2 hundredths or 2/100. Now, which fraction is the biggest? 2/10 or 2/100? It is 2/10 (2 tenths) as it can also be written as 20 hundredths (20/100) and that is bigger than 2/100.
This video is also available in Afrikaans. Click here to watch it: th-cam.com/video/n9OrwyLwEBc/w-d-xo.html
Hierdie video is ook beskikbaar in Afrikaans. Klik hier om dit te kyk: th-cam.com/video/n9OrwyLwEBc/w-d-xo.html
Skip to:
0:00 Introduction
2:44 Example 1
4:41 Example 2
6:11 Example 3
#lindalehanie
#classroomeducationonline
This video is also available in Afrikaans. Click here to watch it: th-cam.com/video/n9OrwyLwEBc/w-d-xo.html
Hierdie video is ook beskikbaar in Afrikaans. Klik hier om dit te kyk: th-cam.com/video/n9OrwyLwEBc/w-d-xo.html
Skip to:
0:00 Introduction
2:44 Example 1
4:41 Example 2
6:11 Example 3
#lindalehanie
#classroomeducationonline
มุมมอง: 21
วีดีโอ
Desimale getalle - Basiese beginsels
มุมมอง 262 หลายเดือนก่อน
Wat is die verskil tussen ‘n desimale breuk en ‘n desimale getal? ‘n Desimale breuk verwys na ‘n desimale getal in basis 10. In Suid-Afrika gebruik ons ‘n komma as die desimale simbool. Die plekwaardes aan die regterkant van die komma is tiendes (t), honderdstes (h), duisendstes (d) en so aan. Wat is die grootste getal tussen 3,2 en 3,02? Hoe kan ons die getalle vergelyk? As die getal meer syfe...
Integers - Basic understanding
มุมมอง 193 หลายเดือนก่อน
When you watch this video, you will see that integers can be thought of moving up and down in an elevator/lift. When moving up, the sign will be positive and when moving down, the sign will be negative. Once you rotate the lift example 90 degrees clockwise, you will end up with a number line where moving to the right-hand side will be positive and moving to the left-hand side will be negative. ...
Heelgetalle - Basiese begrip
มุมมอง 133 หลายเดือนก่อน
Wanneer jy hierdie video kyk sal jy sien dat mens aan heelgetalle kan dink soos die op en af beweging in ‘n hysbak. As jy op beweeg, is die teken positief en as jy af beweeg is die teken negatief. Wanneer ons die hysbak-voorbeeld 90 grade kloksgewys roteer, is dit soortgelyk aan ‘n getallelyn waar ‘n regs beweging positief is en ‘n links beweging negatief is. Heelgetalle kan soos volg genoteer ...
Rate
มุมมอง 174 หลายเดือนก่อน
Rate is the comparison of 2 quantities of different kind. If we buy chicken fillets, as an example, at a rate of R54/kg, it means that we have to pay R54 for 1 kg of chicken fillets. Now, if we want to buy 2,5 kg of chicken fillets, the price will be 2,5 times R54. When you have to compare different types of rates, you need to re-write them in the same way. For example, if one car has a fuel co...
Koers
มุมมอง 314 หลายเดือนก่อน
Koers is die vergelyking van 2 hoeveelhede van verskillende soorte. Byvoorbeeld, as jy hoenderfillette koop teen ‘n koers van R54/kg, beteken dit dat jy R54 moet betaal vir 1 kg hoenderfillette. Wanneer jy 2,5 kg hoenderfillette wil koop teen daardie prys, moet jy 2,5 keer die R54 betaal. Koers kan ook gebruik word om motors se brandstofverbruik aan te dui. Byvoorbeeld, die een motor het ‘n bra...
Increase and Decrease in a given ratio
มุมมอง 1174 หลายเดือนก่อน
When increasing quantities in a given ratio, such as increasing R16 in the ratio 5:4, we use the method of dividing the given quantity by the smaller value in the ratio, in this case the 4, and then multiplying with the bigger value in the ratio, in this case the 5. Thus, when R16 is increased in the ratio 5:4 we can do it as follows: R16 ÷ 4 x 5 = R20. Just ensure that the answer is bigger as ...
Vermeerdering en vermindering in ‘n gegewe verhouding
มุมมอง 304 หลายเดือนก่อน
Wanneer hoeveelhede vermeerder word in ‘n gegewe verhouding, soos die vermeerdering van R16 in die verhouding 5:4, gebruik ons die metode om die hoeveelheid te deel deur die kleiner getal van die verhouding, in hierdie geval die 4, en dan te maal met die groter getal van die verhouding, in hierdie geval die 5. Dus, wanneer R16 vermeerder word in die verhouding 5:4, kan ons dit soos volg doen: R...
Ratio and Rate - Sharing in a given ratio
มุมมอง 226 หลายเดือนก่อน
Ratio and rate are very similar where ratio is the comparison of two or more quantities of the same kind and rate is the comparison of two quantities of different kinds. An example of rate is R49/100g (R49 per 100 grams). What should we do if we have to share something in a given ratio? For example, if we have to share 30 sweets in a ratio of 1:1, that means when one person gets 1 sweet, the ot...
Verhouding en Koers - Verdeel in ‘n verhouding
มุมมอง 396 หลายเดือนก่อน
Verhouding en koers is baie dieselfde waar verhouding die vergelyking is van twee of meer hoeveelhede van dieselfde soort en koers die vergelyking is van twee hoeveelhede van verskillende soorte. ‘n Voorbeeld van koers is R49/100g (R49 per 100 gram). Hoe moet ons te werk gaan om iets in ‘n gegewe verhouding te verdeel? As ons byvoorbeeld 30 lekkers in die verhouding 1:1 moet verdeel, beteken di...
Financial Mathematics - Exchange Rate
มุมมอง 196 หลายเดือนก่อน
As rate is the comparison of two quantities of a different kind, we can use the principles of rate to determine exchange rate. Exchange rate is when you exchange one country’s money with another country’s money. E.g. If we have an exchange rate of R13,95 for $1, we will exchange R10 000 for approximately $716.85. Also, be on the lookout for our videos on ratio and rate (which will be published ...
Finansiële Wiskunde - Wisselkoers
มุมมอง 606 หลายเดือนก่อน
Aangesien koers die vergelyking is van twee hoeveelhede van verskillende soorte, kan ons die beginsel van koers toepas om wisselkoers te bereken. Wisselkoers is wanneer jy een land se geld wil ruil of wissel vir ‘n ander land se geld. Byvoorbeeld, as daar ‘n wisselkoers is van R13,95 vir $1, kan jy R10 000 wissel vir omtrent $716.85. Wees ook op die uitkyk vir ons volgende videos oor verhouding...
The basics of profit, loss and VAT
มุมมอง 457 หลายเดือนก่อน
When you sell something for a higher price than you bought it for, you are making a profit. However, when you are selling something for a lower price than you bought it for, you are making a loss. In other words, you are losing money. To determine the percentage profit you made in a transaction, you can make use of two methods. In the example of you buying a bar of chocolate for R10 and selling...
Basiese kennis van wins, verlies en BTW
มุมมอง 877 หลายเดือนก่อน
Wanneer jy iets vir ‘n groter bedrag verkoop as waarvoor jy dit gekoop het, maak jy ‘n wins. Aan die ander kant, as jy iets teen ‘n laer prys verkoop as waarvoor jy dit gekoop het, maak jy ‘n verlies. Om die persentasie wins van ‘n transaksie te bepaal, kan jy van twee metodes gebruik maak. In die voorbeeld waar jy ‘n sjokolade vir R10 koop en vir R13 verkoop, kan jy die eerste metode toepas de...
Percentages - Increase and Decrease
มุมมอง 447 หลายเดือนก่อน
How do you determine an item’s price if there is a percentage increase or decrease? In other words, what should you pay if there is a discount or if there is an increase in the price? To determine the new amount, we can make use of two methods. In the example of the price of shoes at R800 per pair being decreased by 15%, we can first work out what 15% of R800 is. So, 15% can be written as 15 di...
Persentasie - Vermeerdering en Vermindering
มุมมอง 1417 หลายเดือนก่อน
Persentasie - Vermeerdering en Vermindering
Exponents and exponential equations - Calculations for Grade 9 (14 years and older)
มุมมอง 857 หลายเดือนก่อน
Exponents and exponential equations - Calculations for Grade 9 (14 years and older)
Eksponente en eksponensiële vergelykings - Somme vir Graad 9 (14 jaar en ouer)
มุมมอง 1397 หลายเดือนก่อน
Eksponente en eksponensiële vergelykings - Somme vir Graad 9 (14 jaar en ouer)
Exponents - Calculations - for Grade 8 (13 years and older)
มุมมอง 288 หลายเดือนก่อน
Exponents - Calculations - for Grade 8 (13 years and older)
Eksponente - Somme vir Graad 8 (13 jaar en ouer)
มุมมอง 1418 หลายเดือนก่อน
Eksponente - Somme vir Graad 8 (13 jaar en ouer)
Exponents - Calculations exercises - for Grade 7 (12 years and older)
มุมมอง 218 หลายเดือนก่อน
Exponents - Calculations exercises - for Grade 7 (12 years and older)
Eksponente - Somme vir Graad 7 (12 jaar en ouer)
มุมมอง 2568 หลายเดือนก่อน
Eksponente - Somme vir Graad 7 (12 jaar en ouer)
Multiplication and Division of Common Fractions
มุมมอง 1049 หลายเดือนก่อน
Multiplication and Division of Common Fractions
Vermenigvuldiging en Deling van Gewone Breuke
มุมมอง 1259 หลายเดือนก่อน
Vermenigvuldiging en Deling van Gewone Breuke
Addition and Subtraction of Common Fractions
มุมมอง 1109 หลายเดือนก่อน
Addition and Subtraction of Common Fractions
I love it I understand it know
Great! 👏😀
Baie dankie vir die mooi verduidliking!!!!!!!!!!!!
Baie dankie vir jou kommentaar! Ons is bly dit kon jou help. Sterkte!
Maar, dankie😊❤❤❤❤
Goeiedag Gerrit.Dankie vir jou kommentaar. Sien asseblief ons antwoord op jou vorige kommentaar. Vriendelike groete.
42 is ook ń priemgetal
Goeiedag Gerrit. Onthou wat die definisie van 'n priemgetal is: dis 'n natuurlike getal wat slegs 2 faktore het, naamlik 1 en homself. Jy kan nie ander 2 getalle maal om by die oorspronklike getal uit te kom nie. Soos byvoorbeeld 15. Daar kan jy 3 met 5 maal om ook 15 te kry, dus 15 is nie 'n priemgetal nie. Wat 42 aanbetref, aangesien dit 'n ewe getal is, kan 2 daarin deel. Die faktore van 42 is 1; 2; 3; 6; 7; 14; 21; 42. Aangesien 42 meer as 2 faktore het, is dit nie 'n priemgetal nie. Vra gerus weer as jy onseker is oor iets. Groete
Hi can you please explain Substitusie in your next video in afrikaans please I'm struggling to understand it thank you❤
Hallo Ruth, dankie vir jou terugvoer. Ons sal so 'n video maak so gou as moontlik!
Dankie Tannie jyt dit baie maklik aan my verduidelik 🤍🌸
Dankie Ruth! Ons waardeer jou terugvoer.
Tannie ek verstaan nie hoe het tannie die ÷4 gekry by nommer 2. Sorry tannie ek stress baie vir maandag ek is in graad 7 en ek skryf maandag n wiskunde toets😟
Om die 4 te kry het ek in my kop gedink "watter getal kan in 16 indeel en in 100? Maar dit moet die grootste moontlike getal wees". Ek kon eers met 'n 2 gedeel het, maar dan sou ek 8 uit 50 gekry het. Daarna kon ek dan weer met 'n 2 gedeel het en dan sou ek 4 uit 25 gekry het. Deur dadelik met 'n 4 te deel (bo en onder) het ek dit in een stap gedoen en het ek 'n ekwivalente breuk geskryf. Dus, 4 uit 25 het dieselfde waarde as 16 uit 100. Ek hoop dit maak sin. Baie sterkte met die toets. Hou aan om die videos te kyk sodat jy wiskunde beter kan verstaan. Groete
@@classroomeducationonlinebaie dankie tannie vir die hulp😁
@@makeesha6912 Plesier!
Baie dankie 😊 tannie verduidelik baie mooi
Lolwethu, ons is baie bly ons kon jou help! Sterkte met die wiskunde en vertel ook asseblief 'n bietjie vir jou vriende van ons kanaal en laat weet ons ook watse videos jy graag sou wou sien. Vriendelike groete!
Hoeveel burgers het juf geëet
😂
Thank you.
👍 😀
Thank you. This is great 😃👍
Glad we could help! 😀 If there are any other types of videos you'd like to see, please let us know. Your feedback helps us to create useful content.
Dankie Juffrou!❤️
Dit is 'n groot plesier! Onthou om ook na ons ander videos te gaan kyk. Daar kom nog baie! Like en subscribe asseblief en vertel vir jou maats. Hier is die link weer: th-cam.com/channels/J_FaXxOXJrWiUMOIOwrd_A.html
@@classroomeducationonline Ek sal so maak, dankie Juffrou!! Ek het 45/50 vir die toets gekry🤭
@@sheliyamaia511Dit is fantasties!! Mooi so!
Baie dankie dit het baie gehelp 🙏
Ons is baie bly as die video jou kon help Junaid. Hou asb ons kanaal dop en vertel vir jou vriende. Ons gaan nog baie videos oplaai vanjaar. Laat weet gerus as jy nog hulp nodig het!
Dankie Juffrou!!
Bly ons kon help. Sterkte!
Ek is nou in graad 10 en ek berei vir my skeinat toets wat ek more skryf en dit het my so veel gehelp want ek was altyd so confused in die klas as juf oor direkte en indirekte eweredigheid gepraat het😭Feit dat die graad 9 Wisk is...oms
Ons is bly dit kon bietjie help. Ons hoop dit het ook goed gegaan met jou vraestel.
Dankie so baie😭❤️ Ek sou letterlik druip sonder Juffrou xx
Ek is bly ek kon help! Groete, Juffrou Linda.
Dankie baie dit het baie gehelp <3
Bly ons kon help en dankie vir jou kommentaar. Sterkte!
Dankie juffrou ek versaant baie better
Bly ons kon help. Sterkte!
Baie dnki juffrou hierdie video ht rerig baie gehelp
Bly ons kon help en dankie vir jou kommentaar. Sterkte!