- 15
- 27 188
Uys Fick
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 7 ส.ค. 2012
Cowboy Kitaar (cover)
My amateur cover of this song by Hugo, from his album Hartland, which I found on Itunes. Unedited and recorded directly to my iPhone 12mini with a Roland GO:MIXER.
มุมมอง: 255
วีดีโอ
Lab o mat Form, Fill and Seal Machine
มุมมอง 3233 ปีที่แล้ว
Lab-o-mat Form, Fill and seal machine for liquids. Most suitable for Juice, Water, Drinking Yoghurt, Milk and similar liquids. Can be supplied with change parts for up to 1 liter sachets. Enquiries: admin@labomat.co.za Visit www.labomat.co.za for more.
VFFS Saltpacker
มุมมอง 814 ปีที่แล้ว
VFFS machine with Volumetric Cup Filler. Packing salt at 40ppm. Manufactured by Lab-o-mat, Philippolis, South Africa.
Piet Bedien (David Kramer)
มุมมอง 2.9K8 ปีที่แล้ว
My amateur version of David Kramer's song from many years ago
Russian Accordion
มุมมอง 2718 ปีที่แล้ว
I found these colourful instruments today at a market near the Red Square in Moscow. Couldn't resist buying one from the most charming lady Anastasia Astapova. The bells in the background from some nearby monastry(?)
Lab-o-mat Automatic Bag Filler
มุมมอง 4619 ปีที่แล้ว
Commissioning a custom-built machine for a producer of sterilized False Codling Moths as a method of pest control in the citrus industry. The machine pack the eggs and diet in a special pre-made bag that will contain the larvae until maturity, by which time they will chew a hole through the bag and pupate inside a special cardboard sheet placed under the bags. Thanks to our client, Xsit from Ci...
Lab-o-mat Automatic Yoghurt Filler
มุมมอง 3569 ปีที่แล้ว
Commissioning of a new automatic yogurt filler at a client's factory. Designed and manufactured at Lab-o-mat in Philippolis, South Africa. With learner technician Anton Kruizinga checking and removing the cups and our factory manager Brian Schroeter monitoring the filling and lid placing sections.
Transkaroo (Harmonica)
มุมมอง 6K9 ปีที่แล้ว
A romantic song about a train that used to run between Cape Town and Johannesburg
Ou Ryperd (Harmonica)
มุมมอง 11K9 ปีที่แล้ว
My harmonica cover of "Ou Ryperd", a well known Afrikaans song.
Happy to have found your music, late yes but not sorry.
Beautiful thank you for this treasure
Nice work mate!! Have you tired working with a metronome? You will hone in your work beautifully with this amazing tool. Seeing this had been uploaded so long ago, im guessing you have improved? Would love to see your progress. I also like grabbing the guitar and harmonica. Ideal song to colab on. Kudos!
Dag se Uys Fantasties. Se my, hoe kan ek die mondfluitjie "tabs" kry vir die liedjie Ou Ryperd? Groete James
Moerse my my oom da waar jy Bly Bly jy defnetieif nie still nie Ek like jou music hou San Ek luister
VERY GOOD SONG MES AMIS 👍😎
Stunning 🪚🪚🪚🪚🎸🎼
Uys, jy mag maar. Geniet jou musiek baie.
ᑭᖇOᗰOᔕᗰ ?
Mooi Ou Uys
Dis super cool! Wat het van die jogurt geword?
Bedonrd#!#
Uys,jy mag maar
Mooi so uys
Baie Nice Uys
Baie Dankie! Ek waardeer die kommentaar.
Hallo Uys. Ons gaan Sondag bietjie braai hier in Durbanville by my huis en wil graag he dat jy vir ons 'n paar songs kom speel. Gee my tog 'n luitjie: Jovald Henriksen (0798636841)
Hallo Jovald, baie dankie vir jou kommentaar en uitnodiging, maar ek is nou weer in die Vrystaat. Ek gaan later hierdie week weer Kaap toe kom, miskien kan ons dan 'n plan maak?
Pragtig. Indien ek iewers jou musiek kan koop wil ek graag weet. Jovald
Baie dankie
Kan j dalk die noote wys asb ek vra mooi
Hallo Richard, Ek sal 'n plan maak, is net baie besig met werk op die oomblik, maar gee my kans vir so 2 weke asb.
Dankie, Uys -- puik uitvoering, baie geniet!
Baie dankie Vic! Ek waardeer jou kommentaar.
Baie dankie, het dit baie geniet.
wens ek kon 'n bekfluitjie goed speel...
the saw of tears
Een van my geliefkooste liedtjies en jy vertolk dit so mooi dit is meer as 'n plesier om daarna te luister
+Andries Theunissen Baie dankie Andries, vir 'n amateur soos ek is dit verblydend om te hoor iemand hou van die musiek!
+Uys Fick Dankie Uys, ek het nie 'n antwoord verwag nie maar waardeer dit, sien ek woon in Noord Wallis. Ek moet se daar is nie baie mense wat 'n Bekfluitjie kan laat praat soos jy nie en die gitaar ook nog, nee wat ek is baie beindruk, groete Dries
Dit is voorwaar 'n verrasing om 'n brief van 'n mede Boer te hoor hier in die vreemde en dit nie ver van my af nie. Maar se vir my wat maak julle hier en hoe lank is julle al hier? Ek le op die oomblik in die hospitaal met hart moeilikheid, my jongste dogter sien na die plaas om terwyl ek buite aksie is.
Ek is in Wrexham Maar word glo Dinsdag oorgeplaas na ST. Assaf toe. Ek sal jou laat weet wat dan gaan gebeur, ek reken ek sal ontslaan word om huistoe te gaan. Hierdie was my eerste een, so ek is 'n leek in hierdie gebied. Ek het ook suikersiekte en probleme met die prostraat, verder gaan dit goed. Ons moet tog 'n plan maak om bymekaar uit te kom. Ek sie uit om jou op die bekfluitjie te hoor.
Dankie, sal jou laat weet wanneer ek meer inligting het.
Beautiful. It touches my heartstrings.
+Bryan Everill Thank you so much, your comment is much appreciated!
Suzuki Tremolo Harmonica SU-24 Key of A