- 85
- 488 836
Daru De Wet
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 18 ก.พ. 2016
ONS SPAN
Ek en my vrou Elize en my seun CJ en sy vrou Daniella bedien oor die hele land.
Net die Woord van God, geen opinies nie.
Ons het die voorreg om kragtige wonderwerke te sien en om te sien hoe God sy kinders aanraak en kragtig genees.
Genesings van HIV tot kankers, asook huwelike, families en finansies … En Jesus kry al die EER!!
RAAK BETROKKE
Jesus het gesê, gaan en maak dissipels van al die nasies.. Mattheus 28:19
Jy kan dalk nie nou gaan en die Evangelie verkondig nie, maar jy kan my stuur deur saam my te “PARTNER” in die besigheid van sielle!!
Dis waaroor die geveg gaan, vir die sielle van mense.
Deur my te bekragtig, deel jy in die sielle oes….Mattheus 10:42, Markus 9:41
So raak vandag betrokke, sielle is die beste belegging wat jy ooit kan maak want dis al wat ons kan saam vat!
SAAI IN DARU SE BEDIENING
Daru De Wet Ministries
Acc Nr 310193001
Standard Bank Business
Lynwood Ridge
Branch Code 012445
Swift Code SBZA ZA JJ

Een Aanraking van die Koning
Lukas 24:1-7
'EN baie vroeg in die môre, op die eerste dag van die week, het hulle en ander saam met hulle by die graf gekom en die speserye gebring wat deur hulle toeberei was. En hulle het die steen van die graf afgerol gevind. En toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie. En terwyl hulle hieroor in verleentheid was, staan daar twee manne by hulle in blink klere. En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, sê die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy nog in Galiléa was: Die Seun van die mens moet oorgelewer word in die hande van sondige mense en gekruisig word en op die derde dag opstaan. '

มุมมอง: 10 519
วีดีโอ
Vrees
มุมมอง 9K5 ปีที่แล้ว
'Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus - uit genade is julle gered - en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus, sodat Hy in die eeue wat kom, kan betoon die uitnemende rykdom van sy genade in goedertierenheid oor ons in Christus Jesus. ' EFÉS...
Roep My!
มุมมอง 10K5 ปีที่แล้ว
'Want U, o Here, is goed en vergewensgesind en groot van goedertierenheid vir almal wat U aanroep. ' PSALMS 86:5.
Geloof
มุมมอง 7K5 ปีที่แล้ว
Geloof 'DIE geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. ' HEBREËRS 11:1
Hemelvaart Boodskap
มุมมอง 2.9K5 ปีที่แล้ว
Hemelvaart Boodskap ...maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en 'n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem. En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne...
Goddelike Teenwoordigheid
มุมมอง 1.5K5 ปีที่แล้ว
Goddelike Teenwoordigheid 'Wees vlytig in hierdie dinge, leef daarin, sodat jou vooruitgang vir almal duidelik kan wees. ' I TIMÓTHEÜS 4:15 'Wees vlytig in hierdie dinge, leef daarin, sodat jou vooruitgang vir almal duidelik kan wees. ' I TIMÓTHEÜS 4:15
Beginsels van die Koningkryk
มุมมอง 6K5 ปีที่แล้ว
Die Koningkryk : Genade, Liefde, Vermenigvuldiging, Eenheid en Geloof...
Seën vir jou
มุมมอง 1.7K5 ปีที่แล้ว
'En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek. ' HEBREËRS 11:6
Jesus
มุมมอง 6K5 ปีที่แล้ว
Die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het. ' HEBREËRS 12:2
Paasfees Boodskap
มุมมอง 1.9K5 ปีที่แล้ว
As Ek aan die goddelose sê: Jy sal sekerlik sterwe - en jy waarsku hom nie en spreek nie om die goddelose vir sy goddelose weg te waarsku om hom in die lewe te hou nie, dan sal hy, die goddelose, deur sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis. ESÉGIËL 3:18 AFR53
Dankie vir goudklonte met ewigheidswaarde!!
This Man i knew ... He walked with and depended on The Almighty.. I witnesses many miracles .. Daru .. You were a powerful blessing sent by the Almighty ... I was blessed to know The Almighty.. thankyou for His blessings.. thank you Almighty.. that I found you ..
AMEN, HALLELUJAH
Luister mooi vir my ek verstaan wat julle probeer doen Praat Afrikaans Los Engels vir mese wat engels Praat Mense Luister nie na julle nie want Hulle verstaan nie die kokelol wat engels lees soos a Afrikaans spreekkunde As jy die skrif will preek doen dit in jou taal asseblief
Daru is al in die hemel, daar praat hulle baie tale, sit en lag vir die goddelose en geniet die teenwoordigheid van Jesus in Sy volheid. Imagine dat ons nou hier sit en redineer oor engels of afrikaans. 😂
Baie goed. Daru was van die mees wyste mense wie ek al ontmoet het.
AMEN...!!!
Ek is Marie op bredasdorp
In Jesus naam.Amen
Ek is Marie (Tokkie)
wow amazing dankie baie
fantasties dankie
Dit was gelooflik om hierna te luister
amen so waar oom daru ....dankie vir u tyd... kom ons leer die kinders bietjie die waarheid omtrent die lewe... die here seen oom,😇
Ek mis jou Daru. Ek dink jy geniet jou hemelse huis so.
Daniel Baie dankie Jesus's Jesus's
Ek mis jou oom daru, ek voed deur om elke dag die woord in te neem, deur om na die woord te luister wat jy gedeel het voor jy huis toe gegaan het.
Amen. Rus in vrede oom Daru.
Wat stefanes wat gestenig was en baie ander.jy moet jou kruis dra
Amen
Kan ek as gelowige Christen moeder my dogter salf voor sy trou by haar kirtchen tea?
Hoe het daru gesterf, was hy siek ?
Goeie woord, hoe bid mens vir geld elke dag ?
Dankie Dominie,die beste ooit
Hoekom post DAru nie meer nuwe videos nie ?
Danke Domminie Daru de wet,die beste ooit, God bless you
Cool ❤
Prys die in Here,ekt hierdie Pastor se platform ontdek.
Amen
Dankie Daru♡
Dankie Jesus, Amen ✝️
Amen, 🙏🏻🙏🏻
Wonderlik - die wysheid van die waarheid in God se Lewende woord deur sy Magtige Heilige Gees!!! Dankie Jesus dat hierdie wonderlik man ook veilig by U is in ewigheid en ons hier ook almal saam gaan wees as een nasie en u kinders 🙌🏻🙌🏻
Daru is in die hemel maar hy leer my steeds. Baie dankie.
Dankie 🙏dr Daru De Wet👍nogni klaar geluister Nie,maar so far the teaching is blessed 😇
Naand PST baie dankie 🙏 vr Al U leeringe,die HERE 😇🙏👏 Se seen
Amen 🔥 25/01/2023
Dankie 🙏 Dominee
Dankie vir jou Godgegewe nalatenskap, Daru
Baie baie insiggewend, amen Here Jesus God Almagtig 🙏🙏🙏🙏
Wie gaan aan met Daru se bediening
Baie dankie Vir die wonderlike boodskap wat my vanaand bereik het.voorspoed en seen in Jesus se Naam Amen
Ek geniet die boodskappe só terdeë. N ware kenner van God's Woord
🙏🙏🙏
Dankie Daru
Dankie Daru. Ek leer steeds by jou♡ Gods rykste seën aan Daru se familie.
Dankie vir jou teaching. . Dit help so baie
O
Baie dankie vir die argiewe wat beskikbaar bly vir ons. Daru leer my vandag nog. Baie dankie.
Amen
Gmore Daru, dankie vir jou boodskappe, 😀
Dankie Jesus Amen
Sorry Daru . jy het die doel van lewe gemis. Welkom om my te vra wat ek bedoel.
Wat is Hy dalk oorlede
Amen dankie Here vd lering.