AndreVenterVEVO
AndreVenterVEVO
  • 1
  • 109 167
André Venter - Die Man Vir Jou
Music video by André Venter performing Die Man Vir Jou. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/oP4Lw5
มุมมอง: 109 174

วีดีโอ

ความคิดเห็น

  • @user-pe8eg9tp9x
    @user-pe8eg9tp9x 2 หลายเดือนก่อน

    Diep woorde . Dis so waar!! 👌

  • @MirandaMulder-se3yp
    @MirandaMulder-se3yp 5 หลายเดือนก่อน

    Ek wag nog my man waars jy ek kann nie sonder jou nie love you Miranda

  • @user-wn4si1mw3v
    @user-wn4si1mw3v 8 หลายเดือนก่อน

    Kom tree in Welkom op asb

  • @Carx_drifter334
    @Carx_drifter334 8 หลายเดือนก่อน

    Ek is mal oor die man se songs hy het i mooi stem dis baie❤

  • @user-wn4si1mw3v
    @user-wn4si1mw3v 9 หลายเดือนก่อน

    Janepierneef blykbaar het jy nie smaaknie. Jy is n nar

  • @user-wn4si1mw3v
    @user-wn4si1mw3v 9 หลายเดือนก่อน

    Janepierneef blykbaar het jy nie smaaknie. Jy is n nar

  • @user-wn4si1mw3v
    @user-wn4si1mw3v 9 หลายเดือนก่อน

    Janepierneef blykbaar het jy nie smaaknie. Jy is n nar

  • @user-wn4si1mw3v
    @user-wn4si1mw3v 9 หลายเดือนก่อน

    Andre ek speeldie lied elke dag. Mooiste ooit. Ek wag nou lank vir jou.wanneer sien ek jou . Die perfekte man I'm waiting Miranda love you

  • @user-cv3xr3ip1k
    @user-cv3xr3ip1k ปีที่แล้ว

    Huilmooi, kosbare song en een pragtige stem😢

  • @rinaerasmus379
    @rinaerasmus379 ปีที่แล้ว

    So mooi ❤

  • @pietervanderwesthuizen7800
    @pietervanderwesthuizen7800 ปีที่แล้ว

    Ek hou nie rêrig van afrikaanse musiek nie, maar die is ń Baie spesiale song. Baie geluk met hierdie pragtige opname. Dit is great. Dra dit op aan my liefste beeldskone prinses

  • @leoniefelix3623
    @leoniefelix3623 ปีที่แล้ว

    Stunning ! !!

  • @kayd8098
    @kayd8098 2 ปีที่แล้ว

    Pragtig

  • @yolandabothma6898
    @yolandabothma6898 2 ปีที่แล้ว

    How can I download this song for my sons wedding song

  • @tjops1000
    @tjops1000 2 ปีที่แล้ว

    As 'n mens kan sing, dan kan jy, Stunning Andre, Anita Jackson, Bloemfontein

  • @michaelmitchell3190
    @michaelmitchell3190 3 ปีที่แล้ว

    Wow dit baie mooi andre venter

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

    Stunning, ek koester die lied in ons storms. Sulke pragtige woorde, sal die lied tot in ewigheid in my hart berg.

  • @janemanpierneef8216
    @janemanpierneef8216 3 ปีที่แล้ว

    Pragtige plaat Andre, jy trek net soos n nar aan.

    • @user-wn4si1mw3v
      @user-wn4si1mw3v 8 หลายเดือนก่อน

      Shame die nar het julle gesien hoe trek Sy aan die clown

  • @houtgeskenkies4998
    @houtgeskenkies4998 4 ปีที่แล้ว

    Sjoe dis mooier as mooi.

  • @priscillavanwyk6111
    @priscillavanwyk6111 4 ปีที่แล้ว

    Pragtige lied dankie Andre Venter ,die man vir jou

  • @rikabotha861
    @rikabotha861 5 ปีที่แล้ว

    Waarom is die cd nerens te koop nie? Ek woon in Klerksdorp. Musica kry hom nie.

  • @mariefourie6521
    @mariefourie6521 6 ปีที่แล้ว

    Hierdie lied het my so diep geraak. Toe my man 10mnde gelede dood is, het ek die woorde net bietjie verander om te sê dat dit die man is wat hy vir my was, en dit op sy begrafnis brief geskryf. Ek het dit persoonlik ook vir hom gesê toe hy nog geleef het. Mag daar nog vele sulke kunswerke uit jou stem voortleef André.

  • @petroswart5252
    @petroswart5252 6 ปีที่แล้ว

    Seker die mooiste liedjie. So romanties. Die man vir jou. . Vincent Godson thank you for your support and encouragement in my life and heart I LOVE YOU ENDLESSLY MY LOVE FOR YOU ARE MY WORLD MY LIFE MY HEART AND DREAMS FOREVER SENT FROM HEAVEN AMEN THANK YOU LORD FOR THIS SPECIAL PROMISE AND CONFIRMATION AWESOME WORDS

  • @antoinetteerasmus8475
    @antoinetteerasmus8475 6 ปีที่แล้ว

    Pragtig jy maak my dag

  • @antoinetteerasmus8475
    @antoinetteerasmus8475 6 ปีที่แล้ว

    Andre jy het n wonderlik stem enige ouma kan hele dag na jou luister

  • @dalyamartin8561
    @dalyamartin8561 6 ปีที่แล้ว

    Belle musique

  • @marlieoosthuizen9297
    @marlieoosthuizen9297 7 ปีที่แล้ว

    beautiful verby

  • @babiedeyzel1904
    @babiedeyzel1904 7 ปีที่แล้ว

    pragtig

  • @johandebeer5034
    @johandebeer5034 8 ปีที่แล้ว

    Die mooiste liedjie wat soveel beteken.:(

  • @rosaholl1216
    @rosaholl1216 8 ปีที่แล้ว

    Dit is n baie mooi lied

  • @genespangenberg1314
    @genespangenberg1314 8 ปีที่แล้ว

    Pragtig Andre......<3

  • @altabezuidenhout6257
    @altabezuidenhout6257 8 ปีที่แล้ว

    Awesome Andre

  • @adelpretorius6527
    @adelpretorius6527 8 ปีที่แล้ว

    Ek went ek kon nou gevloek het maar dit is n pragtige song . . my favourite

  • @mielanel8925
    @mielanel8925 8 ปีที่แล้ว

    Dus n besonderse mooi lied hierdie wat n man ooit vir n vrou kan sing, du

  • @hannelizesmal8031
    @hannelizesmal8031 9 ปีที่แล้ว

    Wat n mooi lied vir enige man wat romanties is om vir sy meisie te gee.

  • @ballbagcentral
    @ballbagcentral 9 ปีที่แล้ว

    Verskriklik mooi

  • @lettiebotha7535
    @lettiebotha7535 9 ปีที่แล้ว

    Pragtig jy mag maar sing want jy kan.

  • @louisemathee3897
    @louisemathee3897 9 ปีที่แล้ว

    baie mooi

  • @adonellowings1926
    @adonellowings1926 9 ปีที่แล้ว

    Fantastiese Song.

  • @lorrainebotha2
    @lorrainebotha2 9 ปีที่แล้ว

    Asemrowend

    • @karelgericke974
      @karelgericke974 7 ปีที่แล้ว

      lorrainebotha2 Ongelooflik Andre ..Die mooiste storie in n liedjie ..pragtig .jy het die mooiste stem op die afrikaanse mark .bottomline .