Hallo Julle - so toer ons
Hallo Julle - so toer ons
  • 77
  • 33 981

วีดีโอ

TheStoryTellers Glamping Citrusdal De Pakhuis
มุมมอง 7614 วันที่ผ่านมา
Hallo Julle so toer ons, laaste episode by The StoryTellers #glamping #camping #naturalmedicine #kamp #toerisme
Kaapstad se nag ligte soos gesien deur my drone Cape Town night lights
มุมมอง 2628 วันที่ผ่านมา
Try the free video editor CapCut to create videos! www.capcut.com/t/Zs8MgUMRH/
TheStory Tellers Cederberg Glamping Nachos op die vuur
มุมมอง 163หลายเดือนก่อน
#glamping #kamp #kampkos #campfood #nachos
As jy vervelig word by die kamp..of as manne vervelig word
มุมมอง 1.1Kหลายเดือนก่อน
As jy vervelig word by die kamp..of as manne vervelig word
Koningskop Nutello en Choclate Poeding
มุมมอง 80หลายเดือนก่อน
Laaste aand by Koningskop dan The Storytellers toe Cederberge #cederberge #citrusdal #glamping #kamp #toerisme #tent
Koningskop Vars gebakte brood,plat brood en ribbetjie
มุมมอง 184หลายเดือนก่อน
#kamp #travel #camping #tent #kos #food #campfood
Koningskop o Koningskop Episode 3 April 24
มุมมอง 362หลายเดือนก่อน
Koningskop kampeerplek Cederberge Paste Alla Koningskop en n mooi staproete
Eipsode 2 Tee en Gin Pairing Carmien Tee Piekenierskloof Pas
มุมมอง 922 หลายเดือนก่อน
Hallo julle so toer ons Tee en Gin proe
Buffalo Drift ..Ai tog...ons wou gaan Glamping doen
มุมมอง 1972 หลายเดือนก่อน
Episode 1 Hallo julle so toer ons 9 Dae en 3 Kamp/ Glamping plekke #kamp #glamping #food #redwine
Steam Train to Simonstown Cape Town
มุมมอง 452 หลายเดือนก่อน
#steamtrain #steamtrains
Ceres Rail Stoom trein Van Kaap na Simonstad
มุมมอง 2383 หลายเดือนก่อน
#stoomtrein #steamtrain #steamtrains #train
Heroes Hilton & Anita ( Spastiese Dipleeg / Cerebral Palsy) Weskus Maraton oppad na Comrades
มุมมอง 603 หลายเดือนก่อน
Heroes Hilton & Anita ( Spastiese Dipleeg / Cerebral Palsy) Weskus Maraton oppad na Comrades
Hallo Julle so toer ons Laaste Episode (5) van SAWA se Skimkamp
มุมมอง 1.1K3 หลายเดือนก่อน
Hallo Julle so toer ons Laaste Episode (5) van SAWA se Skimkamp
Hallo julle so toer ons PE toe met FLY SAFAIR Opgeneem met n DJIOsmo3 vir die wat nie baie vlieg nie
มุมมอง 2023 หลายเดือนก่อน
Hallo julle so toer ons PE toe met FLY SAFAIR Opgeneem met n DJIOsmo3 vir die wat nie baie vlieg nie
Goggins 4x4x48 uur challenge
มุมมอง 1293 หลายเดือนก่อน
Goggins 4x4x48 uur challenge
Ry hom plat Platbrood op die vuur Episode 4..Hallo julle so toer ons.
มุมมอง 5033 หลายเดือนก่อน
Ry hom plat Platbrood op die vuur Episode 4..Hallo julle so toer ons.
Hallo julle so toer ons..WIE IS SAWA ????? Episode 3
มุมมอง 4223 หลายเดือนก่อน
Hallo julle so toer ons..WIE IS SAWA ????? Episode 3
SAWA Skimkamp Episode 2..Hallo julle so toer ons..
มุมมอง 3523 หลายเดือนก่อน
SAWA Skimkamp Episode 2..Hallo julle so toer ons..
Hallo Julle so toer ons met die ComfyCamp Sleepwa
มุมมอง 1973 หลายเดือนก่อน
Hallo Julle so toer ons met die ComfyCamp Sleepwa
Skimkamp episode 2 ..Die skim sê..loer wat gaan kom...
มุมมอง 1443 หลายเดือนก่อน
Skimkamp episode 2 ..Die skim sê..loer wat gaan kom...
Hallo julle so toer ons..met 'n Comfy Camp Sleepwa Bonnievale toe.
มุมมอง 4334 หลายเดือนก่อน
Hallo julle so toer ons..met 'n Comfy Camp Sleepwa Bonnievale toe.
SAWA Suidwes Kaap Skimkamp Bonnievale 2024
มุมมอง 5234 หลายเดือนก่อน
SAWA Suidwes Kaap Skimkamp Bonnievale 2024
Einde van 'n era. Afskeid song aan Ma / Ouma Annetjie Tait deur kleinseun Shaun Tait nolongeraslave
มุมมอง 4514 หลายเดือนก่อน
Einde van 'n era. Afskeid song aan Ma / Ouma Annetjie Tait deur kleinseun Shaun Tait nolongeraslave
Warm Lugballon vlug saam met Ballooning Cape Town
มุมมอง 1405 หลายเดือนก่อน
Warm Lugballon vlug saam met Ballooning Cape Town
Hallo Julle so toer ons met die Rooi Bus in Kaapstad " hop on hop off"
มุมมอง 3335 หลายเดือนก่อน
Hallo Julle so toer ons met die Rooi Bus in Kaapstad " hop on hop off"
Hallo julle stap Paarl Rock en die Taalmonument
มุมมอง 655 หลายเดือนก่อน
Hallo julle stap Paarl Rock en die Taalmonument
Hallo Julle..Voorspoedige 2024
มุมมอง 1965 หลายเดือนก่อน
Hallo Julle..Voorspoedige 2024
Hallo Julle so klim ons Leeukop 28/12/23 Sonsopkoms saam met Shaun Tait
มุมมอง 745 หลายเดือนก่อน
Hallo Julle so klim ons Leeukop 28/12/23 Sonsopkoms saam met Shaun Tait
"Argus " roete via Chapmans Peak op my ou 250 cc Big Boy
มุมมอง 756 หลายเดือนก่อน
"Argus " roete via Chapmans Peak op my ou 250 cc Big Boy

ความคิดเห็น

  • @hallojulle
    @hallojulle 4 วันที่ผ่านมา

    Dankie ,dit is inderdaad so...@Silwerstrand #silwerstrand

  • @markdevilliers5777
    @markdevilliers5777 4 วันที่ผ่านมา

    Silwerstrand en nie Silverstrand nie.

  • @Noyota2
    @Noyota2 18 วันที่ผ่านมา

    My oorle oom het plasie gehad in die Worcester-Karoo noord van Otter. Grootgeword langs daardie rivier. Kamp maar ver genoeg van die oewer af; dit reën elders maar dan styg die water. My eerste kamp langs die rivier was in 1972.

    • @hallojulle
      @hallojulle 18 วันที่ผ่านมา

      Dankie vir die informsie, ons waardeur dit

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 หลายเดือนก่อน

    Jy is funny 😂😂😂😂😂

    • @hallojulle
      @hallojulle หลายเดือนก่อน

      Niks fout met n bietjie humor so nou en dan nie (:-)

  • @hallojulle
    @hallojulle หลายเดือนก่อน

    Danie vir die terugvoer, ons waardeur dit

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 หลายเดือนก่อน

    Nou baie geleer. Dankie!

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 หลายเดือนก่อน

    Nice episode ❤️💪🏻❤️

  • @hallojulle
    @hallojulle หลายเดือนก่อน

    Dit was virseker lekker

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 หลายเดือนก่อน

    Lyk lekker 🥰

  • @jean-pierremostert1987
    @jean-pierremostert1987 หลายเดือนก่อน

    Julle 2 ..... is stunning , sal daai poeding probeer.

    • @hallojulle
      @hallojulle หลายเดือนก่อน

      Dankie JP....waardeur die terugvoer. Laat weet hoe daai poeding gesmaak het

  • @Gary_DeAfrique
    @Gary_DeAfrique 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie! Ek kon nie die chinese na engels instructions verstaan nie 😆

    • @charltait4259
      @charltait4259 2 หลายเดือนก่อน

      plesier, solank dit kon help

  • @hallojulle
    @hallojulle 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie....ons het

  • @jean-pierremostert1987
    @jean-pierremostert1987 2 หลายเดือนก่อน

    AWESOME MAN , geniet

  • @harrr53
    @harrr53 2 หลายเดือนก่อน

    How do you use the backgrounds?

  • @hallojulle
    @hallojulle 2 หลายเดือนก่อน

    Jip winter is coming

  • @Gooseberries-qd1ex
    @Gooseberries-qd1ex 2 หลายเดือนก่อน

    Yip that was Cape town today...not the only truck or even car that got damage house's roofs blown clean of...we still recovering from This wind an is only then beginning of winter 😢😢😢

  • @AiRenwick
    @AiRenwick 2 หลายเดือนก่อน

    When you play a video game where you can flip your car😂

  • @MichaelShannon3322
    @MichaelShannon3322 3 หลายเดือนก่อน

    25:09 Hey, I made a cameo!

  • @jacobuspoits
    @jacobuspoits 3 หลายเดือนก่อน

    Charl baie dankie vir die vasvang van ons Skimkamp. Baie goed gedoen hoor. Dankie ook aan almal wat die kamp ingekleur het en klomp aan die neus rond gely het.

    • @hallojulle
      @hallojulle 3 หลายเดือนก่อน

      Plesier Petrus. Julle is n lekker klomp bymekaar wat diet maklik maak om oomblikke vas te vang

  • @dariuslamprecht153
    @dariuslamprecht153 3 หลายเดือนก่อน

    Well done to everyone. Takes discipline.

    • @hallojulle
      @hallojulle 3 หลายเดือนก่อน

      is sure does

  • @OneHappyOnion
    @OneHappyOnion 3 หลายเดือนก่อน

    Sjoe ek sou dood wees! Maar lyk baie goed beplan!

    • @hallojulle
      @hallojulle 3 หลายเดือนก่อน

      dit was goed beplan ja

  • @OneHappyOnion
    @OneHappyOnion 4 หลายเดือนก่อน

    Sommer lekker jaloers!

    • @hallojulle
      @hallojulle 4 หลายเดือนก่อน

      Kan so dink ja

  • @jacobuspoits
    @jacobuspoits 4 หลายเดือนก่อน

    Baie goed gedoen Charl. Ek sien uit na dit wat gaan volg.

    • @hallojulle
      @hallojulle 4 หลายเดือนก่อน

      Dankie Pterus

    • @hallojulle
      @hallojulle 4 หลายเดือนก่อน

      skuus..jacobus

  • @OneHappyOnion
    @OneHappyOnion 4 หลายเดือนก่อน

    So mooi

  • @sidneyfredericks9820
    @sidneyfredericks9820 5 หลายเดือนก่อน

    Lekker

  • @ditismystoriethisismystory2051
    @ditismystoriethisismystory2051 5 หลายเดือนก่อน

    Tx Andras for pointing that out, appreciate

  • @andraspolgar
    @andraspolgar 5 หลายเดือนก่อน

    LST has Three leds. It's LSD80.

  • @ditismystoriethisismystory2051
    @ditismystoriethisismystory2051 6 หลายเดือนก่อน

    Translate please

  • @user-xz6fj4bk1m
    @user-xz6fj4bk1m 6 หลายเดือนก่อน

    Gasujok angkoba dakchakatpabora brother

  • @OneHappyOnion
    @OneHappyOnion 6 หลายเดือนก่อน

    Lyk awesome!

    • @hallojulle
      @hallojulle 6 หลายเดือนก่อน

      Dit was ja

  • @Adventureswithsoutie
    @Adventureswithsoutie 6 หลายเดือนก่อน

    Been there amazing place

    • @charltait4259
      @charltait4259 6 หลายเดือนก่อน

      for sure...tx for sharing

  • @hallojulle
    @hallojulle 6 หลายเดือนก่อน

    Nope

  • @OneHappyOnion
    @OneHappyOnion 6 หลายเดือนก่อน

    This will never get old

  • @OneHappyOnion
    @OneHappyOnion 6 หลายเดือนก่อน

    Lyk baie lekker!!

    • @hallojulle
      @hallojulle 6 หลายเดือนก่อน

      Dit was lekker ja

  • @KampTV
    @KampTV 6 หลายเดือนก่อน

    LekkeR man.

  • @JacquesTaljaard
    @JacquesTaljaard 8 หลายเดือนก่อน

    Daardie vuurgebraaide aartappels lyk fantasties!

  • @DieterPey
    @DieterPey 9 หลายเดือนก่อน

    Wanner gaan kamp ons saam?! Ek sal ietsie reel as ek terug is in die Kaap, dan gaan wys ek vir jou n paar nice spots!

    • @hallojulle
      @hallojulle 9 หลายเดือนก่อน

      saak is reg...ons sal n plan moet maak

  • @jean-pierremostert1987
    @jean-pierremostert1987 9 หลายเดือนก่อน

    Stunning

  • @4tracksmedia170
    @4tracksmedia170 9 หลายเดือนก่อน

    Baie lekker man , Hoop gaan baie goed. Mis ons gesels in Orms :) Julle mag maar kook ,sien julle op agterpaaie.

  • @celiadenton2138
    @celiadenton2138 9 หลายเดือนก่อน

    Beautiful!!

  • @clayauslewis4236
    @clayauslewis4236 10 หลายเดือนก่อน

    Looks like a magnificent lodge. If we get back to South Africa it'll be on our bucket list!

  • @JacquesTaljaard
    @JacquesTaljaard 10 หลายเดือนก่อน

    Looks good. If they're still there, go for a coffee tasting at Legado coffee roastery.

    • @hallojulle
      @hallojulle 10 หลายเดือนก่อน

      For sure, tx

  • @wynandvictoryfitwell5751
    @wynandvictoryfitwell5751 10 หลายเดือนก่อน

    Stunning pics!

  • @JJTAcc
    @JJTAcc 10 หลายเดือนก่อน

    Goeie fotografie, mooi landskappe.

  • @heinrichgrove
    @heinrichgrove 10 หลายเดือนก่อน

    Pragtig!

    • @hallojulle
      @hallojulle 10 หลายเดือนก่อน

      Dankie

  • @jasperbasson
    @jasperbasson 11 หลายเดือนก่อน

    Awesome!

    • @hallojulle
      @hallojulle 11 หลายเดือนก่อน

      Dankie,waardeur die terugvoer

  • @heinrichgrove
    @heinrichgrove 11 หลายเดือนก่อน

    Pragtig

  • @wynandvictoryfitwell5751
    @wynandvictoryfitwell5751 11 หลายเดือนก่อน

    NICE!!!

  • @clinton61285
    @clinton61285 11 หลายเดือนก่อน

    Very cool drone footage!

  • @wynandvictoryfitwell5751
    @wynandvictoryfitwell5751 11 หลายเดือนก่อน

    Nicely done Charl!!!