- 206
- 6 415
Erasmus Venter
เข้าร่วมเมื่อ 4 มิ.ย. 2020
Inleiding video: th-cam.com/video/KLkS3UmGOcY/w-d-xo.html
Ek is gebore in Pietersburg, Suid-Afrika en het grootgeword in Pretoria en het my studies voltooi en my pragtige vrou ontmoet in Potchefstroom, ongelukkig nie onder ʼn Wilgerboom soos die bekende liedjie sê nie. Nadat ek gematrikuleer het in Pretoria, het ek aan verskeie instansies kwalifikasies verwerf. Ek was reeds in matriek oortuig van my roeping om in diens van die Here te staan, maar soos Spreuke sê “die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig sy voerstappe.” Op 24 jarige ouderdom het die Here my op ʼn besonderse manier alles so beskik dat ek voltyds kon studeer en myself as predikant kan bekwaam. Ek is huidiglik diensbaar as predikant in die Gereformeerde Kerke in Suider Afrika en is in die besonderse diens gekoppel aan die Gereformeerde Kerk Okahandja, Namibië.
Ek is gebore in Pietersburg, Suid-Afrika en het grootgeword in Pretoria en het my studies voltooi en my pragtige vrou ontmoet in Potchefstroom, ongelukkig nie onder ʼn Wilgerboom soos die bekende liedjie sê nie. Nadat ek gematrikuleer het in Pretoria, het ek aan verskeie instansies kwalifikasies verwerf. Ek was reeds in matriek oortuig van my roeping om in diens van die Here te staan, maar soos Spreuke sê “die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig sy voerstappe.” Op 24 jarige ouderdom het die Here my op ʼn besonderse manier alles so beskik dat ek voltyds kon studeer en myself as predikant kan bekwaam. Ek is huidiglik diensbaar as predikant in die Gereformeerde Kerke in Suider Afrika en is in die besonderse diens gekoppel aan die Gereformeerde Kerk Okahandja, Namibië.
Gen. 1:3 & Joh. 1:5 - In die begin was daar reeds sprake van die lig van Kersfees
Skriflesing: Genesis 1: 1-5 en Johannes 1: 1-5
Teksverse: Genesis 1: 3 en Johannes 1: 5
Woordverkondig: In die begin was daar reeds sprake van die lig van Kersfees
Teksverse: Genesis 1: 3 en Johannes 1: 5
Woordverkondig: In die begin was daar reeds sprake van die lig van Kersfees
มุมมอง: 32
วีดีโอ
Liturgie voorbereiding - Sondag, 1 Desember 2024
มุมมอง 1712 ชั่วโมงที่ผ่านมา
VOOR DIE EREDIENS Voorsang (1) Lied 336: 1, 2, 3, 4 en 5 Voorsang (2) Lied 338: 1, 2, 3 en 4 ONTMOETINGSDIENS Intree Lied Skrifberyming 1-3: 1 en 3 (Mel. Van LB 354) Lof sang Psalm 9-1: 1 en 4 (2de Mel.) Bevestiging van geloof Psalm 9-1: 7 en 8 (2de Mel.) Antwoord op Wet Psalm 31: 1, 4 Slot sang Psalm 1-1: 1 en 4 Amen sang Skrifberyming 13-3
SinMaak - Romeine 16v17-27 (SM-NTR143)
มุมมอง 2116 ชั่วโมงที่ผ่านมา
17 En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedrag en aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle. 18 Want sulke mense dien nie onse Here Jesus nie, maar hulle eie buik; en hulle verlei deur hul vriendelike en mooi woorde die harte van die eenvoudiges. 19 Want julle gehoorsaamheid het algemeen bekend geword. Daarom verbly ek my oor julle, en ek wens d...
Psalm 103v1-5 - Vanaf die nagmaalstafel: met 'n loflied, 'n dankbare hart en 'n lewe in Christus.
มุมมอง 4421 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Skriflesing: Psalm 103: 1-22 Fokusverse: Psalm 103: 1-5 Tema: Vanaf die nagmaalstafel staan ons op met 'n loflied in die en 'n dankbare hart en 'n nuwe lewe in Christus.
Liturgie Voorbereiding - Sondag 24 November 2024
มุมมอง 29วันที่ผ่านมา
VOOR DIE EREDIENS Voorsang (1) : Lied 349: 1, 4 Voorsang (2) : Lied 353: 1, 2, 3 EREDIENS SANG Intree sang: Psalm 147-1: 1 en 7 (2de Mel) Lof sang: Psalm 111-2: Keervers, 1, KV, 4, KV. Bevestig geloof: Skrifberyming 12-3: 1 Antwoord op Wet: Psalm 38-1: 8, 16 (2de Mel.) Antwoord op preek: Lied 203: 1 Sang ter voorbereiding: Lied 203: 3 Sing na by tafel: Lied 203: 2 Sing na by tafel: Lied 203: 5 ...
Jeremia 10v10 - Verlossing deur die lewende God laat ons b(e)ly
มุมมอง 2614 วันที่ผ่านมา
Skriflesing: Jeremia 10: 1-16 Teksverse: Jeremia 10: 10 Woordverkondig: Verlossing deur die lewende God laat ons b(e)ly Preekreeks: Verlossing uit ellende laat ons b(e)ly.
Liturgie voorbereiding - 17 November 2024
มุมมอง 7714 วันที่ผ่านมา
VOOR DIE EREDIENS Voorsang (1) Lied 327: 1, 2, 3 Voorsang (2) Lied 329 IN DIE EREDIENS Intree Lied: Skrifberyming 1-10: 1, 2 Lof sang: Psalm 149-1: 1, 2 Antwoord op Wet: Psalm 6-1: 1 Seënbede: Psalm 128-1: 4 Sang ter bevestiging: Skrifberyming 3-4: 1, 2, 3, 5 Slot sang: Skb 14-2:1 en 14-6: 1 Amen sang: Skrifberyming 13-3
SinMaak - Romeine 16v1-16 (SM_NTR142)
มุมมอง 2514 วันที่ผ่านมา
Ons lees vandag saam Romeine 16v1-16 in die 2020 Afrikaanse vertaling. Sodat ons kan SinMaak van die Skrif en God se wil. 1Ek beveel ons suster Febe wat dienaar is in die gemeente in Kenchreë, by julle aan. 2Ontvang haar soos dit mense wat in die Here glo, betaam, en staan haar by in enige saak waarin sy julle hulp nodig kry, want sy was vir baie, en ook vir my, tot steun. 3Groete vir Priscilla...
Psalm 51: 10-12 - God skep 'n rein hart in 'n ellendige mens.
มุมมอง 7121 วันที่ผ่านมา
Skriflesing: Psalm 51: 1-21 Teksverse: Psalm 51: 10 Woordverkondig: God skep ‘n rein hart in ‘n ellendig mens. Preekreeks: Verlossing uit ellende laat ons b(e)ly.
Liturgie voorbereiding - 10 November 2024
มุมมอง 1121 วันที่ผ่านมา
VOOR DIE EREDIENS Voorsang (1) Oorwinningslied: 1, 2, 3 Voorsang (2) Lied 201: 1, 2, 3 Intree Lied: Lied 353:1 en 2 Lof sang: Psalm 40-1: 1 Bevestiging van geloof: Skb 12-2: 1-Alma, 2-Sr., 3-Br., 4-Ds., 5-Almal Antwoord op Wet: Psalm 50-1: 8, 11 Antwoord op preek: Psalm 51-1: 1 Slot sang: Skrifberyming 11-2: 1, 2, 3, 4 Amen sang: Skrifberyming 13-3
SinMaak - Romeine 15v14-33 (SM_NTR142)
มุมมอง 3521 วันที่ผ่านมา
Ons lees vandag saam Romeine 15v14-33 in die 2020 Afrikaanse vertaling. Sodat ons kan SinMaak van die Skrif en God se wil. Romeine 15:14-33 14 My broers, persoonlik is ek daarvan oortuig dat julle ook self vol goedheid is en oor volledige kennis beskik, in dié mate dat julle mekaar ook kan reghelp. 15 Tog het ek oor sekere sake nogal vrymoedig aan julle geskryf om julle daaraan te herinner dat ...
Genesis 11v8-9 - Al dra 'n taal 'n goue ring, buite God se wil en Hy sal verwarring bring.
มุมมอง 44หลายเดือนก่อน
Skriflesing Genesis 11: 1-9 Teksverse Genesis 11: 8 en 9 Woordverkondig Al dra ‘n taal ‘n goue ring, buite God se wil en Hy sal verwarring bring!
SinMaak - Romeine 15v1-13 (SM_NTR141)
มุมมอง 48หลายเดือนก่อน
Ons lees vandag saam Romeine 15v1-13 in die 2020 Afrikaanse vertaling. Sodat ons kan SinMaak van die Skrif en God se wil. Romeine 15:1-13 1 Ons wat sterk is in die geloof, is verplig om die swakhede te dra van diegene wat nie sterk is nie, en nie onsself te behaag nie. 2 Laat elkeen van ons sy medemens behaag met die oog op wat vir hom goed is en hom kan opbou. 3 Christus het tog ook nie Homsel...
Filippense 4v8 - God verander ons gedagtes, sodat ons ons gedrag kan verander.
มุมมอง 33หลายเดือนก่อน
Skriflesing: Filippense 4: 2 - 9 Teksverse: Filippense 4: 8 Woordverkondig: God vernuwe ons gedagtes, laat ons ons gedrag vernuwe. Geleentheid: Buitelugdiens
Liturgie voorbereiding - 27 Oktober 2024
มุมมอง 28หลายเดือนก่อน
VOORSANG Voorsang (1) Lb. 200:1-3 Voorsang (2) Lb. 203:1-3 EREDIENS Intree Lied: Psalm 8-1: 1, 4, 5, 7 (2de Melodie) Lof sang: Psalm 18-1: 1, en 3 (2de Melodie) Bevestiging van geloof: Skrifberyming 7-2: 1 Antwoord op Wet : Psalm 38-1: 15 en 17 (2de melodie) Antwoord op preek: Psalm 119-1: 42, 60 (mel. Hl. 444) Slot sang: Psalm 33-1: 1 en 2 (2de Melodie) Amen sang: Skrifberyming 13-3
SinMaak - Die Liturgie - Antwoorddiens (SM_LD205)
มุมมอง 10หลายเดือนก่อน
SinMaak - Die Liturgie - Antwoorddiens (SM_LD205)
Liturgie voorbereiding - 20 Oktober 2024
มุมมอง 36หลายเดือนก่อน
Liturgie voorbereiding - 20 Oktober 2024
SinMaak - Die Liturgie - Woorddiens (SM_LD204)
มุมมอง 18หลายเดือนก่อน
SinMaak - Die Liturgie - Woorddiens (SM_LD204)
Jesaja 55v6-9 - Soek die Here: Sy Weë, Sy Genade, Sy Tyd!
มุมมอง 43หลายเดือนก่อน
Jesaja 55v6-9 - Soek die Here: Sy Weë, Sy Genade, Sy Tyd!
Liturgie voorbereiding - 13 Oktober 2024
มุมมอง 24หลายเดือนก่อน
Liturgie voorbereiding - 13 Oktober 2024
SinMaak - Die Liturgie - Verootmoedigingsdiens (SM_LD203)
มุมมอง 16หลายเดือนก่อน
SinMaak - Die Liturgie - Verootmoedigingsdiens (SM_LD203)
Psalm 23: 1, 5b en 6b - Van skaap, na gas tot kind, die ware lewe is by God te vind!
มุมมอง 39หลายเดือนก่อน
Psalm 23: 1, 5b en 6b - Van skaap, na gas tot kind, die ware lewe is by God te vind!
Liturgie voorbereiding - 6 Oktober 2024
มุมมอง 252 หลายเดือนก่อน
Liturgie voorbereiding - 6 Oktober 2024
SinMaak - Die Liturgie - Ontmoetingsdiens (SM_LD202)
มุมมอง 142 หลายเดือนก่อน
SinMaak - Die Liturgie - Ontmoetingsdiens (SM_LD202)
Psalm 116v12 - God se aksie dryf ons tot reaksie
มุมมอง 282 หลายเดือนก่อน
Psalm 116v12 - God se aksie dryf ons tot reaksie
Baie dankie vir die pragtige boodskap So lekker om jou gesig weer te sien groete aan Sharleen ❤
Baie dankie vir die mooi boodskap dit word waardeur kan so baie leer lekker slaap julle twee
Dankie dit is n baie leesame preek ek het dit nodig gehad❤
Baie dankie, dit was n uitstekende preek.
Dit is net genade.
Baie dankie. Baie insiggewend😊
Awesome preek Ds.Erasmus!
Baie 🚶♀️ goeie preeķ
😊OK
Dis my bra daai❤
"Ek sal n klippie in my skoen sit." 😂 dit het nou my dag gemaak.
Daar moet seker een of ander ongemak wees sodat die dans nie geniet kan word nie 😅🤣
Dankie vir jou boodskappe elke week. Waardeer
Ons is vry in Christus!!!
Dankie vir die mooi boodskap.
Dankie vir die mooi verduideliking van Romeine. Ek geniet dit baie.
Nog iets wat wonderlik is, is hierdie lewe van geloof en geloofsgehoorsaamheid omvat "julle ook," die kerk in Rome, sê Paulus. In verse 6-7 beskryf hy hierdie Christene op vier wonderlike maniere. Eerstens is hulle “geroep om aan Jesus Christus te behoort”. Tweedens, hulle is “geliefd deur God”. Derdens word hulle “geroep om heiliges te wees”. Vierdens geniet hulle “genade en vrede … van God ons Vader en van die Here Jesus. Christus”.
Dit is 'n baie goeie en mooi insig wat ook by die verse duidelik word. Dankie vir die deel daarvan.
Dankie
Baie dankie🙏🙏
🙏🙏🙏