- 215
- 33 851
Die Huntsman Show
South Africa
เข้าร่วมเมื่อ 6 เม.ย. 2022
Die Huntsman Show is vir al die mans daar buite. Ons praat oor manwees, die rolle van mans en hoekom mans se rol so belangrik is in die samelewing.
Die AVONTUUR saam GOD is nie MAKLIK nie, maar dis BETER! Ep 57 | Jacques Schoeman #afrikaans
Daar is n avontuur wat wag saam met God, Die AVONTUUR is nie maklik nie, maar dit is beter! Kom kuier saam met Jacques Schoeman, van die Afrikaanse Gospel duo @jacquesLiezelofficial
Ons gesels hoe Jacques op geeindig het as Worship leier, na hy die seerste seer deur gegaan het.
Gaan check hulle uit - th-cam.com/video/ukfMABqGTO8/w-d-xo.html
en terwyl jy daar is, subscribe sommer!
Indien jy HUNTSMAN wil/kan ondersteun:
1. Donasies kan direk aan Adriaan gemaak word - AV Scheepers, ABSA Current, 4079905102, 632005, Ref: HMSupport
2. As jy klere items wil aankoop - kontak Adriaan asb: 072 712 2508
3. Laat asb n like, comment of subscribe
4. Jy kan ons ook volg op ander platforms onder Huntsman Premium Brand op Facebook, Instagram, X en TikTok
Baie dankie!
Ons gesels hoe Jacques op geeindig het as Worship leier, na hy die seerste seer deur gegaan het.
Gaan check hulle uit - th-cam.com/video/ukfMABqGTO8/w-d-xo.html
en terwyl jy daar is, subscribe sommer!
Indien jy HUNTSMAN wil/kan ondersteun:
1. Donasies kan direk aan Adriaan gemaak word - AV Scheepers, ABSA Current, 4079905102, 632005, Ref: HMSupport
2. As jy klere items wil aankoop - kontak Adriaan asb: 072 712 2508
3. Laat asb n like, comment of subscribe
4. Jy kan ons ook volg op ander platforms onder Huntsman Premium Brand op Facebook, Instagram, X en TikTok
Baie dankie!
มุมมอง: 120
วีดีโอ
The ROLE of the PARENT is KEY to PREVENT TRAFFICKING! | Ep 56 | Amy Arnold #southafrica #parenting
มุมมอง 157วันที่ผ่านมา
We go English for this week's episode of Die Huntsman Show and we talk to Amy Arnold about the ROLE of the PARENT and how it can make or break a child. Parenting in love and wisdom is probably the most important and effective way to combat trafficking and grooming. If you are looking to get in touch with someone at Unchain our Children, you can reach them here: Website: www.unchainourchildren.o...
Ons ALMAL het hierdie OPDRAG ontvang! Ep 55 | Giepie vd Merwe #afrikaans #suidafrika #kerk
มุมมอง 16714 วันที่ผ่านมา
Ons almal het dieselfde opdrag ontvang van Jesus, net voor Hy na die Vader gegaan het, het Hy vir ons gesê om uit te gaan en dissiepels te maak, maar vat ons hierdie opdrag ernstig? Hoe kan ons dit meer ernstig vat en hart toe neem? As julle betrokke wil raak by Giepie hulle se bediening, kan julle hulle hier kry: www.disciplesgo.co.za Indien jy HUNTSMAN wil/kan ondersteun: 1. Donasies kan dire...
Human Trafficking in Suid-Afrika!? Ep 54 | Unchain Our Children #suidafrika #afrikaans #southafrica
มุมมอง 45021 วันที่ผ่านมา
Is Human Trafficking in Suid Afrika n realiteit? Adriaan gesels met Wayne en Iaan van Unchain Our Children. UOC is n organisasie wat werk met slagoffers van mensehandel en is konstant besig om dit teen te staan om dit te veg en voorkom! Dit is n baie sensitiewe onderwerp, maar een wat verseker meer bewusmaking verdien! Julle kan Unchain Our Children hier bereik: Webblad: www.unchainourchildren....
Niks is per-toeval met GOD! Ep 53 | Stephan Jv Rensburg #suidafrika #afrikaans #southafrica
มุมมอง 257หลายเดือนก่อน
Adriaan en Stephan besef net weer dat niks is pertoeval met God nie, daar is nie ongelukkie of toevallig nie. God is in beheer, Hy is aktief en Hy is alewig besig oor Sy skepping! Julle kan Stephan hier kontak oor die mannekampe - 084 090 0185 Indien jy HUNTSMAN wil/kan ondersteun: 1. Donasies kan direk aan Adriaan gemaak word - AV Scheepers, ABSA Current, 4079905102, 632005, Ref: HMSupport 2. ...
God doen NOGSTEEDS Wonderwerke! | #diehuntsmanshow #suidafrika #afrikaans
มุมมอง 55หลายเดือนก่อน
Ons deel vir julle n storie uit Adriaan se gesprek met Xenia Swanepoel. Dis net n bewys dat God nogsteeds wonderwerke doen en hoe Hy iets kleins gevat het en vermeerder het. Dankie vir julle aanhoudende ondersteuning! Indien jy HUNTSMAN wil/kan ondersteun: 1. Donasies kan direk aan Adriaan gemaak word - AV Scheepers, ABSA Current, 4079905102, 632005, Ref: HMSupport 2. As jy klere items wil aank...
Wat is BYBELSE GESAG? #suidafrika #afrikaans #southafrica #diehuntsmanshow #huntsman #bybel
มุมมอง 80หลายเดือนก่อน
Wat is gesag volgens die Bybel? "Wat beteken dit om te heers oor jou vrou"? 'n Vraag wat onlangs uit n gesprek uit gekom het waarin ek betrokke was. Dit het my gedryf om hierdie video te maak. Ek het lank gedink oor dit en hard gebid oor dit en my navorsing gaan doen in die Skrif. Ek deel graag met julle wat ek gevind het. Indien jy HUNTSMAN wil/kan ondersteun: 1. Donasies kan direk aan Adriaan...
Ek het n "Handelinge" LEEFWYSE GESOEK | Ep 52 | Xenia Swanepoel #afrikaans #suidafrika #southafrica
มุมมอง 179หลายเดือนก่อน
Die Bybel is vol wonderwerke, hoekom sien ons dit nie meer nie? Was een van Xenia se vrae toe sy met God praat en sy verklaar toe ook aan Hom, ek soek n Handelinge leefstyl. So ons duik bietjie in Xenia se storie in, die eerste dame gas op Die Huntsman Show! Julle kan Xenia se ministry hier kry: kingdomculture.org.za/ Indien jy HUNTSMAN wil/kan ondersteun: 1. Donasies kan direk aan Adriaan gema...
Kan n Christen SCARY MOVIES kyk!? #afrikaans #suidafrika #diehuntsmanshow #horror #scarymovies
มุมมอง 77หลายเดือนก่อน
Wonder jy dalk of jy, as Christen, scary movies mag kyk? Ek vertel vir die eerste keer iets wat met my gebeur het na ek n spesifiekie SCARY MOVIE gekyk het en gee wat ek ervaar het in die Bybel rakende dit.
Waar is die gras GROEN? #huntsman #afrikaans #suidafrika #diehuntsmanshow #suidafrika
มุมมอง 912 หลายเดือนก่อน
Kan jy sien WAAR IS DIE GRAS GROEN in jou lewe? Kan jy dink wat jy toelaat om te lek in jou lewe? Kan jy identifiseer watter seine jy toelaat in jou lewe? As jy jouself oop maak om meer van God te ontvang, meer van Hom toelaat om te "lek" in jou lewe, dan sal jy verandering begin sien. Indien jy HUNTSMAN wil/kan ondersteun: 1. Donasies kan direk aan Adriaan gemaak word - AV Scheepers, ABSA Curr...
Bou Jou Altaar #diehuntsmanshow #huntsman #afrikaans #suidafrika #bybel
มุมมอง 322 หลายเดือนก่อน
Bou Jou Altaar #diehuntsmanshow #huntsman #afrikaans #suidafrika #bybel
Die KRAG van TESTIMONY! | Ep 51 | Les Bosman #afrikaans #suidafrika #diehuntsmanshow
มุมมอง 2082 หลายเดือนก่อน
Die KRAG van TESTIMONY! | Ep 51 | Les Bosman #afrikaans #suidafrika #diehuntsmanshow
Huntsman vra JOU HULP #suidafrika #afrikaans #diehuntsmanshow #southafrica #huntsman
มุมมอง 902 หลายเดือนก่อน
Huntsman vra JOU HULP #suidafrika #afrikaans #diehuntsmanshow #southafrica #huntsman
SUID AFRIKA is 'n GOEIE platform vir DIE GOSPEL? #suidafrika #afrikaans #southafrica #gospel
มุมมอง 582 หลายเดือนก่อน
SUID AFRIKA is 'n GOEIE platform vir DIE GOSPEL? #suidafrika #afrikaans #southafrica #gospel
Wat is LIEFDE? | Ep 50 | Mandy Mitchell #afrikaans #suidafrika #diehuntsmanshow #liefde
มุมมอง 4382 หลายเดือนก่อน
Wat is LIEFDE? | Ep 50 | Mandy Mitchell #afrikaans #suidafrika #diehuntsmanshow #liefde
'n LAASTE DING oor die OLYMPICS! #afrikaans #olympics #suidafrika #diehuntsmanshow #southafrica
มุมมอง 863 หลายเดือนก่อน
'n LAASTE DING oor die OLYMPICS! #afrikaans #olympics #suidafrika #diehuntsmanshow #southafrica
He FLEW from HARARE to STOP ME | Ep 49 | Simon Phillips - Simon Says #suidafrika #soutafrica
มุมมอง 1653 หลายเดือนก่อน
He FLEW from HARARE to STOP ME | Ep 49 | Simon Phillips - Simon Says #suidafrika #soutafrica
Nuwe Huntsman Kanaal!? #huntsmanreacts #huntsman #suidafrika #southafrica #huntsmanclips
มุมมอง 503 หลายเดือนก่อน
Nuwe Huntsman Kanaal!? #huntsmanreacts #huntsman #suidafrika #southafrica #huntsmanclips
God het my 3h in die OGGEND begin WAKKER MAAK #diehuntsmanshow #afrikaans #suidafrika #soutafrica
มุมมอง 1.4K3 หลายเดือนก่อน
God het my 3h in die OGGEND begin WAKKER MAAK #diehuntsmanshow #afrikaans #suidafrika #soutafrica
Nie EEN VAN ONS het dit BEPLAN NIE! Ep 48 | Willem Engelbrecht #afrikaans #suidafrika #huntsman
มุมมอง 4953 หลายเดือนก่อน
Nie EEN VAN ONS het dit BEPLAN NIE! Ep 48 | Willem Engelbrecht #afrikaans #suidafrika #huntsman
Die GOEIE STRYD! | Ep 47 | Pastoor Marcel van Deventer #afrikaans #suidafrika #DieHuntsmanShow
มุมมอง 1343 หลายเดือนก่อน
Die GOEIE STRYD! | Ep 47 | Pastoor Marcel van Deventer #afrikaans #suidafrika #DieHuntsmanShow
Die PASSIEWE CHRISTEN is n GROOT PROBLEEM | Ep 46 | Ds Erick van Breda #afrikaans #suidafrika #kerk
มุมมอง 3424 หลายเดือนก่อน
Die PASSIEWE CHRISTEN is n GROOT PROBLEEM | Ep 46 | Ds Erick van Breda #afrikaans #suidafrika #kerk
It's YOUR BREATH in MY LUNGS | Ep 45 | Edwin Smit #afrikaans #suidafrika #soutafrica #huntsmanshow
มุมมอง 924 หลายเดือนก่อน
It's YOUR BREATH in MY LUNGS | Ep 45 | Edwin Smit #afrikaans #suidafrika #soutafrica #huntsmanshow
God WERK anders MET ELKEEN | Ep 44 | Eric Wiese #afrikaans #suidafrika #soutafrica
มุมมอง 1334 หลายเดือนก่อน
God WERK anders MET ELKEEN | Ep 44 | Eric Wiese #afrikaans #suidafrika #soutafrica
Ek het ALLES VERLOOR maar EK LEEF my DROOM! | Ep 43 | Louis van Straaten #afrikaans #suidafrika
มุมมอง 4434 หลายเดือนก่อน
Ek het ALLES VERLOOR maar EK LEEF my DROOM! | Ep 43 | Louis van Straaten #afrikaans #suidafrika
Dis n GROOT deel van GESONDE MAN wees | Ep 42 | Jannie Brooks #afrikaans #suidafrika #huntsman
มุมมอง 2785 หลายเดือนก่อน
Dis n GROOT deel van GESONDE MAN wees | Ep 42 | Jannie Brooks #afrikaans #suidafrika #huntsman
Mans MOET goeie STEWARDS wees | Ep 41 | Hendri De Klerk CA(SA) #afrikaans #suidafrika #huntsman
มุมมอง 995 หลายเดือนก่อน
Mans MOET goeie STEWARDS wees | Ep 41 | Hendri De Klerk CA(SA) #afrikaans #suidafrika #huntsman
Die WERELD het STERK MANS nodig! #afrikaans #suidafrika #diehuntsmanshow #southafrica
มุมมอง 965 หลายเดือนก่อน
Die WERELD het STERK MANS nodig! #afrikaans #suidafrika #diehuntsmanshow #southafrica
Uit SOVEEL SEER kom daar SOVEEL HOOP | Ep 40 | Luan Fourie #afrikaans #suidafrika #diehuntsmanshow
มุมมอง 7085 หลายเดือนก่อน
Uit SOVEEL SEER kom daar SOVEEL HOOP | Ep 40 | Luan Fourie #afrikaans #suidafrika #diehuntsmanshow
Goeie chat manne, keep sharing the GOOD NEWS!
Everybody believes somebody. I go with what's written in the Bible. I believe in Jesus Christ.
@@believer7280 and you will do well!
Wat n storie Harry! God is waarlik getrou en Hy kies die mees onwaarskynlikste mense om die goeie nuus te deel met die wereld!
God is getrou!
Nounet op die show afgekom! Hou nooit op nie, julle content is amazing. Almal moet hoor van Jesus en sy oneindige liefde.
@@paulvanstaden3911 dankie vir die bemoedigende woorde Paul! Ons waardeer jou, mag God aanhou om die show te gebruik om mense te bereik en Sy naam te verheerlik!
Wow Amy ! You are so knowledgeable on this subject , thank you so much for enlightening us. May God give you all the wisdom you need to help desperate people in this world. Please continue to educate parents. Kind regards John.
@@johnmichaux616 agreed! Amen!
Goeie een dankie Adriaan baie interessant en belangrik vir mense om te hoor en weet wat aangaan om ons...
@@flipscheepers ek stem pa! 🙏🏼
Hierdie is great!! Well Done Manne! 🔥👏
Ek sekondeer Reuben! Super belangrike onderwerp! Dankie vir die ondersteuning!
Vriende, hoe belangrik is hierdie onderwerp nie? Dit moet wyd en suid gedeel word, mense moet bewus wees van die gevare daar buite! En ons, as wedergebore Christene, kan n verskil maak, of dit met jou eie kinders is of deur uit te kyk vir ander. Hierdie video is belangrik vir almal, stem jy saam?
Well done Wayne ❤aunty Moira
Ek geniet die show. 🎉
Dankbaar vir die ondersteuning en bly die gesprekke beteken vir jou iets!
Ek het die Video baie geniet. Wat het Jesus vir sy bruid kom doen? Jesus sy lewe kom neerle vir haar en haar kom serve. Wow en amen
@@kevinvanrensburg8532 prys die Here Kev! Waardeer jou opmerking
Baie nice beskrywing het dit baie geniet. As jy kyk na 1 Corinthians 11:4 is die man geroep as heerser/leier oor die vrou. Maar daai leier is nie een wat vir haar se wat sy moet doen nie. Dit is nie dominansie of abusive nie. Inteendeel is dit 'n servant rol. Ons is geroep om proaktief te wees om God na te jaag om die gesin na Jesus te lei en 'n priester in die huis te wees en 'n beskermer maar onder beskermer is voorsiener so ons moet voorsien vir die gesin en huis en ons moet die gesin en huis beskerm. En as ons daai rol reg kry gaan jy 'n vrou he wat haar rol kan vol staan. Ek sien dit dus soos as jy kyk na die ou movies soos kind Arthur die koning gaan uit op sy perd hy is heel voor as hulle gaan oorlog maak om sy Koningkryk te besker, die Koninging is by die Huis/Kasteel en sy kyk na die koningkryk en run basies die koningkryk. Die koninging is die koning se helper sy word geken is sy besluite hulle regeer die koningkryk saam. Hoop dit maak sin maar ja baie mans sien dit as sy moet doen wat jy se en dit is nie hoe God dit gesien het of wil he nie. Ons is fisies sterker gemaak om haar te beskerm nie om haar te rule nie. Om vir haar te werk nie haar te abuse nie. Like die show baie is besig om hulle van 1 af op te vang.
well done Xenia
Sekondeer!
Go woman of God 💪❤
Amen!
This is wonderful mum❤️❤️❤️
Praise God!
Ek het vir jou n fb boodskap gestuur, gan kyk asb
Wow ek het nou baie onverwags op hierdie storie afgekom en dit was vir my bitter kosbaar. Baie dankie, Werner ek ken jou nie maar ek voel asof ek die meisie weergawe van jou is, die Here loop n pad met my en baie keer kom my groot “life of the party” persoonlikheid in die pad. Dit is baie bemoedigend om na jou te luister en ek kan so baie relate na jou persoon. Dankie dat jy deel. En wow Adriaan hierdie is bitter kosbare werk wat jy hier doen! Dankie daarvoor en prys die Here vir sy getroue hand in jou lewe.
Hi daar Else Marie! Lekker om van jou te hoor, baie bly dit het vir jou iets beteken! Stories is nog altyd n groot voertuig waarmee God met ons gesels. Juis omdat ons kan relate, soos jy hier se. Hoop dinge gaan goed daar, hou vas en geniet die journey saam met Vader, daar is baie opwindende, en soms moeilike tye en lesse om te leer, maar ons kan vashou, want Jesus het die wereld oorwin! Blessings vir jou... Ek dank God dat Hy my gebruik vir hierdie doel!
James 4:7 NKJV Therefore submit to God. Resist the devil and he will flee from you. what a scripture!! before we resist we submit!!
@@lesliebosman2138 yes!! Truth!!
stem saam Adriaan!! Bly weg en vul jouself met die goeie!
@@lesliebosman2138 amen
Colossians 3:1-4 NKJV If then you were raised with Christ, seek those things which are above, where Christ is, sitting at the right hand of God. [2] Set your mind on things above, not on things on the earth. [3] For you died, and your life is hidden with Christ in God. [4] When Christ who is our life appears, then you also will appear with Him in glory.
Amen brother!! great boodskap!
Thanks Les, alle eer aan God!
Amazing boodskap.
Thanks Kevin, eer aan die Here, bly dit het vir jou iets beteken!
Dankie vir deel Les. Jou getuienis is n blessing!!!!
Ek stem!
baie dankie vir die vooreg Adriaan! alle eer aan God!! The best is yet to come!
Amen!
Lekker chat ouens!
Was lekker om jou op die show te he Les, kom kuier gerus weer!
Hoe voel julle oor getuienis? Is dit stigtent vir jou?
Dankie vir die manne wat alreeds aangedui het dat hulle wil donasies maak. Onthou asb om vir my te laat weet waarvoor jy wil he die geld moet gaan. Ek wil graag die eeste R5000 vir die seuntjie se verjaardagfonds skenk. Nogmaals dankie, mag God julle ryklik seën!
Loved this episode! So raw and honest! Really love listening to Simon speak - there was so many intricacies explained and discussed I will have to listen to it 3 times to digest! Keep up the good work!
Michelle, thank you very much for the support and comment. It was an amazing chat, had a great time with Simon. His love for God is contagious!
Oom Mandy, was n blessing om oom op die show te he en oom se insig in die Woord te beleef! God maak oop vir die wat aanhou klop.
Die Woord is vir ons gegee tot ons voordeel, sal jy graag die Woord beter wil leer ken of dink jy, jy ken dit goed genoeg?
Dankie vir hierdie begeesterde, insiggewende gesprek ... Mandy hark nie blare nie, hy skoffel diep en onbloot die goud vanuit die Woord van die Lewende God wat so tasbaar in sy lewe uitdrukking vind. 🙌Merkwaardige getuie van God se liefde en genade.
Ek stem, sy insig in die Skrif is merkwaardig en hy doen wat die Woord vir ons sê; bedink dit dag en nag. Dankie vir die opmerking!
Dis lekker om te sien dat oom Mandy so goed doen en soveel vrede het. Baie nice video
@@williepieters8195 hi Willie! Ek stem, en dankie vir die opmerking! Eer aan ons Vader!🙏🏼
Works are not the ROOT of our salvation but it is the Fruit. Beautiful conversation guys. Here is an idea to ponder. 9 of the 10 commandments are repeated in some form in the New Testament but the 1 that is missing is to keep the Sabbath. To keep the rest. Jesus tells us that HE is our rest. Simon you are a champ my friend, great convo
Hi Stef, agreed. Jesus does become our rest, He says it himself. Come to me all you who are weary and heavy laden and I will give you rest. Thanks for watching and glad you enjoyed the conversation.
These convos are probably held having men in mind. I just wanted to comment that I really enjoy watching these. Ek kry nog elke episode iets wat my leer, inspireer en laat dink. Dankie dat God met my kan praat deur julle. Groete!
@@mariettetaljard2946 Hi Mariette! Dis great om te hoor, ja die chats word gedoen met manne in gedagte, maar die waarheid is op almal van toepassing. Dis die beauty van God se Woord, dit kom nooit leeg terug nie. Dankie vir jou ondersteuning en prys die Here dat Hy ons gebruik. Alle eer aan Hom!
Do you think we should do more English content? Let us know below!
Hi ek wil graag my testimony met julle deel th-cam.com/video/jEM-XhmgXh0/w-d-xo.htmlsi=S8ioTykp3d1kRRSW
Amen 🙏🏻
God is getrou!
Kenmerk van 'n Afrikaner is jou kommersiële intro waar jy smous. Boer is jy glad nie!
DJ, dankie vir jou opmerking, goed of sleg, dit help die kanaal, so ek is dankbaar. Dit gesê, ek weet nie watse video het jy gekyk nie, want boer(wees) is glad nie vir my n prioriteit nie, kind van God is, en dan manwees. Dit ontsnap my dat ek enigsins gepraat het oor boere. Nietemin, jy is welkom om my direk te kontak as jy enige verder navrae het of onsekerheid, en ek antwoord gerus enige vrae wat jy dalk het. My nommer is onder aan die video se "description".
@@DieHuntsmanShow NGK?
@@DJBerg-x3y Ek behoort nie aan die NGK nie, nee. Soos ek se, ek is meer as bereid om die gesprek offline te neem. Kontak my gerus.
Jy klink soos n... what would jesus do liberal
Ek's nogal nuuskierig oor wat jy hiermee bedoel. Maar ek is nie offended nie maat. Soos ek in my vorige reply gese het, jy kan my noem wat jy wil, soveel as wat jy wil, God is my vesting, opmerkings maak my nie veel nie. Ek nooi jou uit om my te kontak, dalk is daar hoop. Ek bly lief vir jou en God nog soveel meer.
Kan mense nie meer reg Afrikaans praat nie 😂😂😂
@@erniegouws7262 die waarheid het nie n taal nie Ernie. Ons fokus is om die waarheid te praat, en dit in enige taal, Afrikaans, Engels, mengels, watokal. Bless jou.
Ag ffs ons bid al lankal maar soos gewoonlik is hy soos die engelsman sal se .....out of town
Hi Gerhard, ek kan sien in jou opmerkings dat jy seer het. Daar is geen skaamte daarin nie. Kyk gerus n paar van ons videos en jy sal sien, seer is deel van baie mans se lewens. Jesus waarsku ons dat "troubles will come". Jy kan my name noem soveel as wat jy wil, jy kan vir God selfs name noem (alhoewel ek dit nie sal aanraai nie). Dis net by Hom waar jy rus en vrede gaan kry. Ek sal graag met jou wil gesels, jy is welkom om in kontak te kom met my, my nommer is in die description. Stuur vir my n WhatsApp en dan kan ons gesels, ek sal graag wil help as ek kan.
Fantasties. Baie dankie vir die share. Wees geseënd.
Hi Mandi, dankie vir jou opmerking, alle eer aan God
Hi da, baie dankie vir n belangrike boodskap wat jy deel. Ek word ook 3am wakker en raak net weer aan die slaap. So waardeer jou boodskap. Net ook n klein ietsie, as jy dalk die agtergrond musiek kan stilmaak want dit is baie baie distracting. Andersins is dit n amazing video gewees dankie!
Hi Jeanine! Baie dankie vir jou opmerking, ek vra omverskoning vir die klank vlakke waar die musiek speel, ek sal verseker beter oplet in daai opsig. Ek waardeer die ondersteuning en insette! So dankbaar dat God hierdie boodskap uitsit, ek glo dit is n nodige een. Alle eer aan Hom!
Hy soek sy kinders terug
Lekker chat ouens, oop en eerlik. Dit baie geniet!
Willem, dankie dat jy kom kuier het my vriend en dankie dat jy oor gegee het aan God se leiding. Ons albei het hierdie chat nodig gehad en Vader het dit geweet.
Hierdie is een van daai spesiale episodes waar ons beplan om oor iets te praat en God vat dit in n absoluute onbeplande rigting. Wat het vir julle uit gestaan?
Die eerste dominie wat ons op die show gehad het, wat het julle van die chat gedink?
Wat n lekker chat was hierdie nie, thanks Erick! Jou passie en liefde vir Vader is aansteeklik en duidelik sigbaar.
Was omtrent!
Blessings vir julle almal en julle program, mag die Heilige Gees mense aanraak deur dit, AMEN!!
Amen, dankie Willem!
Jy maak n verskil in so baie mense se lewens my broer, keep going!
@@pjh4718 what a guy! God se genade en wil is op hom
Louis en Adriaan Julle het my hart raak gepraat vannaand. Cawood
Cawood, dankie vir die opmerking en ondersteuning! Louis is n mooi mens met n mooi hart wat smag na meer van God. God verdien alle eer.
En so kan elke man relate met hierdie storie... En ek sê hierdie weer. If you cant see the hand of God... trust His heart! Die Here is goed, Hy is altyd goed en so red Hy elke gebroke persoon wat tot Hom nader.